6
8 November 2015 Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Gesinsdiensdiens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: Christelike Afhank- likeheidsdiens (CAD) 19:00 Aanddiens Ouditorium Arno Mattheus 8 November 2015 NUUSFLITS: 6-8 Nov: Gemeentekamp 22 Nov: Kuilsrivieropruiming 28 Nov: Betesda mark 29 Nov: Piekniek 2de diens 29 Nov: Kategese-afsluiting 1 Des: TGIF Vroue-afsluiting 2 Des: Kix-afsluiting 3 Des: Gebedsvuur-afsluiting 4 Des TGIF Manne-afsluiting 4-6 Des: Jeugadviesspan- kamp 6 Des: Kerssangdiens 9 Des: Skole sluit Dis ’n selfhelp nasorg-groep wat weekliks vergader. Die leiers is gerehabiliteerde mid- delafhanklikes en hul gesins- lede wat werk as vrywillige beraders. Die diens word gra- tis aangebied. 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel 10:00 Informelediens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel Deuroffer: Straatwerk 19:00 Aanddiens Ouditorium Marcel van der Merwe 15 November 2015, Biddag vir Beskermingsdienste Die eerste week van Ad- vent begin die jaar op 29 November. Advent beteken letterlik ‘koms’. Ons leef opnuut in die wonder van die menswording van Christus. Menswording skakel onmiddelik met die gedagte van menswaardigheid in soos in die artikel hier bo beskryf. In die oploop na die Kerstyd is dit vir ons as Jesus navolgers belangrik om die mense rondom ons met waardigheid te hanteer. Kom ons leef respek, luister, omarming en liefde uit en ons koppel dit sommer aan ons eie Berg- sig kernwaardes: Dank- baar, Deernis, Diens en Respek. KERSSANGDIENS: 6 Desember om 19:30 kom ons bymekaar om Kersliedere te sing en ons in die seisoen van mens- wording en menswaar- digheid in te lei. Die doel van die Seisoen van Menswaardigheid is die herstel van menswaar- digheid in Suider-Afrika. Dit sluit alle mense in die breë gemeenskap in. Waar ons oor grense na mekaar kan uitreik, en leer om mekaar met respek en liefde te hanteer, dáár kom die her- stel van menswaardigheid vir ons lande. Ons weet dat dit iets is wat die Here alleen in ons ge- meenskap met mense van verskillende tale en kulture kan laat gebeur. Die Here Jesus is vir ons daarin die beste voorbeeld. Ons fokus daarom op verhale van Je- sus in interaksie met ver- skillende mense in die Evangelies. Ons het agt verhale van Jesus in gesprek met mans en vroue gekies wat die waardes van die Seisoen van Menswaardigheid illus- treer: respekteer, luister, omarm en liefhê. Die ne- gende verhaal is die meesterverhaal vir die Sei- soen van Menswaardigheid Jesus wat sy dissipels se voete was. Saam gee die nege verhale vir ons in- spirerende voorbeelde om na te volg. Elke verhaal uit die Evan- gelies word vergesel van ‘n plakkaat wat die verbeeld- ing kan stimuleer. Ons het telkens ‘n fokusteks uit die Bybelverhaal gekies om groepe te help om die es- sensie van die Jesus ver- haal raak te sien. Ná ‘n paar kort verduidelikende opmerkings word vier ge- neriese vrae gegee wat enige groep kan gebruik om die betekenis van die ver- haal vir die groei in mens- waardigheid in hulle breër gemeenskap te ontsluit. Dié vier vrae kan trouens vir enige Jesus verhaal in die Evangelies gebruik word. Advent en Kerssangdiens kruip nader

BB 8 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2015/11/08  · plaasvind en is opsoek na iemand wat vir ons 3 sprin-kastele kan borg. Ons nooi almal uit om die konsert op Woensdag,

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BB 8 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2015/11/08  · plaasvind en is opsoek na iemand wat vir ons 3 sprin-kastele kan borg. Ons nooi almal uit om die konsert op Woensdag,

