20
Wat elke werker en Wat elke werker en werkgewer moet werkgewer moet weet oor weet oor gesondheid en gesondheid en veiligheid in die veiligheid in die werkplek werkplek

Wat elke werker en werkgewer moetwerkgewer moet … enVeiligheid,1993,vereisvan diewerkgeweromsoverredelik doenlik‘nwerkomgewingin standtehouwatveiligensonder risikovirdiegesondheidvan

Embed Size (px)

Citation preview

Wat elke werker enWat elke werker enwerkgewer moetwerkgewer moet

weet oorweet oorgesondheid engesondheid enveiligheid in dieveiligheid in die

werkplekwerkplek

Die Wet op Beroepsgesondheiden Veiligheid, 1993, vereis vandie werkgewer om sover redelikdoenlik ‘n werkomgewing instand te hou wat veilig en sonderrisiko vir die gesondheid vanwerkers is. Dit beteken dat diewerkgewer moet verseker datdie werkplek vry vangevaarlike stowwe, soosbenseen, chloor enmikro-organismes, voorwerpe,toerusting, prosesse, ens. iswat besering, skade of siektekan veroorsaak. Waar dit niemoontlik is nie, moet diewerkgewer die werkers inligoor hierdie gevare, hoe ditvoorkom kan word, en hoe omveilig te werk, en anderbeskermende maatreëls vir ‘nveilige werkplek.

Daar word egter nie van diewerkgewer verwag om alleen

verantwoordelikheid virgesondheid en veiligheid te neemnie. Die Wet is gebaseer op diebeginsel dat gevare in diewerkplek aangepak moet worddeur kommunikasie ensamewerking tussen die werkersen die werkgewer. Die werkers endie wergewer moet dieverantwoordelikheid virgesondheid en veiligheid in diewerkplek deel. Beide partye moetproaktief gevare identifiseer enbeheermaatreëls ontwikkel om diewerkplek veiliger te maak. Ophierdie manier is die werkgeweren werkers betrokke by ‘n stelselwaar verteenwoordigers vangesondheid en veiligheid diewerkplek gereeld kan inspekteeren dan aan ‘n komitee virgesondheid en veiligheidrapporteer, wat op hulle beurt dieaanbevelings aan die werkgewerkan voorlê.2

Hierdie gids is geskryf in die belang van die gesondheid enveiligheid van werkers in Suid-Afrika. Die doel hiervan is om dieWet in eenvoudige bewoording te verduidelik aan alle rolspelersop die gebied van Suid-Afrikaanse beroepsgesondheid enveiligheid.

Die rol van die inspekteurs van beroepsgesondheid en veiligheid (BGV) indie Departement van Arbeid word verduidelik. Die pligte en regte vanwerkers, soos aan hulle verleen in die Wet, word uiteengesit. Die rolle enverantwoordelikhede van werkgewers, vervaardigers, ontwerpers,invoerders, verskaffers en verkopers, ter versekering van die gesondheid enveiligheid van werkers, word uitgelig. En laastens word die werksaamhedevan verteenwoordigers vir gesondheid en veiligheid verduidelik.

Elke hoof-uitvoerende beampte moet sover redelik doenlikverseker dat die pligte van sy/haar werkgewer soos beoog inhierdie Wet, behoorlik nagekom word.

Om te verseker dat hierdie stelselwerk, moet elke werker sy of haarregte en pligte ken soos vervat indie Wet.

Wet en Regulasies

Die Wet bekend as die Wet opBeroepsgesondheid en Veiligheid,1993 (Wet No. 85 van 1993),bestaan uit 50 artikels en is deurdie Parlement goedgekeur. Diedoel van die Wet is omvoorsiening te maak vir diegesondheid en veiligheid vanmense by die werk of in verbandmet die gebruik van ‘n aanleg enmasjinerie. Dit maak verdervoorsiening vir die beskermingvan ander mense as mense bydie werk teen gevare wat spruit uitof in verband met diebedrywighede van mense by diewerk.

Verskeie Regulasies, oor spesifiekeonderwerpe, word van tyd tot tyddeur die Departement van Arbeidgepubliseer ingevolge die Wet.Die Wet en die Regulasies kanvan die Staatsdrukker inStaatskoerant-formaat of gebindeformaat by verskeie uitgewersgekoop word.

Departement vanArbeid

HoofdirektoraatBeroepsgesondheid enVeiligheidDie Wet op Beroepsgesondheiden Veiligheid word geadministreerdeur die HoofdirektoraatBeroepsgesondheid en Veiligheidvan die Departement van Arbeid.

