FINANSÏELE WISKUNDE
Wat is verkoopprys?
• Die prys waarteen ‘n produk/item verkoop word
Wat is wins?
• Die prys waarteen ‘n produk/item aangekoop word
Wat is kosprys?
Wat is verlies?
Verkoopprys - Kosprys
Kosprys - Verkoopprys
Wat is BTW?
• Belasting op toegevoegde waarde
Wat is BTW uitgesluit?
• Goedere se belasting is reeds ingesluit.• Op jou salaris is die belasting reeds afgetrek as jy dit ontvang
Wat is BTW ingesluit?
Voertuie en eiendomme wat te koop aangebied word se belasting is uitgesluit, omdat die prys dikwels onderhandelbaar is.
Anton koop ‘n stuk grond vir R 250 000 BTW uitgesluit. Bereken wat die stuk grond hom gaan kos as 14% B.T.W by die verkoopprys gevoeg word
‘n Tydskrif kos R34,20 met BTW ingesluit. Bereken die prys van die tydskrif voor BTW bygetel is
‘n Huis van R 400 000 word verkoop teen 10 % winsa) Bereken die verkoopprysb) Bereken die verkoopprys as BTW ingesluit word
Wat is rente?
• Rente word op lenings sowel as spaarrekenings betaal
Wat is huurkoop?
• Die bedrag waarop die rente bereken word bly dieselfde
• Byvoorbeeld huisverband
• Enkelvoudige rente = groot bedrag xrente% x tyd in jaar
Wat is enkelvoudige rente?
• Korttermynlening• Vir meubels en huishoudelike toestelle• ‘n ooreenkoms word met die handelaar onderteken waar
die koper onderneem om ‘n sekere bedrag per maand te betaal
‘n Man betaal 17% vir 4 jaar enkelvoudige rente op sy selfoonrekening van R 2000a) Hoeveel skuld hy na 4 jaar?b) Bereken die maandelikse paaiement wat hy moet betaal
Jy koop ‘n TV vir R 7000 op ‘n huurkooplening teen 6% rente per jaar oor 3 jaar. ‘n Deposito van 10% is betaalbaar.a) Bereken die leningsbedragb) Bereken die rente verskuldig na 3 jaarc) Bereken hoeveel geld aan die einde van die drie jaar vir die TV betaal is