2
Baviaans Storie Oos-Kaap Werk, werk, werk - elkeen kry ‘n kans in Baviaans In beide Willowmore en Steytlerville is groot projekte aan die woel en werskaf om strate in die woonbuurte te plavei. Regs bo is die span besig met die stormwaterkanaal langs die straat. Die DA-munisipaliteit in Baviaans is besig om vir elkeen van die 4500 HOP-huise ‘n sonverhittings-warmwaterstelsel te installeer. In hierdie DA-munisipaliteit kry die inwoners almal die gelyke geleentheid om aan die werkskeppingsprojekte van die Uitgebreide Openbare Werke Program asook die Sakha Isizwe- program deel te neem. Daar word jaarliks in Steytlerville kompetisies gehou vir die beste blomtuin, groentetuin en vrugteboord. Hierdie gemeenskap gebruik die geleentheid om hul voedsel sekuriteit te ontwikkel. In Willowmore is die dorp se biblioteek binne die Hillview woonbuurt geleë. Linda Nazima, die bibliotekaresse, staan trots saam met DA-Raadslid Japie Booysen tussen die uiters netjiese rye en rye boeke. Dis hier waar die gemeenskap navorsing kan doen vir die skoolprojekte en selfs op ‘n hoër vlak. Hier waar die DA regeer gaan dit kookwater, klop-disselboom, baie lekker en sommer al die wonderlike goed wat die DA in ekstra dienste en oop geleenthede lewer vir al die reënboog- mense van die Baviaans. DA Burgemeester Ewald Loock Die Jeug in Baviaans is vasberade om elke moontlike geleentheid te benut om hulself tot die beste van hul vermoëns op te voed. Opvoeding is die enigste verlossing vanuit armoede en die kloue van onderdrukking. Hierdie groep jongmense wil hulself beywer om spesiale projekte vir die gemeenskap in die gemeenskap aan te bied. Ons jeug, ons trots, ons toekoms! ‘n Rekenaarsentrum wat daarop gemik is om mense se rekenaarvaardighede te verbeter is ook langs die biblioteek geleë. Niekie Cornelius gee die opleiding aan een en almal wat hierdie oop geleentheid, wil gebruik om rekenaarvaardig te word. Die is deur die DA-munisipaliteit van Baviaans geskep en ontwikkel. DA Burgemeester Ewald Loock Tel: 044 923 1004 Willowmore se Biblioteek is tops Ons jeug is ons leiers van môre Kiesafdelingleier LP Elza van Lingen 082 557 4206 [email protected] Besoek ons aanlyn: www.daec.co.za www.facebook.com/democratica llianceeasterncape www.dabhisho.org.za www.facebook.com/ Tsitsi.Karoo Kontak ons: Hoekom jy DA moet stem? Toe die DA die Wes-Kaap en Baviaans oorgeneem het, het ons bewys ons kan regeer. Ons is ‘n oop geleentheidsgemeenskap vir almal en ons is ‘n party vir alle Suid-Afrikaners wat opsoek is na ‘n beter toekoms. Is jy geregisteer? Vind uit of jy korrek geregistreer is. Sms slegs jou ID nommer na 32810 en ‘n sms sal na jou gestuur word oor waar en of jy geregistreer is. BKB Gebou Markstraat Willowmore 6445 Telefoon nommer: 044 923 1163 Uitgereik deur: Elza van Lingen, Tsitsi Karoo Kiesafdelingleier en Ewald Loock, Baviaans Burgemeester Uitgereik deur: Elza van Lingen, Tsitsi Karoo Kiesafdelingleier en Ewald Loock, Baviaans Burgemeester Waar die DA regeer, kan ons regeer DA-raadslid Steytlerville Danie Bezuidenhout 082 321 2250 DA-raadslid Willowmore Japie Booysen 082 296 7399 DA-raadslid Cacadu Lourens Nortjé 082 770 5994 044 923 1970 ‘Baviaans Youth Advisory Centre’ Die Nuusblad van die Demokratiese Alliansie in die Baviaans Munisipaliteit Oos-Kaap Ons Raadslede

