Unless we state a specific limitation, OVK Operations Ltd will attempt to have sufficient stock available to meet consumers’ anticipated demands. If we still run out of stock, we will attempt to obtain the stock or we will offer you a reasonable alternative. OVK Operations Ltd takes utmost care to ensure that all advertisements are correct. If a mistake occurs or incomplete information is printed, we will display a notice in-store with all the correct details. Prices exclude accessories used for display purposes and include 14% VAT. Valid from 18 – 27 April 2013 1
18 - 27 April 2013
041-750
Honda-vuurvegterLae druk600 lSlegs op bestelling
Vriesweer-middel ‘Anti-Freeze’Engen6757-1 1 l R43,6918676-5 5 l R225,584419-20 20 l
R860,95
AO170/5073
Alternator12 v 55 ampveeldoelige monteerstuk
R520,00
ADU25
Montego Classic-hondekos25 kg
R270,00
LAFSEMS
Lafarge-sement50 kg25 kg ook beskikbaarSpesiale prys op aanvraag
Molatek-lekblokke10534
Multi-blok 2825 kg
10536Winterblok 40
25 kgMin 7,5% korting
3910100
Sweishelmswart
R310,00
3553400250
Gasver-warmer3-paneel
R699,00
313-WB20XT
Honda- waterpomp50 mm, 5,0 pk GX160
R2 850,00
AprilApril www.ovk.co.za
BRKBT
BiltongmesTjom kit
R127,25
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
2
HU
ISH
OU
DE
LIK
Vleis-sakkiesDPPBUT02200 x 300 mm / 250
R25,00DPPBUT03250 x 400 mm / 250
R41,00
SpeseryeFreddie HirschPryse wissel na
gelang van tipe spesery
BraaihoutMopanie29 kgSlegs op direkte bestelling
V0300402
SlagmesMundial 200 mm
R154,00
V0300325
OntbeenmesMundial
Breë Lem 200 mm
R124,00
V0300328
Algemene gebruik-
mesMundial 150 mm
R246,00
BRKRW2
JagmesRoland Ward
R154,00
V0300348
Ontvelmes150 mm
R147,00
V0300337
OntbeenmesMundial 150 mm
R123,55
V0300359
Ontbeenmes150 mm
R117,00
Vleissaag-lem HW1928719 1 920 mm R61,00HW1928730 1 980 mm R62,00HW1928741 2 000 mm R64,00HW1928752 2 200 mm R67,00
VleisbakkeWit, plastiek236LC141438 x 356 x 178 mm
R99,95236LC142648 x 387 x 210 mm
R155,00
Guerrilla-messeGKSHARPSharpman
R204,00GKSKINSkinman
R123,75
www.ovk.co.za
3
BU
ITE
LEW
E /
OU
TDO
OR
LIV
ING
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
FS-047105
Visserman-stoel
met koeler
R187,00
HB5-328
Sagte rugsak met
koelerR91,00
HB5-158-25L
CoolerSoft, strap & webb
R107,00
Opblaas-matrasBlou KaufmannV0402255Dubbelbed
R266,95V0402285Enkelbed
R174,00
V0413720/1/COM
Best Duty- 3-beenpotNo 3 met koker
R490,00
Vlekvrye staal-flesse
Groen KaufmannV0402702
1,2 l
R182,00V0402706
1,6 l
R273,00
TG-696
Piekniek mandjie met koeler
R124,00
V0406122/1
Best Duty-broodpot2,6 l
R272,00
HB5-1154
Koeler met‘foam top’R227,00
www.ovk.co.za
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
4
Wees bewus van fabriekuitskot
Beware of rejects in your area
WR004
Long sleevefleece jacketNavy / Black / Brown / Two-tone: Black & Grey / Olive & Khaki / Navy & StoneXS - 4XL
R260,00
CJ77
Work jacketRoyal Blue
XS - 5XL
R99,00
JN506-
ChelseaBlack with non-steel toe cap 5 - 13
R399,00
JN005-
BeijingBlack or Brown5 - 13
R399,00
LKCPNT-
Legendary multi-pocketcargo pantsNavy / Olive / Khaki28 - 54
R315,00
CP77P
Work trousers
Royal Blue28 - 54
R95,00
WR009
Polar fleecebody warmersRed / Khaki / Navy / Olive / BlackXS - 4XL
R170,00
MJ804-
Super strongwork jeansIndigo28 - 54
R157,00
JON
SS
ON
WO
RK
WE
AR
www.ovk.co.za
5
FOKUS OP OVK-VERSEKERINGMet ’n gesentraliseerde diens kan OVK se versekeringsafdeling eise voortaan vinniger afhandel. OVK se versekering, wat aan kliën -te én die algemene publiek gebied word, bestaan uit spesialis-aanbiedings:
• Persoonlike versekering;
• Agri-polisse om aan boere se versekeringsbehoeftes te voldoen;
• Besigheid-versekering;
• Oesversekering.
