Upload
others
View
3
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Copyright © PSG
Die waarde van diversifikasie
PSG Wealth Pretoria-Oos
25 Oktober 2018
Copyright © PSG
VerwelkomingLeon Ferreira
3
Copyright © PSG
Agenda
• Dan Kriek- Grond debat
• Dawie Klopper- Ekonomiese- en Markoorsig
• Chris Wehmeyer- Langslewendheid en Diversifikasie
• Corrie de Bruyn- Plaaslike en Buitelandse Aandele
• Johan Borcherds- PSG Wealth Oplossings
• Leon Ferreira- Afsluiting
Copyright © PSG
Grond debatDan Kriek
Copyright © PSG
Ekonomiese- en markoorsigDawie Klopper
6
Copyright © PSG
7
Copyright © PSG
Faktore wat mark se huidige rigting bepaal…
• Donald Trump en sy handelsbeleid
• Rentekoerse in die VSA
• Italië se staatsfinansies
• Ekonomiese groei in China
• Die olieprys en spanning in die Midde-Ooste
➢ Saoedi-Arabië
➢Iran
• In SA is dit werkloosheid, die grond debat, swak ekonomiese groei en korrupsie
8
Copyright © PSG
Oor die korttermyn trek die JSE swaar…
9
Copyright © PSG
JSE nou al vir 5 jaar onder druk; skerp daling sedert Januarie 2018
• Trump en sy handelsoorlog met China
• Opkomende Markte sukkel• Zuma en die diepte van
staatskaping• Grond debat• Politieke onsekerheid• Eskom • Skielike daling sedert
Januarie 2018 was bykans 17%
Page 10
Die grond debat het `n impak op grondpryse
Page 11
• Brait
• MMI
• Group 5
• Aveng
• EOH
• Telkom
• Tongaat
• Pioneer Foods
• Life Healthcare
• Implats
… maar SA inc se aandeelpryse vaar nog swakker….?!
-43%
Page 12
Dit is egter nie net Suid-Afrika wat sukkel nie…
China -27%Hong Kong -23%Duitse Dax -15%S&P500 - 4%
China
HK
Dax
S&P500
Page 13
Ons hoor wel dat ons na SA uit die oogpunt van `n VSA belegger moet kyk…
J203($) -31%Duitse Dax($) -22%
JSE
DAX
Page 14
VSA markte blyk dus `n uitsondering te wees… dit was egter `n beperkteaantal groot tegnologie maatskappye wat die mark gedryf het…
• Die VSA ekonomie groei baie sterk
• Trump het belastingkoerse gesny
• Werkloosheid is op rekord lae vlakke
• Trump beskerm sy land se grense maar...
• Trump voer `nhandelsoorlog met die res van die wêreld
• `n Tariefoorlog sal tot laer ekonomiese groei lei
S&P500
NASDAQ
Page 16
… selfs `n nywerheidsmaatskappy soos Caterpillar is onder erge druk…
Van $170 tot $120 sedert Januarie
Page 17
Die verrassing in die VSA die afgelope jaar was inflasie wat laag bly…ten spyte van lae werkloosheid
`n Inflasie skok kan egter tot `n korreksie in VSA aandele lei… en derhalwe het ons die kontant in ons buitelandse portefeulje verhoog
Page 20
VSA 10 jaar staatseffekte is aan die styg en maak dat aandeelbeleggings minder aantreklik is…
Page 21
Suid –Afrika: Die ekonomie trek swaar?
