8
Wat gebeur as ek nul by enige getal tel? 7 7+0 = 8+0 = 8 x + 0 = x Nul is die identiteitselement van optelling, omdat die getal dieselfde bly

Eienskappe van nul en een

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Eienskappe van nul en een

Wat gebeur as ek nul by enige

getal tel?

77+0 =

8+0 = 8

x+0 = x

Nul is die identiteitselement van optelling, omdat die getal

dieselfde bly

Page 2: Eienskappe van nul en een

Wat gebeur as ek nul met

enige getal maal

07x0 =

8x0 = 0

x´0 = 0

Enige getal vermenigvuldig met nul is nul

Page 3: Eienskappe van nul en een

Wat gebeur as ek enige getal ÷ 0?

8¸ 2

=8

2= 4

daarom is 4 ´ 2=8

8¸ 0

=8

0= 0?????

daarom is 0 ´ 0 ¹ 8

Dus enige getal gedeel deur nul is ongedefinieerd

Page 4: Eienskappe van nul en een

Wat gebeur as ek 0 ÷ enige getal?

0 ¸ 2

=0

2= 0

daarom is 0 ´ 2=0

0 ¸ x

=0

x= 0

daarom is 0 ´ x = 0

Dus nul gedeel deur enige getal is nul

Page 5: Eienskappe van nul en een

Enige getal tot die mag nul is een?

x0 =1

Enige getal tot die mag nul is gelyk aan 1

Kyk na die video

Page 6: Eienskappe van nul en een

Wat gebeur as ek 1 met enige

getal vermenigvuldig

77x1 =

8x1= 8

x´1= x

Een is die identiteitselement van vermenigvuldiging, omdat die

getal dieselfde bly

Page 7: Eienskappe van nul en een

Wat gebeur as ek enige getal ÷ 1?

8¸1

=8

1= 8

daarom is 8´1=8

Dus enige getal gedeel deur een is die getal

1 is dus die identiteitselement vir vermenigvuldiging en

deling

Page 8: Eienskappe van nul en een

Enige getal gedeel deur enige

getal?

8¸8

=8

8=1

daarom is 8´1=8

Dus ‘n getal gedeel deur homself is altyd 1