Punte: 88 Tyd: 88 minute
VRAAG 1 Vir elke vraag word paar antwoorde verskaf.
Lees die vraag en kies die mees geskikte antwoord uit dié wat gegee
word.
1.1 Die diagram toon hoe die hoeveelheid spesies in verskillende
gewerwelde groepe tussen 400 miljoen jaar gelede en 5 miljoen jaar
gelede verander het
Hoe breër die blok, hoe meer spesies is daar.
Aan watter groep is voëls die naaste verwant? A. Visse B. Amfibiese
diere C. Reptiele D. Soogdiere
1.2 Die meeste diere toon die volgende strukture of funksies,
behalwe A. senu- en spierweefsel. B. outotrofiese voeding. C.
seksuele voortplanting. D. veelselligheid.
1.3 Watter van die volgende terme of strukture hou nie met diere
verband nie? A. Eukarioties B. Selwand C. Mitochondrion D.
Sigoot
1.4 Diere en fungi is heterotrofies. Wat diereheterotrofie van
swamheterotrofie onderskei, is dat slegs diere hul voeding
A. uit organiese stof verkry. B. kry deur dit op te
neem. C. kry deur lewende, eerder as dooie, prooie te
eet. D. kry deur ensieme te gebruik om hul voedsel te
verteer.
1.5 Wat is die korrekte volgorde van die volgende vier gebeure
tydens dier se ontwikkeling? 1. Gastrulasie 2.
Metamorfose 3. Bevrugting 4. Kliewing
A. 4, 3, 2, 1 B. 4, 3, 1, 2 C. 3, 2, 4, 1 D. 3,
4, 1, 2
1.6 By watter fase sal mens vir die eerste keer diploblastiese
embrio van triploblastiese embrio kan onderskei?
A. Bevrugting B. Gastrulasie C Organogenese D.
Metamorfose
1.7 Fossielbewyse toon dat die volgende gebeure plaasgevind het.
Rangskik die gebeure van die vroegste tot die jongste? 1.
Protostome val landomgewings binne. 2. Kambriese Ontploffing
vind plaas. 3. Deuterostome val landomgewings binne. 4.
Gewerwelde diere word die toproofdiere in die seë.
A. 2, 4, 3, 1 B. 2, 1, 3, 4 C. 2, 4, 1, 3 D. 2,
3, 1, 4
1.8 Die hooftakke van diere is die Radiata en die Bilateria. Na
watter eienskap van hierdie diere verwys hierdie name?
A. Grootte B. Tipes aanhangsels C. Embrionale kliewing D.
Liggaamsimmetrie
GRAAD 11 KWARTAAL 2 LEWENSWETENSKAPPE DIERE: HERSIENINGSVRAE
1.9 Organismes wat radiale simmetrie toon, sal waarskynlik A. sterk
swemmers wees. B. vinnige ontsnapgedrag toon. C. redelik stadig,
indien enigsins, van plek tot plek beweeg. D. kan
vlieg.
1.10 Kefalisasie word hoofsaaklik geassosieer met A.
voortplantingsmetode. B. lot van die blastopoor. C.
soort verteringstelsel. D. bilaterale simmetrie.
1.11 Kefalisasie word gewoonlik met al die volgende geassosieer,
behalwe A. sessiele bestaan. B. konsentrasie van
voelstrukture by die voorste punt. C. brein. D.
longitudinale senustring.
1.12 Watter van die volgende is foutiewe assosiasie van
dierekiemlaag met die weefsels of organe waartoe dit
lei?
A. Ektoderm – buitenste bedekking B. Endoderm – interne wand van
spysverteringskanaal C. Mesoderm – senustelsel D. Endoderm –
interne wande van lewer en longe
1.13 Jy probeer organisme identifiseer. Dit is dier, maar dit het
nie senu- of spierweefsel nie. Dit is ook nie diploblasties of
triploblasties nie. Dit is waarskynlik
A. platwurm. B. rondewurm. C. kamjellie. D. spons.
1.14 Watter van die volgende kombinasies van filum (stam) en
beskrywing is foutief? A. Echinodermata (Stekelhuidiges) –
seloom vorm uit die oerderm B. Cnidaria – radiale simmetrie,
diploblasties C. Platyhelminthes – platwurms, aselomaat D.
Porifera (Sponsagtiges) – selomaat, mond van blastopoor
GRAAD 11 KWARTAAL 2 LEWENSWETENSKAPPE DIERE: HERSIENINGSVRAE
1.15 Bilaterale simmetrie in die diereryk stem die sterkste ooreen
met A. vermoë om ewe goed in alle rigtings waar te
neem. B. die teenwoordigheid van skelet. C.
beweeglikheid en aktiewe predasie en ontsnapping. D.
ontwikkeling van ware seloom.