8 November 2015 Bergsig Boodskap

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

10:00 Gesinsdiensdiens Oudi tor ium Ds. Johan Els

Deuroffer: Christelike Afhank-likeheidsdiens (CAD)

19:00 Aanddiens Ouditorium Arno Mattheus

8 November 2015

NUUSFLITS:

• 6-8 Nov: Gemeentekamp

• 22 Nov: Kuilsrivieropruiming

• 28 Nov: Betesda mark

• 29 Nov: Piekniek 2de diens

• 29 Nov: Kategese-afsluiting

• 1 Des: TGIF Vroue-afsluiting

• 2 Des: Kix-afsluiting

• 3 Des: Gebedsvuur-afsluiting

• 4 Des TGIF Manne-afsluiting

• 4-6 Des: Jeugadviesspan-kamp

• 6 Des: Kerssangdiens

• 9 Des: Skole sluit

Dis ’n selfhelp nasorg-groep wat weekliks vergader. Die leiers is gerehabiliteerde mid-delafhanklikes en hul gesins-lede wat werk as vrywillige beraders. Die diens word gra-tis aangebied.

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel

10:00 Informelediens Oudi tor ium Ds. Eric Swanepoel

Deuroffer: Straatwerk

19:00 Aanddiens Ouditorium Marcel van der Merwe

15 November 2015, Biddag vir Beskermingsdienste

Die eerste week van Ad-vent begin die jaar op 29 November. Advent beteken letterlik ‘koms’. Ons leef opnuut in die wonder van die menswording van Christus.

Menswording skakel onmiddelik met die gedagte van menswaardigheid in

soos in die artikel hier bo beskryf. In die oploop na die Kerstyd is dit vir ons as Jesus navolgers belangrik om die mense rondom ons met waardigheid te hanteer.

Kom ons leef respek, luister, omarming en liefde uit en ons koppel dit sommer aan ons eie Berg-

sig kernwaardes: Dank-baar, Deernis, Diens en Respek.

KERSSANGDIENS:

6 Desember om 19:30 kom ons bymekaar om Kersliedere te sing en ons in die seisoen van mens-wording en menswaar-digheid in te lei.

Die doel van die Seisoen van Menswaardigheid is die herstel van menswaar-digheid in Suider-Afrika. Dit sluit alle mense in die breë gemeenskap in. Waar ons oor grense na mekaar kan uitreik, en leer om mekaar met respek en liefde te hanteer, dáár kom die her-stel van menswaardigheid vir ons lande.

Ons weet dat dit iets is wat die Here alleen in ons ge-meenskap met mense van verskillende tale en kulture kan laat gebeur. Die Here

Jesus is vir ons daarin die beste voorbeeld. Ons fokus daarom op verhale van Je-sus in interaksie met ver-skillende mense in die Evangelies.

Ons het agt verhale van Jesus in gesprek met mans en vroue gekies wat die waardes van die Seisoen van Menswaardigheid illus-treer: respekteer, luister, omarm en liefhê. Die ne-gende verhaal is die meesterverhaal vir die Sei-soen van Menswaardigheid – Jesus wat sy dissipels se

voete was. Saam gee die nege verhale vir ons in-spirerende voorbeelde om na te volg.

Elke verhaal uit die Evan-gelies word vergesel van ‘n plakkaat wat die verbeeld-ing kan stimuleer. Ons het telkens ‘n fokusteks uit die Bybelverhaal gekies om groepe te help om die es-sensie van die Jesus ver-haal raak te sien. Ná ‘n paar kort verduidelikende opmerkings word vier ge-neriese vrae gegee wat enige groep kan gebruik om die betekenis van die ver-haal vir die groei in mens-waardigheid in hulle breër gemeenskap te ontsluit. Dié vier vrae kan trouens vir enige Jesus verhaal in die Evangelies gebruik word.

Advent en Kerssangdiens kruip nader

Page 2: BB 8 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2015/11/08  · plaasvind en is opsoek na iemand wat vir ons 3 sprin-kastele kan borg. Ons nooi almal uit om die konsert op Woensdag,

Vanuit die Uitreikkantoor ...

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na

[email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Bergsigprojekte op ons voorstoep

Moslembediening: Hierby is die datums vir die jaar se Moslemuitreike:

Nov: 14 en 28, Des: 5

Bel vir Andre van der Westhuizen om meer hieroor te hoor 074 330 4431.

Sopkombuis: ons benodig dringend gevriesde sop vir ons volgende sopkombuis in Nov. Bring ook leë roomysbakke vir die wat kook, maar nie bakke het nie.

Straatuitreik:

Op Vrydagaand 27 November hou ons die laaste straat-uitreik vir die jaar. Ons gaan dit aanbied in die vorm van ’n Kersuitreik.

Ons poog om daardie aand klein geskenksakkies saam te neem op straat. Die pakkies kan insluit: koekie seep, aanrol deodorant, tandepaste, pakkie koekies en lip ice. Merk of dit vir ’n man/vrou is. Gee asb. in by kerkkantoor.

House of Grace: Aletta Herbst se man is oorlede. Bid asb vir die gesin.

Einde van die jaar uitreike

Die uitreik na Victoria-Wes was ‘n wonderlike geloofs-ervaring. Omgeegroepe kan Oswald nooi om sy storie te kom deel of persone kan hom kontak en reël vir ’n afspraak.

• Lesotho: week van 19 tot 27 Desember. Hulp verleen aan Ilze Boersma. Indien jy dalk wil saamgaan na Leso-tho maak asb. spoedig met Oswald kontak om deel te word van die span. Daar is beperkte plek. ’n Gesin uit Namibië en nog ’n gesin uit Bergsig gaan reeds saam.

Niks is vir ons meer belangrik as voorbidding vir die geleent-heid nie. Bid asb. dat ons sensitief sal wees vir God se stem en vir gehoorsaamheid, die nodige voorsiening asook veilige reis. Met die besoek aan Lesotho is daar ook ander behoeftes maar sal dit deurgee nader aan die tyd.

Indien jy meer hieroor te wete wil kom, kontak asb vir Os-wald by 079 108 9697.

Ons nooi alle belangstellen-des uit om op 15 Novem-ber tussen 18:00 en 19:00 in die Kerksaal te kom luister hoe dit met Andre en Marina Olivier in Thailand gaan. Ons

gaan ook deel waarmee hulle tans besig is en ons ervaring van die besoek.

Johann en Edna van Tonder

083 463 5050

Terugvoer oor Frontida in Thailand

BENODIG U HUISHULP/TUINMAN Ons doen “screening” in samewerking met MES by die sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker daar is geen oortredings.

Ons kan u van hulp wees teen ’n mininale donasie. Mense met ander werke kan my ook kontak. Vir meer inligting bel Niel Kotze by 076 400 8392 of e-pos: [email protected]

Die laaste kwartaal is in volle swang met Kersfees en die jaareinde om die draai.

Vir almal wat gedurende 2015 bygedra aan die Attie van Wyk skoolprojek, wil ons ons opregte dank uitspreek. God het ons geseën met julle gehoor-saamheid en sonder dit kon ons nie die Liefde van God op meer as een wyse aan hierdie kinders oordra en bewys nie. Baie dankie!

Ons het ‘n laaste paar ver-soeke voor ons 2015 se gordyne toetrek:

Ons het reeds vir al die kinders by die skooltjie (258) ‘n uitveer as simboliek dat God sonde uitvee as jy om vergifnis vra, en ook ‘n pakkie “glow in the dark” stickers gekoop, simbolies dat God se lig altyd skyn , selfs in die donker. Indien die Here dit op jou hart lê om ‘n finansiële bydrae te maak sal ons dit waardeer.

Gebruik Attie Kersgeskenk as verwysing.

Ons wil ook graag vir die kinders springkastele huur vir die jaarafsluiting en laaste Verjaarsdagpartytjie wat die 2de Desember sal plaasvind en is opsoek na iemand wat vir ons 3 sprin-kastele kan borg.

Ons nooi almal uit om die konsert op Woensdag, 11 November van 9:00 -10:00 die oggend by die skool te kom bywoon, of die Jaarafsluiting op Woensdag, 2 Desember 2015 vanaf 9:00 mee te maak.

Kontak asb. vir Nelda by 083 235 1400 of [email protected] vir ver-dere inligting.

Alta du Toit Nasorg Sentrum het 'n geskenk toedraaiprojek by Tygervallei Winkelsen-trum se Kersmark.

Die Mark vind plaas vanaf 6 - 15 November. Ons benodig vrywilligers om gedurende hierdie tye 12h00 - 14h00 die

tafel te beman en geskenke toe te draai. Indien u belangstel om ons vir 2ure per dag te help om die stasie te beman kontak Lelani Vermaak by 021 913 2106 / [email protected]

Jy wil help, maar wonder hoe?

Hier is jou kans.

Attie van Wyk

Page 3: BB 8 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2015/11/08  · plaasvind en is opsoek na iemand wat vir ons 3 sprin-kastele kan borg. Ons nooi almal uit om die konsert op Woensdag,

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap B ladsy 3 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Oswald by 079 108 9697 om deel van die gebedsketting te word

of e-pos na: [email protected]

KNIELTYD: 8 November

Die Wonderwerker preekreeks het verlede Son-dag klaargemaak.

Neem ’n boekmerkie by die deure ter opsomming van die preekreeks.

Wanneer jy terugkyk kan die item jou dalk help om te ont-hou dat ons die enigste Won-derwerker van alle tye aanbid, loof en prys.

Ons hoop die veldtog het jou verryk. Gee jou mening oor die veldtog deur te e-pos na [email protected]

NAAM ADRES REDE BID VIR

Annette Prins Schoongezichtstraat 3, 021 976 2506 Operasie Volkome herstel

Mara van Zyl Fairtrees 72, 021 976 2921 Hospitalisasie Dank vir beterskap

Carola de Wet Rocktree Crecent 2, 021 975 9934 Operasie Genesing en geduld

Francois van Wyngaardt Andre (pa) 082 465 4957 Duikongeluk Bid vir gebruik van hande en arms

Albertus Gildenhuys Eikelaan 12, 021 976 4185 Ligte beroerte Herstel en bemoediging

Alida Nel La Gratitude 25, 082 554 9904 Operasie Verligting van pyn

Tania de Villiers (Amerika) Dogter van Doreen de Villiers Kanker Herstel en bemoediging

Jacques Boonzaaier Klipheuwel Kry tans chemo Volkome herstel

Maan Lötter Joosfontein Plaas, 083 658 7956 Kry tans bestraling Herstel en bemoediging

Rhalene Uys Murraystraat 62, 021 979 2415 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hennie en Cora Kotze Terrace Du Ville 14, 021 976 0562 Gesondheidsprobleme Herstel en bemoediging

Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 082 371 2542 Kanker Herstel en bemoediging

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Mediese behandeling Volkome herstel

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Hester Hayes 082 528 8599 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Bid vir die 2015 VN Klimaatsverandering Konferensie COP 21 (“Conference of the Parties”) wat plaasvind in Parys,

Frankryk vanaf 30 November tot 11 Desember. Die doel van COP 21 is om ‘n wetlik bindende en universele

ooreenkoms oor klimaat van al die nasies van die wêreld te verkry om aardverwarming onder 2oC te hou.

BID VIR DIE PLAASLIKE SAPD VIR KALMTE EN BEMOEDIGING (Hulle is onder geweldige druk a.g.v. toenemende misdaad.)

Bid vir Bergsig kinders wat antwoorde soek op geestelike en emosionele gebiede.

Persone met verslawingsprobleme. Ons bid vir bevryding, wysheid en insig.

Persone in gemeente met huislike probleme. Ons bid vir versoening en geluk.

Persone met finansiële probleme en moeilike omstandighede - Ons bid vir oplossing, wysheid en insig.

Bid vir die Regering en leiers van ons land.

Bid vir bekering van misdadigers en geweldenaars in ons omgewing en land.