Werk, werk, werk - elkeen kry ‘n kans in Baviaans Baviaans ... · PDF fileIn beide Willowmore en Steytlerville is groot projekte aan die woel en werskaf om strate in die ... Kontak

  • Upload
    dobao

  • View
    216

  • Download
    2

Embed Size (px)

Citation preview

Baviaans StorieOos-Kaap

Werk, werk, werk - elkeen kry ‘n kans in Baviaans

In beide Willowmore en Steytlerville is groot projekte aan die woel en werskaf om strate in die

woonbuurte te plavei. Regs bo is die span besig met die stormwaterkanaal langs die straat.

Die DA-munisipaliteit in Baviaans is besig

om vir elkeen van die 4500 HOP-huise ‘n

sonverhittings-warmwaterstelsel te

installeer.

In hierdie DA-munisipaliteit kry die inwoners almal die gelyke geleentheid om aan die

werkskeppingsprojekte van die Uitgebreide Openbare Werke Program asook die Sakha Isizwe-

program deel te neem.

Daar word jaarliks in Steytlerville kompetisies gehou vir die beste blomtuin, groentetuin en

vrugteboord. Hierdie gemeenskap gebruik die geleentheid om hul voedsel sekuriteit te

ontwikkel.

In Willowmore is die dorp se biblioteek binne die

Hillview woonbuurt geleë. Linda Nazima, die

bibliotekaresse, staan trots saam met DA-Raadslid

Japie Booysen tussen die uiters netjiese rye en rye

boeke. Dis hier waar die gemeenskap navorsing kan

doen vir die skoolprojekte en selfs op ‘n hoër vlak.

Hier waar die DA regeer gaan dit kookwater, klop-disselboom,

baie lekker en sommer al die wonderlike goed wat die DA in

ekstra dienste en oop geleenthede lewer vir al die reënboog-

mense van die Baviaans.

DA Burgemeester Ewald Loock

Die Jeug in Baviaans is vasberade om elke

moontlike geleentheid te benut om hulself

tot die beste van hul vermoëns op te voed.

Opvoeding is die enigste verlossing vanuit

armoede en die kloue van onderdrukking.

Hierdie groep jongmense wil hulself

beywer om spesiale projekte vir die

gemeenskap in die gemeenskap aan te

bied. Ons jeug, ons trots, ons toekoms!

‘n Rekenaarsentrum wat daarop gemik is om

mense se rekenaarvaardighede te verbeter is ook

langs die biblioteek geleë. Niekie Cornelius gee

die opleiding aan een en almal wat hierdie oop

geleentheid, wil gebruik om rekenaarvaardig te

word. Die is deur die DA-munisipaliteit van

Baviaans geskep en ontwikkel.

DA Burgemeester Ewald Loock

Tel: 044 923 1004

Willowmore se Biblioteek is tops

Ons jeug is ons leiers van môre

KiesafdelingleierLP Elza van Lingen

082 557 [email protected]

Besoek ons aanlyn:

www.daec.co.za

www.facebook.com/democraticallianceeasterncape

www.dabhisho.org.za

www.facebook.com/

Tsitsi.Karoo

Kontak ons:

Hoekom jy DA moet stem?Toe die DA die Wes-Kaap en Baviaans oorgeneem het, het

ons bewys ons kan regeer.Ons is ‘n oop

geleentheidsgemeenskap vir almal en ons is ‘n party vir alle

Suid-Afrikaners wat opsoek is na ‘n beter toekoms.

Is jy geregisteer?

Vind uit of jy korrek geregistreer is.

Sms slegs jou ID nommer na

32810

en ‘n sms sal na jou gestuur word oor waar en of jy

geregistreer is.

