Hierdie week behandel ons vleilande

Preview:

Citation preview

Hierdie week behandel ons vleilande.

Lees die inhoud mooi deur.

Doen die aktiwiete op ‘n A4 bladsy.

Die bekendste vleiland in Suid-Afrika is die St. Lucia-

vleiland in die iSimangaliso-vleilandpark in Kwazulu-Natal.

Dinsdag (15 Junie)

Aktiwiteit 1

Beantwoord die volgende vrae op ‘n A4 bladsy.

1. Watter prent toon besoedelde water?

2. Sal daar meer plante en diere in die water in prent A of prent B wees?

3. Waarom is skoon water belangrik vir lewende dinge?

Donderdag (17 Junie 2021)

Aktiwiteit 2

Skryf oor die impak van die verlies aan vleilande op biodiversiteit en watergehalte.

Bestudeer die foto’s en lees die inligting oor vleilande hierbo. Beantwoord

hierdie vrae:

1. Hoe word vleilande vernietig?

2. Verduidelik wat biodiversiteit is.

3. Hoe word bioversiteit geraak wanneer vleilande vernietig word?

4. Verduidelik wat watergehalte is.

5. Verduidelik hoe vleilande besoedeling uit water verwyder.

6. Hoe beïnvloed die verlies aan vleilande die gehalte van water?

Recommended