15
CHRISTUS : DIE EINDE VAN DIE WET ROM 10:1-11

7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

CHRISTUS: DIE EINDE VAN

DIE WETROM 10:1-11

Page 2: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

2 Dele-Die ou testament-Die Nuwe Testament

Verbond

Page 3: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

2 Groepe mense

Spilpunt van die verbonde

Romeine 10:4 Want Christus is die einde

van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo.

Page 4: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

Matteus 5:17 Moenie dink dat Ek gekom

het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie,

maar om te vervul.

Page 5: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

Ontbind = kataluo (kat-al-oo'-o) = to loosen down (disintegrate), that is, (by implication) to demolish (literally or figuratively); destroy, dissolve, come to nought, overthrow, throw down.Vervul = pleroo = to make replete, that is, level up (a hollow), or (figuratively) satisfy, execute (an office), finish (a period or task), complete, end, expire, fill (up), fulfil, (be, make) full (come), fully preach, perfect, supply.Wet = nomos = law (through the idea of prescriptive usage), generally (regulation), specifically (of Moses [including the volume]; also of the Gospel), or figuratively (a principle): - law.

Page 6: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

Romeine 10:9 -10 As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word; want met die hart glo ons tot geregtigheid en

met die mond bely ons tot redding.

Page 7: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

Galasiërs 4:4-5 Maar toe die volheid van die

tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ‘n vrou, gebore onder die wet, om die wat onder die wet was, los te

koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang.

Page 8: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

Hebreërs 7:12 Want met verandering van die

priesterskap kom daar noodsaaklik ook verandering van wet;

Hebreërs 7:28 Want die wet stel as hoëpriesters aan

mense met swakhede, maar die woord van die eedswering wat ná die wet

gekom het, stel die Seun aan, wat vir ewig volmaak is.

Page 9: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

Wat is die funksie van die wet?Gal 3:23-25 Maar voordat die geloof

gekom het, is ons onder die wet in bewaring gehou, ingesluit met die oog

op die geloof wat geopenbaar sou word. Die wet was dus ons tugmeester na

Christus toe, sodat ons geregverdig kan word uit die geloof. Maar nou dat die

geloof gekom het, is ons nie meer onder ‘n tugmeester nie.

Page 10: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

Galasiërs 3:13 Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet

deur vir ons ‘n vloek te word—want daar is geskrywe:

Vervloek is elkeen wat aan ‘n hout hang...

Page 11: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

Galasiërs 3:10-12 Want almal wat uit die werke van die wet

is, is onder die vloek; want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat nie bly in alles wat geskryf is in die boek van die wet om dit te doen nie. En dat niemand deur die wet by God geregverdig word nie, is duidelik; want die regverdige sal uit die geloof lewe. Maar die wet is nie uit die

geloof nie, maar die mens wat hierdie dinge doen, sal daardeur lewe.

Page 12: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

Galasiërs 5:4 Julle wat geregverdig wil

wees deur die wet, is losgemaak van Christus; julle

het van die genade verval.

Page 13: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

Handelinge 15:19-20 Daarom oordeel ek dat ons die wat

uit die heidene hulle tot God bekeer, nie moet bemoeilik nie,

maar aan hulle skrywe dat hulle hul moet onthou van die dinge wat

deur die afgode besoedel is en van hoerery en van wat verwurg is en

van bloed.

Page 14: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet

1 Joh 2:4 Hy wat sê: Ek ken Hom, en sy gebooie nie bewaar nie, is ‘n leuenaar

en in hom is die waarheid nie.

Gebooie = en-tol-ay‘ = injunction, that is, an authoritative prescription: - commandment, precept.

Page 15: 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet