TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 29 JANUARIE 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Baljaar op gr. 8kampDIE gr. 8leerlinge van die Hoërskool Voortrekker het die afgelope naweek op Moolmanshoek gekampeer. Hullehet aan verskeie aktiwiteite deelgeneem, mekaar met modder besmeer, appels probeer eet sonder om daaraante vat en dies meer. Foto: Verskaf
Lynda Greyling
DIE Bethlehem-vliegklub gaannie vanjaar ’n lugskou aanbiednie.Vir die vlieg-entoesias is daar
vanjaar ’n reuse-byeenkomswaarop meer as 2 000 vliegtuiein 14 lugvaartafdelings in dielugruim bo Bethlehem, asookop die lughawe, te sien salwees.Jaarliks vlieg duisende mense
wat in lugverkeer belang stelna Oshkosh in Amerika waarhulle op die vliegveld slaap,eet, stort, kuier en natuurlikdie hele tyd net oor vliegtuiepraat.Lede van die Aero-klub
Suid-Afrika het die vorigebyeenkoms bygewoon en kannie daaroor uitgepraat raak nie.Drie vliegklubs in Suid-Afrika
is geïdentifiseer met die poten-siaal om ’n soortgelyke byeen-
koms aan te bied.Dit is Waterkloof, Port Eliza-
beth en Bethlehem. Bethlehemwas eindelik die finale keuse.Clem Harrington, voorsitter
van die Bethlehem-vliegklub, sêdit is ’n groot eer vir die dorp.Van 1 tot 4 Mei sal die 14
lugvaartafdelings op Bethlehemse lughawe saamtrek.Dit sluit in afdelings met
vliegtuie wat toertjies doen,lugballonne, sweeftuie, valskerm-springers en modelvliegtuie.Die vlieëniers sal ’n dag voor
die tyd daar aankom en daar salin die volgende twee daeverskeie verbyvlugte plaasvind.
Baie mense sal op dievliegveld kampeer, terwylsommige mense in plaaslikegastehuise sal tuisgaan.Volgens Kevin Storie, bestuur-
der van die Aero-klub Suid-Afri-ka, verwag hulle die byeenkomssal net so gewild soos dié eenin Oshkosh word.Die Bethlehem-vliegklub vier
vanjaar sy 80ste bestaansjaaren dit is deel van die dorp se150-jaar-vierings.
Lugskou sprei vlerkeNuwe skou sal vliegtuie uit 14 lugvaartafdelings lok
REGS:Meisies in gr. 8 aan dieHoërskool Voortrekker tydens die appeleetkompetisie op die kampopMoolmanshoek.
2 MALUTI, WOENSDAG 29 JANUARIE 2014
3 Februarie: Die Bethle-hem-leeskring vergader om14:30 in die Martin Harris-saal.Igno van Niekerk praat oorStories: Hoe hulle ons raaken ons vorm.12 Februarie: Munisipalewyk 10 hou om 17:00wyksvergadering in diesysaal van die stadsaal.Vir verdere besonderhedebel Gerrie Roetz by082-771-5574.
14 Februarie: Valentyns-dag: ’n Barn-danspartyword deur die GoldenGateway-hospice aange-bied. Dit is om 18:00 vir18:30 by die Bethlehem-
vliegklub. Ingang is R60per persoon, kinders onder14 jaar gratis, 15 tot 18jaar R30 per persoon. Bring’n piekniekmandjie of kombraai jou eie vleis. Braaiers,pap en sous sal voorsienword. Bring jou eetgerei. ’nKontantkroeg is beskikbaar.Kaartjies is by die Golden
Gateway-hospice sekantoor te koop. Vir meerinligting bel 058-303-3082of 082-200-4169.
Misdaad ál meer gekeerMISDAAD het die afgelopetwee maande aansienlik opBethlehem afgeneem.
Dit is te danke aan diepolisie se misdaadvoorko-mingsaksies wat in same-werking met die publiekgehou is.
Op sektor 10 en sektor 11(Hospitaalheuwel, Panora-ma, Jordania en La Proven-ce) se vergadering het kapt.Louisa van den Berg gesêdeur samewerking en hardewerk het misdaad afge-neem.
Dit was veral in Bohlo-kong, waar baie inwonerskeelvol vir die misdaad is,
waar ’n wesenlike verskil is.Inwoners het as reservisteopgetree en te voet in diewoonbuurte patrollie geloop.
Die polisie, wat met ’nmobiele vingerafdruktoestelrondgery het, het deurentydmense se vingerafdrukkegeneem.
