Upload
others
View
5
Download
3
Embed Size (px)
Citation preview
© Publikasie:LAPA Uitgewers (Edms.) Bpk. Bosmanstraat 380, Pretoria
Tel.: (012) 401 0700E-pos: [email protected]
© Teks: Dewald Koen 2015
Geset in 10 op 13 pt ArialGrafiese uitleg deur Full Circle
Hierdie teks mag vir opvoedkundige doeleindes gratis verspreien gekopieer word. Geen gedeelte van hierdie teks mag egter virkommersiële doeleindes aangewend word sonder die skriftelike
toestemming van die kopiereghouers nie.
Uit’n gids
Dewald Koen
saamgestel deur
LAPA Uitgewerswww.lapa.co.za
Inhoudsopgawe
Inleiding 5A Die skrywer 6B Resensie 7C Titel,omslagenflapteks 13D Tyd,ruimteenverteller 14E Karakters 16F Vraeenwoordeskat 17G Mondeling-onderwerpe,skryftakeenklasgesprekke 28H Voorgesteldeantwoordeopvrae 30I Bibliografieengeraadpleegdebronne 39
5
Inleiding
Hierdie gids is spesifiek geskryf vir leerderswatAfrikaans as Addisionele Taalopskoolstudeer.Diegidsbevatinligtingenaktiwiteitewatas hulpmiddel vir die onderwyser dien. Die daaropvolgende vrae enwoordeskatsaldieinhoudmeertoeganklikvirdienie-moedertaalsprekermaak.
Die gids is so gebruikersvriendelik moontlik uiteengesit om die onderrigproses te vergemaklik.Onderwysers sal gevolglik in staatweesom ’nomvattendeuiteensettingvanbelangrike literêreaspekte indieroman vooraf aan die leerders te verduidelik wat as inleiding tot dieromansaldien.Vraewordperhoofstukgevrametrelevantewoordeskatomleerdersinstaattestelomdienarratiefbeterteverstaan,maarookhuleieAfrikaansewoordeskat indieprosesuit tebrei.Leerderswordsodoendedeeglikvoorbereiomdieromanendiegepaardgaandeaktu-elekwessiestebestudeer.
Aangesien die roman sensitiewe aktuele kwessies aanroer, moet leerdersvoorafvoorbereiwordom’ntemasooshomoseksualiteitmet’noopgemoedtebenader.Onderwysersmoetgevolglikbereidweeshier-dietemaobjektief,maarookopsensitiewewysebinnedieklaskamertebespreek.
As deel van die pre-lees-aktiwiteite kan onderwysers vir leerderseenoftwee“Comingout”-video’sopYouTubewys.(Kykveralnaiemandsoos Troye Sivan van Spud-faam se video.) Volg ook die volgendeskakels vir relevante bronne:
•https://www.youtube.com/watch?v=WYodBfRxKWI&list=PLHiSP2Ox1T-AoLf7BBHe5wA4-n-7I_Lxv&index=1
•https://www.youtube.com/watch?v=JoL-MnXvK80&list=PLHiSP2Ox1T-AoLf7BBHe5wA4-n-7I_Lxv&index=6
•https://www.youtube.com/watch?v=MQz7c-6R4ic&list=PLHiSP2Ox1T-AoLf7BBHe5wA4-n-7I_Lxv&index=23
•https://www.youtube.com/watch?v=GfAzLbkzKa0&index=35&list=PLHiSP2Ox1T-AoLf7BBHe5wA4-n-7I_Lxv
6
Die skrywer
Fanie ViljoenFanieViljoenisop2Januarie1970 in die Vrystaatse dorpWelkom gebore. Hy het syskoolloopbaaninWelkomvol-tooi en het sedert skool dae ’n passievirkreatieweskryfwerkgehad.Hyhetveralgoeieop-stelle op skool geskryf,maarhy het nooit oor weeg om eendag’nskrywertewordnie.
Fanie se eerste werk was as ’n kassier by ’n bank en hy het vir ’n ruk lank ook by Sanlam gewerk. Hy het sy eerste kortverhaal in dieAfrikaanse tydskrif Sarie gepubliseer. Fanie skryf ook gereeld radio-dramas.EenvansyeersteradiodramasisgetiteldOupa Rooijan kry ’n girlfriend.
TotophedehetFanieal31boekegeskryf(waarvantweeinEngelsvertaal is). Hy het ook talle literêre pryse soos die M.E.R.-prys virjeuglektuur en die ATKVkinderboektoekenning asook die Goue Sanlamprysvirjeuglektuurgewen.SyradiodramasDie losprys(2000)enAgter geslote deure (2002) het albei die tweede plek in die RSG/Sanlam-radioskryfkompetisievirbeginnersverower.
Fanie se eerste roman, Slym,hetin2004byLapa-uitgewersverskyn.Van sy bekendste jeugromans sluit in Breinbliksem(2005),Onderwêreld (2008),Betower(2012),dieNovareeks en die omstrede Pleisters vir die dooies(2014).Faniebeskikoorveletalenteenbehalweskryf,skilderhyookgereeld.Fanieis’nselferkendesoettandenhouveralvansjokolade,heuning en nougat. Hy geniet dit om namusiek te luister en te leeswanneer hywil ontspan.Faniewoon inBloemfontein. (BesoekgerusFanieViljoensetuisbladbyhttp://www.fanieviljoen.co.za/.)
7
Resensie (vir die onderwyser)
DievolgenderesensiedeurDewaldKoenenCoenraadWaltershetopLitnetverskyn.Dieresensie bied vir die onderwyser sowel as die leerder ’nalgemeneoorsigvandieroman.Ditdienookasgoeieopsommingvandieverhaalelemente.
Uit deur Fanie ViljoenTwee onderwysers, twee meningsCoenraadWaltersenDewaldKoenisalbeionderwysersenalbeiken-nersvandieletterkunde.Hulleisgevravir’nwedersydsegesprekoorFanieViljoensenuutsteboek,diejeugromanUit.Hullehetegteralbeiversoekomnievoorafmekaarsemeningsoordieboektesiennie.Hulonderskeieindrukkewordhiergeplaassooswatdittematiesbymekaaraansluit.
Oor Fanie Viljoen in 2014Coenraad Walters2014hetontwikkelin’njubeljaarvirFanieViljoen–niealleenvierhytienjaar sedert sy eerste boek (Slym, Lapa2004) nie,maar hy publiseeronder meer twee baanbrekerswerke vir tieners en jong volwassenes: eers Pleisters vir die dooies oor ’n skoolskietery, en nou Uit.
Dewald KoenVanjaarblyk ’nbesonderproduktiewe jaarvirFanieViljoen tewees–minderas’nmaandnádieverskyningvansyopspraakwekkenderomanPleisters vir die dooieshetsyjongsteromanpasbyLapaverskyn.
Oor die verhaal UitCoenraad WaltersUitverteldieverhaalvanBrentStander,’nseuningraad10aan’nskoolinBloemfontein.Hyis’ntalentvollerugbyspeler(nounogindietweedespan,maarsyvisier isdaaropgestelomdieeerstespansevleuel teword).Omdatsylyfgespierdgebreiworddeurdiesport,sienmeisieshomraakensteldiegewildeNitasterkinhombelang.Sybestevriend,Kevin,isvirhom’nrolmodel,niealleenopdiesportveldnie,maarooksosiaal:partytjies,drank,meisies(enKevinpraatnienetgrootoorwathymetmeisiesaanvangnie–hydóénditwerklik).Brentseideevanwat’n“regteman”is,berusin’nhoëmateopKevinseuitlatings.Voortshet
8
Brent’ngemaklikeverhoudingmetsyouersenlaerskoolsussie,Lana.
Dewald KoenDie verhaal handel oor Brent Stander, ’n sestienjarige tienerseun en bekwame rugbyspeler.Brentsekarakterversinnebeelddiedeursnee-tienerseun en die algemene kwessies wat tieners se lewe daagliks affekteer.Aanvanklikblykdieromanjoutipiesetienersageoormeisiesenrugbytewees.Talleverwysingsnaseks,drankenpartytjies,sowelassuggestieweopmerkingsdeurdieantagonis,Kevin,wattoevalligookBrentsebestevriend is,komindieromanvoor.Kevinsebeheptheidmetdieseksuelewordoortuigendaangebiedendienfunksioneelbinnediegroterraamwerkvandienarratieftewees,aangesienditjuisKevinse obsessie met seks is wat Brent dwing om sy eie seksuele identiteit te ondersoek.KevinsekarakterverteenwoordigdietipiesechauvinistieseAfrikanermanwatglodatdaar“niksfoutdaarmee[is]omsómetdiegirlsrondtemorsnie”(bl.11).ReedsvroegindieromanworddieleserbewusvanKevinsehouvasopBrentendatBrentheelmoontlikmeerasslegsvriendskaplikegevoelensteenoorKevinkoester.
Oor die tema van die boekCoenraad WaltersWatBrentegteruitsonder tussensyskoolmaats, isdiegroeiendege-waarwordingdathyandersisashulle.Hyprobeerditonderdrukenhyletfynopnahoeomtepraatenoptetreesodathykaninpas,maarditwordálmoeiliker.Eindelikontwikkelsyinnerlikekonflik,veralweenssyverhoudingmetNitaensykontakmet’nnuwekennis,Henri,tot’npuntwaarhynieanderskanasomdiewaarheidindieoëtekykenditmetandertedeelnie:Brentisgay.Selfaanvaardingisnienoodwendigmakliknieenhybereikeersdie randvan ’nafgrond.Die reaksievananderkarakters wanneer Brent se seksualiteit aan die lig kom, verteenwoordig ’nbreëspektrum:skok,ongeloof,verwerpingenfisiekegeweld,maarookaanvaardingensteun.
Viljoen karteer Brent se binnereis baie oortuigend: Daar is dikwels oomblikke wat die leser sal herinner aan die stommiteite van jou eie tienerjare.Diekarakterbeelding,skryfstyl,dialoog–allesdraby tot ’nbesondermeevoerendevertelling.Diewaardevandieboeklêegternieslegs in Viljoen se herhaalde demonstrasie dat hy uitstekend kan vertel nie–ditlêookindieonderwerpendievernuwendebydraewatditindieAfrikaanseletterkundevirjongerlesersbring.
Homoseksualiteitasliterêretemaisniksnuutsnie;ookinAfrikaans
9
isdit’ngevestigdeonderwerp.KykgerusnaboekesoosKlaprose teen die windvanMarzanneLeroux-VanderBoonenEbenVenterseWolf wolf, asookdie verhale vanHennieAucampenJohanndeLange. InEngelsefiksievirtienersenjongvolwassenesisdaar’nlanglystitelsoor hierdie tema beskikbaar: dieAmerikaner David Levithan se Boy meets boy,sysamewerkingmetdiepopulêreJohnGreen,Will Grayson, en die NieuSeelander Graeme Aitkin se 50 ways of saying fabulous dienasenkelevoorbeelde.
Dit ishoogtyddatdieonderwerpklinkklaarinAfrikaansaangesnyword.Ekkanniedinkaan’nandergaykarakterinAfrikaanseboekevirhierdieouderdomsgroepnie,behalwediehoofkaraktersebestevriendinFrancoisBloemhofseSlinger-slinger(1997).Isdiéonderwerpwerkliksódoodgeswyg inAfrikaanse tienertekste?Hopelik sal lesersmyon-kunderegstel.
Dewald KoenReedsmetdieietwatgewaagdeomslagontwerpvanZineldaMcDonaldword die tema van die seksuele, of eerder seksualiteit, in die romangesuggereer.Dieekstatieseliggaamstaalvandiehemplosetienerseunwatindielugspring,duiop’ngevoelvanbevryding–’nonderwerpwattelkensindieromangeopperword.Dievoorbladistot’nmatesoortgelykaandiévanViljoenseromanSpring watin2013verskynhet.NetsoosindiegevalvanLeonvanNieropsePlesierengelworddievoorbladopgeslaagde wyse as prikkel vir bemarkingsdoeleindes aangewend.McDonald seontwerp is heel smaakvol engepas ter inleiding tot dietemavandieroman.
Homoseksualiteitis’nonderwerpwaaroorgereeldoptalleplatformsgedebatteerword.Selfsin2014blykditsteedsomstredeteweesweensdieverskeidenheidopinieswatdeuronderskeiesektorevandiesame-lewing oor dié onderwerp uitgespreek word. Dit is juis dié omstredeonderwerpwatViljoenastemavirsyjongsteromangekieshet–’neer-stevirAfrikaansejeugliteratuur.
Die titel sinspeelopdieproseswaartydens ’nhomoseksueleper-soonuitdiefiguurlikekasklimensyofhaarseksueleoriëntasiebekend-maak.Verderduiditookop’nvormvanselfbevrydingwaartydensdiepersooninstaatisomsyofhaarwareselfteweessonderenigevormvanskuldgevoelofskaamte.Dietitelkangevolglikreeds’nvermoedeby die leser aktiveer dat hierdie roman moontlik oor homoseksualiteit handel.
Dienarratiefwordvanuitdieeerstepersoonsperspektiefaangebied.
10
Viljoen het waarskynlik dié vertelperspektief gekies juis om ’n meerpersoonlikestemming indie roman teskep, sodatdie leserdiehoof-karaktersegevoelensenervaringsmetgrotermeegevoelkanervaar.
Viljoenhethier ’nhoogsomstredeonderwerpopgeslaagdewyseaangepakdeursport,maarmeerspesifiekrugby,as’nsentraleelementte inkorporeer. Rugby word deur diemeeste tienerseuns tot ’n mateverafgodendiendusas’ngeskiktevertrekpuntomdieomstredekwes-sievandiehoofkarakterseseksueleoriëntasieaantepak.Ditwasheelmoontlik ’n taktiese besluit van Viljoen om die omstredenheid van die onderwerpop’nminderbombastieseenmoontlikomstredewyseaantebied.Deurrugbyasonderwerptegebruik,hetViljoenookdiestereotipevangaymansasverwyfdvermy.Brentworduitgebeeldas’ngewonetienerseunwatrugbyspeelentydmetsyvriendedeurbring.
Metdieverloopvandie romanworddie leserbewusdaarvandatdiehoofkaraktermet’ngrootgeheimrondloopwaarmeehyworstel.“Jyliegvirjouself,sê’nbinnestem.Jyhetnogaltyd.Diswatjoudeesdaesopla.Disjoueieleuens”(bl.65).Brentseinnerlikestrydmetsysek-sualiteit word deurgaans deur middel van innerlike monoloog aan die leserontbloot.WanneersypaaiemetdiévanHenrikruis,wordsystrydtot’nklimaksgevoer.Viljoenraakooktemassoostienerselfdoodenhomofobieindieromanaan.Beideonderwerpeisaktuelekwessieswatgereeldoptalleplatformsaandaggenietenhieropgeslaagdewyseindienarratiefgeïnkorporeerword.Brentseeerstehandseervaringvanhomofobieleitotdieklimaksenontknopingvandiéspannenderoman.
Nog gedagtesCoenraad WaltersEkhoopnatuurlikheimlikdatUit’nreeksword.HoegaanBrentsepadnouverderloopmetsyfamilieensyskoolmaats?Wantdieoplosvaninnerlikekonflikoorjouseksualiteitplaasjou–soosBrentbeginbeleef– potensieel in konflikmet diemense óm jou.Watter rol gaanHenrivoortaanspeel?GaandiekonstitusionelehofBrentsekonserwatieweskoolhoof (wat die Bybel as vlieëplak inspan) dwing om Brent en ’nmanlikedansmaatbydiematriekafskeid toe te laat?GaanBrentooittrou?Kindersgrootmaak?Diemoontlikhedeisonbeperk.
Met Uit bou Viljoen sy eie indrukwekkende publikasielys en dietienerfiksiegenreinAfrikaanspositiefuitmetnóg’nverhaalwatverenwydgeleesmoetword.Veletienersgaanhuleiestrydhierinweerspieëlsien.Duisendemeergaanbesefwathulmaatsoffamilielededeurmaak.
11
Familiesenonderwyserskaninsigverkryindieoptredeendenkproses-sevanseunsenmeisiesmetwiehulletedoenkry.
Natuurlik gaan daar mense wees wat hieroor brom en beswaar maak.Natuurlikgaanskole indiemoeilikheidkomasditopdievoor-geskrewelysofdiebiblioteekrakstaan,maarditmóétdaarstaan,wantditisnodig,en–selfsbelangriker–ditisgoed.
Dewald KoenMet UithetViljoen’nomstredetemaasonderwerpvirsyromangekies–ietswatnognooittevoreindieAfrikaansejeugliteratuurgedoenisnie.Die roman is prysenswaardig, aangesien dit homoseksualiteit op ’nobjektiewewysedeurmiddelvandienarratiefbespreek.Dienawoordbevatboonopwaardevolle inligtingvirtienerswataspekterondomhulseksueleoriëntasiewilondersoek.
Tenspyte vandieboeiendenarratiefwatViljoenaanbied, isdaaregtersekerevraewatgeoppermoetword.Diefeitdatdiehoofkarakterseksueel met ’n meisie verkeer wetende dat hy nie seksueel tot haar aangetrokkeisnie,isnienoodwendigrealistiesnie.Viljoenkonmoontlikhierdieaspekvermyhet,aangesienditteendaardietydindienarratiefreedsduidelikisdatdiehoofkaraktergayis.(Dittenspytedaarvandathyaanhomselfwilbewysdathyniegayisnie.)DieuitbeeldingvandiehomofobieseskoolhoofwatBrentopenlikkritiseer,blykookproblematieste wees, aangesien dit binne die Suid-Afrikaanse konteks hoogs on-waarskynlikisdat’nskoolhoofsy/haarwerkopdiespelsalplaas,ge-gewediebeskermingwathomoseksueleregteindieGrondwetgeniet.Dathomofobieaandieordevandiedagis,wordniebevraagtekennie,maarindieromangegeweduiditop’nmoontlikestereotipevansoge-naamd konserwatieweAfrikaanse skoolhoofde.Verdermoet die leserhomofhaarookafvraofditrealistiesisdat’nhomofobieseindividu(indiégevalKevin) tweedaesalwagomsygayvriendoorsyseksueleoriëntasietekonfronteer.
Laasgenoemde faktore doen egter nie afbreuk aan die roman asgeheelnie.Uit isbaanbrekerswerksoverditdieAfrikaansejeugliteratuuraangaan.MethierdieromanslaagViljoendaarinomhomoseksualiteit,’nkwessiewaarmeetalletieners(envolwassenes)worstel,op’nrealis-tiese wyse uit te beeld. Die roman sal wel by tieners aanklank vinddanksy die gemaklike taalgebruik en die realistiese uitbeelding van tieners oor die algemeen. Beide Viljoen en Lapa moet geprys wordomdat hulle dit gewaag het om ’n jeugroman oor gaywees met ’n gay hoofkarakterteskryfentepubliseer.“Elkemensmoetietsdoenwathom
12
bangmaak.Al isdit neteenkeer in jou lewe,doen ietswat joubangmaak...”(bl.91).MetlaasgenoemdeaanhalingbiedUit hoopaantallemense wat met hul seksuele oriëntasie worstel. Met dié roman toonViljoenweereensdathysyvingerstewigopdiepolshetvanaktuelekwessieswatdiejeugdaagliksaffekteer.
13
Titel, omslag en flapteks
Die roman se titel, Uit,sinspeelopdieproseswaartydens’nhomosek-suelepersoonuitdiefiguurlikekasklimensyofhaarseksueleoriëntasiebekendmaak.Verderduiditookop’nvormvanselfbevrydingwaartydensdiepersoon instaat isomsyofhaarwareself teweessonderenigevormvanskuldgevoelofskaamte.Dietitelskepgevolglik’nvermoedebydieleserdathierdieromanmoontlikoorhomoseksualiteithandel.
Dievoorblad (omslag)beeld ’n jongseunuitwat indie lugspringmet ’n oopgeknoopte hemp en armswatwyd oopgesper is. Dit is ’nsimbool van bevryding en die seun se aanvaarding van sy seksuele oriëntasie. Hy is spreekwoordelik bevry van sy groot geheimhoudingomtrentsyseksuelevoorkeureenaanvaarditmetopearms.
Reedsindieflaptekskrydieleser’nideewaaroordieromanhandel.Ditverwysooknadie“geheimwatdreigomhomteverskeur”.DitwilvoorkomasofBrent’ngewonetienerseuniswatrugbyspeelengraagtyd met sy vriende deurbring, maar daar is ’n geheim wat hy nie met mensewildeelnie.
14
Tyd, ruimte en verteller
Wat is ’n roman?Diewoord“roman”betekenletterlik“’nboekgeskryf”inRomaans(Grové1963:80).Dieromanis ’nprosaverhaalwaarinmense(karakters)“ge-plaas in ’n sekere omgewing, getekenword in hulle begeertes, hulleonderlinge verhoudinge en hulle handelinge” (1963:80). Die klem valdusopkarakterontwikkelingeerderas’nbeskrywingvandiehandelinge.(InUitsegevaltoonBrentdeurgaanstekensvankarakterontwikkeling.)
TydVerteltyd:Dieterm“verteltyd”verwysvolgensBrink(1987:92)na“dietydwatdeurdie teks inbeslaggeneemwordomdiestorie tevertel”.(Metanderwoordedieaantalbladsyevandienovelleofroman.)
Vertelde tyd:Die“verteldetyd”duiop“dieperiodewatdeurdiestoriegedekwordvanafdievroegstetydsmomentwaarna[indieteks]verwysword”(1987:92).Steenberg(1985:90)noemdie“verteldetyd”die“lees-tyd”wat“meetbaar[is]inminute,ure,dae[en]weke”.
Die roman Uit se verteltyd strek dus oor 133 bladsye.Dievertelde tyd strekoor’ntydperkvan’npaarmaandeindiehede.Dieverhaalwordchronologiesaangebied.
RuimteVanuit’nnarratologieseoogpuntworddaarvolgensVenter(1985:95-96)drievormevanruimtelikheidindieepiek(roman/novelle)onderskei:
1.Diegenarrateerde (vertelde) storieruimte(dieplek waar die storie afspeel)
2.Dienarratieweverhaalruimte(diewysewaaropdiestorieruimtevertelword)
3.Diediskursiewevertellersruimte(dievraagnadieinstansieuitwieseruimtelikebewussynwaargeneemofgefokaliseerword)
In Uitisdieverteldestorieruimte(ofmilieu)Bloemfontein.Dieverhaal-gebeurespeelhoofsaaklikafbydieskool,Brentseouerhuis,dieverskeieklubs,dieUniversiteitvanPretoriaenKevinsehuis.
15
VertellerDieromanwordvanuitdieperspektiefvandieeerstepersoonsverteller aangebied.Ditword reeds indieopeningsinvandie romanbevestig:“Partydaedinkekekblyin’nmalhuis”(bl.5).Dieeerstepersoonsvertellerverleen’nmeerpersoonlikestemmingaandieroman,endiehoofkarakter(protagonis)se innerlikestrydenaanvaardingvansyseksualiteit kandusmetgrotermeegevoeldeurdieleserervaarword.
16
Karakters
Brent Stander hoofkarakter,graad10,bruinhare,groenoë,vierkantige ken en reguit neus
Lana Stander Brent se jonger sussie, graad 7
Brent se pa ingenieur,paenBrentlykdieselfde(voorkoms)
Brent se ma werk by die bank
Kevin Brentsebestevriend,graad10,kapteinvandietweederugbyspan
Vince graad10,speelnierugbynie,hyisookinKevinenBrentseklas,speeltennis
Nita graad10,syisin’nanderklas,blondeskouer lengte hare, mooi stout gesig
De Waal rugbyspeler,somsbietjiestadig
Meneer Meintjies afrigtervandietweederugbyspan
Jonty Weyers spesialis-rugbyafrigter
Stephan Opperman kondisioneringsafrigter
Henri swarthare,diepblouoë,kuiltjieindiewang,leerderaandieHoërskoolRedhill,rugby-speler
Meneer Oosthuizen skoolhoof
17
Vrae en woordeskat
Hoofstuk 1Wiskunde, plakkaat, lessenaar, ingenieur, tas
1.1.WaaromisLanasohaastigombydieskooltekom?1.2.WattermusiekinstrumentbespeelBrent?1.3.VanwatterrugbyspelerhouBrent?Waaruitkandieleserditaflei?1.4.HoekomdinkjyisBrentseslaapkamersodeurmekaar?1.5.Watis“toebies”?1.6.WaaromisBrentsepaontsteld?1.7.WatterberoepbeoefenBrentsepa?1.8.WaarwerkBrentsema?1.9.WathetBrentinsykamervergeet?
Hoofstuk 2skoolhoof, skoolrooster, stoppelbaard
2.1.WatterbeloftemaakBrentaanhomself?2.2.WattervakhetBrentindieeersteperiode?2.3.VerduidelikwaaromBrentenKevinmekaartydenspouseagterdie
gimnasiumgaanontmoet.2.4.WattertipeseundinkjyisKevin?Waaruitkanonsditaflei?2.5.Oorwattermeisiestaandieseunsengeselsenwaaromishulleso
inhaargeïnteresseerd?
Hoofstuk 3gesprek, ligsinnig, laken, rekenaar, mompel
3.1.Waaroorgeselsdieseunsgereeld?3.2.Waarvan,dinkBrent,kanhybaiebyKevinleer?3.3.NawieseprofielkykBrentopFacebook?3.4.VanwattertipeflieksenmusiekhouNita?3.5.VirwiewilBrentgraagkontak?Hoekomwilhydiepersoonkontak?
Hoofstuk 4beskuit, skottelgoed, uitnodiging, partytjie
4.1.WatisdieAfrikaansewoordvir“email”?
18
4.2.VirwiehetBrent’ne-posgestuur?4.3.HoevoelBrentwanneerhyvirNitakykwanneersywegloop?4.4.WaaromeetBrentsobaie?Watissyverduidelikinghiervoor?4.5.NawiesemusiekluisterLana?4.6.SooswiewilBrentgraagwees?Waaromdink jywil hy soosdié
persoonwees?4.7.WathetNitaindiee-posgeskryfwatsyvirBrentgestuurhet?
Hoofstuk 5spieël, selfvertroue, boude, afrigter
5.1.WatgebeurdaardieSaterdagaand?5.2.WattervreeshetBrentgehadwatnouverbyis?5.3.WathetBrentnadiepartytjieaangetrek?5.4.WaarombesluitLanaomsaamterywanneerBrentsemahomby
diepartytjiegaanaflaai?5.5.Waarom,volgensBrent,hethy’ngoeieliggaamsbou?
Hoofstuk 6dwaal, naeltjie, benoud, stort, lyf, geurig
6.1.Watbetekenditasiemandeffens“geklap”is?6.2.Wiedanssoos’n“brandsiekbuffel”?6.3.Watis’n“sottekonsert”?6.4.DinkjyBrentis’ngoeiedanser?Gee’nverduidelikingvirjouant-
woord.6.5.WathetBrentenNitagedoenterwylhullegedanshet?6.6.WatwasBrentsereaksienadatditgebeurhet?
Hoofstuk 7kussing, senuweeagtig, mangels, skaam, prewel, vleuel
7.1.WaaroordinkBrentterwylhyinsybedlê?7.2.WaaroorwasBrentsevriendesobeïndruk?7.3.VerduidelikwaaromBrentsograagvirKevinwilbeïndruk.7.4.WatterposisiewilBrentvolgendejaarspeel?7.5.WatisBrentsegrootdroom?
19
Hoofstuk 8klok, jol, lawaai, verward, stry, afknou, gemorskos
8.1.WaaromisBrentsoblyoordierugbykamp?8.2.Wierigdietweederugbyspanaf?8.3.WathetKevinvirBrentgesêomopdiebustedoen?Saljyditas’n
vormvanafknouerybeskou?Verduidelik.8.4.Waarheengaandieseunsvirhulrugbykamp?
Hoofstuk 9koshuis, bagasie, bekommerd, sluipskutter, sweetpak, moeilikheid
9.1.Waargaandieseunsblytydenshulrugbykamp?9.2.WieisJontyWeyersenStephanOpperman?9.3.WaarvandroomKevinterwylhynadiespanpraatjieluister?9.4.WiewasWinstonChurchill?9.5.Watterkreetskreediespelersnaafloopvandieoefening?9.6.WatwilKevindaardieaandgaandoen?
Hoofstuk 10dop, laken, snork, afkeer, bewondering, voedselaanvullings
10.1.Magdieseunsalalkoholdrink?Gee’nredevirjouantwoord.10.2.WattergelukhetKevinoorgekombydiekuierplek?10.3.Waarnaverwysdiewoord“Tukkies”?10.4.WieisEnriqueIglesias?10.5.Waarom,volgensBrent,houdiemeisiessobaievanKevin?10.6.Watisdie“onwettigegoed”waarnadiedieetkundigeverwys?10.7.Watisdienewe-effektevandie“onwettigegoed”?Noemdrie.10.8.Waarom besluit Brent om eerder in die kamer te gaan aantrek
nadathygestorthet?10.9.WaaroorliegbeideBrentenDeWaalvirmekaar?
Hoofstuk 11stemme, hoendernes, dreigement, kussing, onderbroek, bedompig, kaal
11.1.WattertydskrifhetBrentdieaandindiebeddeurgeblaai?11.2.WathetBrentbesluitomindiekamertedoen?
20
11.3.Wat sien Brent op Kevin se swart onderbroek?Watter afleidingmaakBrenthieruit?
11.4.WathetdieaandgebeurnadatBrentreedsindiebedwasenKevinteruggekeerhetnadiekoshuis?
Hoofstuk 12verrassing, wedstryd
12.1.VanwatterdrierugbyspelerspraatoomJontyenStephanmetdieseuns?
12.2.Wiehetdieseunsonverwagsverras?12.3.Waarvoorisdiepersoonbekend?12.4.HoesaljyBrentseverhoudingmetsypaensusterbeskryf?12.5.WathetBrentbysypageleer?
Hoofstuk 13wedstryd, vasberade, bloos, afleiding, geleentheid
13.1.WatisdeesdaeKevinsesieningopdielewe?13.2.WatterprogressieisdaarinBrentenNitaseverhouding?13.3.WatstelKevinvoormoetBrentmetNitadoen?Waaropbaseerhy
hierdievoorstel?13.4.Waarom,dinkjy,isBrentbekommerd?
Hoofstuk 14gedagtes, aantrekkamer, skor, onverklaarbaar
14.1.WaaromdinkVincedatBrentsegedagtesdeesdaedeurmekaaris?
14.2.WatlaatBrentbesefdatNitasmoorverliefophomis?14.3.HoeoudwasBrenttoehybesefhetdathy“anders”voel?14.4.TeenwatterskoolspeelBrent-hullerugby?14.5.WatterfouthetBrenttydensdiewedstrydgemaak?14.6.Hoehetdieafrigternaafloopvandiewedstrydopgetree?14.7.WathetmetBrentgebeurtoehyvirdieseunindieopposisiespan
gekykhet?14.8.Verduidelikwaaromjydinkhysogevoelhet.
21
Hoofstuk 15wakker, beddegoed, waarheid, drukkie, breekpunt
15.1.WaaraandinkBrentdieheletyd?15.2.WattervraagblyBrenthomselfvra?15.3.WiehetmetBrentkompraatomuittevindofietshompla?15.4.WatdoendiepersoonomBrentbetertelaatvoel?15.5.WatdoenBrentbydieskoolwatteendieskoolreëlsis?
Hoofstuk 16debat, toespraak, skouerophalend, tik
16.1.WaarmeemoetBrentvirLanahelp?16.2.HoekomvrasyjuisvirBrentomhaarhiermeetehelp?Verduidelik.16.3.WaaruitkanonsafleidatBrentbaiebeskermendteenoorsysussie
voel?16.4.WatisdieonderwerpvanLanasetoespraak?16.5.HoekomisdieonderwerpironiesbinnediekonteksvanBrentse
innerlikekonflik?
Hoofstuk 17langnaweek, asem, oorlogskreet, rekenaar, verkeer, doellyn
17.1.WatgaanBrentensyvriendetydensdielangnaweekdoen?17.2.HoebeskryfBrentKevinsebroer?17.3.DinkjyKevinensybroerhet’ngoeieverhouding?Verduidelik.17.4.HoevoelKevinoorhomoseksualiteit?17.5.Waaromhetdieseunseerderraakrugbyindietuingaanspeel?17.6.WatmaakDeWaalsemagespanne?17.7.WattersportsoortspeelVince?17.8.Wiehetdieeerstepunteaangeteken?17.9.WathetKevinmetVincegedoen?Waaromdinkjyhethyditge-
doen?17.10.WatisKevinseplannevirdaardieaand?
22
Hoofstuk 18verraai, gewete, goedkeuring, vervoer, luidspreker, kwyl, kroegman, badkamer, wasbak, bewe
18.1.HoevoelBrentoorwatKevinaanVincegedoenhet?18.2.Wattermusiekgroeptreebydieklubop?18.3.Waarommagdieseunsdievertoningbywoon?(Hulle issestien
jaaroud.)18.4.WaaroorisKevindiemeesopgewonde?18.5.WatterdrankiedrinkBrentenNitabydieklub?18.6.WaarheengaanBrentwanneerhyvasgekluistervoel?18.7.Wie sienBrent in die badkamerwat hy vroeër die aand by die
kroeggesienhet?
Hoofstuk 19gespierd, stotter, skuldig, verdwaas, naskeermiddel
19.1.Waaromdinkjy“pols”Brentaandiebinnekant?19.2.HoekomstotterBrentwanneerhymetHenripraat?19.3.HoeweetHenriwatBrentsenaamis?19.4.WatterkomplimentgeeHenrivirBrent?19.5.WaarvanwilHenrisekermaak?19.6.WatdoenHenriwatBrentskok?19.7.WatwasBrentsereaksieopHenriseoptrede?
Hoofstuk 20flits, vensterbank, buite, verskoning, maalkolk
20.1.“Jyis...isjynie?”WatwouHenrivirBrentvra?20.2.WaarheenhetBrentgegaantoehybydieklubuitgehardloophet?20.3.WatisBrentseverskoningwanneerNitahomvrawatfoutis?20.4.WatterredesvoerBrentvirhomselfaanwaaromhyniegaykan
weesnie?
Hoofstuk 21bederf, anders, teleurgesteld, verpletter
21.1.WiehetvirBrenthuistoegeneem?
23
21.2.WaaromtrekBrentalsyklereuitterwylhyvirhomselfindiespieëlkyk?
21.3.Wattersimboliesebetekenishetbogenoemdeoptrede?21.4.WattervraagoorhomselfkonBrentniebeantwoordnie?21.5.HoevoelBrentdaaroordat iemandanderssy “andersheid”kansien?
Hoofstuk 22geure, roosterbrood, spek, eier, opgewek, ontbyt, dankbaarheid, messegoed
22.1.WaaroorgeselsLanaenhaarmaindiekombuis?22.2.HoebeskryfBrentsyouerssesieningomtrentkleredragenliefde?22.3.WaaroordinkjyisBrentbekommerdnadathysymasegesprek
metLanaafgeluisterhet?22.4.AanwiedinkBrentterwylhyontbyteet?22.5.Watisdiekursiefgedrukteteksopbladsy78?Verduidelik.
Hoofstuk 23grinnik, driftig, skarrel, emosieloos, blomme
23.1.WaaromhetBrentnievirNitagebelsooshybeloofhetnie?23.2.WatsienBrentnadatsymahombydieskoolafgelaaihet?23.3.Wattertragieseinsidenthetplaasgevind?23.4.Waaromhetdiegraad9-meisieselfdoodgepleeg?Let wel: Daar word nie meer na selfdood as selfmoord verwys nie.
Hoofstuk 24sielkundige, verloën, aaklig, verdoesel
24.1.WatisdieVolksblad?24.2.Beskryfdievoorkomsvandiemeisiewatselfdoodgepleeghet.24.3.WatterverrassingvindBrentdaardiedagopsyFacebook-blad?24.4.Hoelaathierdieverrassinghomvoelenwatdoenhydaaromtrent?24.5.WatterversoekrigNitatotBrent?24.6.WaaromhetNitasemavirhaarvoorbehoedmiddelsgegee?24.7.WanneerbeplanNitaenBrentomseksueelteverkeer?Waarom
besluithullejuisophierdietyd?
24
Hoofstuk 25ongeduldig, das, sleutel, grimering
25.1.WaaroorisLanadaardieoggendbaieontsteld?25.2.WaaromhetLanaenhaarmadievorigeaandkolwyntjiesgebak?25.3.Watbeplandievriendeomdaardieaandtedoen?
Hoofstuk 26gang, oorbel, hangertjie, valskerm, geslag
26.1.WaarvoorisBrentbaiebangterwylhyenNitaindiewinkelsentrumrondstap?
26.2.WiehetVincenadiefliekvergesel?26.3.Watisdieklubsenaamwaardieseunsdieeenaandgekuierhet?26.4.Watterfilmhetdieseunsenmeisiesgaankyk?26.5.WaaraandinkBrentterwylhynadiefilmkyk?26.6.WatterwaardevolleraadhetBrentsepavirhomtydensdiedagby
dierugbygegeetoehyingraad7was?26.7.WaarnakykBrentnadatNitahomgedurendediefilmgesoenhet?
WatsêditvironsasdielesersomtrentBrentseinnerlikestryd?26.8.WieisMichaelFassbenderenMeganFox?
Hoofstuk 27lomerig, lomp, ervaring
27.1.WatmoetBrentdaardieSaterdagoggendbydieskooldoen?27.2.WatgebeurdaardieaandwatBrentbaiesenuweeagtigmaak?27.3.HoekomdinkjyisBrenthartseernadathyenNitaseksueelverkeer
het?
Hoofstuk 28boodskap, toebroodjie, leuen
28.1.WaaroorgeselsBrentensyvriendedieMaandagoggend?28.2.HoevoelBrentoorwathyenNitadieSaterdagaandgedoenhet?28.3.Dink jy ditwas regverdig teenoorNita dat Brentmet haar seks
gehadhet?Verduidelik.
25
Hoofstuk 29worstel, ooreenkoms
29.1.WattervraevraBrenthomselfoorsyseksueleoriëntasie?29.2.WatontdekBrenttoehydieBybelvirantwoordeopsyvraeraad-
pleeg?29.3.Gaanleesmeeroordievolgendebekendepersonewatgayisen
hoe gaywees hul lewe geraak het: David Testo, Gareth Thomas, GregLouganis,RickyMartin,StevenDavies,BillieJeanKing,IanThorpeenJustinFashanu.
29.4.Tot watter belangrike insig kom Brent nadat hy laasgenoemdepersoneselewensverhalegeleeshet?
29.5.Wat,volgensjou,betekenditom“jouselfteaanvaar”?
Hoofstuk 30ingedagte, onderdruk, gebore
30.1.WatisBrentserugby-doelwitvirvolgendejaar?(graad11)30.2.WatsêBrentsepavirhomvoordierugbywedstryd?30.3.HoelaatditBrentvoel?
Hoofstuk 31afgehaal, baniere, onophoudelik
31.1.WattersportspeelNita?31.2.WaaromvoelNitaeffensafgehaalterwylsymetBrentgesels?31.3.WaaromluisterBrentvoordiewedstrydnamusiek?31.4.WiehetnaBrentserugbywedstrydkomkykwathomeffensemo-
sioneellaat?
Hoofstuk 32bloedsuier, strafskop, doellyn, fluitjie, skeidsregter
32.1.HoeverloopdiespanserugbywedstryddaardieSaterdagoggend?32.2.HoeveelpuntehetBrentsespanbenodigomdiewedstrydtewen?33.3.WatterfouthetBrenttydensdierugbywedstrydgemaak?
26
Hoofstuk 33onwerklik, verskoning, troos, deernis
33.1.VirwieblameerKevindathulspandiewedstrydverloorhet?Waar-uitkanonsditaflei?
33.2.HoehetBrentNitanaafloopvandiewedstrydbehandel?33.3.WiegeselsmetBrentopdieskoolstoep?33.4.WathetBrentenHenrigedoenterwylhulleopdiestoepgesithet?
Hoofstuk 34verduidelik, houding, waarheid, woedend
34.1.Wat gebeur dieMaandagoggend tussen Brent en Kevin by dieskool?
34.2.WaaroorkonfronteerKevinvirBrent?34.3.WatterleuenvertelBrentvirKevin?34.4.Dink jydatBrentenKevinnádiegebeurtenisnogvriendegaan
wees?Verduidelik.
Hoofstuk 35hoofseun, verslae, dominee, verstoot, veragtend
35.1.WatheteenvandieouensopBrentsehempgeskryf?35.2.Hoevoeldiehoofseunoorgays?Waaruitkandieleserditaflei?35.3.WatisdieskoolhoofsereaksieoorBrentsehomoseksualiteitwan-
neerhymetBrentinsykantoorpraat?35.4.HoekommagBrentniemeerrugbyspeelnie?35.5.WiehetBrentindiebadkamerkomtroos?35.6.WattervanBrentsevriendehethomverwerp?35.7.WatisDeWaalseredenasieoorhoekommensehomofobiesis?35.8.WatwasNitasereaksieoorBrentsehomoseksualiteit?
Hoofstuk 36geluid, sprinkaan, ontken, afgestomp, lyfband
36.1.WatterbelangrikekeusemoetBrentmaakwanneerhybydiehuiskom?
36.2.WatbesluitBrentomtrentsyseksualiteit?36.3.WatwilBrentdoenomvansyinnerlikestrydteontvlug?
27
Hoofstuk 37wandelaar, diefwering, verwerping
37.1.WatdoenBrentmetdiebeltinsykamer?37.2.Waaromwilhyditdoen?37.3.HetBrentsyplanuitgevoer?Waaromhethybesluitomdittedoen?37.4.WiehetBrentinsykamergevind?
Hoofstuk 38verbyster, gespe, kneukel, skuldig
38.1.WatisBrentseouerssereaksiewanneerhullehominsykamervind?
38.2.WatvertelBrentsyouersomtrenthomself?38.3.WatwasBrentseouerssereaksienadathyhullevertelhetdathy
gayis?
28
Mondelingonderwerpe, skryftake en klasgesprekke
• Skryf ’n toespraakof opstel oor ’n bekende sportpersoonlikheidwatgayis.
• Voer’nonderhoudmet’ngayleerderofvolwassenewaarinjyhomofhaaruitvraomtrenthuleieondervindingasgayseunofmeisietoehulleopskoolwas.
• Wordgayseunsofmeisiesopskoolgeboelieofgekoggel?Skryf ’ntoespraakofopstelwaarinjydieonderwerpbreedvoerigbespreek.
• Is dit regverdig teenoor ’n heteroseksuele meisie indien ’n gay seun methaarin’nverhoudingbetrokkeis?Bespreek.
• Waaromisditsteedsvirbaiegaypersonemoeilikomopenlikoorhulseksueleoriëntasietewees?Bespreek.
• BespreekKevin se verhoudingmet Brent. Fokus veral op diewysewaaropKevinvirBrentnegatiefbeïnvloedenwaaromBrentdittoelaat.
• DinkjyFanieViljoenseuitbeeldingvan’ngayskoolseunisrealisties?Bespreek.
• Moetgayseunsofmeisiestoegelaatwordomstorteenkoshuiskamersmetheteroseksuelepersonetedeel?
• Watisdiegevareverbondeaandiemisbruikvanalkohol,dwelmmiddelsofsteroïede?
• Is die meeste tieners werklik so seksueel aktief soos in die romanuitgebeeldword?Bespreek.
• Indienjydiestorielynkonverander,watsoujyveranderenhoekom?
• Wieisjougunsteling-karakterindieroman?Verduidelik.
• Dinkjyhierdieromanisgeskikomopskoolgeleesteword?Bespreek.
• Rolspeel’nsituasiewaarjyviriemandwatuitdiekaswilkomraadgeewatomtedoen.
• Watkanskoledoenomhomofobieenafknoueryteverhoed?
• Dink jy dit is makliker vir meisies om gay te wees as vir seuns?Bespreek.
• Dink jy Brent het Nita onregverdig behandel toe hy besluit het om saam methaarteslaap?
• Dink jyouersmoetvoorbehoedmiddelsaanhul tienerseunofdogtergee?
29
• Wat is joumeningoorselfdood?Moetmensedie reghêomhuleieleweteneem?
• Lees Fanie Viljoen se “Raad as jy wil uitkom” (bladsy 134-136).BespreekdiewenkewatFaniegeekrities.
• Op11Oktoberword“ComingOutDay”gevier.Wat is jouopinieoorhierdiedagwatjaarliksgevierword?
30
Voorgestelde antwoorde
Hoofstuk 11.1.Lanaisbangsygaanlaatweesvirskool,wantsyisbangvirhaar
onderwysers.1.2.Brentspeeldiekitaar.1.3.HyhouvanMornéSteyn.Daar is ’nplakkaat teensykamermuur
opgeplak.1.4.Hyis’ntipiesetienerseun.1.5.Ditverwysnatoebroodjies.1.6.Hyhetvergeetomdieskakelaaraanteskakeltoehysyselfoonwou
herlaai.1.7.Hyis’ningenieur.1.8.Sywerkbydiebank.1.9.Hyhetsyrugbybalinsykamervergeet.
Hoofstuk 22.1.Hybeloofhomselfdathydievolgendedagvroeërsalopstaan.2.2.HyhetWiskunde.2.3.KevinhetvirBrentgetergengesêhyislaatomdathyeerssylakens
moeswas.2.4.Kevinhetbaieselfvertroue,maarisook’nboeliewatandermense
afknou.Die leserkandieafleidingmaakgebaseeropdiemanierwaaropKevinmetsyvriendepraat.
2.5.Die seuns staanoorNita engesels omdat sy volgens hulle baieaantreklikisengrootborstehet.
Hoofstuk 33.1.Dieseunsgeselsgereeldoorrugbyenmeisies.3.2.BrentdinkdatKevinhombaieoormeisieskanleer.3.3.BrentkyknaNitaseprofielopFacebook.3.4.NitahouvanfliekssoosThere’s something about Mary en August
Rush.SyluistergraagnaDieHeuwelsFantastiesenDavidGuettasemusiek.
3.5.Hywilvir Nita kontak.Hystelinhaarbelangenwil’nmeisiehê.
Hoofstuk 44.1.e-pos4.2.HyhetvirNita’ne-posgestuur.4.3.Syhartklopwild,syhandesweetenhyvoel’nonrustigheidinhom-
self.
31
4.4.Hyis’ngroeiendetienerseun.4.5.LanaluisternaDavidGuettasemusiek.4.6.Brentwil graag soosKevinwees.Hywil ook soveel selfvertroue
soosKevinhêwanneerditbymeisieskom.4.7.SyhetvirBrent’nuitnodigingnahaarpartytjiegestuur.