• Ons is in `n resessie
Page 23
SA ekonomie trek swaar o.a agv die styging in die randprys van olie…
+85%
• Vertroue is af o.a agv die grond debat
• Die verbruiker kry swaar• Werkloosheid neem toe• Die omvang van korrupsie
skok ons daagliks• Eskom is bankrot• SAL moet weggegee word• Ons kort grootskaalse
ingryp om die ekonomie te draai
• Begrotingstekort vergrootIn die omstandighede is `n kredietafgradering ons voorland
Page 24
… In Brasilië het die finale afgradering uiteindelik tot `n herstel in hulle wisselkoers en effektekoerse gelei
10 jaar effek (rk); 11.8% tot by 16.9%
Real van Rx3.00 tot Rx4.20(of te wel van R12 totR16.80)
S&PFitch
Moodys
Page 25
… maar daar is tog `n paar groen lote aan die ontwikkel
• Shaun, Brian, Hlaudi en Tom is afgedank of geskors
• Bell Pottinger, KPMG, Bain, Gartner e.a is uitgevang en weg
• SOE’s het nuwe besture
• Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer
• Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar
• Dit het goed gereën in die Kaap
• AgriSA is betreklik gemaklik oor die uitkoms van die grond debat?
• Die diepte van staatskaping word ontdek en sal hopelik in die toekoms vermy word
• Ons het `n kernkragprogram vrygespring
• Ons burgerlike samelewing kry `n stem
• Die pers is aktief besig om korrupsie oop te krap
Page 26
… en dan is daar `n nuwe Minister van Finansies
• Die MTBR het maar droewige nuus bevat, maar dit was verwag
• Ekonomiese groei is afwaarts aangepas
• Die tekort voor lenings vergroot tot 4% van BBP
• TM kap die grootte van die Kabinet• Hy kritiseer aanvalle op SARB• SARS sal herbou word• Ekstra produkte word van BTW
vrygestel
Page 27
Sedert TM se aanstelling het die rand versterk
R14.80
R14.20
R14.55
Page 28
Markvooruitsig?
• 1994 verkiesing
19%
37%
Page 29
Opsommende gevolgtrekking
• Dit gaan oor die algemeen goed in die wêreld ekonomie maar Trump se tariefoorlog is gevaarlik
• Ongelukkig het Trump met sy handelsoorlog sake vir EM’s bemoeilik
• VSA beurs begin korrigeer
• Daar is egter `n gevaar dat `n daling in VSA aandele ook na SA kan oorspoel
• SA beurs is nou al vir 5 jaar sywaarts
• SA spesifieke aandele het baie skerp gedaal afgelope jaar of wat
• In hierdie omstandighede sou `n ietwat meer konserwatiewe posisionering nie onvanpas wees nie
• Maar, net `n klein verbetering in sentiment kan die beurs laat draai
Copyright © PSG
Langslewendheid en DiversifikasieChris Wehmeyer
31
Copyright © PSG
Source: World economic forum
Realiteit
Wat is jou werklike beleggingstermyn?
• Globale lewensverwagting het met3 jaar elke 10 jaar toegeneemsedert 1940 – en dit versnel
• Suid Afrika het lewensverwagtingmet 10 jaar toegeneem dieafgelope dekade
• Tans in die gemiddelde lewens-verwagting 64 en vir baie, veellanger
• As jy 65 jaar bereik het jy ‘n goeiekans om nog 19 jaar te leef
Page 33
Die wêreld bevolking word ouer
Page 34
Maar vir mans is daar ‘n paar gevaarlike plekke om af te tree
35
Copyright © PSG
Implikasies van langslewendheid
• Langer beleggingshorison
• Groter behoefte vir blootstelling na groei bates
• Meer wisselvalligheid
Meer tyd en meer wisselvalligheid
36
Copyright © PSG
Source: Tradingeconomics.com, Statistics South Africa
Om inflasie te klop is die werklike teiken
Laer inflasie beteken om jou behoeftes te herevalueer
Inflation targeting
37
Copyright © PSG
Source: Morningstar
Markte gaan deur siklusse
Selfs ʼn goeie strategie kan te kort skiet in sekere situasies
0
5
10
15
20
25
30
35
31 Jul 2001 31 Jan 2003 31 Jul 2004 31 Jan 2006 31 Jul 2007 31 Jan 2009 31 Jul 2010 31 Jan 2012 31 Jul 2013 31 Jan 2015 31 Jul 2016 31 Jan 2018
(ASISA) South African MA High Equity (CPI+5%)
Wat ons almal wil bereik
38
Copyright © PSG
-10%
-5%
0%
5%
10%
15%
20%
25%
30%
-20%-15%-10%-5%0%5%10%
Nex
t th
ree
yea
rs a
nn
ual
ret
urn
Negative past three years annual return
Source: Morningstar Balanced Fund returns
Die kans dat beter opbrengste swakker opbrengste sal volg
Wat gebeur in die eerste 3 jaar van swak opbrengste – indien geen veranderinge aan die belegging gebring word nie
ʼn Slegter opbrengs in die verlede beteken dat opbrengste gaan verbeter in die toekoms.