1.16 Aselomate word gekenmerk deur A. die afwesigheid van
brein. B. die afwesigheid van mesoderm. C.
deuterostoomontwikkeling. D. stewige liggaam sonder holte om
interne organe.
1.17 Die onderskeiding tussen sponse en ander dierfilums is
hoofsaaklik gegrond op die afwesigheid teenoor die teenwoordigheid
van
A. liggaamsholte. B. volledige spysverteringskanaal. C.
ware weefsels. D. mesoderm.
1.18 Watter van die volgende funksies is voordeel van liggaamsholte
wat met vloeistof gevul is? A. Interne organe word teen
beserings beskerm. B. Organe kan onafhanklik van die
buitenste liggaamswand groei en beweeg. C. Die holte dien as
hidrostatiese skelet. D. A, B, en C.
1.19 Dier wat vinnig op soek na prooi kan swem wat dit waargeneem
het met visuele sintuie wat aan sy voorpunt gekonsentreer is, sal
waarskynlik al die volgende wees behalwe
A. bilateraal simmetries. B. selomaat. C.
gekefaliseerd. D. diploblasties.
1.20 Die blastopoor toon die teenwoordigheid van holte met
endodermwand in die ontwikkelende embrio – holte wat bekend staan
as die
A. oerderm. B. blastoseel. C. seloom. D. kiemlaag.
GRAAD 11 KWARTAAL 2 LEWENSWETENSKAPPE DIERE: HERSIENINGSVRAE
1.21 Die oudste vertakking in dierefilogenie hang af van A. radiale
of bilaterale simmetrie. B. liggaamshole of geen liggaamsholte nie.
C. diploblastiese of triploblastiese embrio’s. D. ware
weefsels of geen weefsels nie.
1.22 Watter soort data sal waarskynlik die grootste impak op
dieretaksonomie in die komende dekades hê?
A. Fossielbewyse B. Vergelykende morfologie van lewende
spesies C. Nukleotiedopeenvolging van homoloë gene D.
Ooreenstemmings in metaboliese bane
1.23 Filogenetiese bome kan die beste beskryf word as
A. ware en onfeilbare stellings oor
evolusieverhoudings.
B. hipotetiese uitbeeldings van evolusieverhoudings.
C. die akkuraatste voorstellings moontlik van genetiese verhoudings
tussen taksons.
D. evolusieteorieë.
1.24 Die gemeenskaplike voorouer van alle diere was waarskynlik A.
bakterie. B. plant. C. fungus. D. protis.
1.25 Kies die een organisme wat die minste verwant aan die ander
drie is. A. Rob B. Beer C. Pikkewyn D. Bewer
1.26 Kies die een organisme wat die minste verwant aan die ander
drie is. A. Padda B. Slang C. Akkedis D. Alligator
GRAAD 11 KWARTAAL 2 LEWENSWETENSKAPPE DIERE: HERSIENINGSVRAE
1.27 Kies die een organisme wat die minste verwant aan die ander
drie is. A. Rooiborsie B. Vlermuis C. Mossie D. Koekoek
1.28 Watter term sluit die ander drie in? A. Visse B. Gewerwelde
diere C. Amfibiese diere D. Diere
1.29 Watter term sluit die ander drie in? A. Geleedpotige diere B.
insekte C. Skaaldiere D. Duisendpote
1.30 Watter term sluit die ander drie in? A. Genus B. Orde C. Filum
D. Spesie
1.31 Jy vind dier wat die volgende eienskappe het: ruggraat,
skubberige pote en kloue, warmbloedig, en eierlêend.
Hoe sal jy hierdie dier klassifiseer? A. Reptiel B. Amfibiese dier
C. Vis D. Voël
1.32 Jy vind dier wat die volgende eienskappe het: het nie werklike
vorm nie, baie porieë, niebeweeglik, en harde buitenste
bedekking.
Hoe sal jy hierdie dier klassifiseer? A. Stekelhuidige B. Holtedier
C. Spons D. Weekdier
GRAAD 11 KWARTAAL 2 LEWENSWETENSKAPPE DIERE: HERSIENINGSVRAE
1.33 Watter van die volgende is ware stelling? A. Alle Chordata is
gewerwelde diere. B. Alle gewerwelde diere is Chordata. C. Alle
gewerwelde diere is soogdiere. D. Alle diere is gewerwelde
diere.
1.34 Jy vind dier wat die volgende eienskappe het: gelede
aanhangsels, gesegmenteerd, en eksoskelet.
Hoe sal jy hierdie dier klassifiseer? A. Annelied B. Holtedier C.
Weekdier D. Geleedpotige dier
1.35 Jy vind dier wat die volgende eienskappe het: sagte liggaam,
in verskillende tye van sy lewensiklus beweeglik en onbeweeglik, en
bevat netelselle.
Hoe sal jy hierdie dier klassifiseer? A. Annelied B. Holtedier C.
Weekdier D. Geleedpotige dier
1.36 Watter van die volgende filums bevat platwurms? A. Annelida B.
Mollusca C. Arthropoda D. Platyhelminthes
1.37 Jy vind dier wat die volgende eienskappe het: dit het in
sommige fases van sy lewe kiewe, ondergaan metamorfose, is
koudbloedig, en leef in vogtige habitats.
Hoe sal jy hierdie dier klassifiseer? A. Amfibiese dier B. Annelied
C. Vis D. Reptiel
GRAAD 11 KWARTAAL 2 LEWENSWETENSKAPPE DIERE: HERSIENINGSVRAE
1.38 Watter van die volgende filums bevat rondewurms? A. Annelida
B. Mollusca C. Arthropoda D. Platyhelminthes Gebruik die tabel hier
onder om vraag 39 tot 41 te beantwoord:
Dier i Dier ii Dier iii Dier iv Dier v hare vere gladde vel
skubberige vel skubberige vel
ruggraat dopeier ruggraat dopeier kiewe plasenta kloue niedopeiers
kloue waterdier
1.39 Dier i tot iv behoort aan die filum van diere genaamd A.
reptiele. B. voëls. C. Chordata. D. soogdiere.
1.40 Tot watter klas hoort die dier iv? A. Soogdiere B. Voëls C.
Amfibiese diere D. Reptiele
1.41 Tot watter filum hoort dier v? A. Mollusca B. Annelida C.
Echinodermata D. Chordata
1.42 Watter een van die volgende is nie eienskap van holtediere
nie? A. Vlamsel-uitskeidingstelsel B. Spysverteringskanaal met een
opening C. Senuweenet D. Nematosiste
1.43 Watter van die volgende eienskappe van geleedpotige diere was
waarskynlik die belangrikste aanpassing tot landomgewing?
A. Bloedsomloopstelsel B. Volledige spysverteringskanaal C.
Segmentasie D. Eksoskelet
GRAAD 11 KWARTAAL 2 LEWENSWETENSKAPPE DIERE: HERSIENINGSVRAE
1.44 Sponse verskil van die res van die diereryk omdat A. hulle
heeltemal sessiel is. B. hulle radiale simmetrie het en
filtreervreters is. C. hul eenvoudige liggaamstruktuur geen
weefsels of organe bevat nie. D. hulle primitiewe senuweenet
het.
1.45 By Cnidaria geld die volgende gewoonlik: A. Die poliep is
vryswemmend. B. Die medusa is vryswemmend. C. Die medusa is
sessiel. D. Sowel die poliep as die medusa is sessiel.
1.46 Watter van die volgende het nie bilaterale simmetrie nie? A.
Slak B. Lintwurm C. Koraal D. Erdwurm
1.47 Die voorste streek van bilateraal simmetriese dier word die
volgende genoem: A. Dorsaal B. Anterior C. Ventraal D.
Posterior
1.48 Hermafrodiete bring die volgende voort: A. Óf sperms óf eiers
B. Sowel sperms as eiers C. Slegs sperms D. Slegs eiers
1.49 Segmentasie het eerste voorgekom by A. platwurms. B.
weekdiere. C. rondewurms. D. anneliede.
GRAAD 11 KWARTAAL 2 LEWENSWETENSKAPPE DIERE: HERSIENINGSVRAE
1.50 Voëls A. is endoterme. B. het sekere eienskappe van reptiele.
C. het swaar, soliede bene. D. A en B is korrek.
1.51 Soogdiere wat ontwikkeling in buidel op die moeder se maag
voltooi, word die volgende genoem:
A. Kloaakdiere B. Plasentale diere C. Buideldiere D. Nie een
hiervan nie
1.52 Insek se vlerke en pote kom uit sy A. kop. B. kopborsstuk. C.
agterlyf. D. bors (toraks).
1.53 By watter van die volgende diere word die embrio nie deur
vrugwater beskerm nie? A. Rooiborsie B. Alligator C. Brulpadda D.