Hoofstuk 55.1.NitasepartytjievinddieSaterdagaandplaas.5.2.Hywassenuweeagtigomdathyniebaieselfvertrouehetwanneer
hymetmeisiespraatnieenomdathyniecoolgenoeglyknie.5.3.HyhetsyDieseljeansenConversesneakersmet’nswartLevi’s-
hempaangetrek.5.4.Sywilkykwatterrokkealdiemeisiesnadiepartytjieaangetrekhet.5.5.Hybouspieredeurrugbytespeel.
Hoofstuk 66.1.Diepersoonhetteveelalkoholgedrinkenisdronk.6.2.Vincedanssoos’nbrandsiekbuffel.6.3.Ditis’nkonsertwatgewoonlikdeurgraadagtsasdeelvanhulver-
welkomingindiehoërskoolopgevoerword.Daarwordmethullediegekgeskeer.
6.4.Leerderseeieopinie.Goeiemotivering.6.5.Hullehetgesoen.6.6.IetsomtrentdiesoenhetnievirBrentreggevoelnie.
Hoofstuk 77.1.HydinkoordiesoenwathyenNitagedeelhet.7.2.BrentsevriendewasbeïndrukdathyNitagesoenhet.7.3.KevinisBrentserolmodelenhywilbaiegraagsoosKevinweesen
homgelukkigmaakdeurallestedoenwatKevindoen.7.4.Hywilgraagvleuelspeel.7.5.Hywilgraagrugbyvirsyskoolseeerstespanspeel.
Hoofstuk 88.1.Hywilgraagsykopskoonkrydeurwegvandieskoolomgewingte
kom.8.2.MeneerMeintjiesrigdietweederugbyspanaf.8.3.Hymoesvoordieanderseunskitaarspeelensing.Leerderseeie
meningmetrede.8.4.HullegaanPretoriatoe.
32
Hoofstuk 99.1.Hulle gaan in een van diemanskoshuise by die Universiteit van
Pretoriably.9.2.JontyWeyersisdiespesialisafrigterenStephanOppermanisdie
kondisioneringsafrigter.9.3.HydroomdaarvanomeendagvirdieSpringbokspantespeel.9.4.HywastweemaaldieBritseEersteMinister.9.5.“Harder,sterker,vinniger!”9.6.Hywildiestadsenagklubsgaanverken.
Hoofstuk 1010.1.Nee.Hulleissestienjaaroud.10.2.Hyhet’nB.Com.-studentontmoetmetwiehydieaandgekuierhet.10.3.DitverwysnadieUniversiteitvanPretoria.10.4.EnriqueIglesiasis’nLatyns-Amerikaansesanger.10.5.Hyisgoedgebouenbaiegespierd.10.6.Ditverwysnasteroïede.10.7.Woede-uitbarstings,puisiesopjouarmsenrugenditaffekteer’n
mansetestes.10.8.Hyvoelselfbewus indiestortenhyvoelookskuldigomdatdie
anderseunskaalisenhygevoelensteenoorseunskoester.10.9.BeideBrentenDeWaalspogdathullealseksueelmet’nmeisie
verkeerhet.
Hoofstuk 1111.1.Hyhet’nSARugby-tydskrifdeurgeblaai.11.2.HyhetbesluitomKevinsebedvirhomoptemaak.11.3.HysienwitsemenmerkeopKevinseonderbroek.HieruitleiBrent
afdatKevinseksmet’nmeisiegehadhet.11.4.Kevinhet’nmeisiesaamgebringwatdieaandbyhomgeslaaphet.
Hoofstuk 1212.1.JamesSmall,GysiePienaarenVictorMatfield12.2.FrancoisPienaar12.3.HywasdieSpringbokkapteintydensdiespanse1995Wêreldbeker-
oorwinning.12.4.Brenthet’nbaiehegteverhoudingmetsypaensuster.12.5.Sypahethomgeleerwatditbetekenom’nmantewees.
33
Hoofstuk 1313.1.Kevinisvanmeningdatindienjyhardspeel,jyookhardpartytjie
moethou.13.2.Hulverhouding raakernstigerenNitawilgraagBrentsemeisie
wees.13.3.KevinstelvoordatBrentNitamoet“plattrek”.Hyisvanmeningdat
NitaBrentselyfmet’nseerhartbegeer.13.4.Leerderseeiemening.
Hoofstuk 1414.1.VincedinkBrentsegedagtesisdeurmekaaromdathyverliefis.14.2.NitageevirhombriefiesenstuurvirhomliefdevolleSMS’e.14.3.Hyhetopdertienbesefdathyandersvoelasanderseuns.14.4.HoërskoolRedhill14.5.Brenthet’nkritiekeduikslaggemis.14.6.Hywasbaiekwaad.14.7.Sybinnekanthetgeruk.14.8.Leerderseeiemening.
Hoofstuk 1515.1.Brentdinkaandieseunwatvirhomgekykhettoehydieaantrek-
kamersedeurtoegemaakhet.15.2.Hyvrahomselfofdaardalkherkenningwasenofdieseunook
dalktothomaangetrokkegevoelhet.15.3.LanahetmetBrentkomgesels.15.4.SyhetvirBrent’ndrukkiegegee.15.5.HyhouNitasehandvas.
Hoofstuk 1616.1.HymoetLanahelpomhaardebattoespraakteskryf.16.2.LanaisvanmeningdatBrentslimis.16.3.Hyraakbaiestrengwanneersyoorliefdeenseunspraat.Hywil
sysussieteenouensbeskerm.16.4.Liefde16.5.DieonderwerpisironiesaangesienBrent’ninnerlikestrydvoerom
vastestelofhyhomoseksueelisofnieenofhyoppersonevandieselfdegeslagverliefkanraak.
Hoofstuk 1717.1.Hullegaanrekenaarspeletjiesspeel.
34
17.2.Hybeskryfhomas’n“emokid”.17.3.Leerderseeiemening.Moetredeverskaf.17.4.Kevinkeurhomoseksualiteittensterksteafenishomofobies.17.5.Kevinsepahetgesêdathulleteveelgeraasmaakendieklank
sagtermoetstel.17.6.SyraakgespannewanneerdiemotorseGPSnie’nseinontvang
nie.17.7.Hyspeeltennis.17.8.VinceenBrenthetdieeerstepunteaangeteken.17.9.KevinhetVinceplatgeduik.Leerderseeieopinie.17.10.Hywilstadtoegaanomtegaanjol.
Hoofstuk 1818.1.BrentisbaieongelukkigoorwatKevinaanVincegedoenhet.18.2.DieHeuwelsFantastiestreebydieklubop.18.3.Diepartytjiebydieklubwordvirtienersonderdieouderdomvan
agtiengehou.18.4.Hyisopgewondeooraldiemooimeisieswatindieklubis.18.5.HulledrinkRedBull.18.6.Hygaannadiebadkamertoe.18.7.Brentsiendieseunwathyvanuithulaantrekkamernaafloopvan
dierugbywedstrydgesienhet.
Hoofstuk 1919.1.Hyvoelsenuweeagtigoordieseunwathygesienhet.19.2.HyisopsysenuweesaangesienhyaangetrokketotHenrivoel.19.3.HenrihetBrentseFacebook-profielopgesoek.19.4.HenrisêvirBrentdathy’ngoeierugbywedstrydgespeelhet.19.5.HenriwilsekermaakdatBrentookgayis.19.6.HenriwilvirBrentsoen.19.7.HyhetHenriweggestampenweggehardloop.
Hoofstuk 2020.1.HenriwouvirBrentvraofhygayis.20.2.Hyhetbuiteopdievensterbankgaansit.20.3.BrentsêvirNitadathyniegoedvoelnie.20.4.Hysêdathy’nmeisiehet,gespierdis,vansporthou,vloek,van
bierhou,hyswaainiesyheupewanneerhyloopnie,flikkerniesyooglede nie en swaai ook nie sy hand in die lug rond wanneer hy praatnie.