39
Copyright © PSG
-9.0
-6.0
-3.0
-
3.0
6.0
9.0
12.0
15.0
-6,000
-4,000
-2,000
-
2,000
4,000
6,000
8,000
10,0003
0-J
un
-12
31
-Au
g-1
2
31
-Oct
-12
31
-Dec
-12
28
-Feb
-13
30
-Ap
r-1
3
30
-Ju
n-1
3
31
-Au
g-1
3
31
-Oct
-13
31
-Dec
-13
28
-Feb
-14
30
-Ap
r-1
4
30
-Ju
n-1
4
31
-Au
g-1
4
31
-Oct
-14
31
-Dec
-14
28
-Feb
-15
30
-Ap
r-1
5
30
-Ju
n-1
5
31
-Au
g-1
5
31
-Oct
-15
31
-Dec
-15
29
-Feb
-16
30
-Ap
r-1
6
30
-Ju
n-1
6
31
-Au
g-1
6
31
-Oct
-16
31
-Dec
-16
28
-Feb
-17
30
-Ap
r-1
7
30
-Ju
n-1
7
31
-Au
g-1
7
31
-Oct
-17
31
-Dec
-17
28
-Feb
-18
30
-Ap
r-1
8
30
-Ju
n-1
8
Mill
ion
s
Net Flows Excess Returns
Goeie Prestasie
Swak Prestasie
Invloeie
Uitvloeie
Tydsberekening
Meeste beleggers kry dit verkeerd
40
Copyright © PSG
Geldmark fondse is nie noodwendig die beste nie
5 Jaar belegging van R10 000 in kontant vs ‘n gebalanseerde fonds vs in aandele
10,000
10,500
11,000
11,500
12,000
12,500
13,000
13,500
14,000
14,500
15,000
31 Jul 2013 31 Jul 2014 31 Jul 2015 31 Jul 2016 31 Jul 2017 31 Jul 2018
(ASISA) South African MA High Equity (ASISA) South African EQ General (ASISA) South African IB Money Market
Geldmark
Gebalanseerde Fonds Fonds
Aandele Fonds
41
Copyright © PSG
Voorbelaste groei oor die afgelope 10 jaar
R10 000 in kontant vs gebalanseerde fonds vs in aandele belê
5,000
10,000
15,000
20,000
25,000
30,000
31 Jul 2008 31 Jul 2009 31 Jul 2010 31 Jul 2011 31 Jul 2012 31 Jul 2013 31 Jul 2014 31 Jul 2015 31 Jul 2016 31 Jul 2017 31 Jul 2018
(ASISA) South African MA High Equity (ASISA) South African EQ General (ASISA) South African IB Money Market
Aandele Fonds
Gebalanseerde Fonds Fonds
Geldmark
42
Copyright © PSG
Diversifiseer
43
Copyright © PSG
Source: Morningstar, Inc. All Rights Reserved; PSG Asset Management Research
Kategorie of Sektor Opbrengste
Onwaarskynlik om te voorspel wie die volgende jaar se wenner sal wees
2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017
SA Real Estate 26,6%
SA Bonds 17%
SA Equity 32,2%
SA Real Estate 29,7%
Foreign Equity 15,4%
SA Real Estate 35,9%
Foreign Equity 58,9%
SA Real Estate 26,7%
Foreign Equity 36,7%
SA Bonds 15,5%
SA Equity21,0%
SA Equity 19,2%
SA Cash 11,7%
SA Real Estate 14,1%
SA Equity 19%
SA Real Estate 9%
SA Equity 26,7%
SA Equity 21,5%
Foreign Equity 21,2%
SA Real Estate 8%
SA Real Estate 10,2%
SA Real Estate17,2%
SA Cash 9,3%
SA CPI 7,7%
SA Cash 10,4%
