Advertensie-artikel Unieke program nou aangebiedadmin.studio137.co.za/phsconsultancy/uploads... ·...

Preview:

Citation preview

6 NUUS NEWS Theewaterskloof & Kaap Agulhas | 19 Februarie 2019

AO Eduard Coetzee en Hete Jordaan by verlede jaar se Let's Play-geleentheid waar Jordaan die gasspreker was. Foto: Annette Theron

Advertensie-artikel

Unieke program nou aangebiedAangesien ons jeug nog nooit so blootgestel was aan onsekerheid, verwarring, aanslae, invloed, chaos, gevaar, versoeking, bedreiging en bekommernis oor die toekoms nie, is ’n unieke selfontwikkelingsprogram vir hoërskoolleerders van alle ouderdomme nou beskikbaar teen minimale koste van R200 per maand per persoon.

Hiérdie program het die potensiaal om die sirkel van goeie sportafrigting, uitstekende

akademiese opleiding en goeie tuisopvoeding volmaak te voltooi aangesien dit die kind kritieke lewensvaardighede leer ten opsigte van selfontdekking en verwesenliking, selfbemagtiging, kritieke lewenskennis, leervaardighede en kognitiewe ontwikkeling, emosionele intelligensie, ontdekking van unieke intellek, gawes, talente, aanlegte, ens.

Hierdie maklike stap-vir-stap- groepsopleidingsgeleentheid word boonop in verskeie dorpe

en skole aangebied om ons onskuldige en weerlose jeug lewensbevoeg, paraat en voorbereid te maak op die toekoms.

. This unique non-profit/non-governmental Youth Development and Upliftment Project is available to underprivileged communities, because kids of all ages are everyone’s responsibility!

Its developers and organisers are grateful to Theewaterskloof

Gazette for creating opportunities to encourage crucial change, especially that which emanates from grooming youth for the future.

All interested parties, such as learners, teenagers, parents, educators, principals or youth leaders can contact Heté Jordaan, life-skills specialist with The BandAid Strip Counselling & Coaching Services for detailed info on the project at thebandaidstrip@gmail.com or on 082 392 1663.

Die gr 8’s het onlangs by ’n formele saalbyeenkoms amptelik BD’s geword met die baadjie-oorhandigingsseremonie. Nikita Swart en Elza Olivier, Anelmari van Niekerk by Liezel van Schalkwyk en Bululewe Vatela by Gerlieda Saayman by die oorhandiging. ’n Totaal van 129 gr. 8-BD’s is vanjaar by Hoërskool Bredasdorp ingeskryf.

VOLWAARDIG DEEL VAN SKOOL

Hoërskool Bredasdorp se gr 8’s het ’n heerlike graaddag in Struisbaai geniet. Henry Pratt (beheerliggaam), die matriekraad en die gr. 8-registeronderwysers het saamgewerk om vir hulle ’n onvergeetlike dag in Struisbaai te organiseer. Na afloop van die spanaktiwiteite het die hele groep middagete by The Sea Shack geniet.

‘GROENTJIES’ GENIET DAG

Krieketspeler lief vir sportByron Geldenhuis

Hierdie week ontmoet ons vir Kerwone Williams (28) van Caledon-krieketklub.

Geboortedatum: 3 Oktober 1990

Bynaam: Bakvis, VissieGeboortedorp: CaledonWaar was jy op laer-

en Hoërskool?Laerskool Overberg en

Hoërskool OverbergGunstelingkos: Vaal afval,

Kerrieafval . . . enigiets te doen met afval.

Gunstelingfliek: GladiatorWaar het jou liefde vir krieket

begin?Ek dink by geboorte. Vandat ek kan

onthou is ek nog altyd baie lief vir krieket.

Wie is jou grootste inspirasie?My familie, daar is altyd ondersteuning

maak nie saak wie nie. Ek is baie geseënd en dankbaar vir hulle in my lewe.

Wie is jou gunstelingklubspeler en jou gunsteling-internasionale

speler?Klubspeler: Randy Davids,

praat van ’n man wat sy hart op sy mou dra met volle vertroue in sy vermoëns.

As internasionale speler was Jacques Kallis nog altyd my gunsteling. Gaan kyk na sy rekord en jy sal verstaan waarom. Al is dit met die kolf die bal of sy hande, sy veelsydigheid het my nog altyd

aangespoor.Moeilikste teenstander?Bredasdorp-krieketklubPersoonlike doelwitte vir die

seisoen?Om die 50 boulbeurt-kompetisie in ons

streek te wen en ook ons titel as T20-kampioen van die streek suksesvol te verdedig.

Vertel ons meer van jouself?Ek is baie lief vir sport oor die

algemeen, so as jy my vra sal ek nie skroom om my mening te gee nie.

Vertel ons bietjie meer van die bestuur en spelers?

As ek sien hoe die bestuur gegroei het vandat die klub weer gevestig is, is dit great vir die sport om aan te hou groei. Ons bestuur werk baie hard week na week en doen alles in hul vermoë om seker te maak dat daar goeie krieket gespeel kan word. Daar is omtrent karakters in die groep, hulle gees onder mekaar en selfs teenoor die teenstander is een van die sterkste eienskappe van dié groep.

Waar sien jy die klub oor vyf jaar?Beslis ’n premierligaspan van die

Overberg-streek. Wat geniet jy die meeste omtrent die

klub? Die klub se gees en eenheid. Daar was nog nooit ’n tekort aan dit nie.