Sentralisasie van eisedienste gee daartoe aanleiding dat OVK-versekering mandate het om self eise-bemiddelaars aan te stel wat dus die eisproses bespoedig. Verder kan nie-gekompliseerde eise on der R10 000 binne 72 uur, nadat do-ku mentasie ont vang is, afgehandel word. OVK poog om versekering aan sy kliën te te ver gemaklik deur ’n eis binne 24 uur te regi streer. Indien van toepassing, word die kliënt bin ne 48 uur deur die eise-bemid de-laar gekontak.
OVK-versekering ondersoek self verseke-rings moontlikhede om, indien moontlik, die koste van risiko te verlaag. Verdere moont-likhede sluit in:
• Mededingende premies;
• Opsie van geen bybetaling op private voer tuie en LAW’s;
• Motorhuur is ook beskikbaar in die geval van ’n motorongeluk of as ’n voer tuig ge-steel of gekaap word.
OVK-versekering is ’n ge re gi streerde finansiële diens verskaffer. Kontak gerus OVK by 051 923 4500 vir navrae.
OVK NÓÚ BETROKKE BY GEMEENSKAPMet 46 handelstakke in die Vrystaat, Noord- en Oos-Kaap en met noue betrokkenheid by die ge-meenskap verseker OVK dat die ekonomie op die platteland in stand gehou word. In verskeie van die gemeenskappe waar die maatskappy betrokke is, is OVK die grootste werkverskaffer.
Alle boere, nuweling en kommersieel, is OVK se kliënte en daarom belangrik vir ’n landbou maat-skappy wat ’n leier in die verskaffing en bemarking van landboubenodigdhede en die ver werking van landbouprodukte is. OVK voorsien ook in die behoefte van die dorpenaars.
OVK, wat in 2013 sy twintigste bestaansjaar vier, het sedert sy ontstaan sterk gegroei. Sy belange het aansienlik uitgebrei toe dié maatskappy in 2011 ’n beherende aandeel van 80,1% in CMW Ope rations verkry het. Dit het OVK ’n vastrapplek in die kleinveebedryf, produksie- en rasveilings en eiendomsmark gegee.
Dié kapitaalinspuiting van R40 miljoen in CMW Operations het die maatskappy se vertroue in CMW se wol-, sybokhaar- en veemark weerspieël en tot groter stabiliteit in die vee- en veselbedryf gelei.
OVK se bedieningsgebied sluit, buiten sy saaiboere, ’n verskeidenheid veeboerderye, wol- en vleis skaap, angora- en boerbok- , melk- en vleisbees- en perde-, wild- en volstruisboerderye in.
Die belangrike dienste wat die OVK bied, is onder meer graanverhandeling - veral koring, mielies, son ne-blom, droëbone, sojabone en lusern, finansiering vir sy kliënte, landboukundige dienste,
Alle boerderybenodigdhede vir saai- en veeboerdery, versekeringsdienste in oesversekering en kort ter-mynversekering, meganisasie, brandstofverspreiding, motors en ’n bandediens. Die han dels takke bied alles wat in ’n boerdery benodig word.
OVK is ’n handelaar in New Holland-, Case- en Claas-trekkers, -stropers en -balers en bied ook pro dukte van ander vervaardigers. Die produkte is beskikbaar by die meganisasietakke in Ficks burg, Clocolan, Ladybrand, Cradock en Hopetown wat deur werkwinkels en onderdele-afdelings gerugsteun word.
OVK vervaardig mieliemeel- en koringmeelprodukte van uitstekende gehalte asook hondepille. Die meule in Tweespruit is in 1974 gebou en sedert 1990 is toerusting jaarliks verbeter om in die toe nemende vraag na ’n verskeidenheid produkte in die mark te kan voorsien. Mie lie meel produkte soos stampmielies, mielierys en supermieliemeel word onder die OVK-handelsnaam vervaardig. OVK vervaardig ook sedert 2002 ’n koringprodukreeks wat koek, witbrood en bruin brood en ge mengde meel insluit.
’n Nuwe koringmeule by Clocolan het ’n kapasiteit van 6,25 ton per uur. Koring word uit die OVK-gebied ontvang. ’n Moderne, gesonder maalproses, die Peritec-proses, word by dié meule in ge span. Broodmeel sal in klein verpakkings en in groter formaat in polipropileensakke verpak en landwyd versprei word.
OVK bedryf ses brandstof-verspreidingspunte, ’n moderne abattoir in Strydenburg en 13 graan silo’s. ’n Silo is onlangs in Prieska gebou. Dit gaan deur ’n handelstak en vulstasie gevolg word.
Na aanleiding van die groeiende behoefte in Rietrivier is besluit om die silo se kapasiteit te ver hoog. ’n By komende aflaaipunt is ook gebou wat die innamekapasiteit tot 180 ton per uur verhoog.
Sedert CMW deel van die groep geword het, bied OVK nou ook die ontvangs, hantering en be marking van wol en sybokhaar, skeerdienste, verhandeling van lewende hawe, produksie- en rasveilings en die ver handeling van eiendomme.
Nog uitbreidings is ’n opgeknapte Toyota-agentskap in Ladybrand en beoogde handels-takke Pries ka, Barkly-Oos en Elliott.
Martyrsford maak skoonskip
Met veldramveilings wat voorkeur by ko pers ge -kry het, was die amp telike 2012/13 Angora stoet -ram-veilingseisoen, wat op 31 Jan uarie tot ’n einde ge kom het, ’n hoogs geslaagde ver koop sei-soen, sê Pier re van der Vyver, CMW se be stuurder sybok haar.
Van die twee veilings vir versorgde ramme in No-vember 2012 op Somerset-Oos en Graaff-Rei net, is die hoogste prys van R36 000 op Somer set-Oos behaal, met ’n ge mid delde prys vir albei veilings van R4 909 per ram.
Die Martyrsford Angora-stoet van AB en Sean Hob son van Jansen ville het op albei veilings die hoogste prys behaal. Op Somerset-Oos was die kopers David en Lloyd Short van Graaff-Reinet en Wil lie Jordaan van Cradock, terwyl die hoog-ste bod van R18 000 in Graaff-Reinet op Andries Botha van Somerset-Oos toege slaan is.
Die twee amptelike veldramveilings in Jansen vil le en Graaff-Reinet het nie net die seisoen se re kord -
prys van R52 000 opgelewer nie, maar ge sorg vir die beter seisoen-gemiddeld van R6 630 per ram. Die topverkoper op albei vei lings was weer eens AB en Sean Hob son se Martyrs ford-stoet van Jansenville, terwyl Jan Lategan van Aberdeen die beste prys van R26 000 op Graaff-Reinet ge-ewe-naar het.
Die koper van die topram op Jansenville was Rich-ard Herold van Graaff-Reinet, bygestaan deur sy pa, Davey Herold. Die twee ramme op Graaff-Reinet het na Johan Mans van Murrays burg, Ro-land du Toit van Beaufort-Wes en Leon Ey bers van Rietbron gesamentlik gegaan.
Hierdie drie kopers het ook gekwalifiseer vir ‘n pak-lengte sybokhaar-materiaal ter waarde van R20 000 geskenk deur Vitale Barberis Cano nico, ’n Ita li aanse vervaardiger wat uitsluit lik hoë ge-halte kleinbokkiehaar van Suid-Afrika aan koop. Ken Reed wat die firma plaaslik ver teen woor dig, sal op ’n spesiale geleentheid hier die gesogte prys aan die wenner oorhandig.
CMW het ook een private veldram-veiling op Wil-low more aangebied namens Gay van Has selt en gas ver kopers. Die hoogste prys op hier die vei ling
was R33 000 wat Billy en Fred Colborne van Wil-lowmore vir ’n ram wat Barries Snij man en Rothner Bekker, albei van Rietbron, betaal het. Die veiling-gemiddeld was R6 538 per ram.
Al die veilings is deur afslaers van CMW-Elite ge-hanteer. Foto onder: Die hoogste prys van R52 000 is op die Jansenville-veiling vir die ram betaal. Van links is Petri Maré van CMW in Graaff-Rei net, André van Zyl, afslaer, Davey Herold, koper, AB Hobson, Sean Hobson, verkopers en Andries Coet zee van CMW in Jansenville.
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
8
LA
ND
BO
U-V
ER
WA
NTE
PR
OD
UK
TE
Verspreider van Sensako-koringsaadKontak jou naaste handelstak
10294
Droëveld-lekMolatek - 50 kgMin 7,5%-korting
10155
Proteïen-lek 40
Molatek50 kg
Min 7,5%-korting
023050-3
Multimin +SE+CU+CR Beeste500 ml
023010-3
Multimin +SE Skape en bokke500 ml
023020-4
Multimin SESkape en beeste500 ml
2707428V
Ram-baaltoublou, 2 x 5 kg
R395,00
2707425V
Ram-baaltou
rooi, 2 x 5 kg
R385,00
500003
Finalerat & mousegrain bait80 g
R12,95 598879
BlattanexAll purpose
50 ml
R49,95
5736977
Finale rat & mouse pellets500 g
R55,00
79875614
Maxforcemier-lokaas-
korrels225 g
R124,50
CMW0007
WolbaleBeskikbaar by handelstakke
CMW0009
WolhakiesR21,95 / 25
10144
Kondisie-lek
Molatek - 50 kgMin 7,5%-korting
15319
MerkpenArtline100
swart, permanent
R35,00
Advertensie en inligting op bl 6
Beskikbaar byhandelstakke
www.ovk.co.za
HW1881027P
SpitgraafLasher
R98,00
9
TUIN
- E
N A
LG
EM
EN
E W
AR
E
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
E91BP3B2G1
Energizer-batteryeAA 2+1 gratis
R18,90
E92BP6
Energizer-batteryeAAA 4+2 gratis
R36,90
V07000030
Flitslig 80LED
3AAA aluminium
R49,90
V07000022
FlitsligLED2AA
R164,00
HW2674806
GloeilampEnergie-besparend14 w
R16,90
HW2680866
Kragpropelektries 2 x 16 A
R12,90
HW2680858
Kragpropelektries Janus PVC
R14,50
HW2681519
Multi-kragpropelektries
5 x 15 A, 5 x 5 A
R61,50
HW2681404
Kragpropelektries 1 x 15 A, 2 x 5 A
R12,80
30395
WonderBonemeal
Efekto2 kg
R20,50
33323
Aphicide CEfektoinsek- en swamdoder100 ml
R52,90
33321
Insecticide Granules
Efekto500 g
R46,50
20873
Karbadust Efekto500 g
R53,90
HW2653471
Handskoenleer
R39,90
HW0601802
Snoeiskêrreli-on 300
R119,00
E91BP6-MAX
Energizer batteriesMax clippedvalue 6-pack
R43,95
HW1541112
Harkplastiek
R11,50
www.ovk.co.za
10
HA
RD
EW
AR
E
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
AnkerboutHW08517366 mm
R2,00HW08517528 mm
R2,80HW085177910 mm
R3,90
313-WB30XT
Honda-waterpomp80 mm 5,5 pkGX160T
R3 135,00
HW2480204
Gaasdoek400 g
R29,80
353RBV-2600E
Ryobi-blaser- snipper
2 600 w
R520,00
SnywielHW2088517
Superflex 115 mm
R7,95HW2088568
Superflex 230 mm
R14,50
HW2180665
Powda Bond DIY repair kitkleefmiddels
R48,50
HW1832859
Deurslot (2-klawer)2 SLT
R62,90
HW2650028
Masker Weggooibaar
FF1 5-pak
R32,90
HW0320617
Allen-sleutelstel Kaufmann
1,5-10 mm
R16,95
HW2160749
Silikon-aanwender-pistoolR37,40
HW1912348
KampsaagLasher530 mm
R62,90
430075003
Elektrode Vitemax 3,155 kg
R267,95
HW2180836
Silicon fillerwhite, super acrylic
R11,90
www.ovk.co.za
AN102009
Chain corn pickerJohn Deere
R188,00
H85252
Chain sprocket8-teeth - John DeereAN102448
Idler sprocket8-teeth - John Deere
CJ18473
Cool-Gard 11John Deere
5 l premix 50/50
CJ17958
Scaf concentrate
John Deereanti-freeze &
summer coolant5 l
R320,00
Suppliers of John Deere items – Available on order at all branches –
11
ME
CH
AN
ISA
TIO
N
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
FS555
BearingSoilmaster planter
R60,00
S11198
Check chainassemblyVariety tractor
models
R185,00
60H-1R-CH
Chain roller simplexheavy duty 2”
R79,42 per meter
Rempyp vir vragmotorsR116,40SUZIYELLOWDiens-remlynstelselGeel
SUZIREDNood-remlynstelselRooi
FS649