SA Bonds 15%
SA Bonds 8,9%
Foreign Equity 21,7%
SA Real Estate 8,4%
SA Equity 10,9%
SA Cash 7,2%
SA Cash 8%
SA Bonds10,2%
SA CPI 8,1%
SA Real Estate -4,5%
SA CPI 6,4%
SA Cash 7,8%
SA Cash 6,4%
SA Bonds 16%
SA Cash 5,6%
SA Bonds 10,2%
SA CPI 5,3%
SA CPI 6,8%
SA Cash8,3%
SA Bonds 4,3%
Foreign Equity -16,8%
Foreign Equity 0,7%
SA CPI 3,5%
SA CPI 6,2%
SA Cash 6%
SA CPI 5,4%
SA Cash 6,4%
SA Equity 5,2%
SA Equity 2,7%
Foreign Equity7,9%
Foreign Equity 2,4%
SA Equity -23,3%
SA Bonds -1%
Foreign Equity -0,8%
SA Equity 2,6%
SA CPI 5,7%
SA Bonds 0,7%
SA CPI 5,4%
SA Bonds -4%
Foreign Equity -3,5%
SA CPI4,7%
SA Equity - FTSE/JSE All Share TR ZAR
SA Real Estate - FTSE/JSE SA Listed Property TR ZAR
Foreign Equity - MSCI World 100% Hdg NR ZAR
SA Bonds - Beassa ALBI TR ZAR
SA Cash - STeFI 12 Month NCD ZAR
44
Copyright © PSG
- 4.0
- 2.0
0.0
2.0
4.0
6.0
8.0
10.0
12.0
14.0
31
/12
/20
09
28
/02
/20
10
30
/04
/20
10
30
/06
/20
10
31
/08
/20
10
31
/10
/20
10
31
/12
/20
10
28
/02
/20
11
30
/04
/20
11
30
/06
/20
11
31
/08
/20
11
31
/10
/20
11
31
/12
/20
11
29
/02
/20
12
30
/04
/20
12
30
/06
/20
12
31
/08
/20
12
31
/10
/20
12
31
/12
/20
12
28
/02
/20
13
30
/04
/20
13
30
/06
/20
13
31
/08
/20
13
31
/10
/20
13
31
/12
/20
13
28
/02
/20
14
30
/04
/20
14
30
/06
/20
14
31
/08
/20
14
31
/10
/20
14
31
/12
/20
14
28
/02
/20
15
30
/04
/20
15
30
/06
/20
15
31
/08
/20
15
31
/10
/20
15
31
/12
/20
15
29
/02
/20
16
30
/04
/20
16
30
/06
/20
16
31
/08
/20
16
31
/10
/20
16
31
/12
/20
16
28
/02
/20
17
30
/04
/20
17
30
/06
/20
17
31
/08
/20
17
31
/10
/20
17
31
/12
/20
17
28
/02
/20
18
30
/04
/20
18
30
/06
/20
18
1-Jaar Rollende Uitprestasie
PSG Wealth Moderate FoF D Coronation Balanced Plus A Investec Opportunity R Prudential Balanced A PSG Balanced A SIM Balanced R (ASISA) South African MA High Equity
Goed gediversifieerde portefeulje
Verspreiding van bestuur en bateklas risiko verminder wisselvalligheid
PSG Wealth Moderate Fonds van Fondse
46
Copyright © PSG
Samevatting
• Begin met die regte plan
• Neem ʼn langtermyn siening
• Maak seker u beleggings is gediversifiseer
• Hou by die plan – aanvaar wisselvalligheid, hersien gereeld en moet nie onnodige veranderinge maak nie
• Maak van jou adviseur gebruik om jou emosies te beheer en te verseker jy bly by die plan
Copyright © PSG
PSG Wealth OplossingsJohan Borcherds
48
Copyright © PSG
Hoe voel beleggers tans?
