Monet en rodin

Preview:

Citation preview

IMPRESSIONISME

Monet

Gr. 11Visuele Studies

• 1840, Parys• Buitelug skilder• Skilderkuns

Stylkenmerke

• Verkies om die natuur te skilder. • Naturalisties• Studeer veranderende lig.• Gebroke kleur• Suggereer objekte • Vermy sentrale fokuspunt• Onpersoonlike gevoel

Tematiese studies: Hooimiede

“Haystacks”, 1891

Tematiese studies: Die Rouen-katedraal

Bewolkte weer

Vol sonlig

sonsondergang

sonsopkoms

Einde van die dag

“I’m chasing the merest sliver of colour.

It’s my own fault, I want to grasp the intangible.

It’s terrible how the light runs out, taking color with it. Color, any

color, lasts a second, sometimes three or four minutes at a time.

What to do, what to paint in three or four minutes. They’re gone,

you have to stop. Ah, how I suffer, how painting

makes me suffer! It tortures me.”

“Impressionism Sunrise”

“Water lily pond”

“Argenteuil”

Monet is gefassineer deur die tekstuur van die natuur: probeer dit in sy skilderye namaak met ronde kwaswerk = wolke. Kort horisontale stippels = gladde oppervlak van water.

Van vêr kry mens die indruk van sonlig en herfskleure. Van naby net tekstuur en kwashale, word byna abstrak.

Monet gebruik ‘n reënboog palet: pienk, geel, groen en nie net goue kleure om herfsblare te wys.

Growwe kwaswerk in voorgrond, word minder soos dit in afstand in gaan. Skep so perspektief.

Nuwe fabrieke in Argenteuil. Gestimuleer deur sosiale vooruitgang maar sal soms lelike geboue uitlaat wat die prent sal bederf.

Blou band – trek oog en “bind” bane. Hy het die area herhaaldelik verwerk om die effek van lig net reg te kry.

Kontrasteer die warm rooi/oranje teenoor die koue blou om die gevoel van die warm dag uit te beeld.

Bome dien as raam en blou water lei die oog in die prentvlak in.

Monet krap met agterkant van verfkwas in die boom. Dit skep die effek van wind wat deur die blare waai en skep ‘n glinsterende effek.

Rodin

• Teen Neoklassieke ideale: wil beelde eerlike uitbeeld.• Memoriseer emosie en gevoel.•Sketse• Gebruik fotografie• Gestalt

Wat sien ons in sy werk: •Beweging•Emosie•Alledaagse mense•Gefragmenteerde beelde•Dele as ’n geheel

“Die Denker”

“Monument aan Balzac”

“The Kiss”

“The Burghers of Calais”

“The Secret”

“Cathedral”

“La Danaide”

“The gates of hell”