18

N lewenslange verbintenis

  • Upload
    meliscl

  • View
    486

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: N lewenslange verbintenis
Page 2: N lewenslange verbintenis
Page 3: N lewenslange verbintenis
Page 4: N lewenslange verbintenis
Page 5: N lewenslange verbintenis
Page 6: N lewenslange verbintenis

Nadat jy die Ewige Lewe deur Jesus Christus ontvang het, wil God jou na die beeld van Sy Seun Jeshua vorm . . .

Hierdie “transformasie” staan bekend as Geestelike Groei of Heiligmaking . . .

God die Vader heg besondere waarde aan Geestelike Groei . . .

Page 7: N lewenslange verbintenis

Hierdie kennis & ondervinding van God word opgedoen deur SELF getrou die Bybel te lees

& te bestudeer . . .

. . . daar is GEEN ander manier . . .

Alles wat jy van God die Vader, die Seun & die Heilige Gees te wete wil & kan kom, is in die Bybel opgeteken . . .

Die proses van Heiligmaking vind slegs plaas wanneer jou kennis & ondervinding van God die Vader, God die Seun & God die Heilige Gees toeneem . . .

Page 8: N lewenslange verbintenis

Daar is niks so waardevol soos om die Kennis & Opinie van God na te speur oor die aktiwiteite & omstandighede wat jou lewenspad kruis nie. . .

Kennis & Wysheid van God is beter as al die materie van hierdie wereld!

Spreuke 3:13 “ Gelukkig die mens wat wysheid gevind het & die mens wat verstand verkry, want die verkryging daarvan is beter as die van silwer & die verwerwing daarvan beter as van goud. Dit is kosteliker as korale & al jou kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie . . .

Spreuke 20:15 Daar is goud & ‘n menigte korale, maar ‘n kosbare sieraad is die lippe van kennis . . .

Spreuke 16: 16 Hoeveel beter is dit om wysheid van God te verkry as goud & verkiesliker om verstand te verwerf as silwer

Page 9: N lewenslange verbintenis

Hoekom is wysheid van God soveel werd?

Spreuke 24:3 Deur wysheid word ‘n huis gebou, deur verstand word dit bevestig & deur kennis word die kamers gevul met allerhande kosbare & lieflike goed

Wysheid is die vermoe om die regte keuse uit te oefen nadat jy die kennis ontvang het om te onderskei tussen dit wat Lewe bied & dit wat die Ewige dood tot gevolg het . . .

Wanneer jy erken dat jy verlore is & Jesus Christus as Verlosser uit die dood aanneem word jou gees deur die Heilige Gees tot die Ewige Lewe opgewek. Hierdie opwekking van jou siel vanuit die dood tot die lewe, word in ons teksvers vergelyk met ‘n huis wat tot stand kom.

Deur te verstaan wat geestelik met jou gebeur het word die geboorte van jou siel ‘n vaste wete wat onwankelbaar is . . .

Soos wat jy toeneem in kennis van God & Sy Woord , word die lee kamers van jou siel wat verlang na God ryklik gevul met lieflike waarhede & kosbare ondervindings van ons Liefdevolle Skepper . . .

Page 10: N lewenslange verbintenis

Die Woord van die Here leer dat daar ‘n proses is wat gevolg moet word indien dit jou behoefte is om kennis van God te verkry . . .

“As jy My woorde aanneem & My gebooie by jou bewaar, sodat jy jou oor laat luisterna wysheid, jou hart neig tot verstand, ja, as jy na die insig roep, na die verstand jou stem

verhef, as jy daarna soek soos na silwer & dit naspeur soos verborge skatte, dan sal jy die vrees van die Here verstaan & die kennis van God vind .

Want die Here gee wysheid, uit Sy mond kom kennis & verstand . . .” - Spreuke 2:1-6

Page 11: N lewenslange verbintenis

Respek vir die Here is die beginsel vir Geestelike Kennis & Wysheid. . .

Spreuke 1:7 Die vrees vir die Here is die beginsel van die kennis . . .

Spreuke 9:10 Die beginsel van die wysheid is die vrees van die Here & kennis van die Heilige is verstand . . .

Vrees vir die Here beteken dat jy uiters respekvol teenoor God & al Sy wee handel & jou daarvan weerhou om moedswillig te sondig. . .

Spreuke 16:6 Deur liefde & trou word die skuld versoen & deur die vrees van die Here wyk ‘n mens af van die kwaad

Page 12: N lewenslange verbintenis

God maak praktiese kennis aan jou bekend oor spesifieke gebeure & omstandighede in jou lewe . . .

God voorsien verder die vermoe om die kennis wat aan jou oorgedra is tenvolle te verstaan. Wanneer jy nie die kennis begryp nie is dit onmoontlik om dit in jou lewens omstandighede toe te pas. . .

Dan sal God Sy werk voltooi deur te verseker dat jy die nodige wysheid het om in staat te wees om die kennis toe te pas in jou lewe. . .

Kennis, begrip & Wysheid van God

Wysheid is die vermoe om Boek Kennis te verstaan & dit prakties uit te leef. . .

Page 13: N lewenslange verbintenis

God & Jesus Christus is die bron van alle Goddelike Kennis & Wysheid…

Kollosense 2:2 vertel dat die kosbare skatte van wysheid & kennis in God & Jesus Christus versteek is. God vergelyk kennis & wysheid met skatte… Hierdie geestelike rykdom is in God self versteek…Romeine 11:33, 36Spreuke 2:6 Daniel 2:20Job 11:7

Alle kennis & wysheid kom direk van God & Jesus Christus

Page 14: N lewenslange verbintenis

Jeremia 33:3Mattheus 13:11Efesiers 1:17Amos 3:7Daniel 2:28Johannes 8:31

God wil graag Sy kennis met jou deel, as jy Hom daaromtrent vra

As jy gewillig is om die Bybel, wat die Woord van God is, te ondersoek met die doel om te verstaan wat jy lees, sal jy die nodige kennis & waarheid bekom aangaande ‘n verskeidenheid onderwerpe & aangeleenthede wat betrekking het op jou lewe.

Hierdie goddelike waarheid sal jou vry maak omdat jy nie langer gebind sal wees met beperkte & verkeerde gedagtes & besluit nie. . .

Page 15: N lewenslange verbintenis

Om “by die reels te hou” behels dat jy bereid moet wees om goeie, gereelde & kwaliteit tyd te spandeer om die Woord van God vir jouself te lees. . .

God deel Sy kennis & wysheid met die wat Hom gehoorsaam & respekteer . . .

Jy moet self die Skrif ondersoek om dit te verstaan & self verseker dat jy hierdie waarhede in jou eie lewe toepas.

God & Jesus Christus het ‘n magdom van kennis wat hulle albei graag met jou wil deel, as jy net bereid is om jou deel te doen & self daarna te soek in die Bybel. . .

Page 16: N lewenslange verbintenis
Page 17: N lewenslange verbintenis
Page 18: N lewenslange verbintenis