8
Breederivier Year 16 • 11 September 2012 | Tel. 023 626 5212 Langeberg het hoogste FAS-syfers DALEEN FOUCHÉ U it navorsing wat wêreld- wyd oor fetale alkohol- sindroom (FAS) gedoen is, is bevind dat vier dorpe in die Langeberg die hoogste aangete- kende aantal kinders het wat met dié sindroom gediagnoseer is. Dié inligting is vervat in ’n vyf- jaarstudie wat in 2008 begin is om die omvang van die sindroom te bepaal sowel as om die effekti- witeit van voorkoming te moni- tor. Die studie, wat aan die einde van die jaar ten einde loop, word deur die Universiteit van Stel- lenbosch (US), in samewerking met die Universiteit van New- Mexico, gedoen en word deur die Verenigde State van Amerika (VSA) befonds. ’n Totaal van 3 319 graad een- leerlinge van Ro- bertson, Ashton, Montagu en Bonnievale is tydens diagnose- ringstoetse vir FAS getoets. Voorlopige resultate het getoon dat tussen 94 en 130 kinders uit 1 000 (9% en 13%) met FAS gediagnoseer is. Op Wellington, waar die studie ook gedoen is, is daar ’n FAS-diagnose van tussen 6% en 9% uit ’n totaal van 1 663 kinders. Marlene de Vries van die US en projekkoördineerder, sê die studie wys op die “massie- we probleem” van FAS in die Langeberg. Sy verduidelik dat die sin- droom veroorsaak word wan- neer alkohol tydens swanger- skap gedrink word. Volgens haar veroorsaak dit breinskade by kinders en belemmer norma- le ontwikkeling. Sy sê voorts dat ’n kind met FAS dit moeilik vind om op net één bron van stimulasie te fokus. “Hulle het ook probleme met ab- strakte konsepte soos reg en ver- keerd, tyd en die oordrag van in- ligting van een situasie na ’n vol- gende.” De Vries sê dit is hoekom kinders met FAS maklik by kri- minele en bende-aktiwiteit inge- trek word. Tog het die studie ook ’n posi- tiewe bevinding tot gevolg ge- had. De Vries sê navorsing daar- op dui dat kinders moontlik in die toekoms op so jonk as twee-ja- rige ouderdom gediagnoseer kan word. “Hierdie moontlik- heid is nog nie bewys of finaal nie, hoewel goeie vordering in daardie rigting gemaak is.” Tans word kinders oor die al- gemeen eers tussen vyf- en tien- jarige ouderdom gediagnoseer. Sy sê die diagnose word op drie vlakke gedoen. “Daar word na die fisiese voorkoms gekyk, na intellektuele kapasiteit en ont- wikkeling en die ma van die kind moet bevestig dat sy alkohol ty- dens swangerskap gedrink het.” De Vries sê die studie het ook gewys dat meeste ma’s dadelik ophou drink wanneer hulle uit- vind dat hulle swanger is, maar dat swangerskap in baie gevalle eers op drie of vier maande be- vestig word. Sy sê in baie gevalle gebruik vroue nog alkohol tot en met die tyd dat hulle uitvind hul- le swanger is. “Dan is die skade reeds aangerig.” De Vries sê daar is nog baie mi- tes oor FAS wat nek omgedraai moet word. Volgens haar is dit is ’n mite dat FAS slegs by die laerinkomste-groepe voorkom en die sosiale gebruik van drank by hoërinkomste-groepe ook ’n rol speel. De Vries beklemtoon die feit dat daar geen veilige hoe- veelheid alkohol is wat tydens swangerskap gedrink kan word nie. “Selfs ’n klein hoeveelheid alkohol kan ’n kind beïnvloed.” . Meer op bladsy 3. River race: The South African Double Canoe (K2) River Championship kicked off on Saturday (September 8) in Robert- son and finished the day in Bonnievale. The race con- tinued on Sunday and fin- ished outside Swellen- dam. A total of 500 con- testants from around South Africa participated in the race. “The race, known as the Breede, has huge potential to develop into a great international race while involving the lo- cal communities,” says Anthony Penderis, race manager. Rosh Hashanah. The Gazette wishes all our Jewish readers and advertisers a happy New Year and well over the fast. Weer • Weather Maks 22 C º WOENSDAG / WEDNESDAY DINSDAG / TUESDAY Naweek: Saterdag sal sonnig wees met ‘n maksimum van 30°C en op Sondag is daar ‘n 30% kans vir reën met ‘n maksimum van 16°C Maks 20 C º Maks 25ºC DONDERDAG / THURSDAY Maks 23 C º VRYDAG / FRIDAY

BreederivierGazette 11-09-12

Embed Size (px)