Ten einde die gesondheid enveiligheid van werkers te verseker,is provinsiale kantore in al die

3

‘n Inspekteur van dieDepartement van Arbeid hetgedurende ‘n inspeksie ‘ngassilinder gevind wat losstaan in plaas van vasgeheg tewees teen die muur of ‘npilaar.

provinsies geopen. Met dit tendoel voer inspekteurs vangesondheid en veiligheid vanhierdie provinsiale kantoreinspeksies en ondersoeke bywerkplekke uit.

InspeksiesInspeksies word gewoonlik beplanop die grond vanongelukstatistiek, dieteenwoordigheid van gevaarlikestowwe, soos die gebruik vanbenseen in wasserye, of diegebruik van gevaarlike masjineriein die werkplek. Onbeplandeinspeksies, aan die ander kant,ontstaan gewoonlik uit versoekeof klagtes deur werkers,werkgewers, of lede van die

publiek. Hierdie klagtes ofversoeke word vertroulik hanteer.

Magte van InspekteursIndien ‘n inspekteur gevaarlike ofongunstige toestande by diewerkplek vind, kan hy of syvereistes aan die werkgewer opdie volgende wyses stel:• VerbodskennisgewingIn die geval van dreigendegevaar, kan ‘n inspekteur deurmiddel van ‘nverbodskennisgewing ‘n verbodplaas op ‘n bepaalde optrede,proses, of die gebruik van ‘nmasjien of toerusting. Niemandmag die inhoud van sodanigekennisgewing verontagsaam nieen nakoming moet onmiddellik inwerking tree.• OortredingskennisgewingIndien ‘n bepaling van ‘nregulasie oortree word, kan dieinspekteur ‘noortredingskennisgewing aan diewerkers of werkgewer beteken. ‘nOortreding van die Wet kanuitloop op ‘n onmiddellikevervolging, maar in die geval van‘n oortreding van die regulasie,kan die werkgewer diegeleentheid gebied word om dieoortreding reg te stel binne ‘ntydsbeperking soos gespesifiseerin die kennisgewing watgewoonlik 60 dae is.• VerbeteringskennisgewingWaar die maatreëls virgesondheid en veiligheid wat deurdie werkgewer ingestel is, nie diewerkers se gesondheid enveiligheid bevredigend beskermnie, kan die inspekteur van die4

Die Departement se inspekteurs het die ineenstortingvan die Coega-brug waar 2 mense gedood is en 23mense beseer is.

werkgewer vereis om meerdoeltreffende maatreëls in te stel.‘n Verbeteringskennisgewing watdie korrektiewe maatreëlsvoorskryf, word dan aan diewerkgewer beteken.

Ander magteOm die inspekteur in staat te stelom sy of haar pligte uit te voer,kan hy of sy enige werkplek ofperseel binnegaan waarmasjinerie of gevaarlike stowwegebruik word en mense ondervraof ‘n dagvaarding aan hullebeteken om voor hom of haar teverskyn. Die inspekteur kanversoek dat enige dokumente byhom of haar ingedien word, kandie dokumente ondersoek ofafskrifte daarvan maak, en kan ‘nverduideliking eis oor enigeinskrywings in sodanigedokumente. Die inspekteur kanook enige toestand of artikelinspekteer en monsters daarvanneem, en beslag lê op enigeartikel wat as bewys kan dien.

Let wel: Bogenoemde magtevan inspekteurs is nie absoluutnie. Enige persoon wat verskilmet enige besluit wat deur ‘ninspekteur geneem word, kanappèl aanteken teen daardiebesluit deur te skryf aan dieHoofinspekteur,Beroepsgesondheid enVeiligheid, Departement vanArbeid, Privaat Sak X117,Pretoria, 0001.

Algemene pligte vanwerkgewers teenoorwerkers

Wat moet die werkgewer doenom te verseker dat diewerkomgewing veilig ensonder risiko is vir diegesondheid van sy of haarwerkers?Die werkgewer moet alletoerusting wat nodig is om diewerk te doen en alle stelselswaarvolgens die werk gedoenmoet word, voorsien en in standhou in ‘n toestand wat nie diegesondheid en veiligheid vanwerkers sal benadeel of in gevaarstel nie. Voordat persoonlikebeskermende toerusting gebruikmag word, moet die werkgewereers probeer om enige gevaar virdie gesondheid en veiligheid vansy werkers te verwyder of teverminder. Slegs wanneer dit niedoenlik is nie, moet persoonlikebeskermende toerusting gebruikword.

