KLOFIEKLETS UITGAWE 11 VAN 2020
‘n Hartlike goeiedag uit die hartskamer van MY HUIS!
Die Coronavirus het die wêreld platgetrek, maar te midde van die uitdagings wat die pandemie vir
almal inhou, is ons skool gerat om ook hierdie uitdaging kaf te draf.
Ons beskou die skool as amptelik oop, al is daar niemand op die skoolterrein nie. Ons loods dan
hiermee #diewaterkloofvirtueleskool waar leerders op ‘n weeklikse basis sal voortgaan met onderrig
tot en met die inperking gelig word. Ouers moet asseblief seker maak dat hulle noukeurig na my
videoboodskap op die skool se facebookblad luister en dit in die Klets sal lees sodat uitnemendheid
op akademiese gebied verseker kan word.
Die vraag wat egter op almal se lippe is, is wanneer die skool gaan heropen? Daar is tans baie
spekulasie en dokumentasie wat die rondte doen, maar ons het nog geen amptelike instruksie van
die Deptartement van Onderwys ontvang nie. Die oomblik wat ons amptelike dokumentasie ontvang,
sal ons dit aan u kommunikeer. Intussen sal ons voortgaan om op ons virtuele platform skool te hou.
Die personeel werk tans almal baie hard om die akademie van die skool steeds die prioriteit van die
skool te hou. Indien u enige uitdagings ervaar, of vrae het, kan u die kommunikasiekanale, soos
verderaan in die Klets aangedui, gebruik.
Die Klets sal weer weekliks met die virtuele skool se werk vir die week gepubliseer word.
Ek weet ons leef in moeilike tye, maar versoek steeds dat ouers hul skoolgeld getrou sal betaal
aangesien die Beheerliggaam vir meer as die helfte van die personeel se salarisse verantwoordelik
is. Alle kapitaalprojekte vir dié jaar is gevries en gelde word nou gekanaliseer om onderwyssalarisse
te betaal om seker te maak dat u kind die nodige onderrig ontvang.
Wees veilig in hierdie tyd van inperking en kom ons as Kloof maak die verskil!
Mnr. C.H. Denysschen
[email protected] 012 347-0277
GEDAGTE VIR DIE WEEK
When we are no longer able to change a situation, we are challenged to change ourselves.
- Viktor Frankl
UIT DIE HOOF SE KANTOOR
KOMMUNIKASIE
Kommunikasie tussen die ouers en die skool is baie belangrik. Ouers moet asseblief die KlofieKlets lees, van die D6-
kommunikeerder gebruik maak, die webtuiste (www.klofies.co.za), asook ons skool se Facebookbladsy besoek.
Indien daar enige probleme rakende u kind is, is dit baie belangrik dat dit met die graadhoof bespreek word. Elke
graadgroep word deur graadhoofde bestuur en hulle sal die meeste sake kan oplos. Indien daar nie ’n oplossing is
nie, kan u gerus met een van die adjunkhoofde of die skoolhoof ’n afspraak maak.
Een van die belangrikste vrae wat ouers het, is met wie hulle oor spesifieke sake kan skakel. U sal ‘n lys van die
betrokke persone hieronder vind. Die belangrikste is egter dat ouers eers met die kind se registeronderwyser en
graadhoof skakel.
KONTAKBESONDERHEDE
AANGELEENTHEID PERSOON E-POSADRES
Akademie Me. M. Thom [email protected]
Bemarking Me. A. Grobbelaar [email protected]
Dissipline Mnr. R. Roos [email protected]
Mnr. SJ Naudé [email protected]
Finansies Me. J. van Staden [email protected]
Infrastruktuur Me. L. Hartley [email protected]
Koshuis en sport Mnr. C. van Dyk [email protected]
Kultuur Me. J. Fouché [email protected]
Me. A. van der Walt [email protected]
Lewensverryking en personeel Me. C. Taute [email protected]
Tegnologie Mnr. H. de Klerk [email protected]
Direkteur: Atletiek Me. B. Joyce [email protected]
Direkteur: Hokkie Me. J. Pienaar [email protected]
Direkteur: Netbal Me. R. Straeuli [email protected]
Direkteur: Rugby Mnr. L. Holtzhauzen [email protected]
Direkteur: Krieket Mnr. C. Pienaar [email protected]
Direkteur: Tennis Me. A. Dreyer [email protected]
Direkteur: Kleinsportsoorte Mnr. M. van der Nest [email protected]
Graadhoof graad 8 Me. T. van Aarde [email protected]
Mnr. M. Stoop [email protected]
Graadhoof graad 9 Me. M. Behr [email protected]
Mnr. J. Labuschagne [email protected]
Graadhoof graad 10 Me. M. van den Berg [email protected]
Mnr. F. Parker [email protected]
Graadhoof graad 11 Me. A. Campbell [email protected]
Mnr. L. Coetzer [email protected]
Graadhoof graad 12 Me. R. Kleynhans [email protected]
Mnr. N. de Klerk [email protected]
SOSIALE MEDIA PLATFORMS
NEEM KENNIS!!
Na afloop van die kuberaanval op ons skool, het ons, soos in die vorige Klets (Klets 10), berig, met ‘n buitemaatskappy
hande gevat om die skuldige(s) vas te trek. Na ‘n deeglike ondersoek is die inligting wat deur die maatskappy ingewin
is, aan die SAPD oorhandig. Hul is tans besig met die uitreik van ‘n 205-dagvaardiging vir beslaglegging en
inhegtenisneming van die skuldige(s).
Ons beskou hierdie voorval in ‘n baie ernstige lig en ons sal voortgaan om die skuldiges vas te trek.
