View
279
Download
8
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Bloemnuusbl 20150130
Citation preview
Tel. 0514047600 | Vrydag 30 Januarie 2015 | www.bloemnuus.co.za GRATIS
Toer deur SAWinner komna Bloem vir‘Bloom’ 3
Hulle wenBaie pryse tewen op FB enons webblad
3
KrieketSt. Andrew sekrieket blombehoorlik
8
Jens Friis
DIE Bloemskou vind vanjaar van 23April tot 2 Mei plaas, maar diesluitingsdatum vir van die uitstallersis reeds vandag.In samewerking met Women &
Business sal ’n gedeelte van een vandie sale omgeskep word as ’nkreatiewe mark met uitsoekuitstallerswat selfgemaakte, kreatiewe enkunsprodukte bied.“Die sluitingsdatum hiervoor is
vandag waarna daar ’n keuringspro
ses sal wees,” sê Elmarie Prinsloo,uitvoerende hoof van die Bloemskou.Meer as 100 000 mense besoek
jaarliks die tien dae lange skou.“Vanjaar verseker die twee
vakansiedae dat niemand die skouhoef mis te loop nie. Die Bloemskoulok besoekers van oor die landheen, sowel as ’n gemiddeld van450 plaaslike, nasionale en internasionale uitstallers. Dit is dus ’nwonderlike ekonomiese inspuiting virSentraalSuidAfrika.”
Onder die eerstes op vanjaar seskou tel ’n buitelug en sportekspoop Saterdag 25 April. Toks enVaatjie van Toks en Tjopsfaam salbesoekers hier vermaak.Nog ’n eerste is ’n liggaamsbou
kompetisie in die vorm van dieNABBA Xtreme Body’s Classic opVrydag 24 April.Perdespring maak sy buiging op
Sondag 26 April in die hoofarena.Kunstenaars wat sal optree, is
onder andere Bobby van Jaarsveld,Elvis Blue, Riana Nel, Bok van Blerk,
MonArk en Jay & Lianie.Die Bloemskou sluit op Saterdag
2 Mei af op ’n hoë jazznoot metoptredes deur die gewilde TshepoTshola en Press.Die Glam Guru, Hannon Bothma,
bied op Saterdag 25 April ‘nwerksessie aan. Behalwe skoutoegang word kaartjies hiervoor deurSpotted Apple (0514471086) teenR120 per persoon verkoop.S As jy meer wil weet, bel dieskoukantoor by 0514489894 ofloer by www.bloemskou.co.za.
Op die Bloemskou sal daar staatmakers soos die gewilde saalperdkampioenskap in die hoofarena wees. Maar daar sal ook meer nuwighede wees.Foto: Mlungsi Louw
Bloemskoubied talleeerstesvanjaar
ELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRESELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRES
TM
www.stafix.co.za 0861 STAFIXwww.stafix.co.za 0861 STAFIX
UPINGTON Tel. 054 332 1458KIMBERLEY Tel. 053 861 5631BLOEMFONTEIN Tel. 051 448 6695
UPINGTON Tel. 054 332 1458KIMBERLEY Tel. 053 861 5631BLOEMFONTEIN Tel. 051 448 6695
IN-HOUSETECHNICIANS
IMPORTERS, MANUFACTURERS & DISTRIBUTORS OF ELECTRIC FENCING PRODUCTS FOR: • SECURITY FENCING • GAME FENCING • EQUESTRIAN FENCING • AGRICULTURAL FENCING
VIR ALLEELEKTRIESE
OMHEININGS ENHEKMOTORS
VIR ALLEELEKTRIESE
OMHEININGS ENHEKMOTORS
VIR ALLEELEKTRIESE
OMHEININGS ENHEKMOTORS
VIR ALLEELEKTRIESE
OMHEININGS ENHEKMOTORS
BEVEILIG DITWAT VIR JOU SAAKMAAK...BEVEILIG DITWAT VIR JOU SAAKMAAK...PRODUCTS
X1PNM7ER-BN300115
2 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 30 JANUARIE 2015
Ná die bouersvakansie vorder bouwerk weer aan die nuwe winkelsentrum wat gebou word by die hek na die Woodland Hills Wildlife Estate. Inwoners van dié landgoed sien al jareuit na die winkelsentrum wat hier gaan kom. ’n Checkers en verskeie ander winkels sal hier gehuisves word. Foto: Jens Friis
Nuwe sentrum kom
Leraar van Heidedalgaan na ‘wit’ gemeente
Ds. Zack Pienaar het sy demissie-brief van dr.Dawid Kuyler ontvang. Foto: Clive Solomon
Clive Solomon en Jens Friis
’n BEKENDE leraar van Heidedalis beroep na ’n tradisioneel witgemeente in Windhoek, Namibië.Ds. Zack Pienaar van die
Verenigde Gereformeerde Kerk(VGK) in Heidedal sal na agtjaar in Bloemfontein na Namibië verhuis en inval by dieErosgemeente.“Dit is ’n groot uitdaging,
maar dit gaan oor God se werk
en ek glo dat Hy my sal lei.”Pienaar het Sondag sy
afskeidspreek by die VGKgemeente Heatherdale gelewer.Sy boodsakp het gekom uit
Genesis 45 vers 18: “Moeniestry op die pad nie.”Ds. Pienaar het nie net die
Heatherdalegemeente bediennie, maar ook die GroterBloemfontein.Hy sal ook onthou word vir
die Bloemfontein Life ChangeCentre (BLCC) wat hy begin het.
