12
123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 Laerskool Jan van Riebeeck Junie 2011 Wiskunde – Graad 7 – Vraestel 2 Vraag en punte : Vraag Punte Tipe 1 10 Kies die korrekte antwoord 2 10 Antwoordblok 3 5 Verbind Kolom B met Kolom A 4 6 Prakties – Hoeke meet en trek Instruksies : 1. SAKREKENAAR en GRADEBOOG mag gebruik word. 2. Beantwoord alle vrae op die lyntjiesblaaie aan jou voorsien. 3. Maak seker dat jou naam en van op die lyntjiesblad is. 4. Trek ‘n LYN met ‘n liniaal na elke vraag . 5. Skrif moet vir die nasiener leesbaar wees. Uitkomste en assesseringstandaarde in hierdie vraestel Assesseringstandaarde : LU 1: Getalle, bewerkings en verwantskappe 7.1.2-7.1.5; 7.1.7-7.1.10 LU 2 : Patrone, funksies en algebra 7.2.3-7.2.5 LU 3 : Ruimte en vorm (meetkunde) 7.3.1-7.3.2 , 7.3.8- 7.3.9

gr7jvr.weebly.comgr7jvr.weebly.com/uploads/2/3/2/2/23226336/wiskjun201…  · Web viewLU 2 : Patrone, funksies en algebra 7.2.3-7.2.5. LU 3 : Ruimte en vorm ... word. Jy het . 1

Embed Size (px)

Citation preview

123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789

123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789

Laerskool Jan van Riebeeck

Junie 2011Wiskunde – Graad 7 –

Vraestel 2

Vraag en punte :

Vraag Punte Tipe

1 10 Kies die korrekte antwoord2 10 Antwoordblok3 5 Verbind Kolom B met Kolom A4 6 Prakties – Hoeke meet en trek5 4 Maths 246 10 Langer Bewerkings7 11 Woordsomme8 4 Hoe nou gemaak? Totaal 60 punte

Opsteller : W.Smit Moderator: T. van der Vyver

Instruksies :1. SAKREKENAAR en GRADEBOOG mag

gebruik word.2. Beantwoord alle vrae op die lyntjiesblaaie

aan jou voorsien.3. Maak seker dat jou naam en van op die

lyntjiesblad is.4. Trek ‘n LYN met ‘n liniaal na elke vraag.5. Skrif moet vir die nasiener leesbaar wees.6. Indien ‘n antwoord meer as 1 punt tel moet

bewerkings gewys word.7. Jy het 1 ½ uur om hierdie vraestel te voltooi!

Uitkomste en assesseringstandaarde in hierdie vraestel Assesseringstandaarde:

LU 1: Getalle, bewerkings en verwantskappe 7.1.2-7.1.5; 7.1.7-7.1.10

LU 2 : Patrone, funksies en algebra 7.2.3-7.2.5

LU 3 : Ruimte en vorm (meetkunde) 7.3.1-7.3.2 , 7.3.8-7.3.9

LU 4 : Meting 7.4.1, 74.3; 7.4.5;7.4.9-7.4.10

1. 1 As die volgende breuke a) 1130 b)

25 c)

310 d)

715

in dalende volgorde rangskik word, is die volgorde:

a) a c b d b) d b a c c) a d c b d) c a d b

1.2 Dié figuur is 'n:

a) Kubus b) Piramide c) Silinder d) Reghoekige

Prisma

1.3 Wat is die antwoord van hierdie vergelyking?

4 x 8 + 3 x 6 + 12

a) 62 b) 40 c) 70 d) 84

1.4 Wat noem ons die volgende figuur?

a) Reëlmatige vyfhoek b) Pentagoonc) Heksagoon d) Dekagoon

1.5 Die buitenste figuur hieronder is ’n 12 cm by 12 cm vierkant. Wat is die oppervlakte van die verdonkerde vierkant?

(a) 62 cm2 (b) 64 cm2

(c) 72 cm2 (d) Nie een hiervan nie

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel2-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 2

Vraag en punte :

Vraag Punte Tipe

1 10 Kies die korrekte antwoord2 10 Antwoordblok3 5 Verbind Kolom B met Kolom A4 6 Prakties – Hoeke meet en trek5 4 Maths 246 10 Langer Bewerkings7 11 Woordsomme8 4 Hoe nou gemaak? Totaal 60 punte

Opsteller : W.Smit Moderator: T. van der Vyver

Vraag 1 : Kies elke keer die korrekte antwoord.

