3
Dagboek Vergaderings bl 3 2 Feb: Kerkraad ver- gader na aanddiens Diakonie vergader 16:00 4 Feb: 18:30 Susters vergader in saal VAN ONS SUSTERS SUSTERSVERGADERING: Ons nooi graag die Susters uit na die eerste vergadering van 2020 op 4 Februarie om 18:30 in ons kerksaal. Hannes Vorster gaan die Susters toespreek oor die werksaamhede van die Sinodale Deputate Diakonale Sake (SDDS). Die SDDS is die skakelarm van die diakonie ë van die Gereformeerde Kerke. Dit behels onder andere die kinderhuise van die Gereformeerde Kerke en die aftreeoord in Johannesburg. Mossie Kroep sekretaris VAN ONS DIAKONIE Die kollektes vir Barmhartigheid op 26 Januarie was R 6 170. Die kollekte ten bate van Teologiese Studentekas was R 2 120. KENNISGEWING Lidmate word versoek om gedurende die tyd wat ons gemeente vakant is, enige besondere gevalle soos siekte, ens. onder die aandag van u wyksouderling en/of prof Callie te bring. van prof Callie 082 337 7951 FOTOBORD Nuwe lidmate word gevra om na die diens na die saal te kom vir die neem van ʼn foto vir die fotobord. Melissa Kent sal die foto’s neem TE HUUR Eenslaapkamer woonstel te huur in Mareestraat 70 Kontak Rita Cilliers 083 453 9226 Die tafels is weer gedek en daar is koffie en tee in die saal. Susters van wyke E4 en A1 en helpers versorg vandag die tee en koffie. Ons vra dat nuwe lidmate ook kom om kennis te maak Volgende week is dit die beurt van lidmate van wyke A2 en A3. Op die Kerkwerf Gemeenteblad van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom Jaargang 36, nr 4 Sondag 2 Februarie 2020 REDAKTEUR: RUDY VAN DER SPOEL 018 294 3402 [email protected] Eredienste: 09:30 en 18:00 Hulpprediker: Prof Callie Coetzee 082 337 7951 Kantoor 018 294 4600 Faks: 086 610 9283 Pastorie: 018 293 2116 Karin Bain 082 532 1620 Koster Pieter Bouwsema 082 923 1384 Orrelis: Magda Pelser-van der Merwe 079 872 2516 E-posadres: [email protected] Web: www.gkpotchefstroom.co.za Diensbeurte by eredienste en kategese. Ouderlinge van wyke B3 en B4 : Frans Coetzee en Nico Malan. Diakens: wyk B3 Willem van Heerden en wyk B4 Jan de Vos . Teeskink na die erediens: Susters en lidmate van wyke E4 en A1. Mossie Kroep en Margaretha Kirsten. Lidmate van dié wyke word gevra om te help. Bussiediens: Vandag ry Naldo Kent 071 511 7091 Sondag 9 Februarie ry Willem van Heerden 076 450 0562 Goeiemôre broers en susters, kinders en besoekers EREDIENSTE Dienste word gelei deur ds Pieter van der Walt OGGEND: TEMA: Die plan van God Ontmoetingsdiens: Votum en seën. Lofpsalm: Psalm 118: 1, 7 Geloofsbelydenis: 12 Artikels. Sing: Psalm 84: 6 Verootmoedigingsdiens: Wetlesing (Exodus 20) Sing: Psalm 119: 1 (Tweede melodie). Gebed Woorddiens: Sing Psalm 89: 6. Skriflesing: Eksodus 25: 1 8 en 31 40. (1983-vertaling) Teksverse: Eksodus 25: 40 en Openbaring 1: 12, 20. Woordverkondiging. Antwoorddiens: Gebed; liefdegawe; Sing: Psalm 33: 6; Wegstuurseën AAND: TEMA: Ek weet! Vraag is: hoe weet ek? Ontmoetingsdiens: Votum en seën. Lofpsalm: Psalm 104: 1, 20,21 Verootmoedigingsdiens: Gebed. Woorddiens: Sing: Skrifberyming 27: 1, 5

VAN ONS SUSTERS Op die Kerkwerf · Psalm 134: 1, 2, 3; Wegstuurseën Die volgende 2 uitgawes van Op die Kerkwerf word deur Attie ... dieselfde straf. Weens hierdie rede deel die meeste

  • Upload
    others

  • View
    6

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: VAN ONS SUSTERS Op die Kerkwerf · Psalm 134: 1, 2, 3; Wegstuurseën Die volgende 2 uitgawes van Op die Kerkwerf word deur Attie ... dieselfde straf. Weens hierdie rede deel die meeste

Dagboek

Vergaderings bl 3 2 Feb: Kerkraad ver-gader na aanddiens Diakonie vergader 16:00 4 Feb: 18:30 Susters

vergader in saal

VAN ONS SUSTERS

SUSTERSVERGADERING: Ons nooi graag die Susters uit na die

eerste vergadering van 2020 op 4 Februarie om 18:30

in ons kerksaal. Hannes Vorster gaan die Susters

toespreek oor die werksaamhede van d ie S inoda le Deputate Diakona le Sake (SDDS). Die SDDS is die

skakelarm van die diakonieë van die Gereformeerde Kerke. Dit behels onder andere die kinderhuise van die Gereformeerde Kerke en die aftreeoord in Johannesburg. – Mossie Kroep sekretaris

VAN ONS DIAKONIE

Die kollektes vir Barmhartighe id op 26 Januarie was R 6 170. Die kollekte ten bate van Teologiese Studentekas was R 2 120.

KENNISGEWING Lidmate word versoek om gedurende die tyd wat ons gemeente vakant is , enige besondere gevalle soos s iekte, ens . onder die

aandag van u wyksouderling en/of prof Callie te bring. van prof Callie 082 337 7951

FOTOBORD Nuwe lidmate word gevra om na die

diens na die saal te kom vir die neem van ʼn foto vir

die fotobord. Melissa Kent sal die foto’s neem

TE HUUR

Eenslaapkamer woonstel te huur in Mareestraat 70

Kontak Rita Cilliers 083 453 9226

Di e tafel s i s weer gedek en daar i s koffi e en tee i n di e saal .

Susters van wyke E4 en A1 en helpers versorg

vandag die tee en koffie.

Ons vra dat nuwe lidmate ook kom om kennis te maak

Volgende week is dit die beurt van lidmate van wyke A2 en A3.

Op die Kerkwerf Gemeenteblad van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom

Jaargang 36, nr 4 Sondag 2 Februarie 2020 REDAKTEUR: RUDY VAN DER SPOEL 018 294 3402

[email protected] Eredienste: 09:30 en 18:00 Hulpprediker: Prof Callie Coetzee 082 337 7951 Kantoor 018 294 4600 Faks: 086 610 9283 Pastorie: 018 293 2116 Karin Bain 082 532 1620

Koster Pieter Bouwsema 082 923 1384 Orrelis: Magda Pelser-van der Merwe 079 872 2516

E-posadres: [email protected] Web: www.gkpotchefstroom.co.za Diensbeurte by eredienste en kategese. Ouderlinge van wyke B3 en B4: Frans Coetzee en Nico Malan. Diakens: wyk B3 Willem van Heerden en wyk B4 Jan de Vos. Teeskink na die erediens: Susters en lidmate van wyke E4 en A1. Mossie Kroep en Margaretha Kirsten. Lidmate van dié wyke word gevra om te help. Bussiediens: Vandag ry Naldo Kent 071 511 7091 Sondag 9 Februarie ry Willem van Heerden 076 450 0562

Goeiemôre broers en susters, kinders en besoekers

EREDIENSTE Dienste word gelei deur ds Pieter van der Walt

OGGEND: TEMA: Die plan van God

Ontmoetingsdiens: Votum en seën. Lofpsalm: Psalm 118: 1, 7 Geloofsbelydenis: 12 Artikels. Sing: Psalm 84: 6 Verootmoedigingsdiens: Wetlesing (Exodus 20) Sing: Psalm 119: 1 (Tweede melodie). Gebed Woorddiens: Sing Psalm 89: 6. Skriflesing: Eksodus 25: 1 – 8 en 31 – 40. (1983-vertaling) Teksverse: Eksodus 25: 40 en Openbaring 1: 12, 20. Woordverkondiging. Antwoorddiens: Gebed; liefdegawe; Sing: Psalm 33: 6; Wegstuurseën AAND: TEMA: Ek weet! Vraag is: hoe weet ek? Ontmoetingsdiens: Votum en seën. Lofpsalm: Psalm 104: 1, 20,21 Verootmoedigingsdiens: Gebed. Woorddiens: Sing: Skrifberyming 27: 1, 5

Page 2: VAN ONS SUSTERS Op die Kerkwerf · Psalm 134: 1, 2, 3; Wegstuurseën Die volgende 2 uitgawes van Op die Kerkwerf word deur Attie ... dieselfde straf. Weens hierdie rede deel die meeste

Skriflesing: 2 Konings 2: 1 – 12. (1983-vertaling) Teksverse: 2 Konings 2: 3(b), 5(b), en Hebreërs 11: 3(a) Woordverkondiging. Antwoorddiens : Gebed; Liefdegawe; S ing: Psalm 134: 1, 2, 3; Wegstuurseën

Die volgende 2 uitgawes van Op die Kerkwerf word deur Attie

Viljoen versorg. Stuur asseblie f al u berigte na Attie by [email protected] of na ons kerkkantoor

[email protected] of 294 4600

VAN DIE KERKRAAD EN DIAKONIE

BEROEPING VAN ’N PREDIKANT Die Kerkraad en Diakens het op ʼn vergader ing Sondagaand 19 Januarie 2020 die volgende tweetal gestel. Ds C (Chris tiaan) Jooste . Hy is nou predikant te GK Waterberg en Ds PGB (Pie ter) le Roux. Hy is nou predikant by GK Wonderboompoort. Die verkiesing vind DV vanoggend voor die erediens plaas .

LIEF EN LEED

Peet Buys 082 866 8160 het Donderdag ’n rugoperasie ondergaan. Ons bid hom krag en genade toe met die herstelproses.

May Vorster 082 877 0647 het Donderdag ’n knie-vervangingsoperas ie ondergaan. Ons b id haar ook ’n spoedige herstel toe.

Ons orreliste, Magda-Pe lser-van der Merwe 079 872 2516 is die afgelope week eers in Mediclinic hospitaal opgeneem en Woensdag oorgeplaas na die Sunninghill hospitaal. Daar is sy onder die sorg van ’n vaskulêre chirurg wat sal besluit oor ’n moontlike operasie. Ons

dink steeds aan haar en Theo in ons gebede.

Gerda Opperman is verskuif na die siekeboeg van Ons Hulde nadat sy verder verswak het. Ons dra haar ook op

aan ons hemelse Vader.

Ons het verneem dat d ie moeder van Hannes Coetzer 072 286 7305 van Adrinawoonste l 212 oorlede is. Ons dink in besonder aan Hannes en Susan in ons gebede.

2

Posbus 1771. Cresta Suid-Afrika 2118 +27 11 888 9341 +27 11 888 9362

[email protected]

1 NOORD-KOREA Noord-Korea word sedert 2002 gelys as die moeilikste land vir Christene om in te leef. Hier word Christene as vyande van die staat geag omdat hulle dit waag om in ’n hoër outoriteit te glo as die Kim-familie, wat absolute trou en gehoorsaamheid vereis. Die Kim-familie word verafgod. Foto’s van die Kim-familie moet in alle huise en skole opgehang word, en die eerste woorde wat ouers hul kinders moet leer, is: “Dankie, Vader Kim Il-sung.” Indien Christene ontdek word, word hulle na arbeidskampe gestuur as politiese misdadigers of selfs summier doodgemaak. Hul families ontvang dieselfde straf. Weens hierdie rede deel die meeste Christene nie hul geloof met hul kinders totdat hulle ouer tieners is nie, uit vrees dat hulle iets sal kwytraak. GETUIENIS “In die winter is alles gevries en daar is niks om te eet nie. Behalwe vir dit, moet ons addisionele belastings betaal. Dit sluit fooie in ten bate van nasionale konstruksie en die weermag, asook ’n patriotiese kosinsamelingsfooi, ten spyte daarvan dat die regering te min rantsoene gee. Die mense in ons provinsie ly erg honger. Die meeste mense is ondervoed. Boonop kan ons nie ons stowe vir hitte gebruik nie, want daar is geen vuurmaakhout nie.” – ’n Christen van Noord-Korea Sonder die ondersteuning van Geopende Deure en ons getroue vennote sal baie Christene in Noord-Korea van die honger omkom. Bid vir Noord-Korea:

Bid vir die beskerming van Christene wat deur die staat vervolg word en hul nie-Christelike familie, vriende en bure.

Bid vir krag en moed onder Christene wat swaarkry in tronke, arbeidskampe en afgeleë gebiede.

Bid dat God die ondergrondse Kerk in Noord-Korea sal voorberei om ’n lig in die land te wees – en dat hulle gereed sal wees om spoedig die Evangelie sonder beperkings te verkondig. ONS WERK Geopende Deure se werk in Noord-Korea behels noodleniging (kos, medisyne, klere, ens.) aan vervolgde gelowiges, die verspreiding van boeke en ander Christelike materiaal, opleiding deur radio-uitsendings, asook opleiding en opleidingsmateriaal aan Noord-Koreaanse gelowiges in China.

5

Page 3: VAN ONS SUSTERS Op die Kerkwerf · Psalm 134: 1, 2, 3; Wegstuurseën Die volgende 2 uitgawes van Op die Kerkwerf word deur Attie ... dieselfde straf. Weens hierdie rede deel die meeste

KATEGESE

Vandag moet julle Les 2 en Psalm 2:1 ken. Woensdag se katkisasie Graad 8 – 11 om 14:15. Maandag 3 Februarie lees Laat my lammers wei. Hoofstuk 3. Volgende Sondag moet julle Les 3 en Psalm 4: 1A leer. - - - -------- BYBELSTUDIES Ons weeklikse Bybelstudies is soos volg: Dinsdae se Bybe ls tudies by Huis Eikelaan om 15:00. Jongmense om 18:30 op Woensdae in Jeugkamer. Donderdagoggend se Bybe ls tudie in die konsistorie om 09:30. Donderdagaand om 18:30 in die konsistorie.

