16
WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Donderdag, 16 Augustus 2019 Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. INNIGE MEEGEVOEL Dit is met groot leedwese dat ons kennis neem van die afsterwe van een van ons skool se ouers, Mnr. Anton van Tonder. Ons deel hiermee ons opregte simpatie en innige meegevoel met Mnr. Van Tonder se eggenote, Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid laat verseker n groot leemte, maar ons gun hom hierdie groot eer heelhartig. Ons wens Mnr. Engelbrecht en sy gesin net die allerbeste wense toe op hul nuwe lewensreis - ons het géén twyfel dat L/s Du Preez van Wyk n Hoof duisend kry! MNR. CR HENNING HOOF PERSONALIA n Groot eer het ons Adjunkhoof, Mnr. Gerhard Engelbrecht , te beurt geval... Mnr. Engelbrecht is hierdie week deur die Departement van Onderwys in kennis gestel dat hy as Hoof van Laerskool Du Preez van Wyk in Bronkhorstspruit, Mpumalanga, aangestel is, vanaf 1 September 2019. Mnr. Engelbrecht beklee sedert 2012 die Adjunkhoof-pos by L/s Anton van Wouw - n tydperk waarin hy homself met groot sukses as opvoeder, mentor en leier onderskei het. In hierdie tydperk was Mnr. Engelbrecht baie nou verbonde aan die Wouwtjie-familie - in die klaskamer én op die sportveld. Mnr. Engelbrecht was deur die jare baie gewild onder die leerders, ouers en personeel. Sy deernis en positiewe gesindheid het bygedra tot die sukses van ons skool vandag.

WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

1

WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Donderdag, 16 Augustus 2019

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

INNIGE MEEGEVOEL Dit is met groot leedwese dat ons kennis neem van

die afsterwe van een van ons skool se ouers,

Mnr. Anton van Tonder.

Ons deel hiermee ons opregte simpatie en innige

meegevoel met Mnr. Van Tonder se eggenote,

Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje

(Gr. 5) en Danel (Gr. 6).

Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie

moeilike tyd.

Mnr. Engelbrecht se afskeid laat verseker ‘n groot

leemte, maar ons gun hom hierdie groot eer

heelhartig.

Ons wens Mnr. Engelbrecht en sy gesin net die

allerbeste wense toe op hul nuwe lewensreis - ons

het géén twyfel dat L/s Du Preez van Wyk ‘n Hoof

duisend kry!

MNR. CR HENNING HOOF

PERSONALIA

‘n Groot eer het ons Adjunkhoof, Mnr. Gerhard Engelbrecht, te beurt geval... Mnr. Engelbrecht is hierdie

week deur die Departement van Onderwys in kennis gestel dat hy as Hoof van Laerskool Du Preez van

Wyk in Bronkhorstspruit, Mpumalanga, aangestel is, vanaf 1 September 2019.

Mnr. Engelbrecht beklee sedert 2012 die Adjunkhoof-pos by L/s Anton van Wouw - ‘n tydperk waarin hy

homself met groot sukses as opvoeder, mentor en leier onderskei het. In hierdie tydperk was Mnr.

Engelbrecht baie nou verbonde aan die Wouwtjie-familie - in die klaskamer én op die sportveld.

Mnr. Engelbrecht was deur die jare baie gewild onder die leerders, ouers en personeel. Sy deernis en

positiewe gesindheid het bygedra tot die sukses van ons skool vandag.

Page 2: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

2

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Page 3: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

3

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 4: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

4

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Page 5: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

5

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 6: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

6

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Page 7: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

7

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 8: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

8

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Page 9: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

9

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 10: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

10

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Page 11: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

11

Ons maak tyd vir jou kind

Page 12: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

12

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

SPORTPRESTASIES: PROVINSIALE– EN NASIONALE KLEURE IN ALLE SPORTSOORTE

(Handig asb. in by Juf. Daleen de Villiers of epos na [email protected])

Naam: Gr. ____/____

Afdeling Optrede Kategorie Simbool/Prestasie

bv. Gimnastiek Gauteng-Noord Vlak 1 Goud

GR. 7-INISIATIEF

SKOEN-INSAMELING Enige skenkings van goeie, ongebruikte skoene (enige grootte/mans/dames/kinders) sal opreg waardeer word.

LW: Hierdie inisiatief is vrywillig.

Skoene moet asb. skoon gewas wees.

Skoene moet asb. in pare in ‘n sakkie geplaas word.

Skoene se grootte moet asb. duidelik op die sakkie gemerk wees.

Skoene kan elke oggend gedurende Augustus tussen 07:00-07:30 in houers geplaas word wat by die vier

skoolhekke beskikbaar sal wees.

Ons sien uit daarna om Wouwtjie-skoene aan ‘n behoeftige persoon se voete te pas!

Groete

Gr. 7’s 2019

DAGBOEKDATUMS VIR

2020 Alle belangrike datums vir die

2020-skooldagboek moet asb. so

gou moontlik per epos aan

me. Yvonne Neethling

([email protected])

gestuur word.

MUURBAL Stuur gerus ‘n

whatsapp na

Coach Liz:

082 4211 346

om meer uit te vind oor

die muurbalprogram

Gr. 1–7 leerders

welkom!

Page 13: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

13

Ons maak tyd vir jou kind

WOUWTJIES PRESTEER! Hartlik geluk aan ál die Wouwtjies wat hul beste gee op sportgebied:

GIMNASTIEK Jana Fouche het onlangs aan die Gauteng-Noord kompetisie deelgeneem en uitstekend presteer:

(Vlak 5, 11 Jaar)

Algehele 3e plek - bronsmedalje (33.55)

Eerste plek - gouemedalje vir Vloer (8.90)

Tweede plek - silwermedalje vir Spronge (Vault) (8.95)

Tweede plek - silwermedalje vir Balk (Beam) (8.55)

Jana verwerf Gauteng-Noord kleure en kwalifiseer om die Gauteng-Noord span by die Gauteng-kompetisie op

23 en 24 Augustus te verteenwoordig.

SPORTUITSLAE

Hartlik geluk aan die volgende krieketspanne wat hul wedstryde gewen het:

o.9 A wen met 6 paaltjies teen Jakaranda College en met 9 paaltjies teen Monumentpark

o.9 B wen met 17 lopies teen Monumentpark

o.9 C (o.8) wen met 1 paaltjie teen Constantiapark

o.10 A wen met 2 paaltjies teen Monumentpark

o.10 B wen met 7 paaltjies teen Monumentpark

o.13 B wen met 57 lopies teen Monumentpark

o.9A wen met 4 paaltjies teen Louis Leipoldt

o.9B wen met 7 paaltjies teen Louis Leipoldt

o.9C wen met 8 paaltjies teen Monumentpark

o.10A wen met 52 lopies teen LL

o.11A wen met 62 lopies teen LL

o.12A wen met 10 lopies teen Louis Leipoldt

o.13A wen met 7 paaltjies teen Louis Leipoldt

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

SPORTTROFEë Alle sporttrofeë wat leerders aan die einde van

2018 ontvang het, moet asb. so spoedig moont-

lik by die Sportkantoor ingehandig word. Trofeë

moet asb. gegraveer wees.

Page 14: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

14

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Eng/Afr ekstra klasse

Op die terrein van L/s AvW

(Gr. 1-7)

Lynette Pretorius

0824456781

EKSTRA KLASSE NATUUR-

WETENSKAP Gr. 8 en 9 FISIESE

WETENSKAP Gr. 10

Kontak: 083 602 7738

Ultimate Upholstery Meubels herstoffering

Maak van kussings

Ottomans/headboards

Pelmits

Gordyne en blindings

Binnehuisversiering

CHRISTA: 082 376 7605

VOERTUIGLISENSIES Hernuwing / Registrasies

De-registrasie / Nommerplate

Verander van ander provinsie na Gauteng

Cas: 082 431 5073 /

012 807 5162

Page 15: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

15

Ons maak tyd vir jou kind

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

CUPCAKES & KOEK Mooiste cupcakes/koek

op bestelling gebak.

Enige

ontwerp/styl

Kontak:

082 442 8099

Voltydse inbly-huishulp beskikbaar (Werkgewer verhuis) Anna (54 jr.) is lojaal, eerlik, vriendelik, deeglik en hard-werkend. Baie geduldig en goed met kinders. Sy hanteer my hele huishouding vir die afgelope 4 jaar sonder enige probleme. Beskikbaar 1 Sep. Kontak: 082 453 7315

PRETTIGE HANDWERK PLEKKIE ALMAL WELKOM, VAN 7 TOT 70

KOM DOEN NAALDWERK, BREI, HEKEL,

BORDUUR ENS SAAM MET ONS

Kontak Charlene

082 817 1115

[email protected]

www.timmertakkie.co.za

Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde

ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta.

Tel (012) 541 1797/8

Ultimate Kitchens Kombuise Ingeboude kaste Studeerkamers Dry-walling en Plafonne Teëlwerk en Verfwerk 3D-program.

GRATIS KWOTASIES Glen Lord: 0827882772

Page 16: WOUWTJIENUUS · Adele, en kinders, Kara & Emma (Gr. 1), Anje (Gr. 5) en Danel (Gr. 6). Ons bid hierdie gesin krag en sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Mnr. Engelbrecht se afskeid

16

Ons maak tyd vir jou kind

Kontak ons L/s Anton van Wouw

Deystraat

Nieuw Muckleneuk Pta.

Tel: 012 460 6181/3024

Bemarking:

Marica Botha

[email protected]

Wouwtjienuus:

Navrae & Advertensies:

Lisa Potgieter

[email protected]

Verhuring van fasiliteite:

Simone Wallace

[email protected]

Sportbestuurders:

Yolanda Meiring

076 960 6390 [email protected]

Armandt Nortje

082 410 9070 [email protected]

Volg ons op:

PROJEKTE 2019 Opedag Pre-primêr : 17 Augustus

Wouwtjieklop : 14 September

Lentefees Pre-primêr : 25 Oktober

Indien u by ‘n projek betrokke wil raak of u hulp

wil aanbied, epos Marica gerus.

[email protected]

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Wouwtjiegroete

MNR. CHRIS HENNING

HOOF

GR. 5-UITSTAPPIE: BAIE DANKIE

Baie dankie aan een van ons ouers, mnr. Werner Havenga, vir

die volgende:

Mnr. Havenga het ’n kompetisie by Danone gewen, waardeur

twee Gr.-5 klasse die geleentheid gekry het om die Danone

fabriek te besoek. Hier het die kinders eerstehandse kennis

opgedoen oor die vervaardigingsproses van jogurt.

Danone het die totale koste van dié uitstappie gedek. Aangesien

die uitstappie uiters leersaam was, gaan die skool poog om die

ander drie Gr.-5 klasse deur die loop van die jaar óók die

geleentheid te gee om ’n soortgelyke uitstappie mee te maak.