DESCRIPTION

BreederivierGazette 11-09-12

Citation preview

Page 1: BreederivierGazette 11-09-12

Breederivier

Year 16 • 11 September 2012 | Tel. 023 626 5212

Langeberg het hoogste FAS-syfersDALEEN FOUCHÉ

Uit navorsing wat wêreld-wyd oor fetale alkohol-sindroom (FAS) gedoen

is, is bevind dat vier dorpe in dieLangeberg die hoogste aangete-kende aantal kinders het watmet dié sindroom gediagnoseeris.Dié inligtingisvervat in ’nvyf-

jaarstudie wat in 2008 begin isomdieomvangvandiesindroomte bepaal sowel as omdie effekti-witeit van voorkoming te moni-tor.Die studie, wat aan die einde

van die jaar ten einde loop, worddeur die Universiteit van Stel-lenbosch (US), in samewerkingmet die Universiteit van New-Mexico, gedoenenworddeurdie

Verenigde State van Amerika(VSA) befonds. ’n Totaal van3 319graadeen- leerlingevanRo-bertson, Ashton, Montagu enBonnievale is tydens diagnose-ringstoetse vir FAS getoets.Voorlopige resultate het getoondat tussen 94 en 130 kinders uit1 000 (9% en 13%) met FASgediagnoseer is. Op Wellington,waar die studie ook gedoen is, isdaar ’nFAS-diagnosevan tussen6% en 9% uit ’n totaal van 1 663kinders. Marlene de Vries vandie US en projekkoördineerder,sê die studie wys op die “massie-we probleem” van FAS in dieLangeberg.Sy verduidelik dat die sin-

droom veroorsaak word wan-neer alkohol tydens swanger-skap gedrink word. Volgens

haar veroorsaak dit breinskadeby kinders en belemmer norma-le ontwikkeling.Sy sê voorts dat ’n kind met

FAS dit moeilik vind om op netéénbronvanstimulasie te fokus.“Hulle het ook problememet ab-

strakte konsepte soos reg en ver-keerd, tyd en die oordrag van in-ligtingvaneen situasiena ’nvol-gende.”DeVriessêdit ishoekomkinders met FAS maklik by kri-minele en bende-aktiwiteit inge-trek word.Tog het die studie ook ’n posi-

tiewe bevinding tot gevolg ge-had. DeVries sê navorsing daar-op dui dat kinders moontlik indietoekomsopsojonkastwee-ja-rige ouderdom gediagnoseerkan word. “Hierdie moontlik-heid is nog nie bewys of finaalnie, hoewel goeie vordering indaardie rigting gemaak is.”Tans word kinders oor die al-

gemeen eers tussen vyf- en tien-jarige ouderdom gediagnoseer.Sysêdiediagnosewordopdrie

vlakke gedoen. “Daar word nadie fisiese voorkoms gekyk, naintellektuele kapasiteit en ont-wikkelingendiemavandiekindmoet bevestig dat sy alkohol ty-dens swangerskap gedrink het.”De Vries sê die studie het ook

gewys dat meeste ma’s dadelikophou drink wanneer hulle uit-

vind dat hulle swanger is, maardat swangerskap in baie gevalleeers op drie of vier maande be-vestigword. Sy sê in baie gevallegebruik vrouenog alkohol tot enmet die tyddathulleuitvindhul-le swanger is. “Dan is die skadereeds aangerig.”DeVriessêdaar isnogbaiemi-

tes oor FAS wat nek omgedraaimoet word. Volgens haar is ditis ’n mite dat FAS slegs by dielaerinkomste-groepe voorkomendie sosiale gebruik van drankby hoërinkomste-groepe ook ’nrol speel. De Vries beklemtoondie feit dat daar geenveilige hoe-veelheid alkohol is wat tydensswangerskap gedrink kan wordnie. “Selfs ’n klein hoeveelheidalkohol kan ’n kind beïnvloed.”

. Meer op bladsy 3.

River race: TheSouthAfricanDoubleCanoe(K2)River Championshipkicked off on Saturday(September 8) in Robert-son and finished the day inBonnievale. The race con-tinued on Sunday and fin-ished outside Swellen-dam. A total of 500 con-testants from aroundSouth Africa participatedin the race. “The race,known as the Breede, hashuge potential to developinto a great internationalracewhile involving the lo-cal communities,” saysAnthony Penderis, racemanager.

Rosh Hashanah. TheGazettewishes all our Jewish readers and advertisers a happy New Year and well over the fast.