So is ’n man wat inBloemfontein gesoek wordin verband met ’n verskei-denheid misdaadklagtevasgetrek.
Die spesiale optrede vandie polisie eindig Vrydag,maar daar is reeds verskeiemisdaadvoorkomingsaksieswat gevolg gaan word.
Van den Berg sê diepolisie is baie gemotiveerd.
Die jaar het goed beginen die polisielede is volvertroue dat hulle ’n verskilgaan maak.
Inwoners word versoekom vol te hou om diepolisie by te staan en teondersteun.
Gerrie Coetzee, een vandie inwoners, het namensdie inwoners die polisieledevir hul harde werk entoewyding bedank.
“Ons hoop ons salvanjaar meer inwoners kryom betrokke te raak ommisdaad te bekamp.”
AfriForum vat misdadigers vasIN die Desember-vakansiehet AfriForum se Bethle-hem-tak misdadigersbehoorlik vasgevat. Alte-saam 30 gesteelde beeste,16 skape en R13 000 segesteelde boontjiesaad isaan die eienaars terugbe-sorg. Boonop was dievoertuig wat gebruik is indie saaddiefstal en ʼn9 mm-pistool veronderstelom in die polisie se besit tewees.
Volgens Cyril Adkins, dievoorsitter van AfriForum seBethlehem-tak, is ’n aantalinhegtenisnemings gedoen,onder meer vir die diefstalvan koperkabels.
“Wildkameras wordgebruik om die roetes watmisdadigers gebruik temonitor en dit help boereom kennis te dra van enigeverdagte aktiwiteite. AfriFo-rum het radio’s en wit ligteverskaf om die patrolleer-ders se kommunikasie ensigbaarheid te verbeter,” hetAdkins gesê.
Met hierdie suksesse hetmisdaad, veral veediefstal,ongelukkig in ander sektorebegin toeneem, maar diepolisie het AfriForumgenader om nou ook by diésektore betrokke te raak.
Volgens CW Els, AfriFo-rum se organiseerder vir die
Vrystaat, sal hulle diepolisie bystaan en gemeen-skappe die nodige onder-steuning gee om hulgebiede self te beveilig.
“Die samewerking watons van die polisie ontvang,is werklik verblydend. Onsbesef dat mense geneig isom skepties te wees oordie polisie, maar onsverwelkom hierdie samewer-king.”
Inwoners moet byAfriForum aansluit om deelte word van die welslae watbeter en veiliger dorpe viralmal teweegbring.
SMS jou dorp se naamna 31336. SMS’e kos 50c.
MALUTI, WOENSDAG 29 JANUARIE 2014 3
Slaggereed in noodDIE noodsentrum by dieMediclinic Hoogland isonlangs opgeknap engereed vir enige traumawat na sy kant toe kom.Dié sentrum maak gebruikvan ’n stelsel wat internasi-onaal aanvaarbaar iswaartydens alle pasiëntena gelang van hul bese-rings en kliniese uitkomstein vier kategorieë ingedeelword. Dié stelsel staanbekend as triage –daarvolgens word diepasiënte ondersoek om tebepaal hoe ernstig hultoestand is en hoe vinnighulle behandel moet word.Die vier kategorieë word
met die volgende kleureuitgebeeld: rooi, oranje,geel en groen.Die rooi is vir pasiënte
wie se toestand baieernstig is ná ’n hartaanvalof motorongeluk. Diépasiënte moet onmiddellikbehandeling ontvang.Die oranje is vir pasiënte
wie se toestand ernstig is,maar wat nie in lewensge-vaar verkeer nie. Hullemoet binne tien minutebehandeling ontvang.Die geel dui op ’n
minder ernstige toestanden dui daarop dat daarbinne ’n uur behandelingontvang moet word.Die groen is vir minder
ernstige pasiënte en hulwagtyd kan tot vier uurwees. Dr. Moira van der
Merwe, bestuurder endokter by die noodsentrum,sê dat pasiënte in diegroen kategorie gelukkigmeestal gouer gehelp kanword, maar dat hulle somsmoet wag as daar siekerpasiënte inkom.Met sowat 750 pasiënte
wat in Desember in dienoodsentrum gespreek is,het hierdie stelsel voorwaardinge gladder laat verloop.Die noodsentrum is 24
uur oop met drs. Moira vander Merwe, SunetteCoetzee en Kenneth Reedwat as heeltydse noodsen-trumdokters diens doen.Die dokter wat nagdiens
verrig, maak selfs van dieingerigte slaapkamer
gebruik wat deel is van dienoodsentrum om tussenpasiënte deur te rus. Daaris dus altyd ’n dokter aandiens.Daar is ook sewe
