6
Bergsig Boodskap 28 Oktober 2018 28 Okt: Nagmaal & Hervormingsfees 2 Nov: Charge 4 Nov: Doop 11 Nov: Preekreeks: Advent 19 Nov: Kerkraadsvergadering 20 Nov: Doopkategese 24 Nov: Betesda- Mark 25 Nov: KERSSANGDIENS 29 Nov: Seniors Kersete Die hawens in Saldanhabaai, Kaapstad en Mosselbaai is van die poorte na die wye wêreld - na ander lande, vastelande en verre eilande. Vanaf die Biblia- kiosk in die hawe word Bybels, Skrifgedeeltes, asook ander geestelike literatuur en hulpmid- dels aan verbyvarende seelui beskikbaar gestel. Skepe word besoek om die Blye Boodskap met die bemanning te deel en hulp te verleen in onvoorsiene omstandighede. KONINKRYKSTYD - Môre maak saak 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz diens (Saal) Poppekas 18:00 @6 Diens Arno Mattheus Deuroffer: Biblia/Hawesending 28 Oktober 2018, Nagmaal HERVORMINGSFEES 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz Glow Kidz diens (Saal) Stephanie Steenkamp 18:00 @6 Diens Ds. Johan Els Deuroffer: Plaaslike VGK 4 November 2018, DOOP Ons Koninkrykstyd preekreeks strek oor drie weke. Die eerste tema het gehandel oor: Minder is meer. Om vrywillig minder te hê/vergader SODAT ons meer het om vir ander te gee en te sorg. Iets om te oordink. Die opvolgtema die week is: Tema: Gee is Goed Handelinge 20:35 Onthou die woorde van die Here Jesus. Hy het self gesê: Om te gee, maak n mens gelukkiger as om te ontvang.Die laaste tema is op 28 Oktober met ds. Johan Els - Tema: Môre maak saak Spreuke 21:20 In die woning van n wyse mens is daar altyd kosbare besittings en olie; n dwase mens bring sy goed deur (gebruik alles op wat hy in sy huis het NLV)). (NAV) Ander tekste: Spreuke 6: 6 - 8 Strekking van die preek: We live in a me-first culture, but investing in the future will change not only your life but the lives of those who depend on you. Whether youre digging out of debt or planning for your future, nows the time to invest in a foundation that endures.Die dag van more is dus belangrik - nie net hier op aarde nie, maar in terme van die Ewigheid. Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op aarde vind? Lukas 18:8 Wanneer ons ernstig is oor hoe ons leef as een van God se Koninkryk- bestuurders val die klem daarop om: ons lewe, tyd, talente, vermoëns, besittings, finansies en die verkondiging van die Evangelie verantwoordelik te bestuur. Dis nie n roekelose leefstyl nie, maar een waar môre nog saak maak. Ons neem die reeks van Graig Groeschel in ag wat fokus op HOE ons die verandering maak sodat ons finansies nie alles oorheersend is nie, maar daar ruimte is om asem te haal omdat môre saak maak. Jy kan die volledige preekreeks kry by die volgende skakel: https://open.life.church/ resources/2749-making- change? search_id=12435311 As jy nie die reeks kan oopmaak nie, registreer net vinnig op die webwerf, dis gratis. Party is ryk omdat hulle nié gee nie, ander is ryk juis omdat hulle gee. Dit is nie dié wat baie het, wat waarlik ryk is nie, maar hulle wat baie gee. Erich Fromm A-KOORD Nuus Die A-koord spanne is elke Sondag van die kwartaal bedrywig by die koffie en tee tafel. Bergsig bedank al die vroue wat vry- willig betrokke is en bydraes maak en die tafel elke Sondag so gasvry be- dryf. Dit is heerlik om so saam met julle te kuier.

28 Oktober 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 28 Oktober 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za

Bergsig Boodskap 28 Oktober 2018

28 Okt: Nagmaal &

Hervormingsfees

2 Nov: Charge

4 Nov: Doop

11 Nov: Preekreeks: Advent

19 Nov: Kerkraadsvergadering

20 Nov: Doopkategese

24 Nov: Betesda-Mark

25 Nov: KERSSANGDIENS

29 Nov: Seniors Kersete

Die hawens in Saldanhabaai,

Kaapstad en Mosselbaai is van

die poorte na die wye wêreld -

na ander lande, vastelande en

verre eilande. Vanaf die Biblia-

kiosk in die hawe word Bybels,

Skrifgedeeltes, asook ander

geestelike literatuur en hulpmid-

dels aan verbyvarende seelui

beskikbaar gestel. Skepe word

besoek om die Blye Boodskap

met die bemanning te deel en

hulp te verleen in onvoorsiene

omstandighede.

KONINKRYKSTYD - Môre maak saak

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

10:00 Informele diens

Ouditorium

Ds. Johan Els

Glow Kidz diens (Saal)

Poppekas

18:00 @6 Diens

Arno Mattheus

Deuroffer: Biblia/Hawesending

28 Oktober 2018, Nagmaal HERVORMINGSFEES

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz

10:00 Informele diens

Ouditorium

Ds. Philip Scholtz

Glow Kidz diens (Saal)

Stephanie Steenkamp

18:00 @6 Diens

Ds. Johan Els

Deuroffer: Plaaslike VGK

4 November 2018, DOOP

Ons Koninkrykstyd preekreeks strek oor drie weke. Die eerste tema het gehandel oor: Minder is meer. Om vrywillig minder te hê/vergader SODAT ons meer het om vir ander te gee en te sorg. Iets om te oordink. Die opvolgtema die week is: Tema: Gee is Goed Handelinge 20:35 “Onthou die woorde van die Here Jesus. Hy het self gesê: Om te gee, maak ’n mens gelukkiger as om te ontvang.” Die laaste tema is op 28 Oktober met ds. Johan Els - Tema: Môre maak saak Spreuke 21:20 “In die woning van ’n wyse mens is daar altyd kosbare besittings en olie; ’n dwase mens bring sy goed deur (gebruik alles op wat

hy in sy huis het NLV)).

” (NAV)

Ander tekste: Spreuke 6: 6 - 8 Strekking van die preek: “We live in a me-first culture, but investing in the future will change not only your life but the lives of those who depend on you. Whether you’re digging out of debt or planning for your future, now’s the time to invest in a foundation that endures.” Die dag van more is dus belangrik - nie net hier op aarde nie, maar in terme van die Ewigheid. “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op aarde vind? Lukas 18:8 Wanneer ons ernstig is oor hoe ons leef as een van God se Koninkryk-bestuurders val die klem daarop om: ons lewe, tyd, talente, vermoëns, besittings, finansies en die verkondiging van die Evangelie verantwoordelik

te bestuur. Dis nie ‘n roekelose leefstyl nie, maar een waar môre nog saak maak. Ons neem die reeks van Graig Groeschel in ag wat fokus op HOE ons die verandering maak sodat ons finansies nie alles oorheersend is nie, maar daar ruimte is om asem te haal omdat môre saak maak. Jy kan die volledige preekreeks kry by die volgende skakel: https://open.life.church/resources/2749-making-change?search_id=12435311 As jy nie die reeks kan oopmaak nie, registreer net vinnig op die webwerf, dis gratis. Party is ryk omdat hulle nié gee nie, ander is ryk juis omdat hulle gee. Dit is nie dié wat baie het, wat waarlik ryk is nie, maar hulle wat baie gee. Erich Fromm

A-KOORD Nuus

Die A-koord spanne is elke Sondag

van die kwartaal bedrywig by die koffie

en tee tafel.

Bergsig bedank al die vroue wat vry-

willig betrokke is en bydraes maak en

die tafel elke Sondag so gasvry be-

dryf. Dit is heerlik om so saam met

julle te kuier.

Page 2: 28 Oktober 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

KOEPONS:

Koop gerus van die koepons om vir straatpersone te gee. Een koepon kos R5 en ’n boekie kos R50. U kan dit in u motor hou, en uitdeel soos persone u nader vir geld. Alle wins wat gemaak word met die boekies, word weer teruggeploeg in die dienslewering aan ons eie mense op straat. Koop gerus u boekie by Bergsig kerkkantoor, Aurora Spar, by die Green Grocer of ook Sondae by die A-Koord tafel.

Die sopkombuistrokkie is 100% funksioneel vanaf die week Ma-Vry by die Morningstar rugbyklub oorkant die kliniek.

ATTIE VAN WYK SKOOL Ons bid en glo dat die Here dit alreeds op 2 per-sone se harte gelê het om die liefde van God met die kinders by Attie van Wyk se Graad R en 4 klassies te kom deel. Indien jy voel dat dit jy is wil jy my nie asseblief kontak op 083 235 1400 of [email protected] nie. Baie dankie dat jy saam met ons bid vir arbeiders in God se koningkryk.

SPES BONA GELOOFSGEMEENSKAP Ons beplan n huismarkie op Spes Bona die 26ste Okt-ober as fondsinsameling vir ons jaarlikse Kersete wat op 9 Desember gaan plaasvind. As daar enige iets groot of klein in jou huis is wat jy nie meer gebruik nie en vir ons sal skenk sal dit n groot ver-skil maak in ons bediening. Baie dankie dat jy ook vir ons bid terwyl jy die boodskap lees Alles wat julle dink ons sal kan gebruik en nog in goeie werkende toestand is kan voor of op 25 Oktober by die

kerk afgelewer word. Merk dit asb duidelik aan Spes Bona of kontak my by [email protected] of 083 235 1400 dat ek dit kan kom afhaal!

MAGDALENAHUIS:

Die aantal swanger vroue wat gehelp word, het baie toegeneem en daarom het Magdalenahuis groot be-hoefte aan kosvoorraad. U kan skenkings gee van enige nie-bederfbare kruideniersware en skoonmaak-middels tot en met 15 November 2018.

Merk asb dit duidelik “Magdalenahuis” en laai dit af by die Kerkkantoor. Enige vrywilligers wat betrokke wil raak, kan Magdalenahuis skakel by 021-948 3637 en met die maatskaplike werksters Stephny en Anneke gesels.

Page 3: 28 Oktober 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

www.bergsigdv.co.za

05:45 Vrydagoggende

Luister ook na getuienisse by www.tgifcape.co.za

Koos Veldsman Murraystraat 107, 074 327 5412 Hartomleiding Herstel en bemoediging

Wouter Grové (13 jaar oud) Lesliesingel 71, 021 982 7322 Op waglys vir hartoorplanting Herstel en bemoediging

Magriet Roeland Fairtrees 12, 072 715 1881 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Joan Fourie Manor on Lordswalk 22, 021 976 2052 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Vickie Esterhuyse Manor on Lordswalk 1 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Jannie Nieuwoudt (skoonseun

van Pikkie Louw) Pikkie selfoon 082 681 9557

Jannie ernstige vrag-

motor ongeluk Herstel en bemoediging

Christo Bezuidenhout Meerenbosch Huis 61 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Johan Marais Fairtrees 44, Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Bemoediging

JC Smith Richterstraat 8., 082 563 0408 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Babs Schoeman Summer Places 2, 021 975 4965 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Dirk Carstens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Johan Haasbroek Vierlandenstraat 24, 021 976 0425 Beroerte Herstel en bemoediging

Alida Nel La Gratitude 25 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Danie en Alida Muller Zandkloofweg 10, 076 177 7626 Kanker Herstel en bemoediging

Elri du Preez Penniesingel 1, 084 592 9595 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

INBETALINGS vir KHAYELITSHA-BRANDE

Diaconia sê opreg dankie vir die aanbiedings van skenkings vir die slagoffers van Khayelitsha se brande. Hiermee hulle bankbe-sonderhede vir in-betalings:

Bank: Nedbank

Rekeningnaam: Diaconia

Rekeningnommer: 113 590 0337

Takkode 198 765

VERWYSING: Merk inbetalings met individu/gemeentenaam + Khayelitsha Rampfonds sodat donasies direk daarvoor geoogmerk kan word.

(Foto: met dank en erkenning aan Die Burger van 22 Oktober.) Kom ons bid as Gemeente vir die mense wat deur ‘n baie moeilike tyd gaan.

Page 4: 28 Oktober 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

Jesus is op reis na

Jerusalem. Net toe hy

‘n sekere dorpie wou

binnegaan, kom tien

melaatse mans Hom

tegemoed. Op ‘n af-

stand roep hulle

hardop, “Jesus, Here,

ontferm U oor ons”

Jesus sien hulle en sê

vir hulle, “Gaan wys

julle vir die priesters”

Op pad daarheen

word hulle gesond.

Een van die tien besef

dat hy genees is. Hy

draai om en hardloop

terug en val voor Je-

sus se voete neer en

bedank en prys Hom.

Hierdie man was ‘n

Samaritaan

Toe sê Jesus. “Was

daar nie tien wat

gesond gemaak is

nie, waar is die ander

nege dan? Is daar

niemand anders wat

omgedraai het om

God die eer te gee

nie, behalwe hierdie

man wat nie eers ‘n

Jood is nie” Jesus sê

toe vir die man.

“Staan op en gaan

huistoe. Jou geloof

het jou gered”

Offergawes begin by

‘n stilword oomblik en

terugkyk na God se

voorsiening. Om te

herleef watter verskil

God maak en dan

Hom te loof met die

dankoffers wat ons

gee. Dit is in die

eerste plek ‘n tasbare

dankie-sê geleen-

theid.

Die gee van offer-

gawes is dus ‘n reak-

sie op die groeiende

bewussyn dat God

deel van my lewe is.

Dus ‘n praktiese

uitdrukking van die

feit dat ek ‘n dissipel

van Christus is.

Baie dankie aan

elkeen wat sovêr tot

hierdie Kon-

inkryksveldtog by-

gedra het. Die fondse

word aangewend

regoor die spektrum

van bedieningswerk in

Bergsig. Wanneer jy

‘n elektroniese in-

betaling doen, merk

asseblief duidelik

“Koninkryk” vir ons

om dit van die nor-

male dankoffer te

onderskei.

Die fokus op hierdie veldtog is Okober, November en Desem-ber en strek tot in Februarie 2019

R160 610

Durbanville / Bergsig Senior Groep

Ons maandelikse vergadering vind plaas op:

Donderdag: 25 Okt 2018

Tyd: 9:30

Plek: Bergsig

Tema: Sang en Musiek

Lede word herinner dat hul R130 per lid vir ons populêre

kersete by Eensgezind op 29 Nov 2018 by bogenoemde

geleentheid betaalbaar is.

D’Urbanvale: Splinternuwe

eenslaapkamer tuinwoonstel met

ingeboude kaste, kombuis, woon-

vertrek en badkamer. Ingesluit mo-

torhuis. Geleë in landelike

omgewing. Ideaal vir enkel person.

Vir meer inligting kontak

Marietjie Mostert by 083 412 7191

’n Storie uit Lukas 17

Little Stars Nasorg 2019

4 Plekke beskikbaar vanaf graad 4-7

Goedgevestigde geregistreerde nasorg vir die

afgelope 17 jaar.

Ons skep ‘n huislike atmosfeer vir ons kinders

klein groep van nie meer as 8 kinders nie.

Ons fokus hoofsaaklik op die voltooi van

huiswerk en voorbereiding van eksamen. Ek

het ‘n goeie assistant wat heerlike etes

voorberei asook ‘n middag v ersnappering.

Ek is slegs skoolkwartale oop en is 200 meter

van die skool geleë.

Indien jy belangstel en jou kind/kinders nie in

groot groepe aanpas is ek jou antwoord.

Skakel my so gou as moontlik om in te skryf vir

volgende jaar. Verwysings beskikbaar.

Dalene de Bruin, 21 Aandblomstraat

071 606 4572

Page 5: 28 Oktober 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

Hou die datum oop! Dit is wanneer ons gemeente weer as ’n span saamwerk by die

Durbanville Plaasfees.

Ons stel bekend Dave Gilbert (met die rooi hoed in die middel) - nuwe koördineerder

Durbanville Plaasfees! Kontak hom gerus as jy betrokke wil raak of belangstel in ’n

borgskap 060 768 0356 / [email protected].

Ds. Mizelle Prinsloo (regs in groen raam) hanteer die interne kos stalletjies van die Ge-

meente (en dit is waar ons ook ons geld in-

vorder). Indien jy haar wil bystaan en jou hulp

wil aanbied kontak haar by

[email protected].

Indien jy dalk ’n eksterne stalletjie wil be-

spreek om iets in die laan te verkoop kontak:

Stephanie Steenkamp (regs)

[email protected] of gebruik die

skakel om jou vorm in te vul:

http://bit.do/plaasfees

AANDAG ALLE BESIGHEDE:

Indien jy graag in die Ekspo

area jou besigheid wil bemark

kontak vir Jana Louw (regs in

pers raam) om jou plek

VROEGTYDIG te bespreek

[email protected]

Enige voorstelle om die Durbanville

Plaasfees nog beter te maak kan gestuur

word na Alida Vorster:

[email protected]

Page 6: 28 Oktober 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za

NG Kerk Durbanville-Bergsig

021 976 4106 • [email protected] • www.bergsigdv.co.za

Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550

Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551

Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.

GASVRYHEID BRAAI

Die erediensontvangs spanne braai lekker saam. Enige

kerk het spanne nodig om Sondae te help by ere-

dienste en Bergsig wil graag dankie sê aan al die vry-

willigers wat hiermee help. Die spanne is by die eerste

diens en tweede diens en help met die uitdeel van die

Bergsig Boodskap, Nagmaal, opneem van dankoffer en

so meer.

Ons soek nog so 10 mense om aan te sluit by die

bestaande spanne asseblief. E-pos Alida om deel te

word by [email protected]

Liewe Seniorlidmaat, al is dit vir ons onmoontlik om by elkeen persoonlik besoek af te lê wil ons tog saam met jul tyd spandeer.

Dit is tyd vir ons 2de Huisbesoek-kuiertee, dit vind plaas op Donderdag,1 November 2018, by NGK Bergsig om 9:30.

By die geleentheid verwelkom ons alle seniors wat gebore is in die jare 1938(80 jaar) tot 1942(76 jaar). Indien jul kan saamkuier kan jul asb. die kerkkantoor laat weet voor of op 29 Oktober 2018. Onthou: indien jou gade nie in die ouderdomsgroep val nie is BEIDE BAIE WELKOM.