Hy was ’n benoemde vir dieBloemfonteiner van die Jaarkompetisie.Daar is toe berig dat die
geboue vir die kompleks R3,7miljoen kos. Dit is gebou metgeld wat ingesamel is sodat dit’n sentrum van hoop kan wordvir Heidedallers waar maatskaplike nood hoog is. Die Universiteit van Stellenbosch (US) selektore gee afstandsonderrig virmatrikulante daar, terwyl dieUniversiteit van die Vrystaat
(UV) ook kundiges aan inwoners beskikbaar stel.In ’n onderhoud met Marie
tjie Gericke vir Ons Stad het hydestyds oor die BLCC gesê:“Daar is baie lesse om hieruitte leer: Die belangrikste is ’nmens kan as jy regtig wil. Ookdat spanwerk droomwerk totgevolg het. Dit het ook mypersoonlike leuse geword.”Dr. Dawid Kuyler van die ring
het aan Pienaar sy demissiebrief oorhandig.
Radionetwerk vanbuurt betrek ook skoleNÁ onlangse misdaadvoorvalle by skole in Fichardtpark, het die FICHNetradionetwerk van die Fichardtpark Woonbuurt Assosiasie(FWA) Dinsdag radio’s aandie vier skole in diewoonbuurt geskenk.Die skole sal daagliks
geskakel word om teverneem of alles pluis is.“Ons is dankbaar dat al
vier die skoolhoofde baiepositief op die skenkinggereageer het. Al vier dieskole is ook ingeskrewe ledevan die FWA,” sê JohannaVenter, ’n FICHNetassistent.Die FWA het in Junie
2010 ontstaan en viervanjaar sy vyfde bestaansjaar. Die FWA het verskeiesuksesvolle projekte beginwaaronder ’n herwinningsprojek, ’n CCTVkamerapro
jek en ook die FICHNetradionetwerk (goedgekeurdeur ICASA).Die FWA het op 8
Desember ’n nuwe operasionele veiligheidsplan inwerking gestel met ’nverwagte 24uurbeheerkamer, 24uurpatrolliediens entoegangsbeheer watdringend ondersoek gaanword.Die FICHNetradionet
werk, wat aan die eindevan Oktober 2013 inwerking gestel is, speel ’nbelangrike rol in die nuweoperasionele veiligheidsplan.Die radionetwerk is
begin met 35 radio’s in2013 en het intussengegroei tot 158 radio’s.Die belangrikste doelwit
van die radionetwerk is om’n bydrae tot veiligheid ensorgsaamheid in die
woonbuurt te lewer .Die radio is ’n maklike en
effektiewe kommunikasiemiddel om proaktief op tetree en potensiële misdaadvoorvalle te verhoed.Verskeie inhegtenisne
mings is in die afgelope tydgemaak danksy dit.FICHNetlede is betrokke
deur hul deelname aan diedaaglikse inroepe –heelwat kinders is ookvertroud met die radio.Inwoners van Fichardt
park word genooi om hulleaan te sluit by die FWA.Bel Celia Meyer by 082
8033624 om jou aan tesluit by die FWA, of sluitaanlyn aan by www.fichardtpark.co.za.Vir meer inligting oor die
radio’s, skakel JohannaVenter ná ure by 0835010665 .
Van links is, voor: Arnold Lubbe (FWA se voorsitter), Albert Mocke (Hoërskool Rosenhof), JohannaVenter (’n FICH-Net-assistent) en Jannie Minny (’n FICH-Net-operateur); agter: Jaco du Preez(Laerskool Fichardtpark), Francois van Heerden (Hoërskool Martie du Plessis) en Michael Barker(Hoërskool Fichardtpark). Foto: Verskaf
BLOEMNAWEEK, VRYDAG 30 JANUARIE 2015 3
Tel. 051 421 0802/3Tel. 051 421 0802/3SLAGHUIS / BUTCHERYSLAGHUIS / BUTCHERY
GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR
Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein
Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die
beste pryse en diensPensioenarisse kry Woensdae spesiale
afslag (karkasse uitgesluit)Pensioenarisse kry Woensdae spesiale
afslag (karkasse uitgesluit)
SAMBA en kredietkaarte welkomSAMBA en kredietkaarte welkom
Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die
beste pryse en diens
GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR
Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein
Geroosterde Eisbein ..............................................R4,28/100gGeroosterde varklendeskyf .................................R10,47/100gBeesvleisfrikkadelle ...............................................R3,38/100gGeroosterde ¼ hoender ........................................R4,46/100gBeeskookvleis .........................................................R7,18/100gGeroosterde varknek ..............................................R8,58/100gGeroosterde 'Spare Ribs' .......................................R7,03/100g
X1PNH561-BN300115
DIE volgende lesers het pryse gewen opBloemnuus se Facebookblad ofwww.bloemnuus.co.za:
S Jaco Niemann: Pensie spoeg vuur enander draakstories deur Milena Baisch.S Samantha Botha: Katerina se mojo deurKirstel Loots.S Janka Nagel: Teetydlekkernye – lekkeren vinnig.S Janette Noeth: Die groot sand en anderstories (kortverhale) deur Doc Immelman.S Thomas Nel wen vier CD’s: Adam Tasse Want jy is boer, Vegas se Beste tyd vanjou lewe, Ricky Faber se Leeu van jou harten Desmond Ells se Dans my verlief.S Loraine Barnard: Sakpasgeregte.S Hennie Brummer: Kolwyntjie vanMadelie Human.S Melissa van der Sandt: Liefdesoorlogvan Gerhard Steyn en Anaïs.
Hulle is wenners
VERMAAK/KUNS
VRYDAG 30 JANUARIE
S Hugo (live) in Pub Stop om 20:00. Kombespreek jou OppiEilandstalletjie vir Saterdae. Besprekings kan van Saterdag tot Vrydagby Pub Stop gedoen word.S Is jy ‘n Soutpaninwoner en ouer as 60?Kom meld tussen 15:00 en 16:00 by Truksvyaan en raak deel van die maandelikseSoutpanteeklub. Dit is gratis.S Show at the Planetarium, 19:00: Secretsof the solar system’s giant planets – Jupiter,Saturn and beyond. Space missions to thegiant gas planets revealed fascinating systemsof moons and rings. The Cassini missiondiscovered intriguing and ever changing detailin Saturn’s rings and also what could bedescribed as “oceans” on the moon Titan.Jupiter’s moons have their own surprises,from volcanic activity to hidden oceans. Bookat Computicket. Rates R20 to R50.S ’n Pretstap/draf op die aanloopbaan van’n plaaslike onderneming se vliegveld buiteTrompsburg is die besonderse manier wat dieplaaslike sentrum vir bejaardes bedink hetom geld in te samel. Deelnemers beweeg alom die buitelyne van die vliegveld wat in dievorm van ’n kruis is, met die waterpunt indie middel. Om 17:30 kan deelnemers 5 kmof 10 km ver stap of draf. Inskrywings kanvan 16:00 af by die wegspringplek gedoenword, of bel die sentrum by 0517130255.
SATERDAG 31 JANUARIE
S Die Vrystaattak van die Boeremusiekgildehou om 19:00 ’n somerdansparty in dieRosenhofskoolsaal agter die LifeRoseparkhospitaal. Carel Wessels, 0723580840.S Die Bloemfonteinvoetslaanklub stap byKloofeind op Bergplaas, die plaas van Danieen Karin Wepener. Mense wat belang stel omsaam te stap kan met Suki van Niekerk [email protected] in verbinding tree.S Oval Trackaction, 18:00.S Tennis – vroueeindstryd van die Australiese Ope in Melbourne, Australië.S Spoegwolf om 19:30 in Innie Skuur.Kaartjies: R90.
S Langarmdans van 19:00 in die Posduifsaal. Dit kos R70. Marissa, 0836378314.S Jaarvergadering van die VrystaatseOrgidieëvereniging. Alle belangstellendeswelkom. Bel Fred by 0842009416.
SONDAG 1 FEBRUARIE
S Tennis – manseindstryd van die AustralieseOpe in Melbourne, Australië.S Bloemfontein Paint Ball League: Fungame, 12:00, Bloemspruit Air Force Base.S Barokkonsert in die Ou Presidensie om16:00 met Lance Phillip (tenoor), KobusMalan (hobo) en Petrus Krige (blokfluit),Cézarre Strydom (virginaal), Piet van Rooyen(tjello) met werke van Monteverdi, Bach,Vivaldi en Telemann. ’n Kaartjie kos R60 bydie deur.S Bringenbraai by Pub Stop om 13:00.Louis Brits, 0832802231.S Free State Agility and Dog Training Clubbied hondespringklasse, gehoorsaamheidsklasse en sosialiseringsklasse vir alle soortehonde aan. Dit begin om 15:00 by dieLaerskool Sand du Plessis in Hospitaalpark.Maak gebruik van die ingang uit Listerstraat.Gawie Faul, 0833030222 of 0515228518.
MAANDAG 2 FEBRUARIE
SWorld Wetlands Day.
S Manneaand met Jimmy Abbot om 19:00by Bikers Church. Wilna, 0833095844.S Oom Karolus en Lente kuier by die NGkerk Gardeniapark om 18:00. Gratis toegang.S Skaf ’n Volksblad én Huisgenoot aan teenR25 by koerantverkopers in Bloemfontein.
DINSDAG 3 FEBRUARIE
S Die brandstofprys word aangepas.S Poolkompetisie by Pub Stop. DJ Botter salmusiek maak.S Inligtingsaand oor Parkinson se siekte metKaren Willemse, direkteur van die Parkinsonvereniging van SuidAfrika. Dit vind plaas om18:00 by Ons Tuistesentrum vir bejaardes,Westerbloem, Van Heerdenstraat 10, Wilgehof. Toegang is gratis. Skakel 0514077236.
WOENSDAG 4 FEBRUARIE
S Volmaan.SWêreldkankerdag.S Bottomless Coffee, Innie Skuur om 19:30,R100.S Karaoke by Pub Stop. DJ Riaan sal diemusiek maak.S Christ@Work, ’n selgroep vir werkende enstuderende jong mense kom Woensdae om19:00 bymekaar by Lukas Steynweg 1,Heuwelsig. Elna van der Walt, 0824625507.
Doendit dan
In Kézia Gerber, kurator van Gallery on Leviseur se eerste uitstalling, Chiasmativity: Medial Motion, kan die kyker self besluit van watter kant die abstrakte kunswerke die mooiste lyk. Elkekeer lyk dit anders. Sy het veral met fotografie gespeel. Die uitstalling duur tot 14 Februarie.Sien die video op www.bloemnuus.co.za waar sy meer vertel. Foto: Ruan BruwerWinner
kom naBloem vir‘Bloom’AANHANGERS van Dana Winner kanna ’n vertoning van haar op Vrydag3 April in Bloemfontein uitsien.Dié gewilde sangeres van België
toer vanjaar deur SuidAfrika omhaar nuwe album, Bloom, en ’nsplinternuwe liedjie, Lied van Hoop,bekend te stel.Op die toer sal sy van haar
grootste treffers en liedjies vanBloom sing.Met hierdie nuwe album voeg sy
nog ’n album by haar suksesvolleloopbaan wat oor meer as 20 jaarin die bedryf strek.Winner sê sy kan nie wag om
weer in SuidAfrika op te tree nie.Op die nuwe album is daar 12liedjies in Engels, Nederlands, Duits,Frans en Afrikaans.Die album is reeds verlede maand
bekend gestel en is in winkels oorSuidAfrika heen beskikbaar.Winner het haar groot deurbraak
in 1989 gemaak met haar weergawevan The Carpenters se liedjie Top ofthe World.Sedertdien het sy groot sukses
behaal met talle goue en platinumalbums en nommereentreffers soosIn Love with You, Droom van myGeluk en Sproetjies.Sy tree net een aand in Bloem
fontein in die Kovsiekerk op.Kaartjies kos van R270 tot R450 enis by Computicket beskikbaar.
Dana Winner kom maak ook in Bloem-fontein ’n draai om haar album Bloombekend te stel.
4 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 30 JANUARIE 2015
WIE WEET WAAR? Waar is dié foto geneem? Die antwoord is . . . Mimosa Mall. Foto: Jens Friis
Dié Ritsim-dagword ’n riller
dag . . . Oom. Ek het natuurlikheerlik oor sy reaksie gegiggel.Maar wie laaste lag, lag die
lekkerste.Vrydag op pad werk toe het dit
my getref. Jy’s volgende, het ’nstemmetjie in my kop gefluister. Dietienjaarreël is nou ook op jou vantoepassing – vanjaar noem diemeisie by die verkeerslig daar voorjóú tannie.Ek lê toe laag. Ek het oogkontak
vermy, stram geglimlag en my kopbedagsaam geskud: nee dankie.Maar die middag het hulle my in
’n parkeerterrein voorgelê. Toe ekweer sien, staan ’n student met ’nblonde poniestert en haar vriendinlangs my. Sy wou weet of ek nie ’nRitsim wou koop nie, of sommerdrie – verkoop hulle nie alles nie,mag hulle nie die aand in diekoshuis slaap nie. Die poniestert isglo van Upington en haar vriendinvan Bethlehem. Dis darem bitter vervan die huis af.Dagboek, ek doen dit toe. Ek
koop ’n Ritsim.Ja, ja, wat is die punt, vra jy.Die ding is, ek het daardie
spesifieke Ritsim nie gekoop omdatdit vir ’n goeie doel is nie. Ook nieomdat die student so oorredendwas nie. Nie eens omdat ek haarjammer gekry het nie.Ek bieg: Ek het daardie Ritsim
gekoop bloot omdat dié eerstejaarmy nie ’n enkele keer tanniegenoem het nie.
LIEWE Dagboek, jammer vir die langstilte, jong. Dit verstom my hoe dietyd vlieg. Ek sien die vorige inskrywing hier is maande geledegemaak. Eina.Dalk moes ek dit ’n Nuwejaars
voorneme gemaak het om mygedagtes gereeld neer te pen – disglo goed vir gees en verstand. MaarFebruarie lê voor en ek moet vredemaak dat ek ook nooit aan daardiedetoksdrankies gewoond kon raaknie. Ek sidder as ek dink aan al dieseldery.Eintlik skryf ek nie vandag vir jou
uit pligsbesef nie. Ek skryf omdat ekwil bieg.Let jy na die jaartal op, sal jy
besef dat ek vanjaar presies tienjaar gelede matriek geskryf het.Nee, die tyd staan nie stil nie.Dinge wat jaarliks gebeur, maak
’n mens veral bewus daarvan. As jyweer sien, is dit Bloemskou ofVryfees of Kersfees. Dan voel ditaltyd asof jy dit net die vorige daglaas ervaar het.Net so is dit met Kovsies se
jooltyd. Die eerstejaarstudente hetjuis verlede Vrydag die strateingevaar om Ritsims te verkoop. Ditwas net tutu’s en hoede engestreepte hokkiekouse waar jy kyk.Ek was as student ook deel
hiervan. Met ’n glimlag het ek alwat leef voorgekeer en die agtoetanniedisvir’ngoeiedoelrympieafgerammel. Nie eens ’n reënbui én’n gebreekte skoen kon my entoesiasme demp nie.Dink ek nou terug, besef ek dat
ek seker ook effens intimiderend inmy oorywerigheid was. Manlief wasverlede jaar nogal verleë toe hy diemotor se ruit afdraai en die outjietrek los met: Asseblief, Oom, agthanks, Oom, dis great, Oom, lekker
MENINGS EN RUBRIEKE/COMMENTS AND COLUMNS
Hulle is onlangs oorledeS Laurie Oosthuizen (1924) seroudiens was in die NG kerkFichardtkruin.
S Abel Wilke (1925) se gedenkdiens was in die gemeenskapsaalvan die Fichardtparkaftreeoord.
S Kobus Sonnekus (1926), een vandrie joernalisbroers wat vantevorein die redaksie van Volksbladgewerk het, is oorlede. Die andertwee broers is Pieter (Piet) wat ‘nsubredakteur in Volksblad sealgemene redaksie was, en Dries,wat as verslaggewer gewerk het.