Kerwone Williams

ASSISTENTPLAASBESTUURDERSaai- &Veeplaas

Plaas in die Caledon omgewing is op soek na 'ndinamiese, jong, hardwerkende assistentplaasbestuurder.

Verantwoordelikhede sluit in:- Trekkerwerk (plant, oes, baal, kalk strooi)- Skaapwerk & -bestuur- Bestuur van plaaspersoneel

Die ideale kandidaatmoet oor die volgende beskik:- Geldige swaarvoertuiglisensie- Goeiemenseverhoudinge- Ervaring in die saai- & veebedrywe- Ervaring in rekenaar & GPS- Bereid om oortyd en ongereelde ure te werk

Diensaanvaarding so spoedigmoontlik.Sluitingsdatum: 28 Februarie 2019Stuur CVmet verwysings naplaasbestuurder123@gmail.com

X1V8394R-LG120219

IN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK VANMALMESBURY GEHOU TE MALMESBURY

SAAK NR.: 1988/16In die saak tussen:HOËRSKOOL SWARTLAND VONNISSKULDEISERenMEV BRIDGET DIKELEDI MARTHA MASINGA

VONNISSKULDENAAR

GEREGTELIKE VEILING

KENNIS GESKIED HIERMEE dat ingevolge 'n uitspraak vanbogemelde Agbare Hof die volgende goedere in Eksekusieverkoop sal word te Balju Pakhuis, Meulstraat 18, Caledon op 7Maart 2019 om 17h30.

1 X EETKAMERTAFEL + 8 STOELE1 X SIDEBOARD1 X SONY BRAVIA TV 40”1 X SONY 4.2CH HI-FI1 X SITKAMERSTEL (2 X DUBBEL, 2 X ENKEL – LEER)1 X K.I.C. KISVRIESKAS1 X SAMSUNG WA13UP TOPLOADER WASMASJIEN

GEDATEER te MALMESBURY hierdie 4de dag vanFEBRUARIE 2019.

DU PLESSIS & MOSTERTProkureurs vir VonnisskuldeiserPiet Retiefstraat 13MALMESBURY(Verwysing: JP/lm/HS(12)28)

000000-LG190219

Swartberg Sekondêre (Caledon)

OPVOEDERSPOSTE: 2019

1. POSVLAK 1 OPVOEDER – WKOD KONTRAKPOS:Posnr SBSS.1

Vakke: Tegnologie: Graad 8 en 9.Geskiedenis: Graad 8 en 9

Tydperk: 01 April 2019 – 31 Desember 2019

2. POSVLAK 1 OPVOEDER - SKOOLBEHEERLIGGAAMPOS:Posnr SBSS.2

Vakke: English FAL - Grade 8Skeppende Kunste - Graad 9English FAL - Grade 10

Maandelikse Vergoeding: R12356.00Tydperk: 01 April 2019 – 31 Desember 2019

Aansoeke word ingewag van geskikte persone vir bogenoemdeposte. U aansoek moet vergesel wees van die volgende:1. Aansoekbrief2. Curriculum Vitae (CV)3. Kwalifikasies

Rig aansoeke aan Die Prinsipaal: Swartberg Sekondêre Skool.e-pos swartberg.sek@gmail.com of dit kan per hand afgelewerword by die skool. Meld ook die posnommer van die pos waarvooru aansoek doen. Sluitingsdatm vir aansoeke isWoensdag, 6Maart 2019 om 15:00. Geen laat aansoeke sal aanvaar word nie.

Navrae: Mr J Amsterdam 028 212 1470

00000000-LG190219

Interested and/or affected parties are welcome to register and lodge Comments, queries or issues to PHS CONSULTING onor before 25 March 2019 via the contact details below. The Basic Assessment Report will be available on our websitewww.phsconsulting.co.za.Consultant Contact Information:PHS CONSULTINGPO Box 1752, Hermanus, 7200Fax: 086 508 3249e-mail: nadine@phsconsulting.co.zawebsite: www.phsconsulting.co.za

Notice is hereby given of a public participation process in terms of Environmental Impact Assessment (EIA) Regulations aspromulgated in the National Environmental Management Act, 1998 (Act no 107 of 1998 NEMA), as amended, with reference tothe listed activities identified in terms of NEMAGovernment Notice No. 983 in Government Gazette No. 38282 of 4 December2014as amended inApril 2017.Project Name: Proposed expansion of an existing authorised chicken farm.Nature and Location of Activity: The application for Environmental Authorisation is for the expansion of an existing authorisedfree-range chicken rearing facility on Portion 5 of the Klein Steenboks River No. 487, Caledon, consisting of four(4) authoriseddouble pens.This project aims to expand the existing facility through building eight (8) new rearing pens.

ListedNEMAActivitiesApplied For:

GNR 983 (Listing Notice 1), 4 December 2014Activity 40 - The expansion and related operation of facilities for the concentration of poultry, excluding chicks younger than20 days, where the capacity of the facility will be increased by—(ii) more than 5 000 poultry per facility situated outside an urban area.

PUBLIC PARTICIPATION PROCESS FOR A BASIC ASSESSMENTPROPOSED EXPANSION OF A CHICKEN FARM LOCATED ON

PORTION 5 OF THE FARM KLEIN STEENBOKS RIVIER NO. 487, CALEDONDEA&DP Ref.: 16/3/3/6/7/1/E4/5/1021/19

00000000-LG190219

Recommended