BKB Gebou

Markstraat

Willowmore

6445

Telefoon nommer:

044 923 1163

Uitgereik deur: Elza van Lingen, Tsitsi Karoo Kiesafdelingleier en Ewald Loock, Baviaans BurgemeesterUitgereik deur: Elza van Lingen, Tsitsi Karoo Kiesafdelingleier en Ewald Loock, Baviaans Burgemeester

Waar die DA regeer, kan ons regeer

DA-raadslidSteytlerville

Danie Bezuidenhout082 321 2250

DA-raadslidWillowmore

Japie Booysen 082 296 7399

DA-raadslidCacadu

Lourens Nortjé 082 770 5994044 923 1970

‘Baviaans Youth Advisory Centre’

Die

Nuusblad van die Demokratiese Alliansie in die Baviaans Munisipaliteit

Oos-Kaap

Ons Raadslede

Opvoeding - ‘n Hoë prioriteit in Baviaans

Die DA maak ‘n plan

Die DA skep huise en tuistes in Baviaans

Willowmore se sportterrein en rugbyveld se gras is grasgroen,

ten spyte van die feit dat Willowmore ‘n droë Karoo dorpie is.

Rioolwater wat herwin word,

word gebruik vir die besproeing

van WAZA Park “House of Pain”.

Die DA woel en werk in Baviaans

Uitgereik deur: Elza van Lingen, Tsitsi Karoo Kiesafdelingleier en Ewald Loock, Baviaans Burgemeester Uitgereik deur: Elza van Lingen, Tsitsi Karoo Kiesafdelingleier en Ewald Loock, Baviaans Burgemeester

Ou infrastruktuur wat nie meer ‘n doel dien nie word

produktief aangewend om tred te hou met die

ekonomiese ontwikkeling in die munisipaliteit. Die ou

slagpale is omskep in ‘n meganiese opleidingsentrum

en werkswinkel. Die studente kan in verskeie ambagte

ten volle geakrediteerde sertifikate bekom.

Edmund van

Vuuren LPW en

Junita Kloppers-

Lourens LP

besoek Fullarton

Primêreskool en

hoor die blye

klanke van die

skool se orkes

aan.

Hoë profiel besoek van die Departement van Onderwys se Mnr Strydom

(heel links) en Mnr Jack (middel voor) met Mnr Edmund van Vuuren DA

LPW (2de van links); Dr Junita Kloppers-Lourens DA LP, Mnr Hendriks,

Skoolhoof en Elza van Lingen DA Kiesafdelingsleier

Raadslid Danie Bezuidenhout

besoek Oom Mostert om te

verneem hoe die

rioolaansluitings by die nuwe

huis vorder. Vir Danie is dit ‘n

beginselsaak om tussen ons

mense te beweeg en self alle

kwessies ernstig op te neem en

op te los.

Clara Fleurs het ‘n

ondersteuningsgroep vir MIV-Vigs

pasiënte uit eie ondervinding begin

het. Sy sien dit as ‘n geleentheid om

haar medemens van hulp te wees om

die siektetoestand te verstaan en te

hanteer. Baviaans munisipaliteit

ondersteun haar projek ten volle.

Die DA en die OD ontmoet

mekaar in Steytlerville om

saam te werk vir die volgende

verkiesing. Van links is

Mariette Strydom, OD

Voorsitter; Elza van Lingen,

DA Publieke Verteenwoordiger

en Lynette Fischer, DA Jeug

aktivis.

Welkom OD

Vordering met rioolaansluitings

ONS GEE OM

Bemagtiging vir ons mense

Die Downs informele nedersetting word stadig maar seker herbou met volwaardige HOP-huise. Die eerste 10 gesinne

woon hier in “Booysenspark” se tydelike behuising totdat hulle in hul nuwe huise kan intrek. In hierdie projek word nie net

die woonbuurt nie maar ook die menswaardigheid van die inwoners herstel. Emma Blou gesels met Rdl Japie oor die

wonderwerk van ‘n eerste ordentlike dak ooit oor haar kop.

Die DA se publieke verteenwoordigers en personeel is sigbaar en het gereelde kieserkontak ten einde ons gemeenskappe

behoorlik te kan bedien.

Die DA se

toewyding tot die

ontwikkeling van

die jeug se volle

potensiaal spreek

vanself uit die

aanneming van

Willowmore

Primêreskool.

Oos-Kaap Oos-Kaap

DIE DA

GEE OM