Die firewalls van ons sosiale media platforms word met die hulp van kundiges versterk en daarom is ons facebookblad
weer ten volle in werking, maar nog nie die Instagramblad nie.
NEEM ASSEBLIEF KENNIS!!
Daar is baie vrae of ouers steeds skoolgeld moet betaal en of daar skoolgeldverligting gaan kom. Gegewe die inligting
in die vorige paragraaf vervat, kan u sien dat die skool aan die gang is en dat die personeel skoolhou of hersiening
laai vir u kind om te doen. Die Beheerliggaam is vir meer as die helfte van die personeel se salarisse verantwoordelik,
en hierdie personeel het self gesinne om voor te sorg.
Ek versoek u vriendelik dat, indien u probleme ervaar soos byvoorbeeld dat u nie u salaris ontvang nie of ‘n
verminderde salaris gedurende die inperking ontvang, u me. Junel van Staden by [email protected] sal kontak.
U sal by me. van Staden aansoek doen vir subsidie en bewys moet lewer van ‘n verminderde - of geen salaris om vir
subsidie vir hierdie tydperk van inperking in ag geneem te word. Die skool het steeds bedryfsuitgawes wat maandeliks
betaal moet word, ongeag die pandemie wat in die land heers.
Daar is ook vrae in verband met toergelde. Ouers kan reëlings met me. Junel van Staden by [email protected]
tref om toergelde teen skoolgeld te laat afgaan. Ons is net nog besig met die ouditeuringsproses om uitgawes wat
reeds aangegaan is, na te gaan, en daarna sal dit teen skoolgeld gehef word.
SKOOLGELDVERPLIGTING
LEERDERS VOLG DIE DAGROOSTER SOOS IN DIE KLOFIEDAGBOEK AANGEDUI IS.
Indien daar enige vrae/onduidelikhede is, kan die betrokke Departementshoof/Vakhoof per e-pos gekontak word.
VAKNAAM GRAAD AFGEHANDEL WEEK EINDIGEND 17
APRIL LESSE/INHOUD 20 - 24 APRIL
GELAAI OP TEAMS
AFRIKAANS [email protected]
8 Werk deur die A-Z taalaantekeninge; Aktiwiteite 1.5,
2.6, 3.6, 4.5; Kortverhaal: Aysha bl. 244 - 247, beantwoord vrae 1-19
Aktiwiteit 5.6; Vraag 1: Teks 1 (bl. 89) nr. 1.1 - 1.12; Vraag 1: Teks 2 nr. 1.13 - 1.16; Vraag 2: nr. 2.1 - 2.18
Ja
9 Taalhersiening: Aktiwiteit 8.7, Aktiwiteit 5.4 (met
skyfiereeksaanbieding); Koerantberig van 120 - 160 woorde (beplanning en finaal)
Kyk na die skyfiereeksaanbieding van "Ma" en beantwoord dan die vrae aan die einde van die skyfiereeks;
doen TAAK 1: Vraag 1; Sodra “Die Pro” se opnames opgelaai word, moet dit gekyk word en vrae moet beantwoord word.
Ja
10
Doen aktiwiteite 16, 68, 69, 75, 78, 83, 84; voltooi ou vraestelle soos op Teams gelaai; werk deur die roman (Die Driehoekige Sirkel) se skyfiereeks en beantwoord
die vrae; voorbereiding TAAK 5
Hersieningstoets 1 - 4; Hersiening: Taaltoets; TAAK 5: Voorbereide toespraak moet voor of op 20 April na jou
onderwyser gestuur word. Ja
11
Lees “Droomdelwers” klaar. “Droomdelwers” kontekstuele vrae: Hoofstuk 1 - 3; sien belangrike inligting op Teams in verband met die voorbereide
mondeling, inhoudstoets en Ekspo.
“Droomdelwers” kontekstuele vrae: Hoofstuk 4 - 10; Oefenvraestel 1; 101 Taalvrae nr. 1 - 40.
Ja
12 Al “Onderwêreld” se kontekstuele vrae; Winterskool-taalafdeling; Merk kwartaal 1 se gedigte; Kyk ook na
die skyfievertonings van die Wolkskool op Teams.
Luister na “Onderwêreld” se opnames - hoofstuk 10 - 36 en bring die nodige aantekeninge in jul boeke aan. (Dit moet deeglik gedoen word, sodat net die opstelvrae nog met jul behandel kan word.) Jul moet “Krismis” van Map Jacobs begin lees, daar sal ook 'n opname daarvan op Teams
beskikbaar wees.
Ja
AKADEMIE
KURRIKULUMAFHANDELING: KWARTAAL 2 WEEK 4
# DIE WATERKLOOF VIRTUELE SKOOL
ENGLISH FAL [email protected]
8 Narrative essay; Interview notes; Punctuation marks,
Apostrophe, Start Active and Passive Finish Active and Passive; Subject, verb, object; Prefixes and
suffixes; Synonyms, antonyms Yes
9 “Holes” Chapters 1 – 15 [mark] + Chapters 16 - 35
[questions], Summary: "Street Crime" [Do], Prepared Reading: Folklore [Prepare]
“Holes” Chapters 16 – 35 [mark], Summary: "Street Crime" [mark], Comprehension: "The happiness equation [do
questions + mark], Language in context: "Stay Shining" [do questions + mark], Visual literacy: Advertisement + Cartoon
[do questions + mark], Essay remediation [fix common mistakes + mark], Descriptive essay [write]
Yes
10 Language: Visual Literacy, Parts of Speech:
Comprehension, Summary Mark language work sheets; Literature: The Park - Short Story Yes
11 SPOT ON: Comprehension, Indirect Speech,
Revision activities, Conjunctions Poem: The Call; Mark all work done in SPOT ON. Yes
12 POEMS: Death, Poem, Still I rise POEM: Midterm break; Prepared Speech Yes
ENGLISH HL [email protected]
8
Two short stories and two folklore stories read and questions done. Novel - 'The boy in the striped
Pyjamas' reading of all chapters and questions should be done. Comprehension, visual literacy and
language exercise should be completed. Mark short stories.