algemene praktisyns vanBethlehem wat om diebeurt na ure by dienoodsentrum werk.Die sentrum sien soos
volg daaruit: Die pasiëntword in die triage-kamerontvang waar die aanvank-like evaluering gedoenword en hy of sy in ’nkategorie ingedeel word.Die rooikategoriepasiënteword egter reguit na eenvan die twee traumaka-mers geneem waar daaronmiddellik noodbehande-
ling toegepas word. Slegsdie beste tegnologie ennuutste toerusting word indie noodsentrum gebruik.Die radiologie-afdeling
(x-strale) is naby en allex-straalfoto’s kan danksydie PACS-stelsel in dietraumakamer deur diedokter nagegaan word.Langs die traumakamers
is ’n klein wagkamer waardie familie kan wag terwylmedici hul geliefdesbehandel.Die sentrum beskik ook
oor ’n pediatriekamer waarkleingoed in nood diebeste sorg sal ontvang.Buiten die drie algemene
noodsentrumbeddens isdaar ook ’n aparte prose-durekamer waar gips ofsteke aangebring kanword. Die eenheid spogook met ’n inloopstort.Hierdie stort word gebruikom pasiënte te was watdalk met gif in aanrakinggekom het.Die noodsentrum beskik
ook oor sy eie administra-tiewe afdeling waarpasiënte regstreeksopgeneem word en waaralle take rondom diesiekefonds afgehandel kanword. Selfs in die gevalvan ’n ramp waarin ’ngroot aantal pasiëntebetrokke is, is die nood-sentrum by die MediclinicHoogland gereed om enigesituasie vlot te laat verloop.
DR. SUNETTECOETZEE (links), sr. Ina Korff (eenheidsbestuurder) en dr. Moira van der Merwe in die traumakamerin die noodsentrum van die Mediclinic Hoogland.
Foto: Lynda Greyling
Fostering good tiesA FARMERS DAY was heldon Pitso Sekhoto’s farmMakolobane near Senekal onFriday. The day was organi-sed by the Free State MECfor Agriculture and RuralDevelopment, MamikiQabathe, in conjunction withSekhoto.The harvesting of apples
on the Makolobane Farmprovides the perfect opportu-nity to show other developingfarmers in the province theprocess of getting thesefruits to the market andwiden the knowledge base inthe region. The aim of theday was to foster moreproductive relationshipsamong local farmers to giveeverybody a greater chanceof success, as well as tointroduce them to the variousstakeholders from othersectors of the industry whowere in attendance.“We are delighted to have
this opportunity to bringdeveloping farmers togetherto share our knowledge, heartheir issues and plot a wayforward so that we canmaximize the farmingpotential of the Free State,”Qabathe said.“We would like to express
our gratitude to our hosts,Makolobane Farm, who are ashining example of howfarming can create not justemployment for workers, butmake them a part of thebusiness too by handing overa percentage of ownership.
“We sincerely hope thatthose farmers and workerswho have come to thefarmers day take back withthem the knowledge gainedand contacts made andcontinue to prosper on theirown farming land.”There was also an address
by Qabathe, as well as themayor of Setsoto, TshedisoJacobo, and Sekhoto.Makolobane Farm is a
family-owned emergingcommercial farm. The familystarted farming in August2008. Currently the landholds approximately 240 beefcattle and 260 dairy cows,maize, sunflowers and anapple orchard of 4 hectars.There are 24 full-time
employees and those whowere in employment from thebeginning of the farm arepart of the Employee ShareTrust, which holds a 15%stake in the business.
THE MEC for Agriculture andRural Development, MamikiQabathe, picking an apple inthe orchard on Pitso Sekoto’sfarm during the farmers dayheld on the farm.
Photo: Supplied
4 MALUTI, WOENSDAG 29 JANUARIE 2014
’Groot manne het God nodig’1 KORINTIËRS 9:19-27: Ditalles doen ek ter wille van dieevangelie, sodat ek aan dievrug daarvan deel kan hê.