Die werkgewer moet maatreëlstref om sy of haar werkers segesondheid en veiligheid tebeskerm teen gevare wat kanontstaan uit die produsering,prosessering, gebruik, hantering,berging of vervoer van artikels ofstowwe, met ander woordeenigiets waarmee werkers inkontak kan kom by die werk. Omte verseker dat aan hierdie 5

verpligtinge voldoen word, moetdie werkgewer:• potensiële gevare identifiseer

wat aanwesig kan wees terwylwerk gedoen word, ietsgeproduseer, geprosesseer,gebruik, geberg of vervoerword, en enige toerustinggebruik word

• voorkomende maatreëls instelwat nodig is om sy of haarwerkers teen diegeïdentifiseerde gevare tebeskerm en die middele teverskaf om hierdievoorkomende maatreëls teimplementeer

• voorsiening maak vir dienodige inligting, instruksies,opleiding en toesig terwyl diemate vanwerkersbekwaamheid ingedagte gehou word. Metander woorde, wat hulle kan

of nie kan doen nie• nie toelaat dat enigeen

voortgaan met enige taak nietensy die nodigevoorsorgmaatreëls getref word

• stappe doen om te versekerdat elke persoon onder sy ofhaar beheer aan die vereistesvan die Wet voldoen

• die nodige beheermaatreëls indie belang van gesondheid enveiligheid afdwing

• toesien dat die werk watgedoen word en die toerustingwat gebruik word, onder diealgemene toesig van ‘n werkeris wat opgelei is om die gevarete verstaan wat met die werkgepaard gaan

• toesien dat sodanige werkerverseker dat dievoorsorgmaatreëlsgeïmplementeer en in standgehou word.

6 Slegs twee mense het beskermende klere aan en die derde persoon werk in dieselfdeomgewing sonder ‘n beskermende masker oor die neus.

Alle werkers het diereg om ingelig te word

Die werkgewer moet toesien datelke werker ingelig is en diegesondheids- enveiligheidsgevare duidelikverstaan van enige werk watgedoen word, enigiets watgeproduseer, geprosesseer,gebruik, geberg, gehanteer ofvervoer word, en enige toerustingof masjinerie wat gebruik word.Die werkgewer moet dan inligtingverskaf oor voorsorgmaatreëlsteen hierdie gevare.

Die werkgewer moetverteenwoordigers vangesondheid en veiligheid inkennis stel wanneer ‘n inspekteurhom of haar verwittig vaninspeksies en ondersoeke wat bydie perseel uitgevoer gaan word.

Die werkgewer moet ook dieverteenwoordigers vangesondheid en veiligheid inlig oorenige aansoek om vrystelling, ofenige vrystelling wat hom of haaringevolge die Wet verleen word.Vrystelling beteken om vrygestel teword van sekere bepalings vandie Wet, regulasies,kennisgewings of opdragteingevolge die Wet.

Die werkgewer moet so goumoontlik die verteenwoordigersvan gesondheid en veiligheid inkennis stel daarvan as ‘n insidentin die werkplek voorgekom het. ‘nInsident is ‘n gebeurtenis wat bydie werkplek voorkom waar ‘npersoon gedood of beseer is ofsiek geword het. Dit is ook diestorting van ‘n gevaarlikechemiese produk, byvoorbeeldwanneer formaldehied 7

Beskerm jou eieliggaam deur dievoorgeskrewebeskermende klerasiete alle tye te dra vir diekop, hande, liggaamen voete ens.

(‘n chemiese produk wat in dienywerheid gebruik word) uit ‘ntenk lek weens ‘n foutiewe klep,of waar masjinerie uit beheerraak sonder om enigiemand tedood of te beseer.

Algemene pligte vanvervaardigers,ontwerpers,invoerders, verkopersof verskaffersbetreffende diegebruik van artikels enstowwe by die werk

ArtikelsVervaardigers, ontwerpers,invoerders, verkopers enverskaffers moet verseker dat:• hulle artikels veilig en sonder

risiko vir gesondheid is en aanal die voorgeskrewe vereistesvoldoen

• wanneer ‘n struktuur opgerigof ‘n artikel geïnstalleer word

op ‘n perseel, moet dit op so‘n wyse gedoen word dat daarnie ‘n onveilige situasie of ‘ngesondheidsrisiko geskep wordnie.

StowweVervaardigers, ontwerpers,invoerders, verkopers enverskaffers van stowwe moetverseker dat:• sodanige stowwe veiliger en

sonder risiko is vir gesondheidwanneer dit behoorlik gebruikword

• inligting beskikbaar is oor die:- gebruik van die stof by die

werk- gesondheids- en

veiligheidsrisikogeassosieer met die stof

- toestande wat moet heersom te verseker dat die stofveilig en sonder risiko virdie gesondheid is wanneerdit behoorlik gebruik word

8

‘n Gassilinderhet ontplofweens ‘n brand.

- prosedures in die gevalvan ‘n ongeluk.

Indien ‘n persoon aan wie ‘nartikel of stof verkoop of verskafis, skriftelik onderneem om stappete doen om te verseker dat dieartikel of stof aan al dievoorgeskrewe vereistes voldoen,en veilig en sonder risiko vir diegesondheid is, skuif die pligte vandie invoerder, ontwerper,verkoper, verskaffer ofvervaardiger daarna na diepersoon wat onderneem omsodanige stappe te doen.

