Transcript
Page 1: Nooit te jonk om te begin leer nie - Ilifa Labantwana · in die brein vinniger as ooit daarna plaas. Dié ver-bindings bepaal mense se akademiese vermoëns vir die res van hul lewe."

ie regering besteemeer geld om tronk-voéls gekleed en gevoed te hou asomvoorskoolse onderrig aan die land sekleuters te gee.Dit terwyl kleuters seontwikkeling

regstreeks verband hou met hul toekomstigebe-roep, inkomste en gesondheid - en hul vermoé omself eendaguit die tronk uit te bly.

Baie kenners in vroeëkinderontwikkeling meendie land sit op 'n maatskaplik-ekonomiesetydbomomdat soveel kinders jonger asvyf nie kleuterskooltoe gaan nie. Hulle sê die staatkan die geld wat hul-le aan maatskaplik-ekonomieseopheffing besteebaie beter gebruik deur bloot te sorg dat alle voor-skoolsekinders 'n kleuterskool bywoon.Volgens die NasionaleOntwikkelingsplan is die

doelwit dat elke Suid-Afrikaansekind teen 2030minstens twee jaar lank 'n kleuterskool bywoonvoordat hulle die formele skoolstelselbetree.

Maar syfers van Statistiek e Suid-Afrika (SSA), watverlede week uitgereikis, toon dat amper die helfte(49%) van kinders op die ouderdom van drie gladnie 'n kleuterskool bywoon nie.Amper 'n derde (29%) van vierjariges is nie in 'n

kleuterskool nie, en meer as een uit tien (13%) vanvyf. en sesjarigeswoon nie 'n kleuterskool by nie.

Net 'n kwart van kinders onder die ouderdomvan seshoor elke dag 'n storie by iemand wat dit virhulle vertel of voorlees.

"Die gevolg van swak of geen voorskoolse onder-wys is dat kinders nie die nodige geletterdheid ofnumeriese vaardighede het wanneer hulle die skool-stelselbetree nie en vinnig uit die stelselval sonderom 'n basiesekwalifikasie te verwerf," sêprof. EricAtmore, direkteur van die Centre of Early Child-hood Development in Kaapstad.

"Dit veroorsaak 'n bose kringloop van armoedeen ongelykheid."

In die eerstesesjaar vindneurale verbin-dings in diebrein vinnigeras ooit plaas,en bepaal late-re akademiesevermoëns.

Colin Almeleh, uitvoe-rende hoof van Iifa La-bantwana, 'n organisasiewat hulle beywer vir vroeëkinderontwikkeling, sê 'nkind severmoëns en op-trede op driejarige ouder-dom bepaal die kind sege-sondheid, akademiese ver-moëns, beroepsvaardig-hede en sosialeuitkomsteop die ouderdom van 30.

"In die eerste sesjaarvind neurale verbindingsin die brein vinniger asooit daarna plaas. Dié ver-bindings bepaal mense seakademiesevermoëns virdie res van hul lewe."Atmore sê een van die

grootste redes vir gebrekkige voorskoolse opleidingis 'n tekort aan geld.

"Die regering bestee tans minder as1%van dieonderwysbegroting aan vroeë kinderontwik-keling. 'n Kwart van die 30 000 sen-trums vir vroeë kinderontwikkelingword deur die regering gesubsidieer,maar net met R15per kind per dag,mits die kind seouers 'n gesament-like inkomste van minder asR7 600 'n maand verdien. Hierteen-oor betaal die regering daagliksR400 per gevangene om Suid-Afri-kaansetronke te subsidieer."VolgensAlmeleh vra voorskoolse sentrums

tussenR50 en R350 'n maand, juis omdat baie ou-ers nie die skoolfondskan bekostig nie en sukkelom al hul uitgaweste dek sonder behoorlike subsi-dies.

Die Pikanini Educare Centre in Wolmer, Pretoria,is een van talle voorskoolse sentrums wat geen sub-sidie van die staatkry nie, maar gratis voorskoolseonderrig aan kinders uit arm gesinne bied.