49
Copyright © PSG
Beleggingsproses & filosofieHoekom?
Hoekom
Page 50
Voordele van Fonds van Fondse en ʼn Multi-bestuurde benadering
• Beter gediversifiseerde portefeulje
• Beste onderliggende fondsbestuurders
• Niemand is altyd reg nie – versprei jou risiko
• Laagste moontlike fooie kan met onderliggende fondsbestuurders onderhandel word
• Geen KWB implikasie as daar fondse verander word binne die FvF nie
• Geen Internasionale Boedelbelasting risiko (SITUS) op buitelandse fondse nie
Page 51
PSG Wealth Moderate FvF: Uitprestasie
-3.00%
-2.00%
-1.00%
0.00%
1.00%
2.00%
3.00%
4.00%
5.00%
6.00%
1 Month 3 Months 6 Months 1 Year 2 Years 3 Years 5 Years 7 Years
PSG Wealth Moderate FoF D Coronation Balanced Plus Investec Opportunity Prudential Balanced PSG Balanced SIM Balanced
Page 52
Eenvoudige Filosofie
InkomsteGeldmarkStaatseffekte
WelvaartbeskermingStaatseffekte
AandeleEiendomKontant
WelvaartskeppingPlaaslike aandele
Buitelandse aandele
3 JAAR 4 - 7 JAAR 7 + JAAR
Opbrengs
Termyn
Inflasie + 1%
Inflasie + 3-5%
Inflasie + 7%
Page 53
Oplossings In Ons Filosofie
3 JAAR 4 - 7 JAAR 7 + JAAR
Opbrengs
Termyn
Inflasie + 1%
Inflasie + 3-5%
Inflasie + 7%
Enhanced Interest
Income FvF
Creator FvF
Global Creator FvF
Preserver FvF
Moderate FvF
Page 54
PSG Multi-Bestuur Proses
NAVORSINGSPROSES PRESTASIE EVALUERING
IDEE GEGENEREERD
Doelwit: Potensiëleoplossings
• Navorsing skerm die beginsel kwantitatiewe tegniek
• Komiteelede verantwoordelik vir kwalitatiewe idees
OMSIGTIGHEIDSONDERSOEK
Doelwit: Navorspotensiële oplossings
• Daar word voldoende ondersoeke op skermidees uitgevoer.
• Resultate aan komitee voorgelê
IDEE AFGEWYS/ BYGEVOEG TOT PLAASVERVANGINGSBANK
Doelwit: Oplossingsgeïdentifiseer virinsluiting op kortkennisgewing indiennodig
• Bestuurder word aan die komitee voorgelê• Verdere geval spesifieke kwantitatiewe
analise• Fonds goedgekeur / verwerp as voldoende
alternatief
VOEG FONDSBESTUURDER OP “RADAR SCREEN”
Doelwit: Onderprestasie
• Onderprestasie oor alle periodes tot op 1 jaar
AANBIEDING DEUR FONDSBESTUURDER
Doelwit:Her-evaluering van bestuurder
• Aanbieding deur fondsbestuurder• Monitor vir verdere 3 maande of vervang
VERVANG VAN BESTUURDER
Doelwit:Vervanging van bestuurder
• Risiko as gevolg van verandering in hul proses, span, bestuurder, filosofie.