Pin droplock Weld on thread
R27,75
FS653
Pin droplockShort screw type 35 mm
R28,95AO800/7169
QuickstartaerosolKaufmann 350 ml
R40,00
AN102562
Corn head grease
www.ovk.co.za
NOORD – Arlington 058-4530020 • Clocolan 051-9439100 • Excelsior 051-9730094 • Ficksburg 051-9337600 • Fou riesburg 058-2230268 • Hobhouse 051-9830086 • Ladybrand 051-9234705 • Paul Roux 058-4710306 • Rosendal 058-2110740 • Steynsrus 056-4710575 • Tweespruit 051-9630023 • Ventersburg 057-6514021 • Verkeerdevlei 051-8411130 • Winburg 051-8810040. SENTRAAL – Aliwal-Noord 051-6332417 • Bethulie 051-7630681 • Boesmanskop 051-4126487 • Burgersdorp 051-6531902 • Dewets dorp 051-5410015 • Dordrecht 045-9431062 • Jamestown 051-6410621 • Lady Grey 051-6030442 • Mol teno 045-9670101 • Rouxville 051-6630177 • Smithfield 051-6831101 • Wepener 051-5831210 • Zastron 051-6731074. SUID – Colesberg 051-7530748 • Cradock 048-8813038 • Graaff-Reinet (CMW) 049-8925252 • Hofmeyr 048-8850026 • Middelburg 049-8421114 • Mortimer 048-8860772 • Port Elizabeth CMW 041-4067535 • Steynsburg 048-8840035 • Wil lowmore (CMW) 044-9231261. WES – Britstown 053-6720022 • Edenburg 051-7431182 • Fauresmith 051-7230490 • Hopetown 053-2039217 • Koffie fon tein 053-2051035 • Oranjerivier 053-2039279 • Petrusville 053-6630085 • Prieska 053-3533718 • Reddersburg 051-5530848 • Rietrivier 053-5917020 • Strydenburg 053-6830101 • Trompsburg 051-7130165. MEGANISASIE – Clocolan 051-9439126 • Cradock 048-8812894 • Ficksburg 051-9337647 • Hopetown 053-2039219 • Ladybrand 051-9234713.
We do not carry stock of all items at all the branches. OVK Operations Ltd can order from other branches and have it delivered at a branch of the customers’ choice. Please note that the image size does not reflect the product scale. Prices do not include insurance and delivery. All major credit cards accepted. NCR Reg. No. NCRCP619
12
OVK BESTE CLAAS-TREKKERHANDELAAROVK is op die Claas-kongres, wat 15 en 16 Januarie 2013 in Middelburg, Mpuma lan-ga, aangebied is, aangewys as die beste trekker-handelaar in Suid-Afrika vir 2012. Die kriteria waarop die toekenning gegrond is, is die volgende:• Kliënte se tevredenheid met die naverkopediens, dit wil sê die diens wat die werk -
winkel en onderdele-afdeling aangebied het;• Die groei van die besigheid met spesifieke verwysing na markaandeel van Claas
in die betrokke area;• Die aantal trekkers wat verkoop is.By die oorhandiging van die Claas-toekenning was, van links: Willie Wessels (teg nie se ver teen woor diger), Charly Meyer (streekverkoopbestuurder vir Oos- en Sui der-Afrika), Quintus van der Westhuizen (nasionale verkoopbestuurder), Willie Stan der (alge mene bestuurder), Johan Scholtz (OVK se bestuurder meganisasie), God fried Heydenrych (uitvoerende hoof: hantering en landbou), Pieter de Wit (OVK se heelgoe dere-bemarker in Hopetown), Gerhard Bezuidenhout (streekbestuurder ver kope).
FS318
Top linkCat 2/2 648/908 mm
R200,00
FS3474
Top linkCat 2/2 heavy duty648/902 mm
R500,00
ELP.WS1700
Chevron prismatic
1 700 mm x 200 mm
R230,00
AO400/4958
Agter-stopligLED rooi 12-24 v Volledig
R178,00
AO400/4959
Agter-flikkerligLED oranje 12-24 v volledig
R178,00
AO256/0763
Emergency cableExtra heavy duty500 amp
R432,00