Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Wildbyvoeding se voor- en nadele
Craig Shepstone 083 305 1380
Byvoeding Aanvullende voeding van wild:
– om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom
Winsgewendheid van die “boer”“wilds-
boer” teel onderneming word beïnvloed deur die % koeie / vroulike diere wat elke 12 maande kalf.
Grootste oorsaak van swak reproduksie is ’n tekort aan die regte voeding op die verskillende tye van die jaar
Voedingstekorte in weidings hang af van:
1. Veldtipe (soet vs suur) en drakrag
1. Kampe, en klein kampstelsels
2. Grondtipe – minerale
1. Direk effek op watergehalte
3. Kwaliteit ruvoer – verteerbaarheid, NDF,
lignien, ruproteïen
1. Lusern – gehalte anners tussen snitte
4. Seisoen
5. Behoeftes van dier
Hoekom aanvul?
Verbeter die benutting van weidings/ruvoere – Voorkom wanbalanse
Handhaaf kondissie
Verhoog produksie en reproduksie
Inname en tipe aanvullings sal afhang van vlak van produksie en kwaliteit van weiding
Byvoeding op droë/ winter weiding
– Onvoldoende proteïen – eerste beperking Onvoldoende proteïen vir rumen mikrobes, veral
waar geen groen materiaal voorkom
– Lae verteerbaarheid Lae inname Lae diereproduksie
– Minerale en spoorminerale tekorte of wanbalans Verlaagde inname Verlaagde diereproduksie en reproduksie
Die dier se verteringstelsel
HERKOUER VERTERINGSTELSEL
Proteïenbehoeftes en -voorsiening
Somer Winter Pr
oteï
en
Okt Okt
Voorsiening vanaf gras
Behoefte
Proteïenaanvulling op weidings Proteïen is die eerste beperkende
voedingstof op lae kwaliteit weidings –Nie noodwendig ruproteïen (Crude
protein) nie –Maar rumen degradeerbare proteïen
(RDP) Gebruik deur die mikrobes in die rumen
Proteïen aanvulling moet die benutbare energie van die weiding sover moontlik verhoog.
Weet ons hoeveel rumendegradeerbare proteïen word benodig om maksimum inname en verteerbaarheid (VOMI) van lae kwaliteit weidings te verseker
05
10152025303540
0 1 2 3 4 5 6 7
Totale RDP Inname, g/kg LM0.75
Tot
ale
VO
MI,
g/k
g L
M0.
75 Hooi RDP= 50-55%
Die Bepaling van RDP Behoeftes deur die “One Slope, Broken-Line Model” te gebruik (Köster, 1996)
Breekpunt = 4.0 (Optimum vlak)
220 kg SWP koei = 2200.75 x 4.0 = 57.12 x 4.0 = 228.5g RDP/dag
Energie en Iname Behoeftes
Somer Winter En
ergi
e
Okt Okt
Voorsiening
Behoefte
Energie en Inname Behoeftes
Die energiebehoeftes van ’n GVE (LSU) is 75MJ ME per dag,
dus ’n inname van 9kg droë voer vir ’n os wat op gras veld loop met ‘n verteerbaarheid van 55%.
Aanvaarde DM iname wardes:
– Droëseisoen – 2% liggaamsmassa – Natseisoen – 2.4 tot 2.5% liggaamsmassa
Hoe word die energiebehoeftes bepaal op wild?
– Data op basale hitte produksie is nodig om dier se onderhoudsbehoeftes te bepaal
– Groei en samestelling van groei, – Behoeftes vir dragtigheid, – Melkproduksie en die samestelling van melk
Energie en Iname Behoeftes
Die informasie is beskikbaar in die literatuur vir sekere spesies maar nie vir ander nie.
Meeste van die informasie is universeel tussen spesies indien erkende berekeninge gebruik word en regstellings gemaak word vir grootte.
As ons weet wat die kwaliteit van die voer is wat verskillende spesies vreet, is dit moontlik om die energiebehoeftes te bereken van die muis tot die olifant!
Energie en Inname Behoeftes
Per illustrasie die volgende tabel wys berekende skattings: – Vir die buffel as ’n bulk feeder, – Die koedoe as ’n blaar vreter – en die rooibok as ’n selektiewe vreter.
Gedurende vroee somers na goeie reën is die DE waarde (kwalliteit) van die vorr onderskeidelik 55, 75 and 65%, maar later in ander seisoene.
As die kwalliteit baie laag is, verloor herkouers gewig want hulle kan nie kompenseer deur meer te vreet nie; hindgut fermenters kan dit tot ’n sekere mate doen, en dus minder gewig verloor.
Tabel 1: Energie en Iname Behoeftes
Spesies Behoeftes Jong
diere Vroulik
Vroulik met jong dier Manlik
Buffel Energie, Mj per dag 32.0 76.0 99.0 88.0
Droe voer, Kg per
dag 3.8 9.2 11.9 10.6
Koedoe Energie, Mj per dag 16.0 30.0 39.0 40.0
Droe voer, Kg per
dag 1.4 2.7 3.5 3.5
Rooibok Energie, Mj per dag 5.8 10.2 13.9 12.2
Droe voer, Kg per
dag 0.6 1.0 1.4 1.2
Energie-aanvulling
Aanvullings – lekke / wildspille – Fokus op die rumen mikrobe, om hulle
getalle op te stoot. –Dus gebruik die rumen mikrobes die
energie om droe weidings beter te benut.
–Dus die dier se energie behoeftes so ver moontlik van die gras af te kry! RDP behoeftes
Minerale
Twee groepe –Makrominerale
–Mikrominerale ( Mikrospoorelemente)
Minerale en vitamiene Word in relatiewe lae hoeveelhede
benodig Speel ’n belangrike rol in verskeie
fisiologiese prosesse soos: groei, reproduksie, immuniteit en ander sellulêre funksies
Subkliniese tekorte - grootste probleem
Makrominerale
Kalsium, fosfor, magnesium, kalium,
natrium, chloor en swael Groter hoeveelhede benodig veral vir
groei (bene, tande) ens
Fosforvoorsiening en -behoeftes