Leeu
1.54 Watter een van die volgende is nie tipies van insekte nie? A.
Liggaam verdeel in kop, toraks en agterlyf B. Saamgestelde oë C.
Een paar voelhorings D. Vier pare pote
1.55 Amfibiese diere kan nie ten volle op droë land leef nie, omdat
A. hul voorouers oënskynlik visse was. B. hul voedselorganismes in
die water leef. C. hul voortplanting van water afhanklik is. D. die
volwasse vorme suurstof deur kiewe uit die water verkry.
GRAAD 11 KWARTAAL 2 LEWENSWETENSKAPPE DIERE: HERSIENINGSVRAE
1.56 By die meeste moderne soogdiere gaan die kleintjies deur
tydperk van ontwikkeling wat aan die moeder verbind is deur
die
A. kloaak. B. eier. C. melkkliere. D. plasenta.
1.57 Die amniotiese eier het aanvanklik in watter van die volgende
groepe geëvolueer? A. Visse B. Reptiele C. Voëls D. Eierlêende
soogdiere (kloaakdiere)
1.58 Diploblastiese organismes het A. twee embrionale sellae. B.
twee pote. C twee voelhorings. D. twee saamgestelde oë.
1.59 Metamerisasie is A. kliewing. B. kraking. C segmentasie. D.
verdeling.
1.60 Jellievis hoort tot die filum Cnidaria want dit het A.
eksoskelet gemaak van chitien. B. seloom wat met vloeistof gevul is
wat hidrostatiese skelet vorm. C. geen skelet nie. D. dermkanaal en
mesoglea wat met vloeistof gevul is wat hidrostatiese skelet
vorm.
1.61 Die simmetrie van die dier wat hier onder getoon word, is A.
radiaal.
B. asimmetries. C. bilateraal. D. amorf.
GRAAD 11 KWARTAAL 2 LEWENSWETENSKAPPE DIERE: HERSIENINGSVRAE
1.62 Die organisme in die diagram hoort tot die filum A.
Arthropoda.
B. Annelida. C. Platyhelminthes. D. Vertebrata.
1.63 Die organisme in die diagram hoort tot die filum A.
Arthropoda. B. Annelida. C. Platyhelminthes. D. Vertebrata.
1.64 Die organisme in die diagram hoort tot die filum A.
Arthropoda. B. Annelida. C. Platyhelminthes. D. Vertebrata.
1.65 Die organisme in die diagram hoort tot die filum A. Porifera.
B. Cnideria. C. Platyhelminthes. D. Annelida.
GRAAD 11 KWARTAAL 2 LEWENSWETENSKAPPE DIERE: HERSIENINGSVRAE
1.66 Die organisme in die diagram hoort tot die filum A. Porifera.
B. Cnideria. C. Platyhelminthes. D. Annelida.
1.67 Die organisme in die diagram hoort tot die filum A. Porifera.
B. Arthropoda. C. Platyhelminthes. D. Annelida.
1.68 Watter van die volgende lyste bevat slegs geleedpotige diere?
A. Anneliede, insekte B. Aragnide, skaaldiere C. Insekte, weekdiere
D. Platwurms, skaaldiere
1.69 Die diagram toon paar eksterne kenmerke van rot.
Watter kenmerke wat in die diagram gesien kan word toon dat rot
soogdier is?
A. Diafragma en longe B. Pels en snorbaard C. Warmbloedig en
lewende kleintjies D. Melk- en sweetproduksie
GRAAD 11 KWARTAAL 2 LEWENSWETENSKAPPE DIERE: HERSIENINGSVRAE
1.70 Watter soort vel het amfibiese diere? A. Droog sonder skubbe
B. Droog met skubbe C. Vogtig sonder skubbe D. Vogtig met
skubbe
1.71 Watter soort lewende dier het growwe, droë, skubberige vel? A.
Amfibiese dier B. Vis C. Soogdier D. Reptiel
1.72 Watter groep sluit diere met vier pote en droë, skubberige vel
in? A. Amfibiese diere B. Voëls C. Soogdiere D. Reptiele
1.73 Die tabel toon enkele van die eienskappe van drie groepe
ongewerwelde diere – geleedpotige diere, anneliede en weekdiere.