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Page 4: BB 8 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2015/11/08  · plaasvind en is opsoek na iemand wat vir ons 3 sprin-kastele kan borg. Ons nooi almal uit om die konsert op Woensdag,

Www.bergsigdv.co.za

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

SENIORS

26 November vertrek die busse om 10:30 vanaf Durbanville vir die Kersete by Eensgezind.

Alle lede moet asb. hul R85 betaal vir ons Kersete in November.

Dink ook bietjie aan nuwe lede wat ons kan nomi-neer vir die bestuur wat gekies moet word.

Program vir die week:

Die Vinkel & Koljander Mark vind weer plaas op 3,4 & 5 Desember te Bergsig Kerk.

Ons benodig asb. gemeen-telede se hulp in skofte by die kassierpunte en ook pakkers, asook op die vloer in die vorm van sekuriteit. Die lyste is vandag beskikbaar in die binnehof, gaan besigtig dit daar asb. en vul jou naam in waar dit vir jou moontlik sal wees om te help.

In die week sal dit by Edna van Tonder wees. Skakel asb.. 083 302 4838 of e-pos

by [email protected] vir skofte. Ons waardeer elkeen se hulp, want sonder julle sal daar nie ’n mark kan wees nie.

Die Vinkel-en-Koljander Mark

Konferensie oor Selfdegeslag Verbintenisse

Die Sinodale Taakspan vir Leer en Aktuele sake bied in samewerking met die NG Kerk se Dosenteraad (US) ’n eendag-konferensie aan oor Selfdegeslag Verbintenisse.

Datum: 12 November 2015

Tyd: 10:00 – 15:00

Plek: Attie van Wyk Ouditorium,

Fakulteit Teologie, Stellenbosch

Inskrywingsfooi: R100

Die onderwerp word vanuit die volgende dissiplines toegelig:

Ou Testament, Nuwe Testament, Dogmatiek, Ekklesiologie, Kerkreg, Genetika en Regte.

Die volgende persone tree as sprekers op:

Prof Louis Jonker Prof Jeremy Punt Prof Robert Vosloo Prof Johan van der Merwe Prof Geo Quinot Dr Coenie Burger Om in te skryf, gebruik inskrywingsvorm wat beskikbaar is by die kerkkantoor, en stuur saam met die betaalbewys terug na

Epos: [email protected], Faks: 086 563 7128

SPERDATUM: Voor of op Maandag 9 Nov

Bring asb. oorskiet lappe vir die Plaasfees sodat ons dit oor die hooibale kan gooi.

Kontak Elize Botma 021 976 4106 indien u

Uit die Beek vir 2016 wil bestel.

Ons ondersoek die

moontlikheid om te

boor vir water in die

kerktuin. Is daar ie-

mand wat hiermee kan

help of kontakte het

met wie ons kan praat?

Bel André of e-pos

[email protected]

VAKANSIEVERBLYF:

4-11 Des 2015

Sedgefield Baywater Village

Ten volle toegeruste eenheid met diens. Eenslaapkamer

R3500

Kontak: Pieter Henning

082 7667371

PAARL-SKOOL VIR NEURAALGESTREMDE KINDERS: BRACKENFELL

BEHEERLIGGAAMPOS: Educare pos: Praktiese Fase: Afrikaans/Engels

SLUITINGSDATUM: 13 November 2015

KONTAK Tel: 021 981 5555 Epos: [email protected]

Page 5: BB 8 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2015/11/08  · plaasvind en is opsoek na iemand wat vir ons 3 sprin-kastele kan borg. Ons nooi almal uit om die konsert op Woensdag,

