►
Massa-Uitwissings
Groot aantal spesie in dieselfde tydperk uitsterf
Biodiversiteit lei skade
Fisiese gebeurtenisse•Drastiese klimaatsveranderinge
•Vulkaanuitbarstings
•Meteorietbotsings
•Kontinentskuiwings
5 Periodes van massa-uitwissings op aarde (slide-3)
99,9% spesies – beraamde uitstewing % van spesies wat op aarde was
Adaptiewe radiasie/ divergente evolusie vind plaas•Deur natuurlike seleksie en isolasie meer nuwe spesies vorm
Spesies wat oorleef vul daardie nisposisies wat oopgaan
Uitwissings skep ruimte/geleentheid vir ander spesies om te oorleef
Dinosourusse wat uitgesterf het
►
►
►
►
►
►
►
►
►
Massa-Uitwissings
As gevolg van massa-uitwissings ontstaan 4 tydperke•Tydperk van reuse amfibieë
•Tydperk van reptiele
•Tydperk van dinosourusse
•Tydperk van soogdiere
Die groep wat oorleef word dominant•Toestande was vir hulle gunstig
Groot soogdiere en mense sou nie met dinosourusse kon kompeteer nie
Dinosourusse sterf uit – soogdiere kan die nis vul
►
►
►
►
Massa-Uitwissings: Periodes
Ordovisium (500 mjg - oudste)•2’e grootste uitsterwing
•Veroorsaak deur ysvorming (gletsers) & seevlak verlaag
•25% mariene lewe sterf uit
Devoon (400 mjg)•Eerste amfibieë raak landlewend
Perm (280 mjg)•Grootste massa-uitwissing
•Agv ysvorming en vulkaniese uitbarstings
•95% van alle spesies laat uitsterf
•Reptiele vervang amfibieë as dominante groep
Trias (225 mjg)•Vulkaniese uitbarstings en aardverwarming
•Dinosourusse neem oor as dominante groep
Kryt (135 mjg - jongste)•Dinosourusse en mariene Ammoniete sterf uit
•Moontlike meteorietbotsing en vulkaanuitbarstings
►
►
►
► Dinosourusse sterf uit
Reptiele sterf uit
Amfibië sterf uit
Mariene lewe sterf uit
Mariene lewe sterf uit
►
Massa-UitwissingsYstydperk / kontinentskuiwing / plaattektoniek / vulkane / siektes
Bewyse van 4 ystydperke op aarde - vorming van reuse gletsers
Moontlik veroorsaak deur•Kontinentskuiwings
•Verlaging van CO2-vlak in die atmosfeer
•Veranderinge in die aarde se wentelbaan om die son – minder hitte
Temperature daal – spesies kan nie aanpas nie – sterf uit
Migrasie na warmer ewenaar
Klimaat word droër – meeste varswater word in ys vasgevang
Baie landspesies sterf uit agv droogtes
Akwatiese habitatte vernietig agv bevriesing
►
►
►
►
►
►
►
Massa-UitwissingsYstydperk / kontinentskuiwing / plaattektoniek / vulkane / siektes
Kontinentale drywing = kontinente se beweging mbt mekaar
Pangaea – eerste superkontinent
Tektoniese plaatverskuiwings (200 – 225 mjg) breek Pangaea•Laurasië in noordelike halfrond•Gondwanaland in suidelike halfrond
7 Kontinente:•Aan die einde van die Kryt periode
Kontinentskuiwing – klimaatsverandering/ seestrome. lugstrome
Habitatte vernietig – spesies geïsoleerd op kontinente
Kon veroorsaak dat spesies uitsterf
Identiese fossiele – Afrika en Suid-Amerika
Steenkool vanuit tropiese plante is in Antartika gevind
Baie lewensvorme is vernietig tydens die afkoelingsproses
►
►
►
►
►
►
►
►
►
►
Massa-UitwissingsYstydperk / kontinentskuiwing / plaattektoniek / vulkane / siektes
►
Massa-UitwissingsYstydperk / kontinentskuiwing / plaattektoniek / vulkane / siektes
Aardkors – bestaan uit enorme blokke rots wat in mekaar pas•Nie een soliede rots aaneen nie
Blokke – tektoniese plate genoem
Tektoniese plate rus op magma (gesmelte rots en gas)•Beweging is dus moontlik
