Enkel Testament Voorbeeld

Preview:

DESCRIPTION

Afrikaans Last Will

Citation preview

LAASTE WENSE EN TESTAMENT

Ek, die ondergetekende,............................................................................Identiteitsnommer .................................................Tans woonagtig te ............................................................................................... Herroep hiermee alle vorige testamente, kodisille en enige ander tetamentre bemakings voorheen deur my gemaak, en verklaar die volgende as my laaste Testament.BEMAKINGEk benoem ............................................................................... as enigste erfgenaam van my boedel, roerende sowel as onroerende bates, niks uitgesluit.BESKERMINGDit is n spesifieke bemaking van hierdie Testament dat enige erfenis wat enige begunstigde toekom, sowel as enige inkomste wat daaruit mag voortspruit, sal uitgesluit wees van die regsgevolge van n bestaande of toekomstige huwelik binne of buite gemeenskap van goedere.C. EKSEKUTEURAs Eksekuteur van my Boedel, benoem ek .................................................. . Ek bepaal dat dit nie nodig moet wees vir my eksekuteur om enige sekuriteit te verskaf aan die Meester van die Horhof nie.Onderteken te op hierdie dag van ......................................................... in die teenwoordigheid van die ondertekende getuies, almal terselfdetyd teenwoordig.

Recommended