Die geestelike eindstreep,wenstreep van die lewe waar-by elkeen van ons gaan uit-kom, hang van die kernfokuspunt van ons hartaf. Dr. Baldwin het sy lewensfokus so beskryf:“Op 30-jarige ouderdom het ek al die filosofieëen godsdienste van die wêreld ondersoek engeken. My gevolgtrekking was: Niks is beter asdie evangelie van Christus nie. Toe ek 40 jaargeword en die laste op my begin druk het, hetek gesê: Niks is so goed as die evangelie nie.Op 50 jaar, toe die stoele om my begin leeg raakhet, het ek gesê: Niks kan met die evangelievergelyk word nie. Op 60 jaar, met my dieperinsig en nader aan die einde, het ek gesê: Daaris niks behalwe die evangelie nie. En nou op70 jaar, naby die einde en te midde van baieswakhede, sê ek: Daar is geen besitting soosdie evangelie nie.”
Hoe ouer ons word, hoe stewiger moet onsaan die beloftes van die evangelie vasklou.
. . . die evangelie is ’n krag vanGod tot redding van elkeenwat glo . . . In die evangeliekom juis tot openbaring datGod mense van hulle sondevryspreek enkel en alleen om-dat hulle glo . . . Elkeen wat
deur God vrygespreek is omdat hul glo, sal le-we. (Rom.1:17)
Archibald G. Brown het eens gesê: “Dieevangelie is ’n feit, verkondig dit dus eenvoudig;dit is ’n blye feit, verkondig dit dus opgewek; ditis ’n betroubare feit, verkondig dit dus met ver-troue; dit is ’n belangrike feit, verkondig dit dusernstig; dit is ’n feit oor ’n persoon, verkondigdus Jesus.”
Wat genl. Grant ná sy bekering oor die evan-gelie en die Here Jesus gesê het,, is aange-naam om te hoor. Die predikant wat die beroem-de man na die Here gelei het, het vir hom gesê:“U bekering is ’n groot aanwins vir God se ko-ninkryk, Generaal”. Genl. Grant het geant-woord: “God het nie groot manne nodig nie,maar groot manne het God nodig”.) www.kragvirvandag.co.za; ds. Manie Colyn.
Gemeenskap moetuitreik en DBV help
Lynda Greyling
VRYDAGOGGEND lees eknogal op die voorblad van diekoerant van ’n man wat vergery het om ’n advertensie indie koerant te plaas oor sybudjie wat dood is.
So iets op die voorblad? Totdat ek die beriggelees het.
Kort nadat ek by die werk aangekom het,bel ’n vrou my om te sê hulle het hul hond watbykans tien dae weg was, teruggekry.
Die pekinese is 14 jaar oud, al effe blind endoof en het nie meer tande nie. Hul dogter sevriend en ma wat van oorsee af by hulle kuier,het op die plaas gaan stap.
Die hond het hulle gevolg, moeg geraak enin die pad gaan sit. Dit was die laaste wat sygesien is.
Daar is oral na haar gesoek. Die koring-stro-pery is ook onderbreek om te soek. Die Diere-
beskermingsvereniging isgekontak, ’n beloning aange-bied en dies meer. Maar niks.Intussen is die kuiermenseweg en het die eienaarsmoed opgegee dat sy lewendgevind sal word.
Totdat hulle Vrydag vroegoggend ’n oproepontvang het van die man wat patrollie gery het.Hy het haar langs die pad gekry en na sy huisgeneem, maar was toe op pad om haar na hulplaas te neem. Hy het intussen vir haar ietsgegee om te eet.
Haar oubaas was so bly, hy het klaar vir haarmet lekker kos gewag.
Later die oggend moes ek DBV toe gaan.Hulle kathokke is vol, daar is baie honde,
onder meer ’n skaaphond met agt kleintjieswat dringend huise soek. Die honde se baasis oorlede. By die DBV is daar ’n ook tekortaan kos vir die diere. Kan ons nie maar almaliets bydra om te help nie?
Gee regte inligtingBETHLEHEMIET, Bethle-hem:
EK het onlangs ’n kennis-gewing in die pos ontvangek moet my rybewys hernu.Daarop staan ek moet iden-titeitsfoto’s saamneem. Só het ek foto’s laatneem en is na die verkeersafdeling.
Daar aangekom, was een amptenaar aandie werk agter ’n toonbank en ’n ander is met’n mond vol kos by die deur uit. Ek het gewagen gewag en al die kennisgewings gelees.Die een lui: ‘A customer is the most importantvisitor on our premises. He is not dependenton us. We are dependent on him. He is not
an interruption of our work.He is the purpose of it. Weare not doing him a favourby serving him. He is doingus a favour by giving us theopportunity to do so.’ – Ma-hatma Gandhi.