Algemene pligte van diewerker

Dit is die plig van die werker om:• na sy of haar eie gesondheid

en veiligheid om te sien, sowelas na dié van ander mense

wat deur sy of haar optrede ofversuim om op te tree, nadeliggeraak word. Dit sluit speletjiesby die werk in. Baie mense isbeseer en selfs gedood weensruwe spel by die werk, en ditword as ‘n ernstige oortredingbeskou

• sy of haar samewerking metdie werkgewer te gee waar dieWet ‘n plig op die werker lê ofvereistes aan hom of haar stel

• inligting aan ‘n inspekteur vandie Departement van Arbeid tegee indien hy of sy dit vereis

• ‘n wettige opdrag uit te voerwat die werkgewer ofgemagtigde persoon voorskryfmet betrekking tot gesondheiden veiligheid

• aan die reëls en prosedures tevoldoen wat die werkgeweraan hom/haar gee

• om die voorgeskrewe 9

‘n Voorbeeld van die gebruikvan steierwerk op ‘n totaalonanvaarbare en gevaarlikewyse.

veiligheidsklerasie te dra of dievoorgeskreweveiligheidstoerusting te gebruikwaar dit vereis word

• onveilige of ongesondetoestande so gou moontlik aandie werkgewer te rapporteer ofaan die gesondheids- enveiligheidsverteenwoordiger

• indien hy of sy in ‘n voorvalbetrokke is wat sy of haargesondheid kan raak of ‘nbesering kan veroorsaak,daardie voorval by diewerkgewer, en by diegemagtigde persoon of diegesondheids- ofveiligheidsverteenwoordiger sogou moontlik maar nie laternie as die einde van die skofaan te meld.

Regte van die werker

Die Wet op Beroepsgesondheiden Veiligheid het werkersregteuitgebrei om die volgende in tesluit:

Reg op inligtingDie werker moet toegang hê tot –• die Wet op Beroepsgesondheid

en Veiligheid en die Regulasies• gesondheids- en

veiligheidsreëls en proseduresvan die werkplek

• gesondheids- enveiligheidstandaarde wat diewerkgewer by die werk moethandhaaf.

Die werker kan die werkgewerversoek om hom of haar in te ligoor –• gesondheids- en

veiligheidsgevare in diewerkplek

• die voorkomingsmaatreëls watgetref moet word

• die prosedures moet gevolgword as ‘n werker blootgestelis aan gevaarlike stowwe watgevaarlik is vir gesondheid.

Die werker kan versoek dat sy ofhaar privaat mediese praktisyn syof haar mediese enblootstellingsrekords ondersoek.

Indien die werker ‘n gesondheids-en veiligheidsverteenwoordiger is,kan hy of sy ondersoek instel enskriftelik kommentaar lewer oorblootstellingsevaluerings enmoniteringsverslae.

Die reg om deel te neem aaninspeksiesIndien die werker ‘n gesondheids-en veiligheidsverteenwoordiger is,kan hy of sy ‘n gesondheids- enveiligheidsinspekteur van dieDepartement van Arbeidgedurende ‘n inspeksie van diewerkplek vergesel en enige vraewat die inspekteur mag vra,beantwoord.

Reg om kommentaar te lewerop wetgewing en vertoë rigDie werker kan kommentaarlewer op of vertoë rig in verbandmet enige regulasie of10

veiligheidstandaard gepubliseeringevolge die Wet opBeroepsgesondheid en Veiligheid.

Reg om nie geviktimiseer teword nie‘n Werkgewer mag nie ‘n werkeruit sy/haar diens ontslaan nie, ‘nwerker se salaris verminder of ‘nwerker se diensvoorwaardesverminder nie omdat –• die werker inligting verstrek het

wat van hom of haar vereis isingevolge die Wet, aaniemand wat belas is met dieadministrasie van die Wet opBeroepsgesondheid enVeiligheid

• die werker voldoen het aan ‘nwettige kennisgewing, (bv. ‘nverbod,oortredingskennisgewing, ens.)

• die werker iets gedoen het watingevolge die Wet gedoenmoes word

• die werker nie iets gedoen hetwat ingevolge die Wet verbodeis nie

• die werker getuienis afgelê hetvoor die Arbeidshof of ‘nGeregshof ooraangeleenthede rakendegesondheid en veiligheid.

Reg op AppèlDie werker kan appèl aantekenteen die besluit van ‘n inspekteur.Appèlle moet skriftelik verwysword na die Hoofinspekteur,Beroepsgesondheid en Veiligheid,Departement van Arbeid, PrivaatSak X117, Pretoria, 0001.