S Susan Coetzee (1927) setroosdiens was in die Gereformeerde kerk BloemfonteinSuid. Sy isbegrawe in Suidpark.
S Hennie Human (1928) seroudiens was in die NG kerkBergenDal.
S Lulu van Tonder (1931) van OnsTuiste se gedenkdiens was in dieNG kerk Bloemvallei.
S Johanna Frederika PetronellaAletta van der Watt (1932) vanWilgehof is uit die NG kerkHertzogville begrawe en ook daarbegrawe.
S Christina Gloudina van Aswegen(1932) se verassingsdiens was indie NG kerk BergenDal.
S Thomas Taylor (1933) segedenkdiens was in die NG kerkNoordhoek.
S Jacob Frederick Bailey (1934)van Spitskop se gedenkdiens wasin die NG kerk Bainsvlei.
S Anna Catherina (Sus) Fourie(1939) se afskeidsdiens was in dieNG kerk Langenhovenpark.
S Sir David Graaff (1940), oudpolitikus en eienaar van die DeGrendelwynlandgoed in Durbanville, is oorlede. Hy was die seun vansir De Villiers (Div) Graaff. Sir Davidword deur sy vrou Sally, en vierkinders oorleef. Die Graaffgesin isdie enigste gesin in SuidAfrika watdie titel van baron dra. Dié titel isdeur koning Edward VII aan dieeerste sir David Graaff toegeken.De Villiers Graaff, oudste seun vansir David, sal nou die titel erf.
Hartseer vriende, familie en werkers het in die NG kerk Waterbron van Toonen Rienie Swanepoel afskeid geneem. Die Swanepoel-egpaar is ná kerk byhul plaashuis deur drie mans oorval, ure lank gemartel en later doodgeskiet.
Foto: Conrad Bornman
BEVORDER: Theonie Kok is tothoofsubredakteur: sentraleplaaslike koerante in Bloem-fontein bevorder. Sy was voor-heen ’n subredakteur. Bloemnuus en Bloemnaweek is vanMedia24 se plaaslike koerantein Sentraal-Suid-Afrika.
Hoe om ’n suksesvollewinkelklerk te weesRITSIMS, die Kovsies se jooltydskrif,word tans verkoop. Die volgendegrappie kom daaruit:Piet kry werk as winkelklerk. ‘n
Klant kom in en vra vir ‘n blikpruimkonfyt. Piet kyk rond, maarkan nie pruimkonfyt kry nie.“Jammer, Mevrou, maar ons hetnie pruimkonfyt nie.”Toe die dame uitstap, roep die
baas vir Piet nader. “Dis mos niedie manier waarop ‘n mens goedverkoop nie,” verduidelik hy. “Asdaar nie pruimkonfyt is nie, dan sêjy: ‘Jammer, Mevrou, die pruimkonfyt is op, maar ons het pas nuwevoorrade druiwe, appelkoos envyekonfyt gekry. Wil u nie daarvanprobeer nie?’”‘n Rukkie later stap ‘n man die
winkel binne en vra vir toiletpapier.
Piet soek, maar kan niks kry nie.“Jammer, meneer, maar ons
toiletpapier is op. Ons het welskuurpapier en konfetti. Wil u niedaarvan probeer nie?”
S Ou Van het laat gekuier dieaand, staan die nag op, loop ’ndraai en kom terug.“Wat is dit?” vra sy vrou.“Weet jy, jy gaan dit nou nie
glo nie. Ek loop ’n draai en die liggaan sommer vanself aan. Toe ekklaar is, daar gaan die lig wragtagsommer weer vanself af.“Ag magtag, Van,” sê sy vrou,
“moenie vir my sê jy het alweer indie yskas gepiepie nie!”
S Lees die Dagsê-rubriek langs-aan oor die Ritsims.
BLOEMNAWEEK, VRYDAG 30 JANUARIE 2015 5
REIS
Beplan die rit só dat julle gereeld (minstens elke twee uur) kan stilhou. Dié stopplek langs dieN1 is onlangs gebou toe dié hoofweg opgeknap is. In die laagte is die Rietrivier, sowat 70 kmsuid van Bloemfontein.
’n Kontrolelys kan jou help om die langpad korter te maak. Dié foto is naby Edenburg geneem.Foto’s: Jens Friis
Maak só jou rit sorgvry
Jens Friis enNanda de Villiers
DIE volgende wenke maghelp dat jou reis aansienlikgladder verloop as jy weerdie langpad aandurf.
S Laat jou motor vroegtydigversien. Gee aandag aanbanddruk, dit kan verskil asdie motor vol gelaai is. As ’nsleepwaentjie of woonwagebruik word, laat dit ookversien. Kontroleer elektriesekoppelinge.S Skaf ’n nuwe padkaartaan. Maak seker van dieroetes en padoppervlakke.Beplan jou roete en reistydso dat daar genoeg tyd is asjulle langer langs die pad wilvertoef.S Maak vooraf seker dat joutroeteldiere en swembadversorg is. Dan hoef bekommernisse daaroor nie die ritte versuur nie.S Waar bêre jy die huissleutel? Anders gaan jy daarvoorsoek met jou tuiskoms.S Gooi gereeld brandstof in.Moenie jou senuwees tartnie.
S Hou genoeg geld byderhand vir tolhekke, maarmaak seker dat jou beursieveilig is.S Beplan die rit só dat jullegereeld (minstens elke tweeuur) kan stilhou.S Laai selfone se batteryevooraf. Pak die selfoonlaaieren ’n tweepuntprop in.S Is ’n reisgenoot opmedikasie? Hou medisynebyderhand en onthou om ditgereeld te drink.S Maak seker dat voertuiglisensies en rybewyse opdatum en maklik bereikbaaris.S Beplan só dat julle rustigkan ry. Moenie die rit gejaagbegin nie (makliker gesê asgedaan). Vermy argumentein die motor.S Hou ’n gelaaide kameramet ’n leë geheuekaartbyderhand.S Maak die motor vanbinne en buite skoon. Hou ’nsakkie in die motor virrommel.S Onthou speletjies om diekinders besig te hou. ’nNuwe CD kan help dat diekilometers verbyvlieg.
S Kussings en selfs ’n ligtekombersie as dit koel is, kandie reis geriefliker maak. Pakook altyd iets warms in.Die weer kan vinnig
verander.S Pak genoeg drink eneetgoed in. Moenie staatmaak op die volgendestilhouplek. Daar kanonverwagse oponthoudewees.S Lees vooraf op oorinteressante plekke engebeure langs die pad. Vestigreisgenote se aandag daarop.S Moenie jou sonbril tuislaat lê nie.S Die reis is deel van dievakansie. Slaap met ’n langrit oor op een van diekleiner dorpies langs die pad.Daar is dikwels bekostigbare,interessante blyplek en ditkan pret wees om die dorpiete verken.S Laai die motor, maar veraldie sleepwaentjie en woonwa, gebalanseerd.Moenie die motor te vol
prop nie.S Pak so dat ’n oornagtassie maklik uitgehaal kanword.
NEWS
Rag fireworksunder fire
Ruan Bruwer
A GROUP of concerned residents fromBloemfontein rocked up at theUniversity of the Free State’s Rag officeyesterday to show their disapproval ofthe planned fireworks display onSaturday. The annual Rag paradefinishes with a fireworks display atChevrolet Park.They presented a petition with
letters from residents and photos ofanimals injured during New Year’scelebrations to convince the universityto do away with the planned fireworksdisplay.According to Maryke Davies, one of
the organisers of the petition, theyalso presented letters from veterinarians on the negative effect of fireworks on animals.“We believe this is a waste of
money. The purpose of Rag is welfare,which is what people donated moneyfor. The money spent on fireworkscould rather be used to assist withwelfare or to help students at Kovsieswho struggle financially.“They probably just planned this
event without thinking ahead. Hopefully we can convince them to do awaywith it. There are already amazingperformers on the day. Fireworks arenot needed,” Davies said.
SPECIAL BONDBETWEEN TWINS. The twinsMari and Jana van Schalkwykat the age of six weeks. The photo was taken earlier this month. Theywere born at 33 weeks. Their parents are Ockie and Adelien van Schalk-wyk. Similar photos onwww.facebook.com/DesiMcCarthyPhotography.
Photo: Desi McCarthy Photographic Art
PERSOONLIKE
DIENSTE
FUNKSIES &
KONFERENSIES
1425
LENINGS
1445
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
HUISVERBETERINGS
BINNE
1835
AAA-kwaliteit: INSTALLEERvan alle plafonne en 'drywalls'. Ook die herstel van pla-fonne. Gratis kwotasie. Skakel079 581 6654.
EIENDOMME
AKKOMMODASIE
OM TE DEEL
3210
Kamers in studentehuis:Vier kamers in studentehuisnaby UV te huur, vanaf R1 950per maand. Krag en wateringesluit. Beveilig met elek-triese heining. Wasmasjienbeskikbaar. Ernie 076 4308451.
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
Ruim 2-slaapkamer-woonstel te huur op hoewe.Toesluitmotorhuis met afdak.Eie tuin. Beskikbaar 1 Maart2015. R3 600 p.m. Water enkrag uitgesluit. Skakel Chris073 325 8320.
SOEK, KOOP, VERKOOP
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAGALLE
ADVERTEERDERS
6 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 30 JANUARIE 2015
Laaste kansvir inskryfFOTO’S vir Bloemnuus se Troufoto van die Jaarkompetisieword slegs tot Maandag om 08:00 ontvang. Stuur ’nfoto van jou onlangse troue na [email protected] plasing hiervan is gratis. Onthou om te noem wie opdie foto is (name en van) en deur wie dit geneem is.