• Sterk oortuiging dat bogenoemde redes kan lei tot toekomstige onderprestasie.
• Keuringsproses dui aan dat ‘n anderbestuurder meer waarde kan toevoeg.
Page 55
Risikobestuur… weet wanneer om op te tree
PSG Wealth Oplossing
Uitverkoop Ingekoop DatumKumulatiewe
Opbrengs verskil(%)
GeannualiseerdeOpbrengs verskil (%)
Moderate FvF Foord Balanced Equal Allocation Nov 2016 4.50 2.61
Preserver FvF Nedgroup Inv Stable SIM Inflation Plus ¹ Jun 2016 6.30 2.82
Creator FvF Foord Equity Old Mutual Investors ¹ Aug 2015 11.40 3.73
Creator FvF Kagiso Equity Alpha Investec Equity ¹ Julie 2015 - 0.60 - 0.20
Income FvF Cadiz Absolute Yield Equal Allocation Okt 2014 1.80 0.40
Creator FvF Coronation Top 20 Coronation Equity ¹ Sept 2013 6.10 0.98
Preserver FvF Coronation Capital Plus Coronation Balanced Defensive ¹ Mei 2013 9.20 1.27
Creator FvF Investec Value Kagiso Equity Alpha Mei 2012 - Jul 2015 51.30 14.19
Moderate FvF Allan Gray Balanced PSG Balanced & Prudential Balanced ¹ Aug 2011 17.15 1.23
Preserver FvFNedgroup Inv Positive Return Equal Allocation Aug 2011 - Feb2013 13.80 8.20
Preserver FvF Allan Gray Stable Nedgroup Inv Stable Des 2010 - Mei 2016 8.30 0.93
Bron: Morningstar Direct.
Nota 1: Gebruik werklike PSG Wealth fooie.
Page 56
PSG Wealth Creator FvF: Samestelling
Soos op 30 September 2018 PSG WealthCreator FvF
R Waarde (Mil) %
Totale WaardeR 6,369.8 100.0%
SA Algemene Aandele Fondsbestuurder R 6,319.8 99.2%
Coronation Equity Fonds Karl Leinberger R 1,031.4 16.2%
Fairtree Equity Prescient Fonds Stephen Brown, Cor Booysen R 1,072.6 16.8%
Investec Equity Fonds Rhynhardt Roodt, Chris Freund R 1,053.2 16.5%
Old Mutual Investors’ Fonds Peter Linley R 1,044.4 16.4%
Prudential Equity Fonds Chris Wood R 1,039.8 16.3%
PSG Equity Fonds Shaun le Roux R 1,078.3 16.9%
Kontant & PSG Wealth Enhanced Interest Fonds R 50.0 0.8%
Page 57
PSG Wealth Creator FvF: Prestasie
-10.00%
-5.00%
0.00%
5.00%
10.00%
15.00%
20.00%
1 Month 3 Months 6 Months 1 Year 2 Years 3 Years 5 Years 7 Years
PSG Wealth Creator FoF D Coronation Equity Fairtree Equity Prescient
Investec Equity Old Mutual Investors Prudential Equity
PSG Equity South African EQ General Sector Average
Page 58
PSG Wealth FvF’e: Plaaslike Bate-allokasie
SUMMARY OF PSG WEALTH DOMESTIC FOF's PSG Wealth
Enhanced Interest PSG Wealth Income FoF
PSG Wealth Preserver FoF
PSG Wealth Moderate FoF
PSG Wealth Creator FoF
Weight 100% 100% 100% 100% 100%
Sou
th A
fric
a
Resources 3.0 7.8 20.0
Financials (excl. Real Estate) 0.4 5.6 10.8 20.8
Industrials 0.6 10.6 21.3 39.1
Other Equities 0.7 0.2 0.6 0.2