Plig om nie metvoorwerpe te peuter ofdit verkeerd te gebruiknie

Niemand mag peuter met ‘n 11

Die skep van ‘n potensieelgevaarlike situasie by ‘n puntvir twee kragproppe en nie vyfnie soos getoon in die prent.

voorwerp wat voorsien is in diebelang van gesondheid enveiligheid nie, of dit verkeer tegebruik nie. Niemand magbyvoorbeeld ‘n veiligheidskut van‘n masjien verwyder nie of diemasjien gebruik of iemandtoelaat om dit sonder sodanigeskut te gebruik nie.

Gesondheids- enveiligheids-verteenwoordigers

Wat is gesondheids- enveiligheidsverteenwoordigers?Hulle is voltydse werkers watgenomineer of gekies is enskriftelik aangewys is deur diewerkgewer nadat die werkgeweren werkers met mekaar oorleggepleeg het en ‘n ooreenkomsbereik het oor wie gesondheids-en veiligheidsverteenwoordigers

wil wees. Hulle moet minstensvertroud wees met dieomstandighede en toestande bydaardie deel van die werkplekwaarvoor hulle aangewys is.Ooreenstemming moet ookbereik word oor die tydperkdiens en funksies van diegesondheids- enveiligheidsverteenwoordiger enmoet onderling tussen diewerkgewer en die werkers geskikword.

Hoeveel gesondheids- enveiligheidsverteenwoordigersmoet aangewys word?Een gesondheids- enveiligheidsverteenwoordiger moetaangewys word vir elke werkplekwat bestaan uit 20 of meerwerkers. Dus is dit nie nodig om‘n verteenwoordiger aan te wyswaar daar 19 werkers in diens isnie.12

Stapeling van materiaal moet opso ‘n wyse gedoen word dat dit

nie ‘n gevaar vir die werkersskep nie.

In die geval van wwiinnkkeellss eennkkaannttoorree moet eenverteenwoordiger aangewys wordvir elke 100 verteenwoordigers ofdeel daarvan.

Byvoorbeeld, eenverteenwoordiger moet aangewysword in die geval van 21 tot 100werkers. Maar tweeverteenwoordigers moetaangewys word waar daar 101tot 200 werkers in diens is, ens.In die geval van aannddeerrwweerrkkpplleekkkkee moet eenverteenwoordiger aangewys wordvir elke 50 werkers of deeldaarvan. Een verteenwoordigermoet byvoorbeeld aangewysword in die geval van 21 tot 50werkers. Maar tweeverteenwoordigers moetaangewys word waar 51 tot 100werkers in diens is.

Afhangende van omstandighedekan ‘n inspekteur die aanwysingvereis van meerverteenwoordigers, selfs in diegeval waar die getal werkersminder as 20 is. Byvoorbeeld dieuitleg van ‘n aanleg kan van so ‘naard wees dat die aanwysing vanslegs een werker vir 50 werkersonvoldoende is. Die inspekteurkan dan die aanwysing van meerverteenwoordigers vereis. Indiendie werkgewer en werkersooreenstem, kan meer as dievoorgeskrewe getalverteenwoordigers aangewys

word.

Wanneer moet gesondheids-enveiligheidsverteenwoordigersaangewys word?

Binne vier maande na dieinwerkingtreding van diewerkgewer se sakeonderneming.‘n Werkgewer met meer as 20werkers, wie se besigheid minderas vier maande in bedryf is, hetnie nodig om verteenwoordigersaan te wys nie. In die geval waarseisoenswerkers byvoorbeeld indiens is op plase, wat die getalwerkers vir ‘n tydperk van minder 13

Het jy geweet dat die veiligheid van kabelweëslegs een van die take van ‘n beroepsgesondheidsen veiliigheidsinspekteur is?

as vier maande 20 laat oorskry,is die aanwysing vanverteenwoordigers ook nie nodignie.

Wanneer moet gesondheids-enveiligheidsverteenwoordigershulle werksaamhede uitvoer?Alle werksaamhede betreffendedie aanwysing, funksionering enopleiding van verteenwoordigerskan gedurende normale werkureuitgevoer word.

