2
melize van der walt Episode 1 Foto joernaal Fotografie deur Digital Edge Photography (Epos: [email protected]) | Grafiese ontwerper deur Cup of Tea Creaons ([email protected])

1 Foto joernaal - creative-hobbies.co.zacreative-hobbies.co.za/data/documents/Episode-1-Melize-van-der... · Plak die fotos en omraam met ‘washi tape’. Versier met hout uitknipsels,

  • Upload
    doanthu

  • View
    220

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 1 Foto joernaal - creative-hobbies.co.zacreative-hobbies.co.za/data/documents/Episode-1-Melize-van-der... · Plak die fotos en omraam met ‘washi tape’. Versier met hout uitknipsels,

mel

ize

van

der

wal

tEpisode 1

Foto joernaal

Foto

grafi

e de

ur D

igita

l Edg

e Ph

otog

raph

y (E

pos:

dig

itale

dge@

mw

eb.c

o.za

) | G

rafie

se o

ntw

erpe

r deu

r Cup

of T

ea C

reati

ons (

info

@cu

p-of

-tea.

co.z

a)

Page 2: 1 Foto joernaal - creative-hobbies.co.zacreative-hobbies.co.za/data/documents/Episode-1-Melize-van-der... · Plak die fotos en omraam met ‘washi tape’. Versier met hout uitknipsels,

STAPPE:

stap 1Op die voorblad gebruik ‘scrapbook’ papier vir die agtergrond en verouder met die ink sponsie om die kante van die bladsy. Plak ‘n geroeste plaat bo-op en versier met ‘n etiket. Plak foto en geroeste maatband.

stap 2Verf houtraampie en verouder met ink sponsie. Plak ‘washi tape’ rondom die raampie. Versier met papier blomme.

stap 3Gebruik ‘scrapbook’ papier vir beide bladsye se agtergrond. Plak die fotos en omraam met ‘washi tape’. Versier met hout uitknipsels, woorde en geroeste staal.

BENODIGDHEDE:

• Ink sponsie• Gom• Dala ‘Antique nib’• Verf• Sharpies• Rommel / sleutels• Heritage spuitverf• Kaisercraft lint and Rafia• Kaisercraft karton• Brother ScanNCut• Super cutter• Kaisercraft uitknipsels

stap 4Gebruik ‘scrapbook’ papier vir beide bladsye se agtergrond. Vir die blou agtergrond, knip die plaas prentjie uit Creative Talents se decoupage papier. ‘Matt’ foto op rooi karton en plak alles. Versier met windpomp hout uitknipsel en woorde. Sny die woorde jag en swem vir die bruin bladsy met die Brother ScanNCut en plak alles.

stap 5Gebruik drie verskillende kleure krytverf (chalk paint) vir die agtergrond. Plak foto en versier met blomme. Teken kransie met gekleurde penne.

stap 6Verbind die hele joernaal met ‘n lintjie. K

1

1

2

3

4a

4b 4c

5 6