View
218
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Weskus sakegids
Citation preview
6
PSG Konsult Finansiële Beplanning is 'n goedgekeurde finansiële diensteverskaffer. RFD 728
PSG Vredenburg het sedert hulle ontstaan in 2002 hulself gevestig as die grootste onafhanklike verskaffer van bateversekeringsdienste in die Weskus. Ons skryf dit toe aan unieke gehalte-georiënteerde benadering ten opsigte van kliënte se bateversekering en finansiële behoeftes. Alles wat ons aanpak word gedoen vanuit die fundamentele beginsels van ons besigheid: integriteit, vertroue en deursig-tigheid.
18 Toegewyde indivudue fokus op persoonlike diens en die vestiging van lewenslange verhoudinge met ons kliënte. Ons voorsien in 'n uiteenlopende reeks behoeftes en bied professionele finansiële advies en verwante produkte.
Ons omvattende dienste sluit in:
Agri -bateversekering
Kommersiële bateversekering
Marine bateversekering
Spesialis bateversekering
Persoonlike bateversekring
Aftreebeplanning
Beleggings
Mediese versekering
Voorsorgfondse
KONTAK GERUS OOK ONS KUNDIGE ADVISEURS:
Burger Visser | Versekerings adviseur, Bate versekering/[email protected] | 083 440 6008
Hein de Villiers | Versekerings adviseur, Bate versekering/[email protected] | 082 658 3659
Gerhard Visser | Versekerings adviseur, Bate versekering/vennoot [email protected] | 082 895 9214
KC Buxton | Versekerings adviseur, Bate [email protected] | 084 586 1799
Louise Dipaola | Versekerings adviseur, Bate versekering [email protected] | 082 891 4571
Marlene van Zyl | Versekerings adviseur, Bate [email protected] | 084 491 0381
Welma Schnetler | Versekerings adviseur, Bate [email protected] | 082 828 9048
Irma de Clercq | Finansiële adviseur [email protected] | 082 337 1599
33
‘Nobody in the world sells more real Estate
than RE/MAX’ [email protected]
www.remaxwestcoast.co.za
022 772 0752
‘YOUR REAL ESTATE SPECIALISTS’
LANGEBAAN