“Ons moet ophou om te sê dat die aarde siek is en ‘n behoefte het aan genesing! Die aarde het nie genesing nodig nie. Maar óns het! Ons taak is om onsself weer te ontdek in die natuur. Maar dit berus op ‘n indi-viduele keuse. Ons kan kies om te glo dat iemand anders ons uit die verknorsing gaan help, wat die maklike pad is. Of ons kies die tee-noorgestelde – ons neem dit op onsself. Ons vat die moeiliker pad. Elkeen neem dit op homself op sy eie ma-nier en doen dit met blydskap. En waar begin hierdie pad? Dit begin pre-sies waar ons nou is, wan-neer ons opkyk na die aarde soos in ‘n spieel, wanneer ons ons gewaarwording van vryheid en waardigheid ontdek en verstaan dat dit verbonde is aan die wel-wese en waardigheid van andere – insluitend ons diere, plante en die aarde.” So praat Dr Ian McCallum, ‘n psigiater, analitiese

sielkundige en spesialis wil-dernis gids. As ‘n voor-malige Springbok rug-byspeler is hy ook ‘n direkteur van die “Wilderness Foundation”, ‘n trustee van die “Cape Leop-ard Trust” en die outeur van verskeie publikasies asook twee digbundels: “Wild Gifts” (1999) en “Untamed” (2012). Kyk gerus na ‘n aangrypende praatjie van hom op YouTube https://youtu.be/

VPweEhht9y4

Die reëlings vir COP21 wat

in Parys, Frankryk gehou sal

word vorder fluks. Kyk

gerus na die interessante

Regenburg Model wat

klimaatsverandering meet

en hoe dit werk op http://

www.climate-calculator.info/

asook ‘n volledige dokument

oor “Expectations for a New

Climate Agreement" op glob-

alchange.mit.edu/files/

document/

MITJPSPGC_Rpt264.pdf

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap B ladsy 5 Bergs ig Boodskap

Die onlangse sinodebesluit oor dié saak is wyd in die media gekommunikeer en bespreek. Uiteindelik moet Kerkrade leiding in ge-meentes gee rondom die toe-passing in eie verband.

Die Dagbestuur het op 20 Oktober op die volgende proses besluit:

• Bergsig het die Sinode se verklaring en pastorale brief op 11 en 18 Oktober ver-sprei en dit is op die web-blad beskikbaar so- wel as by die kerkkantoor.

• Wanneer finale sinode- dokumente beskikbaar is word dit bekendgemaak en versprei.

• Die Leer en Aktuele Sakekommissie hou bespre-king en nooi be-langstellendes uit.

• Twee geleenthede vir lid-maatinsette en vrae word was belê vir Sondag 1 en Sondag 8 November, om 17:00 by die kerk.

• Op 9 November kom Leer en Aktueel en Dagbestuur

byeen in ’n poging om ’n standpunt te formuleer.

• Op 10 November formuleer Dagbestuur ’n standpunt wat op 16 November aan die volle Kerkraad voorgelê word.

• Hierna sal die Kerkraad verder rigting verleen.

Ons erken dat daar diep-liggende verskille bestaan en wil daarom die proses deur-sigtig met respek en deernis hanteer.

Ons vra lidmate om die pro-ses te ondersteun en nie oor-haastige uitsprake te maak, of besluite te neem nie.

Wees hier op die 8ste Nov. om 17:00 om deel te wees van die gesprekke.

Leon Venter (Armoede en Sorg) en Frederik Marais (Hoof van Com-munitas) is hier as fasiliteerders.

Sinodebesluit: Selfdegeslagverhoudinge

Liewe vriende van die Ruyterwacht seniorsen-trum

Soos, elke vorige jaar, wil ons graag weer hierdie jaar aan elkeen van ons 300 lede ‘n oorlewingspak met kruideniersware oorhandig vir die kersvakansie want ons sluit om vir die perso-neel ‘n welverdiende blaas-kans te gee!!

Lys is beskikbaar by die kerkkantoor waarvolgens ons die pakkies pak. Indien jy ons wil help om dit in te

samel, sal ons dit so baie waardeer. Ons ontvang graag die produkte teen 30 November, waarna ons voorraad opname doen en aankoop wat ons nog kortkom. Dit sal ons hierdie jaar R450-00 per persoon kos om die pakkies saam te stel – indien jy eerder ‘n kontant bydrae wil lewer, is jy baie welkom!

Ons bankbesonderhede:

Ruyterwacht senior sentrum

Absa Parow

Tjekrekening 390169582

Verwysing: kerskospakke

Ons gaan op 9, 10 Desem-ber die GROOT taak aanpak om die pakkies te pak en hopelik reeds van die middag van 10 Desem-ber begin om die pakkies na die lede uit te ry.

