12

CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
Page 2: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans

Jou gesondheid is in jou hande• 30 - 40% van kankers kan

verminder word deur lewenstylfaktore

• Dieet • Oefening • Die vermyding van agente

wat kanker veroorsaak (karsinogene)

Weet wat is voordelig en nadelig vir jou

Page 3: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans

Wat help?• Eet seisoenale vars vrugte en groente

(verskeidenheid is belangrik)• Kies heelgraan voedsel (hoë vesel inname)• Beperk jou rooivleis inname (eet eerder vis,

bone, lensies en soja)• Vermy geprosesseerde kosse (spek, wors, ens.)• Drink genoeg skoon en veilige water (as ‘n

riglyn – ten minste agt glase per dag) ipv versoete drankies

• Verminder jou sout en suiker inname• Behou ‘n gesonde liggaamsgewig • Vermy karsinogene

Page 4: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans

Wat help?• Doen ten minste 30 minute oefening

elke dag (5 of meer dae per week)• Beskerm jouself teen die son en smeer

sonskerm gereeld aan (SPF 20-50) volgens vel tipe

• Gaan vir gereelde siftingstoetse• Lees etikette op voedselverpakkings

Page 5: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans

Wat help nie?• Ongesonde dieet

• Baie sout en suiker• Dieet gevul met geprosesseerde kosse

• Om onaktief te wees• Om oorgewig te wees• Karsinogene:

• Alkohol (probeer vermy)• Rook (alle tabak produkte, insluitend

hookah en e-sigarette)• Om nie vir gereelde siftingstoetse te gaan nie

Page 6: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans

Behou ‘n gesonde liggaamsgewig • ‘n Gesonde gewig word gedefinieër (vir

grootmense) as Body Mass Index (BMI) in die omgewing van 18.5 tot 25.0

• BMI kan gebruik word om aan te dui of jy oorgewig, vetsugtig, ondergewig of normaal is

• Hoe om BMI* uit te werk BMI = [gewig in kilogram (kg)] gedeel deur (÷) [lengte in meters (m)]2

• Om ‘n gesonde gewig te haal en daar te bly is belangrik om die risiko van kanker en ander chroniese siektes te verminder

*Om oorgewig of vetsugtig te wees verhoog die risiko van 'n paar vorme van kanker, insluitend dié van die bors (in vroue, post-menopouse), kolorektale, endometrium (die wand van die baarmoeder), slukderm, pankreas en niere, onder andere

Page 7: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans

Aanbevole BMI Grafiek

Page 8: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans

Behou ‘n gesonde liggaamsgewig• Vetsugtigheid het ‘n globale epidemie geword – ±1.3 biljoen mense is

oorgewig of vetsugtig • In ‘n onlangse opname*, was dit gevind dat 61% van Suid-Afrikaners is

oorgewig, vetsugtig of uiters vetsugtig• Meer Suid-Afrikaanse grootmense sterf agv vetsugtigheid, as armoede• Om oorgewig te wees kan die kankerrisiko in baie opsigte verhoog. Een

so manier is dat oortollige gewig veroorsaak dat jou liggaam meer estrogeen en insulien (hormone wat die groei van kanker stimuleer) moet verskaf en sirkuleer

• Vetsugtigheid is ook gekoppel aan nie-oordraagbare siektes, soos diabetes mellitus, koronêre hartsiekte en hoë bloeddruk

*gedoen deur die SA Mediese Navorsingsraad

Page 9: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans

Koop slim• KANSA wil hê jy moet onthou – dit is wat in jou huis in kom wat saak

maak, so koop slim. Jou trollie moet 'n wye verskeidenheid van voedsel bevat en van elk van die volgende items inkorporeer:

Page 10: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans

Sien om na jou liggaam

Page 11: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans

SiftingKANSA se Mobiele Gesondheidsklinieke reis naverafgeleë gebiede in SA om sifting te verskaf(ook beskikbaar by sommige KANSA Sorgsentra):• Kliniese borsondersoeke• SureTouch – siftingstoets vir borskanker• Papsmeer – siftingstoets vir die vroeë diagnose van servikale kanker• Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) toets – vingerprik bloedtoets om

prostaatabnormaliteite op te spoor• FotoFinder sifting – moesie kartering dermoskoop toestel om moesies

te ondersoek• Kolorektale kanker sifting – toets vir okkulte (verborge) bloed in

stoelgang

Kontak asb jou naaste KANSA Sorgsentrum met betrekking tot die beskikbaarheid en koste van sifting dienste

Page 12: CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans