Upload
others
View
0
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Die Basuin 21 OKTOBER 2018
DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG
EREDIENSTE
VANDAG:
Oggend: 09H00 Aand: 18H00
Predikant: Ds. S.P. Venter
Pastorie: 015 296 1840
Sel: 082 809 0222
Epos: [email protected]
Tema 2018 – REFORMEREND VORENTOE
OGGENDEREDIENS Ds. Sarel Venter
Skriflesing Op 2: 18 - 29
Tema Hou vas wat jy het
Lied 159: 1, 3 Psalm 9: 8, 10 Psalm 37: 2, 17 Psalm 130: 2, 4 Skrifberyming 15-7: 4, 5 Psalm 66: 7, 8
Johannes hou van struktuur - veral die getal 7. Thiatíre se brief is die as waarom al 7 briewe draai. Boodskap: Hou vas. Te midde van al die verleiding van Isébel - sedeloosheid, geld, mag, korrupsie, werksverlies ens. - hou vas wat jy REEDS het. Jy het reeds die ewige lewe. Jy is reeds die erfgenaam van God. Die Heilige Gees verseker ons van die oorwinning in Christus
AANDEREDIENS Ds. Sarel Venter
Skriflesing Markus 1: 14 - 15 ; Jak 2: 1 - 13
Tema Liefde in aksie.
Psalm 84: 1, 2 Psalm 145: 1, 2 Psalm 146: 2, 8 Psalm 2: 2, 6
Here leer ons bid. En nou leer Jesus ons: Laat U koninkryk kom. Saam met koninkryk kom bekering. Waarvan moet ons ons bekeer? Die Heilige Gees gee aan ons die leiding in Jakobus 2. Jy moet 'n praktyk-in-liefde gelowige wees. Jy is God se diplomaat op aarde. Mense hoor en sien jou.
KATKISASIE
B L A D S Y 2
Daar is katkisasie direk na die erediens. Al die jongmense moet asseblief in die konsistorie bymekaar kom vir die opening. Ons tyd is baie beperk, so ons vra dat julle asseblief vinnig sal maak sodat ons kan begin met die lesse.
DATUMS OM TE ONTHOU
Konsistoriediensbeurt 21 okt 2018
OOG VIR MEKAAR
D I E B A S U I N
21 Oktober Kollektes Tydens erediens: Diakonale sorg
By deure: Spesiale Fonds
22 Oktober 18:00 Finanskommissievergadering.
23 Oktober 18:00 Diakonie verslagdoeningsvergadering.
27 Oktober Stap Vir Bybels.
Diensbeurt: Wyk D5 Katkisasie: Graad 1
Ouderling: Kudu Pretorius Diaken: Shawn Koekemoer
Ons bid vir Piet en Alta Fourie. Geloofskrag dra hulle van dag tot dag. Ons bid vir hulle versterking.
Ons is dankbaar dat Alta Theron se genesing goed vorder Tialeen Venter se voet gaan goed Ons bid vir t'Esther Venter wat steeds in die hospitaal is na haar
operasie. Ons bede is dat die Here haar sal dra in die tyd van genesing. Ons dink ook aan haar familie
Ons dank die Here saam met Lida Borman. Op die stadium is alles skoon
Baie geluk aan al die ouers en kinders met die pryse en toekennings wat ons kinders by hulle onderskeie skole ontvang het. Ons is saam met julle dankbaar.
Volgende Sondag na die gesamentlike Hervormingsdiens sluit die kategete af en die kategete vergader. Kategete moet vooraf hulle verslae aan ds Sarel deurstuur asb
Sterkte aan almal wat in die laaste pylvak van die jaar is - eksamen . Ons bid vir toewyding. Sterkte aan die onderwysers met die nasien.
B L A D S Y 3
ALGEMEEN
Laai die Basuin en vorige preke af op jou foon of rekenaar op ons webblad www.gereformeerd.co.za
D I E B A S U I N
Skryf jou naam op die kennisgewingbord vir ‘n Almanak 2019. Kostes teen R84 per Almanak. Afsny datum is 29 Oktober 2018.
Ons vra vir Borge - Stap vir Bybels; inbetaling Gerf Kerk ABSA tak 334 248 Tjek 11 5034 0426 .Ref : Bybel. Of plaas ‘n koevertjie in die kollektesakkie gemerk Bybels. Enige bedrag sal help. Skryf ook jou naam op die lys as jy wil saam stap Vivo 27/10/2018
Onthou ons “stap vir Bybels” 27 Oktober 2018. Almal wie saam stap of gaan kuier by Vivo moet net bymekaar kom na die erediens buite die kombuis onder die afdak. Dankie
21 Oktober Jessie Rosser
Salomie Smit
Chrisna Stander
Lilian Toerien
Colette Albertyn
28 Oktober Marina vd Walt
Adri Venter
Carien Venter
Elma Venter
Antonette Albertyn
B2
B4
B3
B3
C3
B2
B2
B4
B2
C3
TEESKINKBEURTE
Suster as jy nie beskikbaar is met jou teeskinkbeurt nie,
ruil self met ʼn ander suster uit asseblief!
Kinders van Oosskool moet die revue geniet Vergaderings:
Maandag 18:00 - Finanskommissievergadering, Dinsdag 18:00 - Diakonie vergadering. Dinsdag vanaf 17:00 - Belydenisklas se gesprekke. Donderdag 18:00 - Mediakommissievergadering. Donderdag om 16:00 - Koningskinders se afsluiting vir die jaar.
Baie dankie aan Renchia wat elke week vir ons die orrel speel. Ons waardeer jou hulp.
2 1 O K T O B E R 2 0 1 8
B L A D S Y 4
Kontak Alta indien daar lidmate is wat in gesinsverband of tuisbybelstudie wil doen, [email protected]
Gebed Openbaring Daniël Dood en hiernamaals Joël Jakobus Maleagi Die duiwel maak sin Miga Hebreërs Nahum Die lewende kategismus Groei in die Gees Beproewing
Bybelstudies ook beskikbaar op die webblad www.gereformeerd.co.za
Bybelstudie
Groepleier Tyd Plek
Gideon de Klerk (082 805 8947) Sondag, 10:30 Van huis tot huis
ds. Sarel Venter (082 809 0222) Dinsdag, 09:30 Bendor Pastorie
Johan van Biljon (082 388 2117) Woensdag,
18:00 Van huis tot huis
Annemarie Bakker (082 484 6267) of
André Bakker (083 457 1711)
Woensdag, 19:00
Herculesstraat no.6
- Sondag, 11:00 Van huis tot huis
Alta Theron (015 – 296 2168) Donderdag,
09:30
Wesselstraat no.148
ds. Sarel Venter (082 809 0222) Woensdag,
18:30 Bendor Pastorie
Die lys van Bybelstudiegroepe wat elke week vergader is soos volg:
Elke lidmaat in die gemeente word uitgenooi om in te skakel by een van die Bybelstu-diegroepe. Dit is waar ons mekaar regtig leer ken, vriende word en mekaar onder-
steun, waar die Christelike liefde spesiaal ondervind word
Indien u enige inligting in die Basuin wil plaas kan u met sr. Elzánne Botha kontak maak by die kerkkantoor of die inligting
per epos na die kerk se e-posadres stuur. Maak asseblief seker dat u enige inligting nie later as
Donderdag 19:00 deurstuur nie.
Plasings in die basuin
Bybelstudie
Sluit nou aan
D I E B A S U I N
B L A D S Y 5
KALENDER
Verjaarsdae
Datum Naam Belydend/Doop Sel/Tel no.
So. —21 Okt.
Burger Grobler
Francois Lessing
Johan Nagel
Jaco Nel
B
B
B
B
082 787 2677
083 627 4191
081 493 4233
083 337 3486
Ma.—22 Okt. Marisa Linde B 083 408 2100
Di. – 23 Okt.
Joan Erasmus***
Christiaan Hoogendyk
Annetjie Korff*
Andries Linde
Elrike Wolmarans
B
B
B
B
D
015 296 2052
084 802 3323
083 958 9775
083 250 3902
072 239 2015
Wo.– 24 Okt. Johann Maré B 082 318 7263
Do.— 25 Okt. Marius Jacobs B 072 239 1465
Vry.— 26 Okt. Madeleen Korff B 074 178 3038
Sa.—27 Okt.. Sheryl vd Merwe B 082 475 7667
Huweliksherdenkings
Huweliksdatum Lidmate Jare
Getroud Sel/Tel no.
24 Okt. 1981 Sheryl & André vd Merwe 37 082 475 7667
082 453 5366
2 1 O K T O B E R 2 0 1 8
BEROEPE ONTVANG
· Proponent JN Hibbert (Josef) na Pietersburg-Noord
· Ds RJ Pretorius (Rynhardt) van Buffeldoorns na Benoni as medeleraar
Nagmaal ete: 11 November
U elkeen word hiermee hartlik uitgenooi
na die nagmaalete.
Spyskaart: Lasagne, mengelslaai,
Broccolislaai, vars broodjies.
Tyd: 12h00
Wat moet u saambring:
Elke gesin moet asseblief ‘n nagereg
voorsien – groot genoeg vir u gesin. Die nageregte
gaan op een tafel geplaas word sodat almal saam daarvan
kan eet.
U eie eetgerei (onthou bakkies vir nagereg) en
drinkgoed.
Op die kennisgewingbord is daar ‘n
lys aangebring
waarop u asseblief u naam moet skryf
indien
u die ete gaan bywoon.
Ons sien uit daarna om heerlik saam met u elkeen te kuier.
B L A D S Y 6 D I E B A S U I N B L A D S Y 6
B L A D S Y 7
Kerssangdiens
2018
U word hartlik uitgenooi na die jaarlikse
Kerssangdiens wat dié jaar deur die
Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord
aangebied word.
DATUM: DV Vrydag – 16 November 2018
TYD: 18:00
PLEK: Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord
h/v Dap Naude- en Andrewstraat
Eduanpark
NAVRAE: Sr. Danita Snyman (081 394 2695)
Sr. Elmarie Swanepoel (073 801 4149)
RSVP: Skryf asseblief u naam voor of op
Sondag, 4 November 2018 op die
lys wat op die Kennisgewingbord is
as u die aand gaan bywoon.
2 1 O K T O B E R 2 0 1 8
Preke Kan afgelaai word op: www.gereformeerd.co.za
Kerkkantoor Faksnommer Epos Webwerf Kantoorure Bankbesonderhede Kerkkas Diakonie Koningskinders Geref. Susters Org. Pietersburg-Suid Aktiwiteitskommissie
Elzánne Botha (015) 296 0054 (Tel/Faks) 086 293 4674 (Faks) [email protected] www.gereformeerd.co.za Ma, Wo, Vr. – 08:00 tot 12:00 en Sondagoggend na ere-diens ABSA Tak 334-248 Tjekrek 11-5034-0426 ABSA Tak 632-005 Tjekrek 11-5034-1287 ABSA Tak 632-005 Geldmarkrek 91-9071-1847 ABSA Tak 632-005 Tjekrek 11-5034-0191 ABSA Tak 632-005 Tjekrek 40-6962-4784
Koster Elzánne Botha 015 296 0054 Orreliste Barbara Nagel 083 260 9581 Marisa Linde 083 408 2100 Renchia Grobbelaar 072 634 3442
Almal is hartlik welkom vir ‘n
koppie tee of lekker boeretroos
na afloop van die
erediens
ALLE NUWE INTREKKERS MELD AAN BY DIE
KERKKANTOOR NET LANGS DIE KONSISTORIE
NA AFLOOP VAN DIE EREDIENS
“En jy, tot jou God moet jy
terugkeer, beoefen liefde en reg, en
hoop gedurigdeur op jou God.”
Hosea 12: 7
B L A D S Y 8