Die werker wat my eindelik gehelp het, wasbaie vriendelik. Dié sê toe ek moet naderstaan sodat my foto’s gratis geneem kanword. Dít nadat ek spesiaal foto’s laat neemhet. Ek kan die onnodige uitgawe bekostig,maar daar is so baie mense wat spesiaaldaarvoor moet begroot. Hoekom staan in diekennisgewing jy moet foto’s laat neem – kandit nie reggestel word nie?
deur
Lynda Greyling
Geesgenoot
Briewe /
Letters
Vir meer foto’s en nuus gaan nawww.malutinews.co.za
RICHARD TAYLOR, Baken Park:
AFRICA is shaped like a question mark.In fact, she is a question mark to all whoare concerned with her growth, develop-ment and unity.
Africa asks: “How long shall my childrendie of famine, ethnic wars, political turmoiland conflicts? How long shall the effectsof colonialism continue to rip my peopleapart? How long shall imperialisticeconomic policies continue to furtherimpoverish me and my children? But mostimportantly, when shall my children unite?”
These and other questions continue toecho in the minds of those who haveAfrica’s unity in their hearts. In 1963 inAddis Abeba with the formation of theOrganisation of African Unity (OAU) whenGhana’s first president, Kwame Nkrumah,spoke about continental unity, it wasaccepted by most African leaders as aphilosophic principle. After Ghana’sindependence, other African statesfollowed. Except for South Africa andNamibia, the whole of Africa was politicallyindependent by the late 1970s and early1980s. What failed this revolution was theselfishness of the leaders after independ-ence. Our leaders turned to their former
colonisers for economic and managementassistance. What our leaders could havedone after independence was to hold asummit of African heads of state todiscuss unity. They could have drawn uppolicy guidelines to usher in continentalunity. They could have chosen the mannerin which power would be surrendered to amonitoring body such as the OAU.
The OAU could have drawn up aconstitution for federal states of Africa.Unfortunately, the promise of power madeAfrican leaders forget slogans like PanAfrican unity. But I believe it is not toolate to realise that dream. All the Africanstates are independent, and the time isripe.
African regional unity is also a possibili-ty. The Southern African DevelopmentCommunity (SADC) countries have thesame economic vision and suffer almostthe same political problems. Their citizensshare common cultures, languages andexperiences. A government of regionalunity in Southern Africa is a real possibili-ty. The west could unite to form oneregional state. When the process ofregional unity is complete, I believe wecan go on to the next stage, continentalunity, or the United States of Africa.
Small steps for unity in Africa
AFHANKLIKE INWONER, Bethlehem –Huis van Brood:
KOM elkeen van ons leef Bethlehem
se betekenis uit deur een keer ’nmaand na Sy huis te gaan om Homte dank of te vra vir ons daagliksebrood.
Doen dorp se naam gestand
MALUTI, WOENSDAG 29 JANUARIE 2014 5
Soe(sji),dis lekkerLEDE van die WaterbronVroueLandbouunie (VLU) hetvanjaar besluit om opelke vergadering ’nland te bespreek.Hulle het Woensdagvergader en Japan enChina bespreek. Colin Brett van OceanBasket en ’n personeellid, Gloria Mofokeng, het die vrouegewys hoe om soesjite maak. Van links is,voor: Gloria Mofokeng en Colin Brett;agter: Zandra Grobler, Joey van Rensburg, Suzé van derSpuy en Magda Beukes.
MARTIN DREYER (links) van die Railwaydrankwinkel word hier deur konst.Tseko Maome geboei. Dreyer is hiernain die vangwa gelaai en na die Dierebeskermingsvereniging (DBV) se terrein indieGroenvoerland gebring. Dit was allesten bate van die DBV. Dreyer het R4 000aan die DBV oorhandig waarvan R1 000deur Japie vanWyk geskenk is. Die DBVop Bethlehem sukkel om oop te bly. DieBethlehemse DBV benodig dringendkos vir honde en katte, katsand en tweebande vir hul bakkie. Dreyer sê hy daagnou ander sakeondernemings uit omook ’n skenking aan die DBV te doen.
Foto: Lynda Greyling
SEDERT die Bergprag-sentrumvir bejaardes sowat tien jaargelede met vyf inwoners in dieversorgingsafdeling geopen het,het dit aansienlik uitgebrei.
Daar is 48 bejaardes en ditbehoort teen die einde van diejaar 60 inwoners te wees.
Die lede van die Asrivier-Vroue-Landbou-unie (VLU) hetWoensdag hul vergadering byBergprag gehou. Elize Pieters,die voorsitter, sê hulle wil vanjaarmeer by bejaardes betrokke raaken het op Bergprag besluit.