Wat kan gesondheids- enveiligheidsverteenwoordigersdoen?Gesondheids- enveiligheidsverteenwoordigers isdaarop geregtig om die volgendete doen:

•Gesondheids- enveiligheidsoudits

Verteenwoordigers kan diedoeltreffendheid vangesondheids- enveiligheidsmaatreëls deur middelvan gesondheids- enveiligheidsoutdits nagaan.• Identifiseer potensiële gevareVerteenwoordigers kan potensiëlegevare in die werkplek identifiseeren hulle aan die gesondheids- enveiligheidskomitee of diewerkgewer rapporteer.•Ondersoek voorvalleVerteenwoordigers kan tesamemet die werkgewer voorvalleondersoek, of klagtes vanwerkers betreffende gesondheids-en veiligheidsaangeleenthede enskriftelik daaroor verslag doen.• Rig vertoëVerteenwoordigers kan aan die14

‘n Gevaarlike situasie. Diestellasies is nie aan die gebou

vasgemaak nie en geenbeskermende klere word gedra nie.

werkgewer of gesondheids- enveiligheidskomitee vertoë rigbetreffende die veiligheid van diewerkplek of, waar die vertoëonsuksesvol is, aan ‘n inspekteur.• InspeksiesWat inspeksies betref, kanverteenwoordigers:- die werkplek inspekteer nadat

die werkgewer van dieinspeksie verwittig is

- deelneem aan besprekings metinspekteurs by die werkplek eninspekteurs op inspeksiesvergesel

- dokumente inspekteer- met die toestemming van

sy/haar werkgewer, vergeselword van ‘n tegniese adviseurgedurende ‘n inspeksie.

•Komiteevergaderingsbywoon

Verteenwoordigers moetgesondheids- enveiligheidskomiteevergaderingsbywoon.

Gesondheids- enveiligheidskomitees

Wat is die doel vangesondheids- enveiligheidskomitees?Lede vergader om maatreëls teinisieer, bevorder, handhaaf enhersien ten einde die gesondheiden veiligheid van werkers tebevorder.

Wanneer moet gesondheids-en veiligheidskomitees ingestelword?Minstens een komitee moetingestel word wanneer twee ofmeer verteenwoordigersaangewys word.

Uit hoeveel lede bestaan ‘ngesondheids- enveiligheidskomitee?Die werkgewer bepaal die getalkomiteelede, gebaseer op dievolgende:• indien slegs een komitee

ingestel is vir ‘n werkplek,moet al die verteenwoordigerslid wees van daardie komitee

• indien twee of meer komiteesingestel is vir ‘n werkplek,moet elke verteenwoordiger lidwees van minstens een vandaardie komitees.

Derhalwe moet elkeverteenwoordiger lid wees van ‘nkomitee. Die werkgewer moet ookander mense nomineer om homof haar te verteenwoordig op ‘nkomitee maar sodanigegenomineerdes mag nie meerwees as die getalverteenwoordigers aangewys opdaardie komitee nie. Indien ‘ninspekteur egter van mening isdat die getal komitees in ‘nwerkplek onvoldoende is, kan hyof sy die instelling vanbykomende komitees bepaal.

15

Hoe dikwels vergadergesondheids- enveiligheidsverteenwoordigers?Hulle vergader wanneer dit ook alnodig is, maar minstens een keerelke drie maande. Die komiteebepaal die tyd en plek. Indien10% of meer van die werkersegter by die inspekteur ‘n versoek

rig om ‘n vergadering, kan dieinspekteur bevel gee dat sodanigevergadering gehou moet word op‘n tyd en plek wat hy of sybepaal.

Wie bepaal die prosedure bydie vergadering?Die lede van die komitee kies dievoorsitter en bepaal sy of haardienstydperk,vergaderingsprosedures, ens.

Kan gesondheids- enveiligheidskomiteesdeskundiges raadpleeg viradvies?Ja, komitees kan mense koöpteeras adviserende lede as gevolgvan hulle kennis en kundigheidrakende gesondheids- enveiligheidsaangeleenthede. ‘nAdviserende lid het egter niestemreg nie.

Wat doen gesondheids- enveiligheidskomitees?Die komitees hanteer slegsgesondheids- enveiligheidsaangeleenthede by diewerkplek of dele daarvanwaarvoor sodanige komiteesingestel is. Gewoonlik hetgesondheids- enveiligheidskomitees die volgendewerksaamhede:• Doen aanbevelings‘n Komitee moet aanbevelingsdoen aan die werkgewer rakendedie gesondheid en veiligheid vanwerkers. Waar hierdieaanbevelings nie lei tot dieoplossing van die saak nie, kandie komitee aanbevelings doenaan ‘n inspekteur.• Bespreek voorvalle‘n Komitee moet enige insident16

‘n Nooduitgangsdeur mag nooit toegepak engesluit wees soos hierdie een nie.

bespreek wat lei tot die besering,siekte, of dood van ‘n werker enkan skriftelik aan die inspekteurdaaroor verslag doen.• Rekordhouding‘n Komitee moet rekord hou vanelke aanbeveling aan diewerkgewer en van elke verslagaan ‘n inspekteur.

Ander werksaamhedeKomiteelede moet enige anderwerksaamheid verrig wat byregulasie van hulle vereis word.