As jy lus het vir ‘n lekker “work out” kom help ons asb. pak en as jy ‘n lekker groot voertuig – lees bakkie – het, kom help ons asb. uitry en aflewer.

Ons het al R237 161-00 in-gesamel. Help ons asb. om die mikpunt te bereik.

Durbanville-Bergsig eer God vir sy voorsiening en as die Een wat alles onderhou in die Skepping.

Koeverte en ander inbetalings is steeds welkom tot Febr. 2016 vir die Koninkrykbe-stuurs-veldtog.

Gebruik ook Zapper of Snapscan vir jou

bydrae.

Elk

e 1

00

ve

rtee

nw

oo

rdig

R1

00

00

0

Koninkrykbestuursveldtog Die LiG tydskirf gaan vanaf Maart 2016 ’n handwerk-rubriek ge-bruik om idees aan gemeentelede of vrouebedienings te gee vir produkte wat hulle self kan maak om in die gemeenskap uit te deel. Die rubriek, Idees met hart, gaan daaroor om bestaande idees van gemeentes/bedieninge met LiG-lesers te deel, sodat hulle weer in hulle gemeenskap kan terugploeg.

Die gedagte is om stap-vir-stap aanwysings te publiseer, met die finale produk daarby. LiG sal ook foto’s neem van die produkte wat reeds gemaak is.

Lidmate in Bergsig wat wil betrokke raak hierby kan vir Alida kon-tak by [email protected]

Die herontdekking van onsself in die natuur.

Ruyterwacht seniorsentrum

Page 6: BB 8 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2015/11/08  · plaasvind en is opsoek na iemand wat vir ons 3 sprin-kastele kan borg. Ons nooi almal uit om die konsert op Woensdag,

’n Rivier-skoonmaak van die Kuilsrivier sal plaasvind op

Sondag 22 November 2015 vanaf 07:00 tot 09:00.

Hou hierdie spasie dop vir meer besonderhede vol-

gende Sondag in die BB. Almal is welkom om

deel te neem.

Vir meer besonderhede kon-tak Sydney by 076 556 7398

of [email protected]

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

KERSSANGDIENS

6 DES om 19:30

Help Ds. Mizelle en Jacorine om die

Kerssangdiens te reël.

Ons soek:

• mense wat musiek-instrumente kan speel,

• mense wat met dekor kan help,

• mense wat met die kinderitem kan help

• mense wat voor die diens met die verversings kan help.

Bel kerkkantoor

021-976 4106

Ons het 'n lang termyn sen-dingvisie as filmmakers om voort te gaan die produksie van kwaliteit films wat God verheerlik en ons sien nie ‘Flood of Faith’ as 'n een-malige tipe produksie nie. Ons wil graag saam met jou werk om hierdie film te maak en so die film en ander hulpbronne met soveel men-se as moontlik te deel. Ons glo dat daar oor 'n miljard mense op aarde is wat deel in ons visie en kwaliteit, By-bels akkurate films verkies.

Verfilming geskied in Dor-drecht (Holland) op die le-wensgrootte bestaande Ark, gebou volgens Bybelse mate. Landskaptonele word in Kaapstad omgewing verfilm.

Teen ’n $20 bydrae help jy met “verfilming”. Een week voordat die film vrygestel word kry jy 3 gratis DVD’s.

Jy ontvang ook ’n gratis e-boek geskryf deur Frans Cronjé “Destined to win” - hierin is 20 lewenslesse op-geteken. Jy sal deurlopend op hoogte gehou word van die projek. Die film word in September 2016 uitgereik. Vir meer inligting besoek:

https://www.indiegogo.com/projects/flood-of-faith#/

Skrywer en visuele effekte spesialis, David

Ferreira het saamgespan met Frans

Cronjé (foto regs) bekroonde filmpro-

dusent en regisseur om die epiese verhaal van

Noag opnuut akkuraat te vertel uit die Bybel .