Watter ry toon die korrekte eienskappe van elke groep?
geleedpotige diere annelied weekdiere
gesegmenteerde sagte liggaam, het selde pote
ongesegmenteerde sagte liggaam, het interne of eksterne dop
B gesegmenteerde liggaam, eksoskelet en gelede ledemate
gesegmenteerde liggaam, eksoskelet en gelede ledemate
gesegmenteerde sagte liggaam, het selde pote
C ongesegmenteerde sagte liggaam, het interne of eksterne dop
gesegmenteerde sagte liggaam, het selde pote
ongesegmenteerde sagte liggaam, het interne of eksterne dop
D gesegmenteerde sagte liggaam, het selde pote
ongesegmenteerde sagte liggaam, het interne of eksterne dop
gesegmenteerde liggaam, eksoskelet en gelede ledemate
1.74 Wat is die korrekte volgorde van groepe geleedpotige diere,
vanaf dié met die meeste pote tot dié met die minste pote?
A. Aragnide à skaaldiere à insekte à veelpotiges B. Skaaldiere à
veelpotiges à insekte à aragnide C. Insekte à aragnide à
veelpotiges à skaaldiere D. Veelpotiges à skaaldiere à aragnide à
insekte
1.75 Die diagram toon dier.
Gebruik die sleutel om hierdie dier te identifiseer.
1 ronde ore A
2 kolle op die liggaam B
geen kolle op die liggaam nie gaan na 3
3 reguit stert C
krullerige stert D
1.76 By geleedpotige diere vind groei eers plaas nadat die
eksoskelet afgegooi is en voordat die nuwe een verhard.
Watter grafiek toon tipiese groeikromme vir geleedpotige
dier?
lengte van geleedpotige
lengte van geleedpotige
lengte van geleedpotige
lengte van geleedpotige
A. 1 B. 2 C. 3 D. 4
1.78 Watter groep organismes het die volgende eienskappe? • Drie
pare gelede pote • Driedelige gesegmenteerde liggaam • Een paar
voelhorings
A. Aragnide B. Skaaldiere C. Insekte D. Veelpotige diere
1.79 Die tabel toon paar eienskappe van vier verskillende
gewerwelde diere. Watter gewerwelde dier is reptiel?
Vinne Pote Skubbe Hare Sleutel: A u ³ u ³
u = eienskap teenwoordig B ³ u u ³
C ³ u ³ ³ ³ = eienskap afwesig
D ³ u ³ u
1.80 Watter dier is nie geleedpotige dier nie?
1.81 Die diagram toon dier wat in vars water voorkom.
Gebruik die sleutel om die dier te identifiseer. 1. liggaam in
segmente verdeel gaan na 2
liggaam nie in segmente verdeel nie gaan na 3
2. reguit liggaam dier A geboë liggaam dier B
3 het dop dier C het nie dop nie dier D
1.82 Die tabel toon paar eienskappe van vier gewerwelde diere.
Watter gewerwelde dier is soogdier?
Gewerwelde dier
A u u ³ ³ ³ u = eienskap teenwoordig
B ³ u ³ ³ ³
C ³ u u u ³ ³ = eienskap afwesig
D ³ ³ ³ u u
1.83 Watter eienskappe het visse?
Ruggraat Skubbe Hare Sleutel: A ³ ³ u
u = eienskap teenwoordig B ³ u ³
C u u ³ ³ = eienskap afwesig
D u ³ u
GRAAD 11 KWARTAAL 2 LEWENSWETENSKAPPE DIERE: HERSIENINGSVRAE
1.84 Die diagram toon dier. Gebruik die sleutel om die dier te
identifiseer.
1 voorste ledemate het vyf vingers gaan na 2
voorste ledemate het vier vingers gaan na 3
2 vel met kolle A vel sonder kolle B
3 stert met vinne C stert sonder vinne D
1.85 Die diagram toon vier geleedpotige diere. Watter geleedpotige
dier is insek?
1.86 Leerder neem gewerwelde dier waar wat in dammetjie swem. Die
dier se oppervlak is glad en haarloos. Hy gebruik sy agterpote met
swemvliese om te swem. Nou en dan kom die dier op na die
wateroppervlak om lug te skep.
Tot watter klas van gewerwelde diere hoort hierdie dier? A.
Amfibiese diere B. Visse C. Soogdiere D. Reptiele
1.87 Die diagram toon geleedpotige dier. Hoeveel pare gelede pote
het hierdie geleedpotige dier? A. 2 B. 20 C. 21 D. 40
1.88 Watter groep bevat nie diere wat geleedpotige diere is nie? A.
Anneliede B. Aragnide C. Skaaldiere D. Insekte
MEMORANDUM Punte: 88 Tyd: 88 minute
Vraag 1 1.1 Cü