Weer • WeatherMaks 22 Cº

WOENSDAG / WEDNESDAYDINSDAG / TUESDAY Naweek: Saterdag sal sonnig wees met ‘n maksimum van30°C en op Sondag is daar ‘n 30% kans vir reën met ‘nmaksimum van 16°C

Maks 20 CºMaks 25ºC

DONDERDAG / THURSDAY

Maks 23 Cº

VRYDAG / FRIDAY

Page 2: BreederivierGazette 11-09-12

Breederivier Gazette Algemeen/General Dinsdag 11 September 20122

)) Die Jouberthuis opMontagu sal nie, soos ge-woonlik koffie en melktertbedien op die laaste Vrydagvandiemaandnie,maar salwel op 22 September die daghou teen net R20.

Die geselligheid sal weerop die laaste Vrydag vanOktober en November aan-gebied word, maar nie inDesember nie.

)) Enjoy a cup of coffeeor tea with homebakedgoods every Tuesday from10:00 to 11:30 until October30 at the Nature Garden inMontagu for only R15.

))The Montagu VillageMarket is held every Satur-daymorning from early un-

til 12:30 at the EuvrardPark, Bath Street.

)) The McGregor Mar-ket takes place every Satur-day from08:45on thecornerof Voortrekker and ChurchStreet.

)) Stephan Welz willhost anAntique Road Showatthe MontaguCountryHo-tel onFriday, September 21.

)) TheRide2Nowhereisa three day mountain bikestage race inMcGregor andtakes place fromSeptember14 to 16. For more informa-tion, visitwww.ride2nowhere.co.za.

)) Die Montagu Makitivindvan21tot24Septemberplaas. Vir meer inligting,besoek www.montagumak-iti.co.za.

)) Send your events toDaleen Fouché at ga-zette.breede.com.

Wenmet BoerekosDIE nuwe kostydskrif vanLandbouweekblad ge-naamd Boerekos, is op dierakke en een gelukkigeBreederivier Gazette-leserhet ’n kans om ’n eksem-plaar te wen.

Dié tydskrif bevat by-kans200vankosredakteurArina du Plessis se besteresepte.Boerekos, wat kwartaal-

liks sal verskyn, is nou be-skikbaar teenR40byuitge-soekte Pick n Pay, Shopri-te Checkers, Spar ensekere kontantwinkels.

)) Een gelukkige leserkan ’n eksemplaar wen.Stuur bloot ’n e-pos met joukontaknommer, naam en

posadres, en die naamBree-derivier Gazette in die aan-dagreël na [email protected] en beant-woord dié vraag: Hoeveelresepte is in Boerekos?

A toast to the nomineesDALEEN FOUCHÉ

FIVE local wine tourism initia-tives have been nominated for thefirst ever Klink Awards, a newwine tourism competition inwhichconsumersaregiventheop-portunity to vote for their favour-ite nominees.

The competition was designedto re-cognise and rewardwineriesfor the different elements on winefarms and inwine tourism,whichexpand the wine tasting experi-ence.

“Awinery visit is no longer justabout the tasting and enjoymentof wines in the tasting room; theexperience has been expanded toinclude an array of experienceswith and around wine,” saysMonika Elias, an organiser of theKlink Awards. The Robertson

Wine Valley has been nominatedas a finalist in the category MostMemorable Wine Route while theWackyWineWeekend is a finalistin the Crowd Pleaser category.

Christina’s at Van Loveren is afinalist in the category Bistro ona wine farm, Viljoensdrift for thecategory Wild Card andWeltevrede is competing in theTasting Room Experience catego-ry.

The name of the awards is de-rived from the sound that a glassmakes as “friends make toasts toa life lived better thanks to the

carefullycrafted joysofawinedis-covered, a friendship renewed, achallenge overcome or a mile-stone met”.

Elizma Botha, manager at theRobertson Wine Valley, says thisis the first awards inwine tourismwhere the consumers decide onthe winners by voting for the no-minees.

She says anyone can votethrough Facebook, Twitter or bysending an e-mail. “What is niceabout the awards is that once youvote, you can immediately seewhich nominee is leading in thecategory you voted for. It is a bitaddictive.”

Voters also stand a chance towin prices. To vote, visit wine-tourismsouthafrica.co.za/klinka-wards or look for Klink on Face-book.

Toerismemaand skop af in RobertsonDALEEN FOUCHÉ

DIEWynland Distriksmu-nisipaliteit se toerismemaand het op Robertson

afgeskophetmetdie fokusopna-tuurlike hulpbronne en volhou-bare toerisme.

September word landwyd astoerismemaand gevier. Die te-mavirdiemaand isToerismeenVolhoubare Energie Skep Vol-houbare Ontwikkeling.

Die Distriksmunisipaliteithet die maand afgeskop met ’npraatjie oor plaaslike toerismevir leerlinge van die LangebergSekondêre Skool en die Hoër-skool Robertson op Donderdag(6 September).

Die dag is deur die uitvoeren-de burgemeester van die Lange-berg Munisipaliteit, rdl. Diana

Gagiano, afgeskop en rdl. Kobusdu Plessis, portefeuljehoof vantoerisme en ekonomiese ont-wikkeling by die Wynland Dis-triksmunisipaliteitwat ’npraat-jie gelewer het. Du Plessis sêdaar is sewe temas in toerisme,naamlik die natuur, tradisione-le landbou, kos, kultuur, besig-heid, romantiese vakansies entroues en gesondheid en ont-spanning.

Hy het toerisme-operateursaangemoedig om die temas inkombinasies te gebruik om so-doende aan besoekers se spesi-fieke behoeftes te voldoen.

Du Plessis het die direkte enindirekte rolle van die distriks-munisipaliteit in plaaslike toe-risme verduidelik en leerlingeaangemoedig om die bedryf tebetree.

Jong musikante van die ADLibitum Akademie het musiekby die geleentheid verskaf.

Rdl. Kobus du Plessis, portefeulje-hoof van toerisme en ekonomieseontwikkeling by die Wynland Dis-triksmunisipaliteit, het by die af-skop van Toerismemaand op Ro-bertson opgetree. Foto: DaleenFouché

)) Wat is jou naam, van enin watter dorp woon jy?

Bonita Malherbe, Bonnie-vale.

)) Hoe lank woon jy alhier?

Ek woon vir die afgelopevier jaar op Bonnievale, maaris in die Langeberg al oor dietien jaar.

)) Wat mSaak die Lange-berg vir jou spesiaal?

Die mense is greatmaar virmy is dit ons landskapwatuit-sonderlik is, die vallei-vloer,berg-voue, rye wingerde,vrugteboorde, sonsopkoms envolmaan-nagte. Elkmet sy eiepatrone, teksture en simbo-liek. Verder het ons heerlikewyn en is ons lug skoon

)) Wat sou jy in die Lange-berg wou verander?

Ek sou graag dat die blom-me minder stuifmeel gehadhet!

)) As jy nie hier gebly hetnie, waar sou jy wou bly?

Namakwaland, tussen dieklipkoppe, na aan die natuur.

)) Watter soort werk doenjy en waarom geniet jy dit?

Ek het sekerlik die lekker-stewerk in dieVallei! Ek doenbemarking by Van Loverenwaar ek omring is deur goeiemense wat my gemotiveerdhou.

Dit is stimulerend, uitda-gend en beslis nooit vervelignie!

)) Watter drie mense soujygraagvir etewounooi (hedeof verlede) en waarom?

David Klatzow (Steeped inBlood), Joao Silva (Bang-Bang Club) en Li Cunxin(Mao’s Last Dancer). Dit is ou-teurs van die laaste drie bio-grafieë wat ek gelees het.

)) Wat is die beste raadwat jy al ooit gegee of ontvanghet? “Mediocrity (to be avera-ge) should not be an option,”gegee deurGaryBaumgarten,voorheen van Graham BeckWines.

Meet a localMeet a local

Bly te kenneBly te kenne

Page 3: BreederivierGazette 11-09-12

Breederivier GazettenuusDinsdag 11 September 2012 3

)) WO Richard James, the CentralBusinessDistrict (CBD) sectormanag-er, requestsresidents to join theneigh-bourhood watch for this area in orderto effectively combat crime. Anyoneinterested in joining is requested tophone James on 0 079 894 1350.

)) The Robertson police is lookingfor the owner of a red bakkie with awhite canopy which was involved inanaccident onAugust 12 on the cornerof Voortrekker Road and BurwanaStreet. Ayoungboy,whowasstandingon thebackof thebakkie outside of thecanopy, fell of and injuredhishead.Hewas taken to the Robertson Hospital.The driver of the bakkie drove intoBurwana Street. The police requestsanyone with information about the in-cident or the owner of the bakkie tocome forward. Phone the RobertsonPolice Station on 0 023 626 8340.

)) Die polisie op McGregor hou opWoensdag 12 September om 18:30 ’nimbizobydieUitnoodsaal.Die landeli-

ke gemeenskap van McGregor worduitgenooi om die gemeenskapsergade-ring by te woon. Daar sal ’n tweedeMcGregor-imbizo plaasvind op 19 Sep-tember om 18:30. Die vergaderplek sallater aangekondig word. Vir meer in-ligting, bel die McGregor-polisiekan-toor by 0 023 625 800.

)) Op Saterdag 18 Augustus om20:00 het lede van Montagu-polisie seB-skof en twee buurtwaglede ’n pad-blokkade gehou om misdaadvoorko-ming te doen. Om 21:00 het ’n verdagtevoertuig voor die padblokkade omge-draai. Reserviskonst. Hennie Cupido,kst. Bevin Jones en konst. Josef vanWyk het die bloukleurige Sentra met’n VW-registrasienommer agtervolgen kon die voertuig eers voor Ashtonaftrek. Drie insittendes het uitge-spring en in die rivierloop verdwyn .Een persoon is gearresteer.

Die 55-jarige man Silolam Welling-ton is gearresteervirdiebesit vandag-ga. Daar is 184 pakke dagga in sy voer-tuig gevind met ’n totale gewig van20,724 kg.

Die Montagu-polisie wens die driepolisielede geluk vir hulle oplettend-heid en vasberadenheid om die skul-digdes vas te trek.

Op die foto is die be-trokke polisielede enbuurtwagpersoneelvan Montagu met diegekonfiskeerde dag-ga. Van links is stu-dentkonst. Bevin Jo-nes, sers. YolandaSwart, buurtwaglidJosef van Wyk en Jo-hannesPlaatjies.Vooris studentkonst. JeanLombard en reservis-konsst. Hennie Cupi-do.

Natuurreservaat ‘het ’n begroting’DALEEN FOUCHÉ

DIE stelling dat daar nie beamptes is watomsien na die Montagu Natuurreservaatnie, is onwaar.

Die uitvoerende burgemeester van dieLangeberg Munisipaliteit, rdl. Diana Ga-giano, het na aanleiding van ’n onlangseberig in die Gazette waarin Montagu-in-wonershulkommeroordiereservaatuit-gespreek het, bevestig dat die reservaatwel ’n begroting het. Sy het ook bevestigdat die raad se eie personeel die admini-strasie en instandhouding behartig.

Ron Brunings, ’n voormalige lid vandie Montagu Natuurreservaat se advies-komitee, het hom by die Montagu Eco-klub se jaarvergadering uitgespreek oordie tekort aan ’n begroting en toegewyde

personeel.Brunings het voorts kapsie gemaak

teen die feit dat die bestuursplan na sesjaar steeds nie deur die raad aanvaar isnie.GagianosêalhoeweldieMontaguAd-vieskomitee se termyn reeds in 2008 ver-stryk het, het die komitee bly voortbe-staan en funksioneer tot onlangs.

“Die bestuursplan was wel voor dieraad maar weens verskeie redes was ditnie aanvaar nie. Die bestuursplan salweer voorgegelê word aangesien dit ’nwetlikevereiste is.” Sy sênatuurreserva-te sal ’n bate bly en die onderhoud vandie reservaat sal beslis ’n prioriteit bly.“Die administrasie sal onder hande ge-neem word en daar sal seker gemaakword dat alle wetlike vereistes nagekomword.”

Gemeenskappemoet help ondersteunDALEEN FOUCHÉ

“DAAR is nie genoeg onder-steuningonderplaaslikege-meenskappe vir swangervroue om op te hou drinknie.”

Dít is volgensJo-AnneOt-to, woordvoerder van dieprovinsiale gesondheidsde-partement. Sy sê dat in baiegemeenskappe dit sosiaalaanvaarbaar is om te drinken selfs “onaanvaarbaar” isom nie ’n alkoholiese dran-kie te drink wanneer ditaangebied word nie. Otto sêdié faktor dra by tot die hoëgetal kinders wat aan fetalealkoholsindroom (FAS) ly(lees meer op bladsy 1).

Otto sê dat die gesond-heidsdepartement “baie be-kommerd” is oor die hoëvoorkoms van FAS in die

Langeberg. Sy sê die depar-tement maak seker dat alleswanger vroue deur die kli-nieke en hospitale ingeligword oor die gevare van diedrink van alkohol tydensswangerskap en voorsienook opvoedkundige materi-aal aan gemeenskappe endie media.

Jodene Barron, operasio-nele bestuurder van FAS-facts, ’n nie-winsgewendeorganisasie op Worcesterwat hom vir die voorko-ming van FAS beywer, sêdie kantoor op Robertsonmoes verlede jaar sluitweens ’n gebrek aan geld.

Maar, sê hulle, as daar“nood” is, sal die organisa-sie wel besoek aflê in dieLangeberg.

Barron sê dit het onlangsonder haar aandag gekom

dat daar voertuie is wat pla-sebesoekendrankverkoop.Sy moedig boere aan om be-trokke te raak by die voor-koming van FAS onderplaaswerkers.

Rudie Botes, voorsittervan die boerevereniging, sêhy het al van dié voertuiewat drank verkoop gehoor,maar nognie gesiennie.Hysê boere moet summier diepolisie bel as dié voertuiegewaar word.

Botes sê as deel van ge-sondheids- en veiligheids-maatreëls word een plaas-werker per plaas gestuurvir noodhulpopleiding. Diépersoon speel dan ook ’n op-voedkundige rol in dieplaasgemeenskappe in ter-me van FAS-voorkoming.Volgens Otto is FAS 100%voorkombaar.

Uitnodiging: Graad 11-leerlinge van die Hoërskool Robertson het op 29 Augustusdie matrieks se uitnodiging na hulle matriekafskeid met styl oorhandig. Die tema vir 2012se matriekafskeid is Winter in New York. In die middel is Pierre Juan Paulsen en EleanorNeethling, wat as gasheer en gasvrou sal optree. Foto: Morne Marais

Page 4: BreederivierGazette 11-09-12

Breederivier Gazette nuus Dinsdag 11 September 20124

Baboon conflict raises questionsDALEEN FOUCHÉ

A recent incident of conflictbetween people and baboonsin Montagu has raised ques-tions regarding how re-sidents should deal with ba-boonswhenatroopenters thevillage.Astrid Bridger, owner of

theKloofPadstal inMontagu,told theGazette lastweek thata troop of baboons raided pe-can nut trees in the open plotnext to her home when herdog, a Shepherd, jumped thefence and started herding thebaboons “like sheep”.For fear of conflict she

called her dogs and lockedthem in the house.ButBridger says abigmale

baboon, who was watching

her do this, jumped on to herproperty and then on to herstoep, where the baboonstarted eating some of herpumpkins.“Baboons have been on the

plot next door several times,but never dared to come toour property, because of ourdogs.”She says her five-year-old

son, who was inside thehouse, was very scaredwhen he saw the baboonoutside.Bridger, however,was able

to chase the baboons awayfrom her house.Ron Brunings, a Montagu

resident, remarked thatthere has been a recent in-crease of baboons in the vil-lage.

“We’vehadseveralqueriesrecently relating to baboonsmoving through residentialproperties at the western en-trance to Montagu.”He says the Montagu

Mountain Reserve has two“known” baboon troops: onetroop roams the middle ofCogmanskloof near the Tol-huis and the other frequentsthe entrance to Cogmans-kloof on the Montagu side.“Neither of the troops has

beenknowntoactaggressive-ly towards people.”Brunnings says the in-

crease in baboon activity ispossibly due to a lack of natu-ral food or an increase in theeasy availability of apricotsand pecan nuts on the small-holdings near the river.

Tips for interactionwith baboons

DALEEN FOUCHÉ

IN light of the recent increasein baboon activity inMontagu,CorneClaassens fromCapeNa-ture supplied the followingguidelines for human babooninteractions:

)) Do not directly confrontor corner a baboon or troop.They could becomeaggressive,especially if they perceive aperson as a threat to their juve-niles.

)) In a garden, a strong jetof water from the hose mightconvince them to move off.

)) If baboons are inside ahouse, rathertry and open allthe doors, andlet them leaveof their own ac-cord. If con-frontedandcor-nered inside ahouse, the animal will panic,creating havoc, and peoplemight get hurt.

)) Pepper spray can also beeffective at close quarters, butas a last resort.

)) Normally, if encoun-teredonahiking trail, baboonswill move off when ap-proached.The scouts will warn the

troop.Give them some time before

proceeding.Claassen says the long-term

solution for conflict betweenbaboonsandhumans is to initi-ate a baboon monitor project,as proven to be successful else-where, such as in the Cape Pe-ninsula and Overstrand,where baboons often raidhouses for food.“Thiswould typically be a lo-

cal authority-funded project,whereby unemployed commu-nity members are employedand trained in monitoring andprotecting the residential ar-eas against marauding baboontroops by preventing themfrom entering the urban areaand even chasing them out

when needed.”Claassen,

however, saysthe best policyis to be pro-ac-tive and pre-vent a conflictsituation.

“Often our own carelessnessis to blame, for example, not se-curing our residence with bur-glar bars and keeping securitygates locked, leaving food (in-cludingpet food)andrefuseoutin the open.Illegal feedingofbaboons,es-

pecially along public roads, isalso to blame.“Besides removing the food

source,” he continues, “themost effective deterrents areelectrified perimeter fencesand large dogs.”

Strayoff thebeatentrack and find theunexpected. LordsGuest Lodge is theideal setting for anyspecial occasion -big or small - andenjoy all the ingre-dients for a roman-tic wedding. Youwill be treated asLords!

Wolfkloof is ten volle toegerusen gelisensieerd en is ideaal virgrootofklein funksies.Metspe-siale funksies en troues verskafhulle die dekor asook die blom-me en sal help met die beplan-ning waar nodig.

’n Funksie byVil-joensdrift - binneof buite op dieoewers van dieBreederivier - is’n onvergeetlikeervaring. Komhou gerus hierpiekniek of komvir ’n wynproevan hul bestewyne.

Baboons wait for hikers to pass them in the Montagu Mountain Reserve. Photo: Daleen Fouché

Personeel van Pick n Pay op Robertson hetook verlede Vrydag in die Loslitdagpret ge-deel en vrolik aangetrek.

Trippeltoontjies,dagsorgvirkindersmetge-stremdhede, het Loslitdag terdeë geniet enmet ’n waentjie deur die strate van Robert-son gery. Loslitdag is ’n fondsinsamelings-projek vir persone met gestremdhede.

Anthea Elias(links), en Ro-byn-AnneWood-Callan-der, skakelbe-amptes by Ro-bertson Wy-ne, het hullywe seero-wers gehouvir Lostlitdagverlede Vry-dag (7 Sep-tember).

Page 5: BreederivierGazette 11-09-12

Breederivier GazettenuusDinsdag 11 September 2012 5

Loslitdag in dieLangeberg

Die Informasie Bestuur-personeel van Ro-bertson het op Loslitdag soos seerowersaangetrek enpiesangs aandie hospitaal sepasiënte uitgedeel. Agter (van links) is Ca-meron Adams, Adriaan Hull en Sindi Han-sen.Voor isAnne-MarieSaaymanenDesi-ree Marais.

Personeel van Robertson Spar het soosskoolkinders aangetrek op Loslitdag. An-derpersoneelledehetvolgensander temasaangetrek.

Die departement van sosiale ontwikkelinghet Loslitdag gevier en soos narre aange-trek. Agter (van links) is Chanelle Claas-sen, Othelia van Eck, Shadelia Isaaks enAllistine Masula. Voor is Jean-Marie vanWyngaard, Estelle Adams, Devon de Ko-ker en heel voor is Adele Adams.

Die Montagu-polisie het ook Loslitdag ge-vier. Van links is Ecila Marais, Esther Ger-mishuys, Suria Meyer, Yolanda Lagerwallen Velicia Fluks.

DieDagbreek Laerskool het ook aan Loslit-dag deelgeneem. Hier is die graad R2-klasvan Jean-Marie van Zyl (links) saam metMaruschca Pietersen. Die kinders wassoos seerowers aangetrek.

Page 6: BreederivierGazette 11-09-12

Breederivier Gazette geklassifiseerd Dinsdag 11 September 20126

MCKRIGE MARTHAGeb. 04/07/1932-Gest. 08/09/2012

Die roudiens vind plaasWoensdagaand om

19:00 te AGS Sentrum,Coetzeestraat. Begraf-nisdiens vind plaas Sa-

terdag om 9vm teWesleystr. 34 en 10vmin die AGS Sentrum,

kerk. Mis jou, maar laatjou gaan. Van: kinders,

klein en agterkleinkinders.

FILANDER, RACHELGeb. 12/09/1919 -Gest. 4/08/2012

Mamma, jou eersteverjaarsdag weg vanons. Sou baie graag

jou handdruk endrukkie wou gee. Mis

jou baie. Van kleinkindRachel, dogter

Gertruida en al diefamilie.

HARTMAN, MARTHI-NUS (Martin).

Geb.10/09/1933-Gest.25/05/2010

Dadda, dis jou 3deverjaarsdag weg van

ons. Sou graag jou wougelukwens,maar disons nie beskore nie.Ons gun jou die rus,maar sal jou nooit ver

geet. Van jou vrou, kin-ders, klein- en agter-

kleinkinders.

FISHER, SYBILGeb.10/09/1954-Gest. 22/06/2008

Mammie, gister 10/9/12was u 4de verjaarsdag

weg van ons. Die verlangeen gemis is ontsettend.

Van: Stefné, Maruis,Xavier en die kinders.

SAMEULS,ABRAHAM(Brönn).

Geb.14/09/1958-Gest.4/10/2011Dis jou eerste

verjaarsdag weg vanons. Tyd sal verbygaanen verdwyn maar diestille herinneringe van

jou sal verewig bly.Van jou vrou, kinders,kleinkinders en Johnny.

SNYMAN, DEIDRéGeb.30/08/1971 -Gest.14/09/1998

Wie kan dit vergeet dissowaar 14 jaar. Die

verlange is groot onsberus in die wil van dieHere. Liefde Mamma

en kinders.

KOKER, MIGNONBaie geluk met jou

kroonverjaarsdag, 14September. ’n Mooi le-

wensjaar word joutoegewens en mag die

Here jou seën. VanDaddy, Mammie,Melckie en Maya.

