5
Fil 1:27 – 30 DRAERS VAN DIE EVANGELIE

Draers van die evangelie

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Draers van die evangelie

Fil 1:27 – 30

DRAERS VAN DIE EVANGELIE

Page 2: Draers van die evangelie

1) Gedra julle waardig die evangelie

• Toe sy mense dit hoor, gaan hulle uit om Hom in die hande te kry; want hulle het gesê: Hy is buite sy sinne.

Mark 3:21• Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.

Fil 1:21• Maar julle moet jul vyande liefhê en goed doen en leen

sonder om iets terug te verwag, en julle loon sal groot wees; en julle sal kinders van die Allerhoogste wees; want Hy self is goedertieren oor die ondankbares en slegtes.

Luk 6:35

Page 3: Draers van die evangelie

2) Stry vir die evangelie• ...hoor dat julle in een gees vasstaan en, een

van siel... Fil 1:25

• En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is.

John 17:22• Want die Seun van die mens het gekom om te

soek en te red wat verlore was.Luk 19:10

Page 4: Draers van die evangelie

3) Laat teënstanders julle nie afskrik nie

• Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin.

John 16:33• as onbekendes en tog goed bekend, as sterwendes en kyk,

ons lewe, as getugtig en tog nie gedood nie; as bedroefdes, maar altyd opgeruimd; as armes, maar wat baie ander ryk maak; as mense wat niks het nie en tog alles besit.

2 Korinth 6:9

Page 5: Draers van die evangelie

Ek vermaan julle dan, ek, die gevangene in

die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee

julle geroep isEf 4:1