Aftrekkings

‘n Werkgewer mag geenaftrekkings doen van ‘n werker sesalaris met betrekking tot enigietswat van hom of haar verwagword om te doen in belang vangesondheid en veiligheidingevolge die Wet nie.

Verslag aan dieHoofinspekteurbetreffendeberoepsiektes

Indien ‘n mediese praktisyniemand ondersoek of behandelvir ‘n siekte wat na sy of haarvermoede ontstaan het uit diewerker se werk, moet die mediesepraktisyn die geval by die werkerse werkgewer en by dieHoofinspekteur aanmeld.

Samewerking met dieinspekteur

Nakoming van aanwysings,dagvaardings, versoeke ofbeveleWerkgewers en werkers moet dieaanwysings, dagvaardings,versoeke of bevele van 17

Die plek waar11 mense

gesterf het in‘n brand metgeen manier

om te ontsnapnie, omdat diewerkplek aandie buitekantgesluit was.

18

Bystand van ‘n inspekteur

Inspekteurs kan by die volgende kantore van die Departement vanArbeid genader word:

inspekteurs nakom.Daarbenewens mag niemandiemand anders verhinder omgenoemde na te kom nie.

Die beantwoording van vraeDie inspekteur se vrae moetbeantwoord word, maar niemandword verplig om ‘n vraag tebeantwoord waardeur hy of syhomself of haarself salinkrimineer nie. Om jouself teinkrimineer beteken jy gee tekenne dat jy verantwoordelik is vir‘n oortreding.

OndersoekeWanneer die inspekteur dit vereis,moet hy of sy voorsien word vandie nodige middele en diebystand verleen word wat hy of synodig mag hê om ‘n ondersoekte hou. Die inspekteur kan ookversoek dat die ondersoekebygewoon word deur individuewat die inspekteur kan bystaanmet die ondersoek. Niemandmag die inspekteur beledig nie ofmet opset die ondersoekonderbreek nie.

Vervolgings

Wanneer die werker iets doen watingevolge die Wet opBeroepsgesondheid en Veiligheidbeskou word as ‘n oortreding, isdie werkgewer verantwoordelik virdaardie oortreding, en hy of sykan skuldig bevind word endaarvoor gevonnis word, tensydie werkgewer kan bewys dat:• hy of sy nie sy of haar

toestemming gegee het nie• hy of sy alle redelike stappe

gedoen het om dit te voorkom• die werker nie opgetree het

binne die bestek van sy ofhaar bevoegdheid nie, metander woorde die werker hetiets gedoen wat hy of sygeweet het hy of sy nie behoortte doen nie.

Voorgenoemde is ook vantoepassing op ‘n magtiging van‘n werkgewer, byvoorbeeld ‘nsubkontrakteur, tensy die partyevooraf skriftelik ooreenkom oorhoe die magtiging aan diebepalings van die Wet salvoldoen.

19

Provinsiale Kantore van dieDepartement van Arbeid:

Eastern Cape East London Tel: (043) 701 3000

Free State Bloemfontein Tel: (051) 505 6200

Gauteng NorthPretoria Tel: (012) 309 5000

Gauteng South Johannesburg Tel: (011) 497 3222

KwaZulu-NatalDurban Tel: (031) 366 2000

LimpopoPolokwane Tel: (015) 290 1744

MpumalangaWitbank Tel: (013) 655 8700

North West Mafikeng Tel: (018) 387 1800

Northern CapeKimberley Tel: (053) 838 1500

Western CapeCape Town Tel: (021) 441 8000

Arbeidsentrums van die Departementvan Arbeid

Eastern CapeAliwal North Tel: (051) 633 2633Butterworth Tel: (047) 491 0490Cradock Tel: (048) 881 3010East London Tel: (043) 702 7500Fort Beaufort Tel: (046) 645 4686Graaf-Reinet Tel: (049) 892 2142Grahamstown Tel: (046) 622 2104King William’s Town Tel: (043) 643 4756Lusikisiki Tel: (039) 253 1996Maclear Tel: (045) 932 1424Mdantsane Tel: (043) 761 3151Port Elizabeth Tel: (041) 506 5000Queenstown Tel: (045) 807 5400Uitenhage Tel: (041) 992 4627

Umtata Tel: (047) 501 5600

Free StateBethlehem Tel: (058) 303 5293Bloemfontein Tel: (051) 505 6201Botshabelo Tel: (051) 534 3789Ficksburg Tel: (051) 933 2299Harrismith Tel: (058) 623 2977Kroonstad Tel: (056) 212 4471Petrusburg Tel: (053) 574 0932Phuthaditjhaba Tel: (058) 713 0373Sasolburg Tel: (016) 970 3200Welkom Tel: (057) 391 0200Zastron Tel: (051) 673 1471