Jaco en Izette de Klerk. Foto: Studio
Tanya en Charl Botha. Foto: iFlair
Nelius en Christine Kieser. Foto: Tania Allen
Theunis en Deonie Scheepers. Foto: Grant en Wina
Rusane en Hermann Hendriks. Danielle en Eugene Harmse. Foto: Amy Scott
Willem van der Walt en Eljo Roos. Foto: Forever Photos Jacqueline Jordaan en Charl Harris. Foto: Elza de Bruyn
Charlene en Juan de Lange. Foto: Emma Booysen Kelly en Mike Sammons. Foto: Tania Allen
BLOEMNAWEEK, VRYDAG 30 JANUARIE 2015 7
AT Eunice Girls’ High three pairs of sisters in gr. 8 are twins. They are from the left, front: Miche Springbok, Leago Moganediand Lihle Mhlengi; back: Mache Springbok, Lehumo Moganedi and Emihle Mhlengi. Photo: Ruan Bruwer
DIE Hoërskool Sentraal het ses nuwe onderwysers gekry. Hulle is van links (tussen hakies die vakke wat hulle gee) JustineShaw (Engels), Petro Steenkamp (Afrikaans), Suzette Archer (wiskunde), Jannecke Koekemoer (wiskunde), Marelize Visagie(Afrikaans) en Riëtte Botes (rekeningkunde en besigheidstudie). Foto: Ruan Bruwer
EEN TE VEEL VIR WIELE: Heimat en Amelia, twee private koshuise vandie Universiteit van die Vrystaat (UV) en die Vrystaat-rugbyakademie,het ’n kaskarresies op die Goose Hill-gasteplaas buite Bloemfontein ge-hou. Die mans- en vrouekoshuise het altesaam vyf kaskarre ingeskryf.Die wedloop was egter een te veel vir Herbie en sy fietswiele wou niemeer hou nie. Nietemin is die span met hul kaskar te voet oor die wen-streep. ’n Gedeelte van die geld wat hulle insamel, gaan aan die Dr.Böhmer-skool. Foto: Mlungisi Louw
Karen Herbert
DIE vreugdevure hethoog gebrand toeVivienne Bojé die sleutelin die Spark Campus sedeur gesteek het en,voilà! Daar sluit dit toeoop.Sy het al die pad van
Jeffreysbaai gery om diegelukkige wenner in dieprojek Vir Ons Kindersten bate van Engo tewees.Vivienne en haar man,
Kobus, wat oudVrystaters is, sê hulle hetelkeen ’n kaartjie vir R20by die slaghuis inWesselsbron gekoop. Diegeld word vir ’n goeiedoel aangewend enhulle al twee is dit eensdat hulp aan kindersaltyd belangrik is.Dié geldinsamelings
projek ten bate van EngoVrystaat is die afgelopejaar die sesde keeraangebied.Deur slegs ’n R20
skenking te doen hetondersteuners ’n kansgestaan om ’n splinternuwe Spark Campus tewen.Daar is altesaam
20 566 kaartjies teenR20 elk verkoop – ’nrekordbedrag vanR411 320 is ingesamel.Dit is 6,4% meer as
wat in 2013 ingesamelis.Vyf finaliste is op 9
Januarie met die hulpvan PwC aangekondigwaarvan MekgotsoRamosito van Rocklandsdie enigste Bloemfonteiners was.Die Vir Ons Kinders
projek sou nie moontlikgewees het sonder dieondersteuning van borgenie. Vanjaar se borgewas Imperial GMBloemfontein, RadioRosestad en Volksblad seSentrale PlaaslikeKoerante.Die finaliste het
Vrydag op ’n trekkingsgeleentheid by Imperial GMBloemfontein gewedywerom die Chevrolet SparkCampus ter waarde van
R112 400 te wen.Daar is ook troospryse
aan die finaliste gegee.Dié soort geldinsame
lingsprojekte is noodsaaklik aangesien diestaatsubsidies virliefdadigheidsorganisasiesal hoe minder word.Elke bydrae is soos ’n
vonk wat ’n hele vuurvan omgee aansteek, hetMagda van Niekerk,direkteur: vakkundigedienste by Engo, gesê.
Nuwe motor koshaar toe net R20
Boasts with three pairs of gr. 8 twins
VAN links is Elzabé van Niekerk (skakelbeampte by Engo), Karen Herbert (produksiere-dakteur, Sentrale Plaaslike Koerante), Kobus en Vivienne Bojé van Jeffreysbaai (Vivien-ne het die motor gewen), Magda van Niekerk (direkteur: vakkundige dienste by Engo)en Johan Gunther (omroeper by Radio Rosestad). Foto: Mlungisi Louw
DANCERS SHOW HOW IT’S DONE. At the South African Dance TeachersAssociation’s (SADTA) annual South African freestyle championships twolocal dancers of the Shake It Dance & Fitness Studio won gold for thesecond year in a row in the man/woman 16 years old and older category.Shaun Matting and Williche Burger (photo) were two of the stand-outperformers in Alberton at the end of last year where over 30 danceschools competed. Not only are they the current South African cham-pions, they were also ranked seventh in the man/woman class for 16years old and older at the Freestyle World Championships in Blackpoolheld in June 2014. Photo: Supplied
After 10 years of struggling, my husband isback at home after mama Linda showed memy enemies in a mirror . We are now ahappy, married couple - thank you, mamaLinda.
My husband stayed with his girlfriend for 10years. Without him I struggled to supportmyself and could not even pay ourchildren's school fees.
I visited traditional healers, but with no help. Then I heard of Maria Lindaon a radio talk show and my neighbour whom he helped and rescuedfrom black magic. I visited mama Linda and paid R200. He told me aboutmy future andmymarriage problems. He put amirror in a dishwithwaterand I saw the facesofmyenemies andmyhusband's girlfriend.He prayed for me and gave me holy water and oil to wash myself. Aftertwo days I saw results, my enemies confessed their wrong doingstowards me andmy husband left his girlfriend and come back home. I'mnowhappyafter visitingmamaLinda .
Visit Maria Linda by calling 062 4336 703X1PNTV75-BN300115
X1PN48N1-BN300115
ONTVANG PROTEA-BAADJIE. Geskiedenis is in2014 in motorsportkringe gemaak toe nasiona-le kleure die eerste keer in meer as ’n dekadeaan 12 ovaalbaan-renjaers toegeken is, ook aandie Bloemfonteiner Barend du Plessis (foto). Hyis ’n lid van die Free State Central-klub. Ovaal-baanrenne (grond) het eers in 2012 amptelikonder Motorsport Suid-Afrika se vlerk geval.Suid-Afrika het in 2014 in ‘n driehoekige byeen-koms met Engeland en Namibië meegeding.Die Free State Central-klub se Allan Booysen isdie nasionale ovaalbaankampioen (grond) indie American Saloon-klas. Dewald Ranft enThaart Slater het hul Vrystaatkleure verower.
BESTE OP VASTELAND. Die gedugte pluimbalspan van die Hoër Meisieskool Eunice – van links Leah Schoeman, Juanita Scholtz, Helainadu Toit en Aloise Nel – het verlede maand die Afrika-pluimbalkampioenskap vir hoërskoolspanne in Mauritius onoorwonne afgesluit. Dítnadat hulle verlede jaar op die Suid-Afrikaanse kampioenskap as kampioen gekroon is. Hulle word deur die gewese Olimpiese pluimbalspelerChris Dednam gebrei en die span behoort vanjaar weer uiters gedug te wees. Schoeman en Scholtz is albei junior nasionale spelers.
Foto: Ruan Bruwer
Jaer ontvangnasionale kleure
Ruan Bruwer
MET ’n SuidAfrikaanse skole en Coltsspelerin sy geledere kan St. Andrew vanjaar system behoorlik op die krieketveld dikmaak.Dié skool het goeie rede gehad om oor
Desember fees te vier toe twee van syspelers, Koot Pienaar en Sean Whitehead, náverlede jaar se Khaya Majolaweek inPretoria in die SuidAfrikaanse skolespaningesluit is.Geen ander skool het meer spelers tot die
span gelewer nie.Marno van Greuning het op sy beurt die
SuidAfrikaanse Coltsspan gehaal.Whitehead en Van Greuning is vanjaar
eers in matriek.Die draaibouler Whitehead, wat die
nasionale o.17span op die Cubsweek in dieEikestad aangevoer het, is vir die SuidAfrikaanse o.19span gekies wat in April naBangladesj toer. Hy is vanjaar Saints sekaptein.Vir die afrigter Gregg Hobson was dit ’n
veer in die hoed om soveel spelers totnasionale spanne te lewer.“Dit is beslis lekker wanneer spelers hard
werk en dit vrugte afwerp,” het Hobsongesê.Hy brei die span al ’n goeie tien jaar en
is ’n voormalige Vrystaatse skolespeler.Slegs 13 skole het al meer SuidAfrikaanse
skolespelers as Saints sedert die ontstaanvan die Khaya Majolaweek (voorheen dieNuffieldweek) in 1940 opgelewer.Vier van sy voormalige SuidAfrikaanse
skolespelers, Lotle Sesele (Griekwas), BokangMosena, Keagan Rafferty en Simon Khomari(almal Vrystaat), speel steeds eersterangsekrieket.Rafferty het die nasionale skolespan in
2010 aangevoer.Volgens Hobson het spelers by St. Andrew
die voordeel dat hulle op ’n vroeë ouderdomreeds aan die hoogste vlak van skolekrieketblootgestel word.
“Omdat ons nie so ’n groot skool is nie,kry spelers op ’n jonger ouderdom reeds virdie eerste span speelkans.“Hulle kry die beste geleentheid om
vinnig te ontwikkel.”Hy glo die drie spelers se insluiting sal vir
hul spanmaats van groot waarde wees en asaanmoediging dien.Hy wys egter daarop dat hulle as ’n
eenheid probeer speel en nie net opsleutelspelers steun nie.Hobson hoop om Saints ’n tweede keer
tot die nasionale ronde van die T20skolekrieketreeks te brei.Dié span het in 2013 die sentrale streek
in Stellenbosch verteenwoordig toe hy dieeerste keer met die titel as kampioen vandie Vrystaatse afdeling van die nasionaleblitsreeks weggestap het.Hy is daarna as kampioen van die
sentrale streek gekroon toe hy die HoërskoolNoordKaap (HNK) van Kimberley geklop het.Saints het Donderdag in sy eerste uitspeel
stryd van die Vrystaatse T20toernooi teendie Hoërskool Witteberg te staan gekom.Grey, wat die Vrystaat, sowel as die
Knightsstreek, se verdedigende kampioen is,het vroeër vandeesweek in die hek teen dieHoërskool Jim Fouché geduik deur met sewepaaltjies te verloor.
Krieket bySaints gedy
Koot Pienaar in aksie op verlede jaar se KhayaMajola-week. Foto’s: Johan Rynners
Die draaier en kaptein van St. Andrew, SeanWhitehead, kan nog groot treë in die krieketwê-reld gee. Hy is reeds vir die Suid-Afrikaanse o.19-span gekies.
Marno van Greuning is ook vanjaar eers in ma-triek.
www.bloem
nuus.co.za Things in my life went
from good to worse in avery short time. My lovelive, financial problemsjealousy, my husband’s
family were all against me.Luckily I came acrossSonia through a friend.She helped me and
showed me my enemiesthrough a mirror for only R200. She did miracles in my life.She told me all my problems without mentioning anythingto her. She showed me the people who worked hard tosee me suffering some of which were my friends and
relatives. She performed a special prayer, washed awaymy bad luck and cleansed my home. Gave me a lovepotion with a ring for my financial problems in less thanfive days, my husband was always by my side and my
enemies confessed and asked for forgiveness. Come andvisit me at Bayswater.
For appointments please callMama Janet and Prof. Kinthi
060 401 0649X1PNTV41-BN300115