KOM geniet die avontuuren ontspanning van perd-ry by die Robertson Ry-skool.* Ons bied verskei-denheid van rylesse vir

kinders en grootmense virbeginners en ervare rui-

ters *Outrides tussen diewingerde en langs die

Breërivier * Wynproë op’n perd se rug of met diewaentjie by Majors Hill en

Springfield. *Perdrykampe vir kinders

gedurendeskoolvakansies * Mini

kommando’s opSaterdae*

Kinderpartytjies. Skakelons gerus by 072 2917631 of 082 402 7088.

LOANS.R1 000- R150 000.

Blacklisted and Garnish.Enrico 083 663 5853

Loopbane

Boemelaars: As aanloop van dieouers se geesbouvir dieHoërskool Ro-bertsonse interskole, hetdieOuer-On-derwysersforum (OOF) van die skool‘n boemelaarsete gereël. Gaste het ’nkeuse gehad of hulle volgens die temawouaantrekofnie.Baiehethulhumor-sin gewys en behoorlik die oë laat reken die gaste lekker laat saamlag. Daaris terselfdertyd met die toegangsfooiook broodnodige geld ingesamel. Opdie foto is Hein Louw. Niel en Madri Knapp was van die gunstelin-

ge van die aand.

Vier die lente: Die Laerskool Ashton het op 1 September Lentedag gevier met dietema Ontwerp ‘n Lentehoed. Hier is die wenners van elke graad wat die vrolikste hoedin hul onderskeie grade opgehad het.

Kry die

ideale

kandidaat vir

jou betrekking.

Kontak

Zelda Kloppers

Tel: 023 626 5212

Faks: 023 626 5800

[email protected]

LOOPBANE

CAREERS

Page 7: BreederivierGazette 11-09-12

Breederivier GazettegeklassifiseerdDinsdag 11 September 2012 7

Kennisgewings

Page 8: BreederivierGazette 11-09-12

Toneelspel:Die toneelgroepvan die HoërskoolMontagu het hier-die jaar Die Pret­park, geskryf deurWim Vorster enverwerk deur JanBurger, opgevoer.Hulle het dit op 25JuliebydieMonta-gu Jeugkunste-fees opgevoer enop 1 Augustus bydie Loganfees opFraserburg. By dieMontagu Jeug-kunstefees het diestuk ‘n goue toe-kenning verwerfen silwer by die Loganfees. Inge Scholtz, wat ook as regisseur opgetree het, het virhaar rol as Petra by beide optredes goud gekry. Die groep as geheel het altesaam viergoueensessilwer-toekenningsgekry.Van links isVictoria-LeeSampson,RitaWagener,Inge Scholtz, Lani Alberts en Randy January.

Breederivier

Year 16 • 11 September 2012 | Tel. 023 626 5212

Let’s Play-wenner wilprofessioneel speelDALEEN FOUCHÉ

DIE wenner van Julie-maand se Let’sPlay-kompetisie, aangebied deur Su-perSport en die Breederivier Gazette,is Lauren Adendorf.

Lauren is ’n graad agt-leerder aandie Hoërskool Montagu. Sy het al virdie afgelope drie jaar, insluitend van-jaar, die Wes-Kaap in netbal verteen-woordig. Sy speel doelverdediger indie Hoërskool Montagu se o. 19A-net-balspan. Vanjaar het sy ook Boland-kleure in krieket, asook Noord-Bo-landkleure in atletiek verwerf.

Laurensêsyisdieliefstevirnetbal,omdat sy die beste in dié sport is. “Ekgeniet dit baie om rond te toer vir mysport.”

Sy sê sy wil graag eendag professio-neel netbal speel.

Lauren meen haar ouers en afrig-ters ondersteun haar in haar sport.“My ouers is groot ondersteuners.Ekwil graag almal bedank wat bygedra

het tot my sukses. Ek kon dit nie al-leen doen nie.”

Lauren Adendorf

Kampioene:Die Black MambaAdventurers hetop 11 Augustusdie derde plek ver-werf tydens dieStilbaai Galjoen-derby. Voor (vanlinks) is MelvilleCarolus, EdwardMichaels (kap-tein) en MichaelBailey. Agter isArnold Johnson(kampioen-gal-joenhengelaar2012), TheodoreFrieslaar en Lam-bert Johnson.

Trostse vennote: Panorama Fruitshet onlangs rugbytruie vir die Vergesig Pri-mêre Skool geborg. Op die foto oorhandigKamlesh Dhoolab (links), eienaar van Pano-rama Fruits, die truie aan Frans Rossouw,voorsitter van die skool se beheerliggaam.