Mariaan Briedenhann, diebestuurder van Bergprag, hetvertel van die verskillendeafdelings waaruit die oordbestaan en wat die werksaamhe-de behels.
Daar is veiligheidskameras inelke kamer aangebring wat dieveiligheid van die inwonersverseker.
Weens die groeiende behoefteaan behuising word die bestaan-de gebou opgeknap en uitgebrei.Twee nuwe vleuels wat uit 12kamers bestaan, is aangebou.
Die saal gaan opgeknap wordwaarna dit vir kerkdienste,aktiwiteite en dies meer gebruiksal word.
Die eetsaal, sitkamer, washuisen dienskantoor vir die verpleeg-susters gaan ook opgeknapword.
Die doel is om die dienste vandie versorgingseenheid vir alBergprag se inwoners, asook diepubliek, oop te stel.
Bergprag biedvir meer tuiste
DIE lede van die AsrivierVroueLandbouunie (VLU) het hul maandvergadering by die Bergpragsentrum vir Bejaardes gehou. Van links isSanette Dorfling, Elize Pieters, Mariaan Briedenhann en Ivy Heinlein.
Besoekwww.malutinews.co.zaom te sien hoe soesji
gemaak word
Lug jou meninghieroor en kyk nanog foto’s op Malutise Facebookblad.
6 MALUTI, WOENSDAG 29 JANUARIE 2014
MALUTI, WOENSDAG 29 JANUARIE 2014 7
8 MALUTI, WOENSDAG 29 JANUARIE 2014
ATLETE van die Laerskool Jordania wat rekords verbeter het op die skool se byeenkoms op Goblepark is van links VictorNel (150 mhekkies, o.12), FC Krugel (80 mhekkies, o.13), Marinus Minnaar (200 m, o.12), Ismarie Bouwer (ewenaarrekord, gewigstoot, o.12), Marisca Stander (1 500 mstap, o.13), Linél Bester (gewigstoot, o.11), Rozaan Smit (ewenaarrekord, gewigstoot, o.11), en Jana Muller (ewenaar rekord, gewigstoot, o.10).
DIE Laerskool Jordania, wat die afgelope paar jaar twee gr. Oklasse gehad het, het van vanjaar af drie klasse. Marietjie Pieters is die nuweonderwyser. Hier is sy by haar leerlinge.
BO en onder: Elmien Verster van die Hoërskool Witteberg neem hieraan die hoogspringnommer vir meisies o.19 deel op die skool se atletiekbyeenkoms op Goblepark. Foto: Lynda Greyling
BOenonder: Leané vanVuuren in aksie tydensdie verspringnommer vir meisies o.14. Sy hetdie nommer gewen.
LINKS: Henderson Barryin aksie in die o.16gewigstootnommer op die HoërskoolWitteberg se atletiekbyeenkoms op Goblepark.
JAZELLE MULLER, ’n gr. 1leerling aan dieLaerskool Truida Kestell, is hier saammet haaronderwyser, ElizMari Kotze, op haar eersteskooldag.
IN die 800 m vir seuns o.15 het Ntebe Mofolo en Tshepo Khalane grootopwinding verskaf toe hulle gelyk oor die wenstreep gehardloop het.Ntebe, wat van die begin af voor gehardloop het, was letterlik ’n haarbreedte voor Tshepo waarna hy as die wenner aangewys is. Die twee,albei leerlinge aan die Hoërskool Witteberg, het aan die atletiekbyeenkoms op Goblepark deelgeneem. Foto: Lynda Greyling
AIDEN SHIELDS van dieLaerskool Jordania het aandie 200 m vir o.14seunsop dieHoërskoolWittebergse atletiekbyeenkoms opGoblepark deelgeneem.
Gereed om teleer en te speel
Gereed vir skool
Wen met ’n haarbreedte
SKOLENUUS
MALUTI, WOENSDAG 29 JANUARIE 2014 9
1183600_390x198
PRICES VALID 28 JANUARY - 2 FEBRUARY2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERSIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores. smart shopper points will still apply inExpress and Daily stores. www.picknpay.co.za CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeof theseproducts.Please check availability.We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable forany print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smartshopper termsandconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please seein store or go online for more details.
BUYBOTHFOR
BUYALL 3FOR+ ++
Garnish and decor not included
Haveyouswitchedyourpointstocash?