VAN ALLES EN NOG WAT

KOLLEKTES: Vandag en e lke Sondag: Onder die erediens vir Barmhartigheid. Vanoggend by die deure ons Jeug se kas. Aanddiens-kollektes is vir Barmhartigheid en by deure vir die Kerkkas. Volgende Sondag se oggenddeurkollekte is vir die Dankbaarheidsfonds. ----------- VERGADERINGS

2 Februarie : Diakonie vergader om 16:00 in kantoor

Kerkraad vergader na aanddiens in saal.

9 Februarie : VOORBEREIDINGDIENS

Kerkraad en Diakonie vergader na aanddiens 10 Februarie : Kerkkampkommiss ie vergader om 18:00 in kantoor

16 Februarie : NAGMAAL

17 Februarie : Uitdra van Evange liekommissie vergader om 17:30 21 Februarie : Gemeente-aand en Hamburgerbraai nuarie:VERVERGADERINGS:

VERJAARDAE HIERDIE WEEK

Ons wens elke doop- en belydende lidmaat wat gedurende

die week verjaar baie geluk met sy/haar verjaardag:

4 Feb Gerrit Badenhorst, Molenstraat 29, 082 850 7491. Wyk A2

Pieter Hugo, Limirick li 4, 083 341 4488. Wyk B4

5 Feb Marilena Theron, Pieter Mokabastraat 39, 082 789 3420. Wyk B1

Jan van der Schyff, Huis Anna Viljoen, 083 417 4085. Wyk B1

6 Feb Jan Chambers, Vasco Villa 8, 082 722 5828. Wyk A7

8 Feb Le-Roy Lourens, Elandstraat 14, 072 566 5850. Wyk E2

3

KASSIERSVERSLAG VIR DIE TYDPERK 01 Maart 2019 tot 31 Desember 2019 INKOMSTE Werklik Begroot Verskil

Kerklike bydraes 1 475 565 1 381 630 93 935

Ander Inkomste (bybelverspreiding, sending, skenkings, Chr Onderwys, ens)

-1 992 6 830 -8 822

Saalhuur en Klein kerkie 15 575 15 000 575 Pastorie verhuring 52 500 52 500

Kerkkas (Instandhouding van erediens) 31 560 25 070 6 490 Vodacom 63 776 48 380 15 396

Cell C 45 887 48 070 -2 183

TOTALE INKOMSTE 1 682 871 1 524 980 157 891

UITGAWES Tlokwe Botshabela/ Uitdra van evangelie 7 416 8 330 914

Kategese 6 391 5 830 -561 Leraar (Bedieningsuitgawes en traktement) 680 168 646 760 -33 408

Deeltydse en hulppredikers 125 469 126 700 1 231 Personeelkoste(koster,orrelis,admin beampte,werkers) 267 236 254 370 -12 866

Munisipale rekeninge 87 549 69 970 -17 579 Instandhouding(kerk, saal, klein kerkie, De Wetstraat, skoonmaak, terreine)

177 532 77 910 -99 622

Administratiewe uitgawes(bankkoste, skryfbehoeftes, fotostate, sms'e, ens)

51 989 57 060 5 071

Ander uitgawes (gemeentefunksies, donasies, vervoer, sangkom, webblad, ens)

17 050 34 660 17 610

Verhuisingskoste 7 485 -7 485

Ramings 176 570 285 500 10 893 Elektroniese hulpmiddels 6 250 6 250

Versekering en alarmstelsels 67 160 65 390 -1 770

TOTALE UITGAWES 1 672 015 1 638 730 -33 285

OPSOMMING Werklik Begroot

Inkomste 1 682 872 1 524 980 Uitgawes -1 672 015 -1 638 730

Surplus/Tekort 10 857 -113 750

Banksaldo op 30/01/2020 R 94 159.66

Kerk se bankbesonderhede

Rekening naam:

Gereformeerde Kerk

Potchefstroom

Bank : ABSA Tomstraat

Rek.no 680 340 137

Inbetalings vir die Diakonie

Rekening naam:

Diakonie GK Potchefstroom

Bank: ABSA Tomstraat

Rek.no 680 280 002

Inbetalings vir die Susters Rekening naam: Susters van die Gerefor-meerde Kerk Potchefstroom Bank: FNB Potchefstroom

Tjekrek. 627 805 92723