35
Hoofstuk 2121.1.NitasemahetBrentbydiehuisgaanaflaai.21.2.Hyondersoekhomselfomteprobeervasstelofsyvoorkomssy
homoseksualiteitwys.21.3.Hystelselfondersoekin.Synaaktheidduiopkritieseself-evalue-
ring.21.4.Hykannievirhomselfsêofhygayisofnie.21.5.Hyvoeltotaalenalverpletterdeurdiegedagte.
Hoofstuk 2222.1.Hulle gesels oor modes en die rokke wat sommige vroue en
meisiesdra.22.2.Hulleiskonserwatiefwanneerditbykleredragenliefdekom.22.3.Leerderseeiemening. (Hy isbekommerdoorhoesyouerssal
reageerindienhullemoetuitvinddathygayis.)22.4.HydinkaanHenri.22.5.DitisBrentsegedagtes–syinnerlikemonoloog.
Hoofstuk 2323.1.Hywas die naweek afgetrokke en het heeltyd aanHenri en sy
innerlikestrydomtrentsyseksueleoriëntasiegedink.23.2.Hysien’ngraad9-meisiewatsitenhuil.23.3.’nGraad9-meisiehetselfdoodgepleeg.23.4.’nGraad9-meisiehethaarselfgeskietomdathaarouersniehaar
verhoudingmet’nseunvan’nanderraswouaanvaarnie.
Hoofstuk 2424.1.Ditis’nAfrikaansekoerantwatindieVrystaatverspreiword.24.2.Sywaskortenhetkrullerigeharemet’nbleekgesigengrootoë
gehad.24.3.Henrihetvirhom’nvriendskapversoekgestuur.24.4.Hyaanvaarditnieenignoreerditbloot.24.5.Nitawilhêdathulverhoudingseksueelvanaardmoetwees.24.6.Nitasemawilnieinhierdiestadiumal’nkleinkindhênie.24.7.Diekomendenaweek.Nitaseouersgaanniebydiehuisweesnie.
Hoofstuk 2525.1.Syisbangdatsyweerlaatvirskoolgaanwees.25.2.Lanahet’nentrepreneursdagbydieskool.25.3.Hullewilalmalgaanfliek.
36
Hoofstuk 2626.1.Hy is senuweeagtig omdat Nita wil hê dat hulle seksueelmoet
verkeer.26.2.Diemeisiewathybydieklubontmoethet.(“Kardashian-kloon”)26.3.DieklubsenaamisScrape.26.4.HullehetMarry Megaankyk.26.5.Hydinkaandiedagingraad7toehyensypalangsmekaarbydie
rugbywedstrydgesitenspringmieliesgeëethet.26.6.Sypahetgesêdatelkemensietsmoetdoenwathombangmaak.26.7.HykyknaMichaelFassbendersekaalbolyf.Hyvoelheelmoontlik
aangetrokketotpersonevandieselfdegeslag.26.8.Beideisbekendeakteurs.
Hoofstuk 2727.1.Hymoet’nrugbywedstrydgaanspeel.27.2.HyenNitahetseks.27.3.HyvoelskuldigomdathymetNitaseksgehadhetenhyniewerklik
aangetrokketothaarofverliefophaarisnie.
Hoofstuk 2828.1.HyvertelvirsyvriendedathyenNitaseksgehadhet.28.2.Brentvoelskuldigenskaamvirhomself.28.3.Leerderseeiemening.
Hoofstuk 2929.1.Hyvraofhygaygeboreisenofditsykeusewas,asookhoekom
hysois.29.2.HyontdekdathomoseksualiteitvolgenstalleBybelverse’nafsku-
welikesondeis.29.3.Leerderseeieleesopdrag.29.4.Brentbesefdathyhomselfeersmoetaanvaarvoorhyvanander
kanverwagomsyhomoseksualiteitteaanvaar.29.5.Leerderseeiemening.
Hoofstuk 3030.1.Hywilgraagrugbyvirdieskoolseeerstespanspeel.30.2.Brentsepasêdathywelgoedgenoegisomvolgendejaarindie
eerstespantespeel.30.3.Brentvoelbaieemosioneeloorsypasewoorde.
37
Hoofstuk 3131.1.Nitaspeelnetbal.31.2.Hyisafgetrokkeenluisterniewerkliknawatsysênie.31.3.Dithelphomomtekonsentreerenhomselfsielkundigvirdiewed-
strydvoorteberei.31.4.Henri
Hoofstuk 3232.1.Diespanhetdiewedstrydverloor.32.2.Driepunte32.3.Brenthetbydiekantlynuitgetraptoehy’ndriewougaandruk.
Hoofstuk 3333.1.KevinblameervirBrentdathullediewedstrydverloorhet.Dit is
duideliktebespeurindiewysewaaropKevinnaBrentkyk.33.2.HywasbaiestugteenoorNitaenhetgesêdatsyhommoetuitlos.33.3.Henri33.4.Hullehetmekaarsehandevasgehou.
Hoofstuk 3434.1.BrentenKevinhetin’nvuisgevegbetrokkegeraak.34.2.KevinkonfronteervirBrentoorsyhomoseksualiteit.34.3.BrentsêvirKevindathyniegayisnie.34.4.Leerderseeiemening.
Hoofstuk 3535.1.Hyhetdiewoord“gay”metBrentsebloedopBrentsehempge-
skryf.35.2.Diehoofseunishomofobies.HykykgoedkeurendnaKevinnadat
KevinmetBrentbakleihet.35.3.DieskoolhoofkeurditniegoednieensêvirBrentdatditverkeerd
isomgaytewees.35.4.Brentmagniemeerrugbyspeelnieomdathygayis.35.5.DeWaal35.6.Kevin,NitaenVincehethomverwerp.35.7.DeWaaldinkmense ishomofobiesomdathulleditnieverstaan
nie.35.8.Syisteleurgesteldensêhymoetdoenwathymoetdoen.
38
Hoofstuk 3636.1.Hymoetbesluitofhyhomselfgaanaanvaarsooshyisenofhysy
homoseksualiteitgaanontken.36.2.Hyverkiesomhomselfteverwerp.Hywilniesyseksueleoriëntasie
aanvaarnie.36.3.Hywilselfdoodpleegdeurhomselfoptehang.
Hoofstuk 3737.1.Hymaakdiebeltaandiediefweringvas.37.2.Hywil selfdoodpleegdeurhomself op tehangensodoende te
verwurg.37.3.Nee.Hyhetniekansgesiendatmenseaanhommoesdinkasdie
gayseunwathomselfopgehanghetnie.37.4.Brentsepa-hullehethominsykamergevind.
Hoofstuk 3838.1.Hulleisbaiegeskokenhoogsemosioneel.38.2.Hyvertelvirsyouersdathygayis.38.3.Hullehethomonvoorwaardelikaanvaarvirwieenwathyis.
39
Bibliografie en geraadpleegde bronne
Brink,A.P.1987.Vertelkunde: ’n Inleiding tot die lees van verhalende tekste.Pretoria:Academica.
Grové,A.P.1963.Letterkundige sakwoordeboek vir Afrikaans.Kaapstad:Nasou.
Koen,D.&Walters,C.H.2014.Uit deur Fanie Viljoen.Geraadpleegop31Desember2014.http://www.litnet.co.za/Article/uit-deur-fanie-viljoen
Steenberg,D.H.1985.Tyd.In:Cloete,T.T.,Botha,E.,Malan,C.(reds.).Gids by die literatuurstudie.Pretoria:HAUMLiterêr.
Venter,L.S.1985.Ruimte.In:Cloete,T.T.,Botha,E.,Malan,C.(reds.).Gids by die literatuurstudie.Pretoria:HAUMLiterêr.
Viljoen,Fanie.2014.Uit.Pretoria:Lapa.
Geraadpleegde bronneFanieViljoensetuisbladhttp://www.fanieviljoen.co.za/FotovanFanieViljoenhttp://www.litnet.co.za/assets/images/wen/fanie_viljoen.jpg