Equity Hedges( + Long/ - Short) -0.4
Total Equities (excl. Real Estate) 1.8 19.4 40.1 80.1
Real Estate 4.4 5.7 5.2 1.8
Preference shares 1.4 0.2
Inflation Linked bonds 3.9 7.5 1.2
Bonds 7+ yrs 12.5 12.8 13.7
Bonds 3-7 yrs 10.9 4.9 2.0
Bonds 1 - 3 yrs 11.5 5.0 1.4
Cash, Derivatives & Money Market 100.0 44.6 21.4 8.3 1.9
Total Non-equities (incl. Real Estate) 100.0 89.1 57.5 31.8 3.7
Glo
bal
Equities 1.1 16.5 24.6 15.2
Real Estate 1.1 1.5 1.8 0.9
Bonds 4.2 2.9 0.1 0.0
Other
Cash, Derivatives & Money Market 2.7 2.3 1.6 0.1
Total foreign 9.1 23.1 28.1 16.2
Tota
l
Total 100.0 100.0 100.0 100.0 100.0
Total Equities 2.9 35.8 64.7 95.2
Domestic 1.8 19.4 40.1 80.1
Foreign 1.1 16.5 24.6 15.2
Total Non-equities 100.0 97.1 64.2 35.3 4.8
Domestic 100.0 89.1 57.5 31.8 3.7
Foreign 8.0 6.7 3.5 1.1
Total Domestic 100.0 90.9 76.9 71.9 83.8
Total Foreign 9.1 23.1 28.1 16.2
Page 59
Oplossings Prestasie:
Fonds InflasieTeiken
PeriodeTeiken
1 jaar prestasie
Teiken periode prestasie
EnhancedInterest (Jaar 1) 5,11% 1 Jaar 6,11% 7,9% 7.9%
Income FvF(Jaar 2 en 3)
4,95% 2 Jaar 5,95% 8,02% 8,24% p.j.
Preserver FvF(Jaar 4 en 5) 5,35% 3 Jaar 8,35% 8,26% 7,69% p.j.
Moderate FvF(Jaar 6 en 7) 5,42% 5 Jaar 10,42% 8,78% 9,55% p.j.
Creator FvF(>7 Jaar)
5,48% >7 Jaar 12,48% 6,83% 12,48% p.j
Global Creator FvF(nog net 5 jaar)
5,48% >7 Jaar 12,48%14.1 % ($)
29,72%(ZAR)9,8% p.j. ($)
18,03% (ZAR)
Rangorde vanaf aanvang
1ste uit 31
6de uit 85
7de uit 148
10de uit 195
17de uit 175
189ste uit 1844
Page 60
“ Lessons Learned” deur Phillip Hayes
“I learned at an early age that, although there are many things in life beyond my control, there are
many I can control, most by simply changing my thoughts and actions.
Redakteur van ManMagnum Magazine
HOU BY JOU STRATEGIE TEN EINDE BELEGGINGSDOELWITTE TE BEREIK
Of course, there were
many occasions when I was simply too hesitant or too lazy to make the right decision for ensuring
a better future. Fortunately, at other times, I managed to find the courage and discipline to
ensure the outcome I desired.”
Copyright © PSG
AfsluitingLeon Ferreira
Page 62
Leon Mostert Eugenie BorcherdsLouis van Rensburg
Vir verdere vrae...
Gesels gerus hierna met enige van ons adviseurs
Leon Ferreira Johan BorcherdsDawie Klopper
Chris WehmeyerCorrie de Bruyn
Mareli SenekalVanessa Alberts Hennie Fourie Tian EbersohnMarzel Swart Tanya Joubert
63
Copyright © PSG
PSG Wealth Pretoria-Oos
Kontak ons vir aandeleverhandeling, portefeuljebestuur, aftreebeplanning en beleggingsadvies
0861 774 [email protected]
www.psg.co.za/pretoriaoos@PSGPretoriaOos
64
Copyright © PSG
Dankie,
0861774000