Skryf slegs A, B , C of D. (10 x 1 = 10)

1.6 Hoeveel 500 mℓ houers kan ek vul uit 'n melktenk wat 100 liter bevat?

a) 50 000 b) 5 000 c) 200 d) 20

1.7 'n Kamer is a meter lank en b meter breed. Watter van die

volgende kan nie gebruik word om die omtrek van die

kamer te meet nie?

a) a + a + b + b b) 2 x a + 2 x b c) (a + b) x 2 d) a x b + a x b

1.8 'n Geskikte getallesin vir die helfte van die getal m minus 7 gee 4, is:

a)12 m - 7 = 4 b)

m2 - 7 = 4

c) m ÷ 2 - 7 = 4 d) Almal

1.9 ’n Vierkant het 2 hoeklyne en ’n vyfhoek het 5. Hoeveel

hoeklyne het ’n agthoek?

a) 20 b) 28 c) 16 d) 24

1.10 As die noemer van 'n breuk groter word, sal die waarde

van die breuk:

a) vermeerder b) verminder c) dieselfde bly

d) Nie een hiervan nie

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel2-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 3

2.1 415 = ?75 2.2 Som van die binnehoeke van ‘n

DRIEHOEK.

2.3 4 355 m = ___mm 2.4 Die naam van ‘n veelhoek met

ten minste een inspringende hoek.

2.5 5(6 + n) = 40 dan is n = ________

2.6 Som van die binnehoeke van ‘n HEKSAGOON.

2.7 Kubus se aantal hoekpunte

2.8 16 38 geskryf as ‘n onegte breuk

2.9 6 310 + 3 58 = ___ 2.10 3 12 ÷ 5 14 = ___

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel2-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 4

Vraag 2 : In die antwoordblok is die antwoorde

vir die volgende vrae. Kies elke keer

die korrekte antwoord vir die vraag.

(10 x 1 = 10)

93740 180°

20 konvekse veelhoek 8

4355000mm 4,355mm

360° konkawe veelhoek

2 1318

23

Vraag 3 : Verbind kolom B met kolom A sodat die twee verband hou met mekaar. Skryf slegs die letter uit Kolom B wat die beste pas by elke nommer van Kolom A op jou antwoordblad neer. (5 x1=5)

Kolom A : Kolom B :

3.1 Gestrekte hoek (a) 125°

3.2 Skerphoek (b) 90°

3.3 Regte hoek (c) 250°

3.4 Stomphoek (d) 360°

3.5 Inspringende hoek (e) 75°

(f) 180°

Vraag 4 : Hoeke

4.1 (a) Meet die volgende hoek en (b) sê ook watter soort hoek

dit is. (2 x 1=2)

4.2

4.2.1 (a) Teken ‘n hoek van 45° en (b) sê ook watter soort hoek dit

is. (2 x 1 =2)

4.2.2 (a) Teken ‘n hoek van 310° en (b) sê ook watter soort hoek dit

is. (2 x 1 =2)

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel2-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 5

Vraag 5 : Los die volgende twee MATHS 24 kaartjies op. (2 x 2 = 4 )

5.1 5.2

6.1 32 + 62 – 34 x 13

6.2 78 + 3

516 – 2

38

6.3 Hoek z = _____

6.456 x

58 ÷

226

6.5 Bepaal die driehoek se oppervlakte

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel2-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 6

Vraag 6 : Bereken die volgende. Jy moet die bewerkings wys. ( 5 x 2 = 10)

Vraag 7 : Woordsomme

7.1 Lees die onderstaande Verkiesingsuitslae en beantwoord die

vrae wat daarop volg.

(a) Gebruik al die syfers in die TOTALE GETAL STEMME van 2011 en herrangskik dit tot die grootste getal wat jy sal kan kry. (1)

(b) Wat is die verskil in die totale stemme wat die ANC en die DA gekry het in 2011 se verkiesing? (2)

(c) Die ACDP het in 2006 se verkiesing 128 990 stemme gekry.

As 34 van daardie stemme uit die Wes-Kaap sou kom, hoeveel

mense het dan vir hulle gestem in die Wes-Kaap? (2)

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel2-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 7

7.2 Bestudeer die onderstaande gedeelte en beantwoord die vrae wat daarop volg.

(a)Wat is die verskil tussen die totale toeskouers tussen 2011 en 2010? (1)

(b) Wat is die gemiddelde aantal toeskouers wat na die Suid-Afrikaanse stadions gestroom het tydens die 2010 seisoen na 14 wedstryde? (2)

(c) Is daar ‘n afname in die bywoning van wedstryde op Loftus? Motiveer jou antwoord. (1)

(d) Wat is die totale toeskouers wat tot dusver Nuweland besoek het tydens die STORMERS se wedstryde vanjaar? (2)

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel2-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 8

Vraag 8 : Hoe nou gemaak?

6.1 Bereken die oppervlakte van die

volgende figuur: (2)

6.2 Bereken : 12

45 ÷ 4

1024 = ____ (2)

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel2-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 9

In elkeen van die volgende somme gee ek hoe verskillende kinders die vrae beantwoord het. Al die antwoorde is verkeerd. Jy moet dan verduidelik waar die spesifieke persoon die fout gemaak het en dit dan reg doen.

Anna het dit as volg gedoen :

Oppervlakte = (2 x lengte) + (2 x breedte)

= 24 + 22

= 66 cm2

Nicholas het dit as volg gedoen :

1245 ÷ 4

1024 = (12 ÷ 4)+

45 ÷1024

= 3 +

45 x

1024 = 3

40120 = 3

23

Totaal :

60