"Ouers hier is in baie gevalle alkoholiste of boe-melaars, wat nie eens die R100 skoolfondspermaand kan bekostigwat ander kleuterskole in dieomgewing vra nie. Party van hierdie kinders seou-ers woon onder 'n brug, of die gesin het nie krag-toevoer na hul huis nie," sê Lizal Stander, hoof van

49%van driejariges is niein 'n kleuterskool nie.

Leerlinge aan die Pikanini Educare Centre in Wolmer, Pretoria, wys wat hulle als vanjaar geleer het.

Nooit te jonkom te beginleer nie

Daar ismeergeldbeskikbaarvir gevangenesasvir kleuters,skryfElaine Swanepoel.

29%van vierjariges is niein 'n kleuterskool nie.

die Pikanini-sentrum in Wolmer.Dié sentrums is 'n inisiatief van die

Hanna Charity en Empowerment Foun-dation en is een van sesinstellings inGauteng en die Wes-Kaap wat gratis on-derrig aan kinders van twee tot vyf jaarbied.Weens 'n tekort aan geld moet die

sentrums baie kinders wegwys, met diegevolg dat dié kinders 'n geleentheid opnoodsaaklike voorskoolse ontwikkelingverbeur.

"Die bywo-ning van

lgy vroeékin-O derontwik-

van vyf en kelingsen-sesjarigesis nie in 'n Asekleuterskool nie. baieonge-

lyk," sê Al-meleh.Net 57% van

drie- tot vyfjariges uitdie armstegemeenskappewoon hierdieskoleby, teenoor die 84% uit gegoedehuishoudings.

"Dit beteken 1miljoen kinders van diearmste huishoudings in Suid-Afrika ont-vang nie voorskoolse onderrig nie. Hier-die kinders begin die eerste dagvangr. R met 'n leer-agterstand."

Andrea Vermeulen, besturende direk-teur van die Hanna Charity, sê dit kosmaandeliks tussenR20 000 en R30 000per sentrum om in al die kinders sebe-hoefteste voorsien.

"Omdat ons geen subsidie van die

| FOTO:ELIZABETHSEJAKE

staatkry nie, is ons totaal afhanklik vanskenkings om hierdie kinders te kanhelp," sê sy.

Behalwe om kinders toe te rus metdie vaardighede wat hulle nodig het omskool te gaan, gee die Pikanini-sentrumsdaagliksvir kinders kos en leer hulle ba-siesehigiëne, wat hulle dikwels nie bydie huis leer nie.

Elrinda Pretorius, hoof van Child Mile-stone Programmes (Chimps) wat Pikani-ni se kurrikulum bestuur, sé kinderssonder voorskoolse opleiding sak vinniguit op laerskool, omdat onderwysers niedie tyd of hulpbronne het om kindersmet 'n agterstandby te staannie.

Die SSAseverslag wys dat 33% vankinders jonger assesin 'n huis sonderlopende water woon. 65% van kindersin die Oos-Kaapwoon in huise sonderlopende water, in Limpopo is dit 54% enin KwaZulu-Natal 43%.Altesame40% van kinders jonger as

seswoon in enkelouer-huishoudings, en'n derde (34%) se gesinne is afhanklikvan staatsubsidies.Ongeveer 21%vankinders het in 2016daagliks 'n maaltydoorgeslaan.

"Dit is duidelik dat wanvoeding op 'nbaie jong ouderdom dringend aandagmoet geniet. Toegang tot programme virvroeëkinderontwikkeling moet ook uit-gebrei word," lui die verslag.

Almeleh sê die regering moet geld be-ter bestuur.

"Só kan gereelde reddingsboeie aansukkelende staatsinstellingseerder aan-gewend word om 1miljoen kinders sevoorskoolse onderrig te subsidieer.

"Geld aan kabinetsposteen nuwe kar-re vir parlementslede kan ook beter aan-gewend word."

Atmore sêook dit salbydra tot dieSuid-Afrikaanseekonomie as die rege-ring meer belê in voorskoolse onderwys.NNSou jy 'n bydrae tot die Pikanini-sen-trums wil maak, kontak Andrea Vermeu-len by andrea@hannacharity .org of 083453 0478

Recommended