We’ve given back more than
R1Billion to smart shoppers
Earn
onall stationeryGet your voucher at the kiosk in store or on the Pick n Pay Mobile App.
t5Xpoints sValid 6 Jan - 2 Feb
Terms and Conditions apply.
sMostReputableRetailer 2013
MostTrustedRetailer 2012
sinceMarch2011
PnP NO NAME™Fresh ChickenThighs andDrumsticksPer kg
R32
PnP NO NAME™Cooking Oil2 Litre
R28Omo Fast ActionHand WashingPowder3kg Flexi Bag
R65Sta-SoftFabricSoftenerAssorted500ml RefillEach
R18
PnPWashedPotatoes7kg andOnions7kg FamilyPocket
R50 PnPEnglishTomatoes1kg, CrispLettuce150g PillowPack and EnglishCucumber
R30
PnP NO NAME™Refined WhiteSugar 2kg
R30AlbanySuperior WhiteBread 700g1030
Nescafé ClassicDawn 200g Jar5490
PnP Fresh MilkAssorted 2 LitreEach1690
Kellogg’s Special KOriginal 500g orOats & Honey375gEach
2690
Spekko ParboiledRice 2kg1890
Fatti’s&Moni’sSpaghetti orMacaroni 500gEach
750
DinuRoseCollectionWhiteToilet Tissue18 x 2 Ply
6790
SAVER16
SAVER11
FRESH
SAVE4.99
R55Fresh SA Bulk TenderisedSteak
Per kg
FloraMediumFatSpreadAssorted500g TubEach1990
BUY2
FOR
Bloed iskosbaaren nodigFEBRUARIE is die maand van liefdewat op ’n romantiese manier deurmense gedeel word, maar by dieSuid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens(SANBD) word dié liefde elke maandgevier. Deur onbaatsugtige bloedsken-king en ’n liefde vir menswees word ’nverskil in die lewe van pasiëntegemaak – iemand wat die skenkernooit sal ken nie.
Alle skenkers word aangemoedigom hul vloeibare liefde dié maand tedeel en om hulself daaraan toe te wyom vier keer ’n jaar bloed te skenk.Dit is nie te laat om dít jou Nuwejaars-voorneme vir 2014 te maak nie. Omdankie te sê gaan die SANDB ’nspesiale geskenk aan diegene gee watvier eenhede in ’n kalenderjaar skenk.
“Met skole, universiteite en organisa-sies wat weer soos normaal hulbesigheid ná die vakansie hervat het,is ons daartoe in staat om ’n goeiebloedvoorraad te handhaaf, veral metdie hulp van skenkers. Ongeaghiervan kan dit enige dag veranderindien die daaglikse teiken van 3 000eenhede nie bereik is nie.”
Só sê Vanessa Raju, kommunikasie-bestuurder van die SANBD.
Alle bloedgroepe is belangrik, maargroep O is die bloedgroep wat diegereeldste laag in voorraad is. Dít isomdat die vraag na dié groep baiehoër is en omdat dit vir pasiënte vanalle ander bloedgroepe gebruik kanword.
Indien jy aan die bloedgroepe A enAB behoort, kan jy dit oorweeg om ’nplaatjieskenker te word. Vind meerhieroor uit by jou naaste bloedskenk-kliniek of bloedskenksentrum.Wat is plaatjies?Plaatjies speel ’n kritieke rol in
bloedstolling en om oortollige bloed-verlies te voorkom.
Plaatjieskenking is ’n eenvoudigeproses wat omtrent ’n uur en ’n halfneem om te voltooi.
Die bloed word verwerk deur ’nseldeler wat die plaatjies terughou endie res van die bloedkomponente aandie skenker se liggaam terugbesorg.Dié proses maak dit moontlik virmense om maandeliks plaatjies teskenk.
Om ’n bloedskenker te word moet uminstens 50 kg weeg, tussen dieouderdom van 16 en 65 wees, ’nveilige leefstyl lei, in algemene goeiegesondheid wees en u bloed as veiligvir oortapping aan ’n pasiënt beskou.
Besoek gerus die SANBD sekantoor in die Metropolitan-sentrum.
10 MALUTI, WOENSDAG 29 JANUARIE 2014
PERSOONLIKEDIENSTE
DAGSORG& CRÈCHES
1410
Voltydse dagmoeder:Ouderdom: 0 tot 3 jaar.082 551 8334.
TE KOOP
ALLERLEI
1655
Econo-beeswaentjie: 4m x 2 m. Dubbelas. FordRanger Supercab-veetralie,2005. Ford WL 'starter/alternator'- los onderdele.Dieselpomp. Skakel: Johan082 808 8111.
ALGEMENE &HUISDIENSTE
TE HUUR
1820
VLOERLENGTE TAFELDOEKE,kandelare, eetgerei. Peto Odendaal.Lombardstraat 7. 058 303 2392.