Mark folklore stories done previously / Mark questions on 'Boy in the striped Pyjamas' / Write a diary entry / Interview /
Spelling rules and exercises
9 Prince of Mist: chapters 1 - 16, Poetry: Birth of Chaka,
Language Mark poetry and all language activities; Transactional: Diary
entry; Poetry: Night Sister Yes
10
Three Poems completed, Novel - 'The Mark' - questions completed, Essay was written,
Comprehension, summary and language exercise, marking answers on 'The Mark', marking
comprehension, language and summary exercise.
Unseen poem/ Advertising / persuasive techniques / revise punctuation / analyse and compare texts
11 Comprehension, Language, Ambiguity,
Malapropisms, Miscommunication. Macbeth: Act 3 scene 5 and 6, Act 4 scene 1 and 2. Answer
questions Yes
12 Act 4 Crucible, Poems: Vultures, A Hard Frost, The
Zulu girl Life of Pi introduction, characters and themes, author's note,
chapters 1 - 3 Yes
WISKUNDE [email protected]
8 Opdrag uit rooiboek volgens rooster op
Teams Algemene Uitdrukkings (L1) tot vermenigvuldiging (L6;)
Huiswerk uit Oefening 2 bl. 82 tot Oefening 8 bl. 89 Ja
9 Algebra uit rooiboek volgens rooster Produkte, Faktore (L1 - L5); Huiswerk uit Hersieningsoefeing bl.
95 tot Oefening 5 bl. 101 Ja
10 Opdrag uit vraestelboek gedoen en self
nagesien Werkkaart getalpatrone (2 lesse); Huiswerk (1 les);
Ongelykhede (1 les) Ja
11 Meetkunde werkkaarte, Getalpatrone Trigonometriese grafieke (skets,vergelykings, afleidings) Ja
12 Differensiasie (L1 - L5) Derdemagsfunksies, raaklyn aan, toepassings Ja
LUGVAARTKUNDE [email protected]
8 DIE ATMOSFEER-DINAMIESE DRUK en LUGSPOED (Dynamic Pressure and Airspeed)
9 https://youtu.be/Y6-tRJf5VA4?list=PLthUARlELoUW1Su25ZTgXgwMilCAeWNXY
WISKUNDIGE GELETTERDHEID [email protected]
10 Datahantering, Oefening 1 - 7,
Blouhandboek Toets 1 Datahantering, Oefening 8 - 10, Blouhandboek Ja
[email protected] 11 Datahantering, Oefening 1 - 11,
Blouhandboek Meting Oefening 1 - 5 Hoofstuk 3 Ja
Meting Aktiwiteite 2.6 - 2.9 Werkboek, Datahantering Aktiwiteite 4.1 - 4.9
Werkboek, VRAESTEL C1
Hoofstuk 5 Kaartwerk bl. 132 - 139 Handboek Ja
FISIESE WETENSKAPPE [email protected]
8
Huiswerk van verhittingskurwe van water en digtheid moet gedoen en
gemerk wees. Huiswerk van uitsetting en inkrimping van stowwe
moet gedoen wees.
Memorandum van uitsetting en inkrimping se huiswerk. Hersieningsoefening oor afgehandelde werk. Leerders gaan
voort met Expotake. Slegs die wetenskaplike verslag (netjiese lêer) word gedoen; geen uitstallingsbord nie.
Ja
9
Reaksies van sure en basisse. Reaksie van sure met metaaloksiede, metaalhidroksiede en karbonate. Alle
huiswerk oor bogenoemde onderwerpe voltooi en gemerk tot by
reaksies van metaalhidroksiede.
Memorandum van huiswerk oor sure en karbonate. Skyfiereeksaanbieding oor toepassingsreaksies van sure en basisse. Huiswerk voltooi op 24 April. Leerders gaan voort
met Expotake. Slegs die wetenskaplike verslag (netjiese lêer) word gedoen; geen uitstallingsbord nie.
Ja
10
Transversale golwe, longitudinale golwe en klankgolwe tot by
toonhoogte, hardheid en kwaliteit van klank.