Vulkane en aardbewings •vind meestal plaas by grense tussen plate
Beweging van tektoniese plate oor mekaar•Veroorsaak aardbewings
•Seismiese aktiwiteite (vulkaanuitbarstings en bergreeksvorming)
Tsunami’s•Reuse seegolwe gewoonlik deur aardbewings veroorsaak
Al die seismiese aktiwiteite kon massa-uitwissings veroorsaak het
►
►
►
►
►
►
►
Massa-UitwissingsYstydperk / kontinentskuiwing / plaattektoniek / vulkane / siektes
Vulkane - Grootste oorsaak van massa-uitwissings
Perm, Trias en Kryt periode het groot uitwissings beleef
Kryt – het veral groot vulkaniese aktiwiteite gehad
Rots en lawa het baie lewensvorme vernietig
Stof en as•Vrygestel tydens vulkaanuitbarstings
•Blokkeer sonstrale vanuit die atmosfeer
•Lei tot afkoeling
Ystydperke kan so geskep word – massa-uitwissing
Minder fotosintese – minder O2
►
►
►
►
►
►
►
Massa-UitwissingsYstydperk / kontinentskuiwing / plaattektoniek / vulkane / siektes
MIV wat VIGS veroorsaak•Baie oppertunistiese siektes gaan hiermee gepaard
•Veroorsaak tans miljoene sterftes
Malaria – duisende sterftes jaarliks
Antibiotikum-misbruik•Weerstandbiedende bakterieë word so bevorder
Swak beheer oor genetiese manipulasie•Vreemde patologiese organismes vorm
•Spesies kan as gevolg hiervan uitsterf
Massa-uitwissing agv siekte is debateerbaar•Onwaarskynlik dat dieselfde siekte verskillende spesies laat uitsterf
►
►
►
►
►
Massa-UitwissingsBuite-Aardse Teorië
Massa-uitwissing aan die einde vandie Kryt-periode•Dalk agv meteoriet (massa stof en rots uit die ruimte)
Asteroïedimpak-teorie•Reuse meteoriet het die aarde getref
•Die impak + hitte = dood van die organismes
•Stof en sand in die lug – sonstrale uitgedoof
•Temperature daal + Fotosintese verminder
•O2-vlakke daal
•Chicklub Krater in die Golf van Mexiko
•Bewys van meteorietbotsing – Afsettings van iridium in rotslae/ Skokkwarts deur
hoë druk gevorm
Suurreën, reuse tsunami’s en wêreldwye brande = uitsterwing
Veranderende toestande – diere pas aan, migreer of sterf uit
Vredefort-koepel in die Vrystaat•300km in deursnee
•Grootste impakkrater op aarde
►
►
►
►
►
Massa-Uitwissings: Die 6’e ???
Die 6’e-massa-uitwissing ???
Toename in mensbevolkingsgetalle
Negatiewe invloed op die natuur•Aardverwarming – besoedeling en kweekhuiseffek•(paddas en amfibieë is tans onder uitsterwingsdruk)•Osoonvernietiging – lei tot ultravioletbestraling•Habititvernietiging – ontbossing, besoedeling en ontwikkeling
Nisvernietiging•Woude, vleie word vernietig – voedselkettings verdwyn
Fragmentasie van bevolkings•Bv woudvernietiging lei tot isolering van bevolkings•Kleiner stukkies woud bestaan wat kruisteling verhoed•Inteling van bv jagluiperds – spesie in gevaar
Versperrings•Paaie, heinings, stede•Dit skep geïsoleerde bevolkings – verhoed kruisteling
Oorbenutting•Veral sekere spesies vis in sekere gebiede
Indingerspesies•Bedreig inheemse spesies (bloekombome, jakarandabome•Turksvye, indiese spreeus, forelle, karpe in SA?
►
►
►
►
►
►
►
►
Massa-Uitwissings: Gevolge
Verlies aan biodiversiteit
Geenpoele van organismes word kleiner
Dier en plante staan gevaar van uitsterwing
Encephalartos woodii –•laaste broodboom van sy soort •Durbanse botaniese tuin•Dié boom is slegs manlik – uitsterwing onvermydelik
Bloukraanvoël – SA, nasionale voël•Baie min broeipare oor•Geenpoel baie klein
Mens = Kroon van die skepping? •(of vernietiger?)
►
►
►
►
►