29
STROOMROOF: 18 Februarie 2018

18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

STROOMROOF:

18 Februarie 2018

Page 2: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof

Page 3: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof - Abstraksie

Page 4: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof

• Abstraksie: Abstraksie kom voor wanneer ʼn waterskeiding verander word.

• Abstraksie: Dit is ’n proses waardeur die waterskeiding laer word en sy posisie verskuif.

• Dit gebeur wanneer ’n waterskeiding deur baie erosiewerking teruggesny word en verlaag word.

• Dit verander die ligging van die waterskeiding.

• Terugsnydende erosie: ’n rivier verleng sy loop deur stroomop bokant sy oorspronklike loop terug te kerf.

Page 5: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof - Abstraksie

Page 6: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof – Terugsnydende erosie

Page 7: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof – Terugsnydende erosie

Page 8: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof – Terugsnydende erosie

Page 9: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof – Terugsnydende erosie

Page 10: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof – Terugsnydende erosie

Page 11: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof

• STROOMROOF: Die dreineringsgebied van een stroom sny in dié van 'n ander een in en steel sy water.

Hoe:

1. Terugsnyding van die bolope van riviere.

2. Kompetisie tussen aanliggende konsekwente strome.

3. Sydelingse erosie.

Page 12: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

VOORWAARDES vir STROOMROOF:

• Verskuiwing van waterskeiding vind plaas omdat:

Een kant van waterskeiding vinniger erodeer

omdat gesteentes minder weerstandbiedend is of

gradiënt aan die een kant steiler is of

’n groter stroomvolume het - roof dus die ander rivier se

stroomgebied.

Staan bekend as STROOMROOF DEUR KOMPETISIE.

NB. Rivier met laer vloeivlak kerf deur waterskeiding en roof

ander rivier op 'n hoër vlak.

Bv. Kunene is geroof deur 'n kusstroom. Staan bekend as

SYDELINGSE STROOMROOF of TERUGWAARTSE

STROOMROOF.

Page 13: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Kunene geroof deur 'n kusstroom.

Page 14: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof

Page 15: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As
Page 16: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Proses van stroomroof deur terugsnyding

TERUGKERWING deur sytak van A.

Waterskeiding kan skuif in rigting van B.

Sytak roof hoofwaters van B, B dus die geroofde

stroom.

1: geroofde stroom

2: verarmde rivier; vallei te groot vir die rivier daarin,

en afsetting vind plaas

3: windsaal of windpoort aangedui deur riviergruise

4: rowerstroom of roofstroom

5: roofelmboog of onthoofdingsknie; dikwels

aangedui deur waterval of stroomversnelling

6: waterskeiding in die rigting van B verplaas

NB. Rivier A en sy sytak is nou 'n verjongde stroom -

erosie.

Page 17: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As
Page 18: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As
Page 19: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof

• In Suid-Afrika kom abstraksie voor waar die platorand die hoofwaterskeiding vorm.

• Die kort, snelvloeiende riviere wat teen die oostelike platorand na die Indiese Oseaan vloei se erosiewerking in baie sterker en sny terug in die rigting van die Oranjerivierbekken.

• Die lang, stadiger vloeiende riviere wat teen die westelike platorand na die Atlantiese Oseaan vloei se erosiewerking is baie swak en sny nie deur die platorand na die Tugelarivierbekken kant nie.

Page 20: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As
Page 21: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

DRYNEERBEKKENS VAN SUID-AFRIKA:

Page 22: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As
Page 23: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof• STROOMROOF vind plaas wanneer ʼn rivier se watertoevoer deur ʼn ander

rivier gesteel word.

• Stroomroof kan voorkom wanneer ʼn rivier aan die eenkant van ʼn

waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn:

– Steiler gradiënt

– Groter stroomvolume

– Sagter gesteentes

• As gevolg daarvan erodeer dit deur in die rigting van die waterskeiding terug

te sny.

• Sodoende sny ʼn rivier deur die waterskeiding en onderskep die vloei van ʼn

ander rivier.

• Stroomroof kan ook plaasvind as ʼn rivier op ʼn laer vlak vloei en deur die

waterskeiding erodeer om die loop van ʼn rivier op ʼn hoër vloeivlak te

onderskep.

Page 24: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof - Terminologie

• Roofstroom: Dit is die stroom wat roof, wat deur die waterskeiding in die

rigting van die ander stroom terugsny. Dit is die meer energieke stroom.

• Geroofde stroom: Dit is die stroom wat sy water verloor het en geroof is.

Dit vloei nou in ʼn vallei wat te groot is vir die stroom. Dit is die stroom wat

deur die roofstroom afgekeer is en is die minder energieke stroom.

• Verarmde stroom: Die stroom wat sy waterbron verloor het. Word ook die

onthoofde stroom genoem.

• Roofelmboog: Die kromming/boog in die stroom waar stroomroof

plaasgevind het.

• Windsaal: ʼn Droë riviervallei met riviergruis. Die gebied tussen die

roofelmboog en die verarmde rivier.

Page 25: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Stroomroof

Page 26: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Verarmde stroom

Page 27: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

Verarmde stroom

Page 28: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

DIE IMPAK VAN STROOMROOF OP DIE VOLUME

WATER EN VERMOEË OM TE ERODEER

VERARMDE RIVIER:

• Die bronwater van die rivier word beroof

• Die volumewater in die rivier verminder

• Bo-genoemde verminder die vermoeë om te erodeer

• Dit vorm 'n verarmde stroom

Page 29: 18 Februarie 2018 - Slabbert 2020's Blog · waterskeiding meer energiek is as die ander kant as gevolg van ʼn: –Steiler gradiënt –Groter stroomvolume –Sagter gesteentes •As

DIE IMPAK VAN STROOMROOF OP DIE VOLUME

WATER EN VERMOEË OM TE ERODEER

ROWERSTROOM:

• Rowerstroom het die bronwater van ander rivier geroof

• Water word tot rowerstroom bygevoeg en die volume verhoog

• Bo-genoemde verhoog die rivier se vermoeë om te erodeer

• Die rowerstroom ondergaan verjonging.