Verandering in eienskappe van klank, klankbesoedeling en ultraklank. Expotake is opsioneel vir graad 10. Dit is nie meer
‘n verpligte assesseringsopdrag nie. Ja
11 Intermolekulêre kragte en gasse Begin met hoofstuk oor lig Ja
VRAAG-EN-ANTWOORD-/VERDUIDELIK-EN-MERKSESSIES 10:00 - 11:00
12 Elektrolise en momentum Dopplereffek; Wolkskool Ja
VRAAG-EN-ANTWOORD-/VERDUIDELIK-EN-MERKSESSIES 11:00 - 12:00
LEWENSWETENSKAPPE [email protected]
8 Hoofstuk 3: Huiswerk bl. 43 en 44 Hoofstuk 4: Huiswerk bl. 60 - 64 Ja
9 3 Video’s oor Spysverteringstelsel Spysvertering: Huiswerk is op Teams Algemeen,
Lewenswetenskappe tab
10 Koolhidrate, lipiede, proteïene Anorganiese voedingstowwe en minerale Ja
11 1 - 13 April: Dierdiversiteit Begin met voeding Ja
12
Genetika: Daaglikse uitsending om 09:30 op YouTube Wolkskool
Lewenswetenskappe Toets 16 April
Senuweestelsel: YouTube Wolkskool Opdragte op Teams
GEOGRAFIE [email protected]
8 Klimaat 1 = Aktiwiteite 1 - 5 Sien ook skyfiereekse en memo op Teams din66cv
9 Geomorfologie Aktiwiteite 1 - 4 Kyk video’s, skyfiereekse, notas op Teams ei2i24o
[email protected] 10 Geomorfologie Aktiwiteite 1 – 6 Kyk video’s, skyfiereekse, notas en memo’s op Teams –
ekstra oefenvraestelle B3v3mfr
[email protected] 11 Geomorfologie Aktiwiteite 1 - 10 Kyk video’s, skyfiereekse, notas en memo’s op Teams edj7vrx
[email protected] 12 Stedelike Nedersettings
Aktiwiteite 18 - 23 Kyk video’s, skyfiereekse, notas en memo’s op Teams 3mvn1uo
GESKIEDENIS [email protected]
8 Aktiwiteit 1 op aantekeninge van
Stormloop van Afrika
Aantekeninge van Stormloop van Afrika op Teams. Begin met tydlyn soos op tweede stel aantekeninge van Stormloop van
Afrika. Sien aantekeninge op Teams din66cv
9 Opsommings Bl. 118, 119, 124 en 125. Aantekeninge oor maak van
opsommings op Teams ei2i24o
Feodale sisteme – Vraag 1 van eksamen; nasien van Opstel
Shongairyk Bibliografie en indeks van navorsingsopdrag
Aantek en video’s op Teams en WhatsApp Video oor opstel en peel-metode op WhatsAapp. Stuur indeks en bibliografie aan
me. Du Toit. Vraag 1 Feodale sisteem word op WhatsApp gemerk
B3v3mfr
Russiese Rewolusie - Vraag 1 van eksamen; nasien Stalin 5-jaar plan
opstel Navorsing: Bibliografie en indeks
Aantekeninge op Teams en WhatsApp. Stuur indeks en bibliografie aan me. Du Toit. Nasien van vraag 1 Russiese
Rewolusie via WhatsApp. edj7vrx
[email protected] 12 Ekstra vraestel Bl. 212 - 225. Notas op Teams en audio lesse op WhatsApp
nog ekstra aktiwiteite volg 3mvn1uo
GASVRYHEIDSTUDIES [email protected]
8 Toerusting (nie groot) Hoofstuk 3 en 4. Blokkiesraaisel I621k2v
9 Veiligheid en brand Hoofstuk 3. Opdrag en resep vir oefening Z2upc8z
[email protected] 10 3 Aktiwiteite op Teams E-aktiwtieit bl.
163 - 164
Hoofstuk 8 bl. 89 - 104, Hoofstuk 13 bl. 155 - 164. Skyfiereeks en 3 aktiwiteite op Teams. Skyfiereeks, video en resep op
Teams Lyt9esj
[email protected] 11 E-aktiwiteit bl. 172 Werkkaart –
Teams bl. 178
Hoofstuk 20 bl. 159 - 172; Hoofstuk 21 bl. 173 - 178. Sien 2 skyfiereekse, 1 werkkaart en artikel op Teams. Sien
skyfiereeks op Teams 5pnl156
[email protected] 12 Choux-pasta, Vleis Hersiening Bl. 21 - 27, bl. 78 – 97 Kwartaal 1. Sien skyfiereekse, video’s
en opdragte 8jca8a6
TOERISME [email protected]
8 Werkkaart 1 - 13 Kwartaal 2 Verrykingsvak – geniet die afleiding 2lpzcoc
9 Verblyf en Vervoer Bl. 19 – 25; bl. 26 - 27. Skyfiereeks en handboek. Doen
aktiwiteite in handboek 4ut95q4
[email protected] 10 Kaartlees, skaal en skaalberekening Bl. 80 - 93. Doen hersieningsopdrag op Teams 0837088587 vir navrae 10:00-12:00 weeksdae
ermxrk
[email protected] 11 Motorverhuring. Alle aktiwiteite op
Google Drive Bl. 70 - 81. Sien opsommings op Teams. Sien memo’s op
Google Drive. Sien virtuele lesse op Teams. Google Drive
op Teams Hapx5tv
[email protected] 12 Suksesfaktore en eienskappe. Alle
aktiwiteite op Google Drive Bl. 166 – 177. Sien opsommings op Teams. Sien memo’s op
Google Drive. Sien virtuele lesse op Teams
MUSIEK [email protected]
SK 8 Trinity vraestel Graad 1 nr. 1.1 tot 1.12. Ja
SK 9 Toonsetting van gedig. Hersiening lettername: majeure en mineure Ja
[email protected] Me Elri [email protected]
10 Credo Hoofstuk 3, bl. 229 tot 232. Melodieskryf. Quizz (op Teams).
Praktiese lesse deurlopend soos met praktiese onderwysers weekliks gereël (Zoom/Hangouts/WhatsApp video).
Ja
[email protected] [email protected]
11 Eenheid 10 en Eenheid 11. Hoofstuk 2 - Die Konsertoverture Romeo en
Juliet. Praktiese lesse deurlopend soos met praktiese onderwysers weekliks gereël (Zoom/Hangouts/WhatsApp video).
Ja
Komposisie.verwerking PAT 4. Handboek – alles klaar tot by Eenheid 8. AMK handboek selfstudie – Mendelssohn en konsertoverture.
