Module 2.4

Preview:

DESCRIPTION

Module 2.4. Rekenaarbestuur. Inhoud. Aanvanklike instandhouding Opstel van rekeninge vir gebruikers Pas die werkskerm aan Sekuriteitsopstellings Deurlopende instandhouding Byvoeg en verwyder van programmatuur en apparatuur Ander instandhoudingstake Woordelys. Aanvanklike instandhouding. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Module 2.4

Rekenaarbestuur

1

Inhoud•Aanvanklike instandhouding•Opstel van rekeninge vir gebruikers•Pas die werkskerm aan •Sekuriteitsopstellings•Deurlopende instandhouding•Byvoeg en verwyder van programmatuur en apparatuur

•Ander instandhoudingstake•Woordelys

2

Aanvanklike instandhouding

3

Opstel van rekeninge vir gebruikersGebruiker se rekening

Daar kan dan aan elke gebruiker ’n eie profiel toegeken word, wat bepaal:

tot watter lêergidse hulle toegang het watter veranderinge hulle aan die rekenaar se opstellings kan maak

4

Opstel van rekeninge vir gebruikersDie administrateur se rekeningLaat admin toe om take te doen wat nie deur ander gebruikers uitgevoer kan word nie, soos om aan sekuriteitsopstel lings te verander en programmatuur en apparatuur te installeer.

5

Pas die werkskerm aan

Die Control Panel bied ’n hele klomp opsies om verstellings aan die werkskerm en algemene skerm-resolusie te maak.Jy kan ook op

die werkskerm regsklik om ’n opwipkieslys te laat vertoon met opsies vir verstellings aan die werkskerm.

6

Pas die werkskerm aan

7

Windows sal outomaties die beste stellings vir jou instel

Die rekenaarskerm se resolusie

Die resolusie Die refresh rate Ten minste 75 Hertz word aanbeveel Die kleurdiepte wat verwys na die hoeveelheid verskillende kleure waarin ‘n pixel verstel kan word

SekuriteitsopstellingsFirewall-programmatuur

Firewall-programmatuur is programmatuur wat jou beheer gee oor watter programme toegang tot die Internet kan verkry - en wat jou rekenaar probeer wegsteek vir die ander rekenaars

NB:

opdateer

anti-

virus,

anti-sp

yware en

anti-adw

are

sagtewar

e

8

Deurlopende instandhouding

9

Deurlopende instandhouding

10

Byvoeg en verwyder van programmatuur en apparatuurInstallasie van programme

Jy word d m v ’n installasie-wizard deur die stappe gelei

11

Byvoeg en verwyder van programmatuur en apparatuurVerwydering van

programmeJy kan nie bloot net die program se lêergids uitvee nie

Uninstall: Hierdie nutsprogram sorg dat die program en al die komponente wat daarmee saam gaan, korrek verwyder word.

12

Byvoeg en verwyder van programmatuur en apparatuurByvoeg van nuwe apparatuur

Plug-and-playDrywerprogramme

Die tegnologie waar toestelle wat aan ’n PC gekoppel word, outomaties ‘raakgesien’ word, en die PC dan outomaties opgestel word vir gebruik.

13

Ander instandhoudingstakeSkyf-defragmentasie

’n Skyf-defragmenteerder is ’n nutsprogram wat die dele van lêers herorganiseer en jou rekenaar weer vinniger maak.

14

Defragmentasie stel nie skyfspasie beskikbaar nie. Dit herrangskik net die verskillende dele van die lêers sodat hulle vinniger is om oop te maak.

Ander instandhoudingstakeArchiving

Archive beteken dat lêers wat staties is (nie verander gaan word nie), op ’n sekondêre stelsel of byvoorbeeld op DVD gestoor moet word.

15

16

Woordelys

17

Recommended