ALLERLEI
1845
SANDSTONE:Blocks, bricks, cladding,rivens, tiles, etc. Tel.
058°303°4840.12 Archbell Street, BHM.
VOERTUIE
MOTORHERSTEL-DIENSTE
3080
EIENDOMME
WOONSTELLETE HUUR
3250
3-slaapkamer-woonstelte huur in Rosendal, R2800 per maand (sleutel-deposito R2 800) pluskrag. Onmiddellik beskik-baar. Skakel Yolanda 083634 7158 of Maretha 082779 1694.
Woonstel sentraalgeleë in Bethlehem.3 slaapkamers, 1,5 badka-mers, groot sit-/eetkamer,tuin rondom. Motorhuissekuriteitshek. Pas nuutgerestoureer. R4 400 permaand. Onmiddellik be-skikbaar. Skakel Marlien082 662 8372.
MOTORHUISE/BERGING
3260
STOORPLEK: Dubbel-motorhuis te huur in Beth-lehem. Skakel 083 3036117.
LOSIES AANGEBIED
3280
Huis te deel in Bethle-hem: Privaat kamer enbadkamer, deel res vanhuis. Skakel: 083 303 6117.Vanaf 1 Februarie 2014.
LOSIES GEVRA
3285
Plaashuis of huis opkleinhoewe te huurgesoek. Skakel Thomas082 632 3378.
BETREKKINGS
3600
BETREKKINGSGESOEK
3670
Lydia soek werk ashuishulp, kinderoppasser,kan kook. Voltyds. SkakelLydia 073 253 8123.
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
BETREKKINGS
MALUTI, WOENSDAG 29 JANUARIE 2014 11
12 MALUTI, WOENSDAG 29 JANUARIE 2014
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
JANNIE MARITZ en sy seun Adriaan het Vrydag die gholfdag ten bate vandie Gereformeerde kerk op Bethlehem se gholfbaan gewen. Spelers moes volgens die tweebal Amerikaanse kiesspelreëls speel. Van links is Dalize Pelser,ds. Abrie Pelser, Adriaan en Jannie Maritz en Attie Bonthuys (organiseerder).
Foto: Lynda Greyling
Speke singom geld inte samelDIE afgelope sewe jaar het lede vanMaluti Cycling elke jaar ’n fietstoer naBallito onderneem.
Vanjaar het hulle weens die koste besluitom eerder dieselfde afstand wat hullesoontoe sou ry om Bethlehem te ry.
Op dié manier kon hulle meer geld aanliefdadigheid skenk.
Eenvormig in hul Castle Light-hemde hetdie ryers vroegoggend by bymekaarge-kom.
Hulle het onder meer na Kestell, Qwa-qwa, Clarens en terug Bethlehem toegery.
Die volgende dag het hulle Clarens,Fouriesburg en terug Bethlehem toe gery.Die laaste dag is die fietsryers Warden toeen terug.
Hulle het sowat 500 km gery.Tim Oglesby, wat die rit gereël het, sê
dit is vir hulle as fietsryers belangrik om ’nbydrae tot die gemeenskap te maak.Vanjaar het hulle geld aan Pathways endie Japsnoet-versorgingsoord geskenk.
Oglesby versoek motoriste om geduldigte wees wanneer hulle fietsryers teëkom.
LEDE vanMaluti Cycling het vanjaar verskillende roetes omBethlehem ten bate van liefdadigheid gery. Van links is, voor: Riaan Maritz (verkoopsbestuurder SAB), Stefan Oberholzer(Bethsab), Jacob Lempe, TimOglesby,WernerMartin, Paul Olivier, Dan Jacobs, Stefan Oberholzer (jr., Bethsab), Elizia Gildenhuys (Pathways) en Annemie Bosman (Japsnoet); agter:Pet Muller (ondersteuning), Ettiene Martin, Carel Pretorius, Jacques Nel, Marcel van Biljon enEben Bakker Foto’s: Lynda Greyling
RIAAN MARITZ, verkoopsbestuurder van die SuidAfrikaanse Brouerye (SAB), het ’n tjek namens die ryers vanMaluti Cycling aan Elizia Gildenhuys en Annemie Bosmanoorhandig. Van links is Dan Jacobs, Stefan Oberholzer(sr.), Elizia Gildenhuys (Pathways), Annemie Bosman(Japsnoet), Stefan Oberholzer (jr.) en Riaan Maritz.
Wen op kerk se gholfdag
Recommended