4
VAKANSIEPROGRAM 2 DES 2018 - 13 JAN 2019 Ons almal saam in diens van Jesus Christus Oral, Altyd en in Alles Die Gemeente Onrusrivier verwelkom u hartlik! Ons het niks om oor te roem nie. Ons is nie die produk van menslike vernuf en vermoëns nie. Ons is maar net die skepping van die Heilige Gees. En daarom staan ons deure oop en betoon ons versoenende gasvryheid En met hierdie bekendstelling, word u verwelkom - Ons deel ons gasvryheid met u: Vir ons is God die ware Gasheer. Hy deel Sy wêreld, Sy Afrika en Sy Overstrand en Sy Onrusrivier met ons én ook met u. Hy oorlaai ons almal met goedheid, lewensvreugde en onvoorwaardelike liefde. Ons is Sy gaste. Ons deel ons aanbiddingsruimte met u: Dit is die Here se kerk en gemeente. Hier is niemand onwelkom nie. Niemand is te onwaardig nie. Niemand is te ellendig nie. Niemand is te verlore nie. Ons - soos u – is almal Sy gemeente! Ons deel ons seëninge met u - Mag die Here u seën met ‘n oorvloed van liefde en mag u dit verkwistend deel met die ander in u huishouding. Mag die Here u seën met genoeg vrygewigheid om nie slegs Kersgeskenkies uit te deel nie, maar óók bedagsaamheid en waardering teenoor die ander. Mag die Here u seën met Sy skeppende genade sodat u hierdie vakansie vir ander ‘n hemel op aarde sal skep (en net nie ‘n hel op aarde nie). Ons bid u ‘n geseënde Christusfees toe. U is baie welkom! Seëngroete, Leraars en Personeel

VAKANSIEPROGRAM - NGK ONRUSRIVIER · Ds Michiel de Kock 083 468 8194 (028) 316-2116 Dr Wilhelm Burger 083 448 1651 Bergstraat, Onrusrivier Ds Anton Duvenhage 072 477 3185 [email protected]

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: VAKANSIEPROGRAM - NGK ONRUSRIVIER · Ds Michiel de Kock 083 468 8194 (028) 316-2116 Dr Wilhelm Burger 083 448 1651 Bergstraat, Onrusrivier Ds Anton Duvenhage 072 477 3185 info@ngkonrusrivier.co.za

VAKANSIEPROGRAM 2 DES 2018 - 13 JAN 2019

Ons almal saam in diens van

Jesus Christus

Oral, Altyd en in Alles

Die Gemeente Onrusrivier verwelkom u hartlik! Ons het niks om oor te roem nie. Ons is nie die produk van menslike vernuf en vermoëns nie. Ons is maar net die skepping van die Heilige Gees. En daarom staan ons deure oop en betoon ons versoenende gasvryheid

En met hierdie bekendstelling, word u verwelkom - Ons deel ons gasvryheid met u:

Vir ons is God die ware Gasheer. Hy deel Sy wêreld, Sy Afrika en Sy Overstrand en Sy Onrusrivier met ons én ook met u. Hy oorlaai ons almal met goedheid, lewensvreugde en onvoorwaardelike liefde. Ons is Sy gaste.

Ons deel ons aanbiddingsruimte met u: Dit is die Here se kerk en gemeente. Hier is niemand

onwelkom nie. Niemand is te onwaardig nie. Niemand is te ellendig nie. Niemand is te verlore nie. Ons - soos u – is almal Sy gemeente!

Ons deel ons seëninge met u - Mag die Here u seën met ‘n oorvloed van liefde en

mag u dit verkwistend deel met die ander in u huishouding.

Mag die Here u seën met genoeg vrygewigheid om nie slegs Kersgeskenkies uit te deel nie, maar óók bedagsaamheid en waardering teenoor die ander.

Mag die Here u seën met Sy skeppende genade sodat u hierdie vakansie vir ander ‘n hemel op aarde sal skep (en net nie ‘n hel op aarde nie).

Ons bid u ‘n geseënde Christusfees toe. U is baie welkom!

Seëngroete, Leraars en Personeel

Page 2: VAKANSIEPROGRAM - NGK ONRUSRIVIER · Ds Michiel de Kock 083 468 8194 (028) 316-2116 Dr Wilhelm Burger 083 448 1651 Bergstraat, Onrusrivier Ds Anton Duvenhage 072 477 3185 info@ngkonrusrivier.co.za

HARTLIK WELKOM BY ONRUSGEMEENTE SE DESEMBER ADVENTDIENSTE

1st Adventsondag (Vreugde)

2 Desember @ 09:00 Kerssangdiens

Sondagoggend Kom sing saam met ons!

2de Adventsondag (Vrede)

9 Desember @ 09:00 Erediens

Sondagoggend Ds Anton Duvenhage

3de Adventsondag (Liefde)

16 Desember @ 09:00 Erediens

Sondagoggend Ds Michiel de Kock

4de Adventsondag (Hoop)

23 Desember @ 09:00 Erediens

Sondagoggend Dr Clifford Heys

Oukersaanddiens

24 Desember @ 18:00 Dr Wilhelm Burger

Maandagaand

Page 3: VAKANSIEPROGRAM - NGK ONRUSRIVIER · Ds Michiel de Kock 083 468 8194 (028) 316-2116 Dr Wilhelm Burger 083 448 1651 Bergstraat, Onrusrivier Ds Anton Duvenhage 072 477 3185 info@ngkonrusrivier.co.za

OUJAARSDIENSTE

KERSDAGDIENSTE DINSDAG 25 DESEMBER

JANUARIE 2019 EREDIENSTE

07:00

08:30

10:00

Dr Wilhelm

Burger

30 Desember @ 09:00 Erediens

Sondagoggend Ds Michiel de Kock

31 Desember @ 18:00 Oujaarsdiens (Lof & Dank)

31 Desember @ 23:30 Oujaarsdiens (Meditatief)

Maandagaand Ds Michiel de Kock

6 Januarie @ 09:00 Erediens

Sondagoggend Ds Johan Smith

13 Januarie @ 09:00 Erediens

Sondagoggend Dr Wilhelm Burger

Page 4: VAKANSIEPROGRAM - NGK ONRUSRIVIER · Ds Michiel de Kock 083 468 8194 (028) 316-2116 Dr Wilhelm Burger 083 448 1651 Bergstraat, Onrusrivier Ds Anton Duvenhage 072 477 3185 info@ngkonrusrivier.co.za

KONTAK ONS

Deon vd Kooi (Koster) 072 273 1494 Kerkkantoor gesluit 21 Des - 13 Jan

Ds Michiel de Kock 083 468 8194 (028) 316-2116

Dr Wilhelm Burger 083 448 1651 Bergstraat, Onrusrivier

Ds Anton Duvenhage 072 477 3185 [email protected]

Dr Clifford Heys (028) 316-4895 www.ngkonrusrivier.co.za

ONS GEBED VIR U ...

Met die feesgety wil die personeel van Onrusgemeente vir u elkeen ‘n God-geseënde tyd toebid. Mag u elkeen die nabyheid, troos, leiding en versterking van die Heilige Gees tasbaar voel. Mag u die onverstaanbare, onvoorwaardelike liefde van Jesus ervaar en ook uitdeel na die mense rondom u. En mag u die wonder beleef van die Skepper God, die Almagtige, wat u naam op Sy handpalm geskryf het. Ons bid dat u elkeen gekoester sal voel in hierdie tyd en net weer besef, ons is nooit alleen nie, - Immanuel, God met ons. Amen.