Gauteng NorthAtteridgeville Tel: (012) 386 5116Bronkhorstspruit Tel: (013) 932 0197Garankuwa Tel: (012) 702 4525Krugersdorp Tel: (011) 955 4420Mamelodi Tel: (012) 805 5090Pretoria Tel: (012) 309 5050Randfontein Tel: (011) 693 3618Soshanguve Tel: (012) 799 7395Temba Tel: (012) 717 7395

Gauteng SouthAlberton Tel: (011) 861 6130Benoni Tel: (011) 747 9601Boksburg Tel: (011) 898 3340Brakpan Tel: (011) 744 9000Carletonville Tel: (018) 788 3281Germiston Tel: (011) 345 6300Johannesburg Tel: (011) 497 3163Kempton Park Tel: (011) 975 9301Nigel Tel: (011) 814 7095Roodepoort Tel: (011) 766 2000Sandton Tel: (011) 444 7631Sebokeng Tel: (016) 988 2626Soweto Tel: (011) 939 1200Springs Tel: (011) 362 6636Vanderbijlpark Tel: (016) 981 0280Vereeniging Tel: (016) 430 0000

KwaZulu-NatalDurban Tel: (031) 336 1559Dundee Tel: (034) 212 3147Estcourt Tel: (036) 352 2161Kokstad Tel: (039) 727 2140Ladysmith Tel: (036) 638 1900Newcastle Tel: (034) 312 6038Pietermaritzburg Tel: (033) 341 5300

20

Pinetown Tel: (031) 700 2206Port Shepstone Tel: (039) 682 2406Prospecton Tel: (031) 902 1590Richmond Tel: (033) 212 2768Richards Bay Tel: (035) 780 8700Stanger Tel: (032) 551 4291Ulundi Tel: (035) 879 1439Verulam Tel: (032) 541 5600Vryheid Tel: (034) 980 8992

LimpopoGiyani Tel: (015) 812 9041Jane Furse Tel: (013) 265 7210Lebowakgomo Tel: (015) 633 6958Lephalale Tel: (014) 763 2162Makhado Tel: (015) 516 0207Modimolle Tel: (014) 717 1046Mokopani Tel: (015) 491 5973Phalaborwa Tel: (015) 781 5114Polokwane Tel: (015) 299 5000Seshego Tel: (015) 223 7020Thohoyandou Tel: (015) 960 1300Tzaneen Tel: (015) 306 2600

MpumalangaBaberton Tel: (031) 712 3066Bethal Tel: (017) 647 2383Carolina Tel: (017) 843 1077Eerstehoek Tel: (017) 883 2414Emalahleni (Witbank) Tel: (013) 653 3800Ermelo Tel: (017) 819 7632Groblersdal Tel: (013) 262 3150Kwamhlanga Tel: (013) 947 3173KaMhlushwa Tel: (013) 785 0010Lydenburg Tel: (013) 235 2368Middelburg Tel: (013) 283 3600Nelspruit Tel: (013) 753 2844Piet Retief Tel: (017) 826 1883Sabie Tel: (013) 764 2105Secunda Tel: (017) 631 2585Standerton Tel: (017) 712 1351Volksrust Tel: (017) 735 2994

Northern CapeCalvinia Tel: (027) 341 1280De Aar Tel: (053) 631 0952Kimberley Tel: (053) 838 1500Kuruman Tel: (053) 712 3952Springbok Tel: (027) 718 1058Upington Tel: (054) 331 1752

North WestBrits Tel: (012) 252 3068Christiana Tel: (053) 441 2120Klerksdorp Tel: (018) 464 8700Lichtenburg Tel: (018) 632 4323Mafikeng Tel: (018) 381 1010Mogwase Tel: (014) 555 5693Potchefstroom Tel: (018) 297 5100Rustenburg Tel: (014) 592 8214Taung Tel: (053) 994 1710Vryburg Tel: (053) 927 5221

Western CapeBeaufort West Tel: (023) 414 3427Bellville Tel: (021) 941 7000Cape Town Tel: (021) 460 5911Claremont Tel: (021) 683 2388George Tel: (044) 801 1201Knysna Tel: (044) 382 3150Mitchell’s Plain Tel: (021) 376 1771Mossel Bay Tel: (044) 691 1140Oudtshoorn Tel: (044) 272 4370Paarl Tel: (021) 872 2020Somerset West Tel: (021) 852 2535Vredenburg Tel: (022) 715 1627Worcester Tel: (023) 347 0152

Head Office address of the ChiefInspector of Occupational Health andSafety

Department of Labour Tel: (012) 309 4774Private Bag X117Fax: (012) 309 4382Pretoria0001

AfrikaansLayout and design by the Design Studio,

Chief Directorate of Communication, Department of Labourwww.labour.gov.za