Navorsingsopdrag PAT 5. Praktiese lesse deurlopend soos met praktiese onderwysers weekliks gereël (Zoom/Hangouts/WhatsApp video)
Ja
INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP [email protected]
10 Alle uitstaande SBA's Hoofstuk 2 Vryhand, Hoofstuk 3 Geometriese konstruksie (Hersiening) Ja
11 Hoofstuk 5 (Siviel Analities) en Hoofstuk 6
(Siviel) tot bl. 57 Hoofstuk 6 (Siviel) tot bl. 58 - 61. Ja
12 Alle uitstaande SBA's (sien Teams vir naamlyste) Hoofstuk 5 Perspektief en Hoofstuk 6 Isometries. (Hersiening) Ja
SIVIELE TEGNOLOGIE [email protected]
10 Grafika as kommunikasie - Teken van vloerplan Grafika as kommunikasie - deursnee aansigte van vloerplan Ja
11 Grafika as kommunikasie - Teken van vloerplan Bouberekninge - Generies en Spesifiek Ja
12 Hegmiddels - Rawl Bolts, boute en moere Steenwerk - grondvoorbereiding, deursnit van plaveisel Ja
TEGNOLOGIE [email protected]
8 Alle uitstaande SBA's Hoofstuk 3 Meganiese stelsels wat beweging veroorsaak Ja
9 Alle uitstaande SBA's Hoofstuk 4 Katrolle en Meganiese beheerstelsels (werk sal volg op Teams) Ja
LEWENSORIëNTERING [email protected]
8 Werkboek Les 11, 12, 13, (Groepe wat agter is)
14, 15 Werkboek Les 16, 17, 18, 20 Ja
9 Werkboek Les 17, 18, Werkboek Les 19, 20, 21 Ja
10 Informele Opdrag Korona, Werkboek Les 10, 11,
12 (Groepe wat agter is) 13, 14, 15 Werkboek Les 16, 17, 18, 20, 21 Ja
11 Informele Opdrag Korona, Werkboek Les 13, 14,
15 (Groepe wat agter is) 16, 17 Werkboek Les 19, 20, 21, 22, 23 Ja
12 Portefeulje-opdrag: Gesinsgeweld, Informele
Opdrag Korona; Werkboek Les 12, 13, 14 (Groepe wat agter is) 16, 17
Werkboek Les 18, 19, 20, 21, 22 Ja
DRAMATIESE KUNSTE [email protected] [email protected]
SK 8
Lofgedig Toneelgroepe wat nog nie opgetree het nie, moet
reg wees om op te tree wanneer die skool heropen (onthou werkboeke)
Berei voor om ‘n Lofgedig van hulle keuse voor te dra sodra skool heropen. Handboeke bl. 90 - 102. Verwys na boodskap op Teams indien tonele nie
afgehandel is nie ( Kode: is0a22w) Ja
SK 9 Stereotipering, resensie, genre Verwys na lesse op Teams. ( Kode: ggototg)
Karakterisering, konteks en skadering vir monoloog Ja
10 PAT 2: Karkaters, beplanning, draaiboek,
kleurpalet, 'storyboard'
Verwys na Teams (kode: 0e3f5ux) Mimiek oefeninge (video vir me. Van Staden)
- Walk to Johannesburg - Day in the life of .....
Ja
11 PAT 2 Verwys na Teams (kode: r94fj9y) Ja
[email protected] [email protected]
12 Drie vraestelle uitgewerk, Own choice
goedkeuring, een video own choice by me. Van Staden vir krit
Verwys na Teams (kode: a4baf6a) Woza! Albert! Hersiening
1x video own choice by me. Van Staden vir krit Ja
VISUELE KUNSTE [email protected]
SK 8 Ja
SK 9 Skep 'n maquette Verwys na lesse op Teams ( Kode: rf22vua) Ja
10
Portefeulje Tema: Mona Lisa: Voorblad, woordelys, collages 2x A3, intensie, navorsing, besigheid, voorstudies 2x A3, Samestellings
(Tonaal 1x A3) (Finaal - verf 1 x A3)
Handboek: Hersiening kwartaal 1, Egiptiese kuns (bl 145 -155), Griekse kuns (bl. 162 - 188)
11
Portefeulje Tema: Landskap Voorblad, Breinstorm, Rasionaal, Navorsing, Visuele Inspirasie, 4x A5 Paste-ups, 1x A5 tekening voltooid, 1x A4 kleurfinaal begin
Canvas vir tema Landskap: Grootte A2 of A1
Paste-up moet goedgekeur wees; leerder moet begin
ONTWERP [email protected]
10
Portefeulje Tema: Reis : Voorblad, woordelys, collages 2x A3, intensie, navorsing, besigheid,
voorstudies 2x A3, Samestellings (Tonaal 1x A3) (Finaal - verf 1 x A3)
Handboek: Griekse erdeware (bl. 145), Kralewerk (aantekeninge en bl. 150) , Grafiese ontwerp (bl. 175 - 176), Ontwerpproses, Gestalt (bl. 185 - 188), Logo's (bl. 191), Teikenmark (bl198), Kriteria vir goeie advertensies (bl.
205), Verpakking (bl. 209 - 213)
Ja
11
Portefeulje Tema: Queen of the forest: Voorblad, woordelys, collages 3x A3, intensie, navorsing, besigheid, voorstudies 4 x A3, Samestellings
(Tonaal 1x A3) (Finaal - verf 1 x A3)
Handboek: Arts and crafts (bl 139 - 144 en 219), Art Nouveau (bl. 145 - 163 en 222), Bouhaus (bl. 165 - 178 en 229), De Stijl (bl. 273 - 282 en 339), Art
Deco (bl. 179 - 191), kralewerk Ja
12
Portefeulje Tema: Kulturele samestelling : Voorblad, woordelys, collages 4x A3, intensie,
navorsing, besigheid, voorstudies 6 x A3, Samestellings (Tonaal 1x A3) (Finaal - verf 1 x
A3)
Handboek: Alle tydperke hersien, Wat is kuns (bl. 186 - 195), kleipotte (bl. 198 - 199), Geërfde Mandjies (bl. 200 - 201), Haldane Martin (bl. 202 en 380
- 384+ aantekeninge), Thomas Heatherwick (bl. 330 - 334) Ja
DANS [email protected]
10 Werkboeke wat saam met handboeke
ingevul word.
Lesse per WhatsApp vanaf die Wes-Kaap Danskoördineerder. Dansklasse op YouTube en klas en choreografie lewendig
deur ZOOM
11 Werkboeke wat saam met handboeke
ingevul word. Choreography PAT (sal per e-pos gestuur word)
12 Werkboeke wat saam met handboeke
ingevul word. Choreography PAT (sal per e-pos gestuur word)
FRANS [email protected]
8 hersiening van familie Qu’est-ce que c’est (handboek bl. 8 -11)
Tekste in handboek bl. 12 - 13 Oefening bl. 14
9
verbuiging van ALLER, à +le; à +la; à +les
verbuiging van FAIRE, de +le; de +la; de +les
Uitdrukkings met AVOIR Hersiening van ETRE
10 Oefeninge soos op Teams geplaas. la négation oefening op Teams
Handboek bl. 40 - 49 (volg program soos deurgestuur - verduideliking op Teams)
11 Volg oefeninge soos op program wat
reeds deurgestuur is. Handboek bl. 100 - 103
Volg program soos deurgestuur.
12 Voorgeskrewe boek en oefeninge
soos op Teams geplaas. Voorgeskrewe boek en oefeninge soos op Teams geplaas.
REKENAARVAARDIGEID EN KODERING(RVK) [email protected]
8 HTML opdrag voltooi en vir die personeel gestuur soos gereël
afgehandel teen 17 April
In hulle handboeke. Les 3: Die internet en www. Lees bl. 7 tot 8 deur en verstaan dit. Doen dan die opdrag op bl. 8 tot 10.
Ja
9 HTML opdrag voltooi en vir die personeel gestuur soos gereël.
Afgehandel teen 17 April
In hulle handboeke. Les 2: Netwerke. Lees bl. 4 tot 8 deeglik deur. Doen klaswerk opdrag 1. Bl 9 tot 12. Moet NIE die
Huiswerkopdrag wat punte tel doen nie. Ons sal by dit uitkom as die skool weer heropen.
Ja
REKENAARTOEPASSINGS-TEGNOLOGIE [email protected]
10
Teorie Netwerke: Hoofstuk 2.1 - SMA voltooi.Teorie Netwerke: Hoofstuk 2.2 - SMA voltooi. Memorandums word
op 17/4 op Teams geplaas. Leerders merk en doen nasorg.
Prakties: Videoles 1 - Hoofstuk 3.1, Huiswerk soos aan einde van video. Aktiwiteit 1 bl. 138, Aktiwiteit 2 bl. 139, Aktiwiteit 3
bl. 140, Aktiwiteit 4 bl. 142 PMA bl. 144. Merkblaaie word verskaf op Vrydag 25/4. Leerders merk en doen nasorg.
Ja
11
PP gegee vir Mod 5.1 en 5.2 – voltooi tot 15 April. Teorie: Mod 1.3, 2.1, 2.2 is vir tot Woensdag. Mod 7.1 is vir 16
en 17 April.
PP vir modules Mod 3.5 en 4.3, voltooi teen 24 April. Ja
IMPORT-tabel vanaf Excel na Access - Videoles op Teams. Toepassing - PAT Fase 2. Berekende velde in ‘n
navraag in Access - Videoles op Teams. Huiswerk soos aan einde van
video gegee. Gebruik van Teks- funksies in ‘n navraag in Access -
Videoles op Teams. Huiswerk soos aan einde van les gegee. Hersien Veldname en hul eienskappe in Access - Videoles op Teams.
Huiswerk soos aan einde van les gegee
Praktiese assesseringstaak Fase 2 :25 Voltooide elektroniese vraelyste. Opsomming van vraelysdata in n sigblad in Excel. Ten minste 4 funksies in jou sigblad geskep, een uit elke vlak
soos uiteengesit in merkblad (sien TEAMS boodskap). 2 Sinvolle grafieke geskep uit jou vraelysdata. Dit moet twee
verskillende, gepaste grafieke wees. Skryf jou afleiding langs of onder elke grafiek.Trek jou sigblad se tabel-data in n tabel in Access in - Al 25 rekords. Verwyder alle onnodige bykomende
data wat dalk ook ingetrek het. Kyk aan die onderkant van tabel.Stel die eieskappe van elke veld in Design view van
tabel. Let op korrekte datatipes. Verstel eienskappe van ten minste 4 velde: Default value, Required, Validation rule en
text, Input mask ens. Skep 3 geskikte navrae met goeie kriteria: Eenvoudige navraag, Ingewikkelde navraag, Navraag met n berekende veld.PAT FASE 2 WORD ELEKTRONIES
INGEHANDIG OP 21/4 via TEAMS vir punte.
Ja
INLIGTINGSTEGNOLOGIE [email protected]
10
Teorie handboek: Module 2.2, 2.3 en 5.2. Delphi moet Vrydag, 17 April
klaar wees tot bl. 62. Die Delphi_Inleiding1 PP is hersiening tot
en met bl. 62.
PP van Delphi tot en met bl. 93. In die PP is ook oplossings van opdragte.
11 Teorie Module 1.3, Module 2.2,
Module 3.2. Woensdag kry hulle Module 4.1. Afgehandel teen 17 April
Delphi – sal nog oefen aan tekslêers, skikkings en funksie en prosedures.
12 PAT fase 1 voltooi en ingehandig.
Hoofstuk 1.3 en 2.3 van teorie afgehandel
Hoofstuk 3.3 en 3.4 se PP op Teams gelaai. Doen al die vrae aan die einde van die twee hoofstukke. Afgehandel teen
Vrydag, 24 April
8
Hersiening (Kwartaal 1) Blokkiesraaisel Rekeningkunde
Inleiding en klassifikasie van rekeninge
Berekeninge van EBL Ja
9 Bestuursfunksie se teorie in die handboek. Doen Klasopdrag en
Huiswerkopdrag Hersienining van Graaad 8 Rekeningkunde (KOJ en KBJ) Ja
BESIGHEIDSTUDIES [email protected]
10 Sosio-ekonomiese kwessies, teorie
en aktiwiteite Ondernemingsvorme en vrae Ja
11
Stres en Krisisbestuur, Bemarkingsfunksie en
Produksiefunksie - Opdragte moet gedoen word
Kreatiewe denke notas en vrae (Word 20 April gelaai en moet voltooi wees op 27 April)
Ja
12 Leierskap en bestuur, Sektore, Spanprestasie - Notas en vrae
Gehalte van prestasie notas en vrae (Word 20 April gelaai en moet voltooi wees 27 April)
Ja
EKONOMIE [email protected]
10 Die mark as 'n verskynsel - Opdrag Die mark as verskynsel (vervolg) Ja
11 Ekonomiese groei en ontwikkeling
Geniet Ekonomie Opdrag 1 (bl. 178) Opdrag 2 (bl. 201)
Ekonomiese groei en ontwikkeling Geniet Ekonomie Opdrag 1 (bl. 178), Opdrag 2 (bl. 201)
Ja
12 Toerisme. Bestudeer eksamenriglyne - Kyk na "Mind the gap" ook. Doen
eksamenboekie se vrae.
Toerisme. Bestudeer eksamenriglyne - Kyk na "Mind the gap" ook. Doen eksamenboekie se vrae.
Ja
REKENINGKUNDE [email protected]
8 Bl. 37 - 39 in die hanboek Brondokumente Ja
9 Skyfiereeks oor DJ, DAJ en KOJ (4
addisionele opdragte) Ekstra oefeninge moet voltooi word Ja
10 Skyfiereeks oor BTW. Opdrag
ingegee. Inhandigingsdatum sal op Teams gestuur word
Algemene Joernaal Powerpoint aanbiedings en huiswerk Ja
11 Teams ontmoetings (daagliks +/- 45
min). Vennootskappe: Finale rekeninge
Vennootskappe: Finansiële state Ja
12 Vaste bates, ontleding en vertolking
voltooi. Begin met Vervaardigingsondernemings
Produksiekostestaat + voorraadwaardasie hersiening Ja
STUDIEHULP TYDENS VERLENGDE SKOOLURE
NEEM ASSEBLIEF KENNIS!!
Akademie bly Hoërskool Waterkloof se eerste prioriteit. Ongeag die landswye inperking gaan ons op ‘n daaglikse
basis met onderrig voort. Hoërskool Waterkloof is gerat om e-leeronderrig toe te pas en ons versoek ons ouers om
daagliks, saam met u kind(ers) op Teams in te gaan om die nodige programme vir hersiening tydens inperking en
huiswerkopdragte af te laai en klasse by te woon. Hou asseblief u e-posse vir belangrike inligting dop.
Ons besef dat nie almal toegang tot internet het nie, maar beoog om hierdie individuele gevalle afsonderlik te bestuur.
Hierdie leerders kan kontak met die onderskeie graadhoofde (sien kontakbesonderhede onder Kommunikasie vroeër
in die Klets) maak om te reël dat inligting via WhatsApp of sms aan hulle gestuur word.
Addisionele platforms vir onderrig:
- Skoleondersteuningsentrum: Wolkskool https://wolkskool.co.za/registreer
- Digicampus: https://digicampus.co.za
GRAAD 8: KODES VIR TEAMS
AANDAG ALLE GRAAD 8-OUERS!! Hier is die kodes vir TEAMS vir die graad 8’s se verskillende vakke. Klaswerk
word op hierdie platform aan die leerders verskaf.
VAK KODE
Afrikaans 4vzx624
Alpha Wiskunde yvdhz5c
EBW 6ZTPAE7
Engels b6zwc9q6
Geografie din66cv
Geskiedenis 6qm9qkk
Lewenswetenskappe d14hgek
LO 8v4yu8c
Rek Keusevak m33ynv7
RTT qa4h8cg
Skeppende Kunste: Drama is0a22w
Skeppende Kunste: Musiek 5wif0uq
Tegnologie en7ojqs
Wetenskap 2uyu20v
Wiskunde qqbayqj
ROBOTIKA
Hoërskool Waterkloof se 2 FTC Robotikaspanne het gedurende kwartaal een uitstekend by die nasionale FTC
Robotika Kompetisie in Johannesburg gevaar.
Die span, FIFTH ORDER, is as nasionale kampioene aangewys en is genooi om gedurende Mei aan die
wêreldkampioenskappe in Detroit, VSA deel te neem. Die spanlede is Eugenie Beetge, Eben Steenekamp, Marco
Terblanche, Francois Delport, Tianette Booysen, Juan Oosthuizen, Joshua Harmse en Stephan de Villiers. Die span
is deur mnr. Eugene Terblanche afgerig.
Die FIFTH ORDER-span het R5 000 borggeld van Laeveld Agrochem vir hul oorsese deelname aan die
wêreldkompetisie ontvang. Vanweë Covid-19 vind die kompetisie nie meer plaas nie. Laeveld Agrochem het die
span toestemming gegee om die geld te gebruik om gesigsmaskers te maak. Hierdie maskers gaan aan instansies
wat dit broodnodig het, geskenk word. Die eerste tagtig maskers is reeds afgelewer.
Klofies, wat ‘n ongelooflike gebaar van omgee! Ons is trots op hierdie span en die inisiatief wat hulle geneem het.
Baie dankie, Laeveld Agrochem, vir hierdie borgskap.
ALGEMEEN
OOIEVAAR BESOEK KLOFIE-PERSONEEL
Die ooievaar het net vóór en gedurende die algehele inperking ‘n besoek by van ons personeel kom aflê.
Me. Mariska van den Berg, Elandri Pet, Michelle van der Merwe, Anell van der Walt en mnr. Eddie Clayton het al vyf
babadogtertjies ryker geword.
Baie geluk aan elkeen van hierdie personeel! Mag hierdie pienk bondeltjies vir julle tot groot vreugde wees!
Me. Michelle van der Merwe se Aila Me. Elandri Pet se Mila
Me. Anell van der Walt se Suané
Me. Mariska van den Berg se Mieke
Mnr. Eddie Clayton en sy vrou, Zita met Lexi
Jy het hier as ‘n Druppel ingestap en na vyf jaar as Jong Volwassene jou laaste treë by Hoërskool Waterkloof gegee. Stap van vandag af nog ‘n paar treë saam met jou alma mater en help om Hoërskool Waterkloof dié wêreldklasskool te maak wat die leiding in opvoedende onderwys neem.
WaterkloofAlumni strewe daarna om oud-Klofies in voeling met Hoërskool Waterkloof te hou en die geleentheid aan oud-Klofies te bied om in kontak met mekaar te bly. Ons hou julle op hoogte van nuus van die skool en skep geleenthede waar oud-Klofies sosiaal met mekaar kan verkeer. Ons maak ook van julle vaardighede en kundigheid gebruik óf gee julle die geleentheid om dit met ander te deel.
Raak betrokke by Kloof!! Ons het julle almal nodig in ons strewe daarna om toonaangewend, toekomsgerig die toekoms in te gaan en van Hoërskool Waterkloof 'n wêreldklasskool te maak.
Ons sien uit om 'n pad saam met julle te stap. Registreer by die onderstaande skakel om so ‘n bydrae te maak tot die Klofie Fonds. Die doel van Klofie Fonds is om fondse te in vir Hoërskool Waterkloof en die fondse sal op meriete as volg aangewend word nadat aansoek gedoen is vir fondse:
• opbou van oud-Klofie struktuur (kommunikasie en netwerke)
• opbou van lokaal vir reünies
• opgradering en instandhouding van Alumnikamer
• spesiale projekte waaraan WaterkloofAlumni gekoppel sal word
• bemarking van die skool
• om enige behoeftige leerder van Hoërskool Waterkloof op onderskeidelik akademiese gebied, kultuur-, sport- en leierskapsgebied, te help en te ondersteun;
• opgradering van akademiese fasiliteite, sportfasiliteite en kultuurfasiliteite
https://docs.google.com/forms/d/1Z538393EmKfUYzYvgd2UadqSJjwpP999v9OymtgrZ1I/edit
WATERKLOOF ALUMNI: REGISTRASIE
AANDAG ALLE OUD-KLOFIES!! Of jy nou ‘n oudleerder of -onderwyser is, gaan “Like” die oud-Klofies facebookblad en volg
die oud-Klofies op die oud-Klofies Instagramblad. Bly só in kontak met die Klofie-familie.
WATERKLOOFALUMNI: FACEBOOKBLAD EN INSTAGRAMBLAD
Hoërskool Waterkloof beskik oor Artikel 18 A-status. Dit beteken enige gewaardeerde borg/donasie wat aan die
skool geskenk word, is belastingaftrekbaar vir u besigheid.
Sodra die skool die borg/donasie ontvang, reik ons die sertifikaat uit.
FINANSIES: BORGE EN DONASIES
ONDERSTEUNINGSGROEP: VOEDSELNOOD
Met die verlengde inperking is daar gesinne wat swaarkry vanweë salarisse wat nie ontvang is nie of ‘n verminderde
salaris.
Indien enigiemand bewus is van gesinne waar daar voedselnood is tydens die inperking, kan me. Johandri Kriek by
[email protected] gekontak word. ‘n Ondersteuningsgroep, bestaande uit ouers van die skool wat graag wil
help, is gestig. Indien daar nog ouers is wat wil betrokke raak by die ondersteuningsgroep, kan hulle me. Johandri
Kriek kontak.
Byvoorbaat baie dankie vir hierdie onbaatsugtige diens. Kloof gee om!
AANLYN AANSOEKE 2021 BY KLOOF Alle toekomstige Druppels kon vanaf Maandag, 13 April 2020 reeds aanlyn aansoek by Klofieland doen deur op die
skakel op die skool se webblad, www.klofies.co.za, te klik.
LET WEL!! Neem asseblief kennis dat Kloof se aanlynaansoeke nie met die Gauteng Departement van
Onderwys se aanlynplatform verband hou nie. U moet steeds, wanneer die aanlynstelsel van die GDO oopmaak,
op dáárdie platform aansoek doen. Die webbladsy is www.gdeadmissions.gov.za.
JAARBLAD 2019 Kloof, moenie vergeet om jou 2019-Jaarblad aanlyn by www.klofies.co.za te bestel nie!
U sal in kennis gestel word sodra die jaarblaaie beskikbaar is om na afloop van die staat van inperking afgehaal te
word.
KLOOF-GELOOF: BERADING
KLOOF-GELOOF: GEBEDSTOEP