1
The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 5 Terms and Conditions) without prior permission of the original publisher. Publication RAPPORT SAKE24 Page 2 Date Sun 13 Aug 2017 AVE (ZAR) 60701.53 Duvha bekyk oor Chinese Kommissiekyk na Eskom-kontrak vir Duvha-kragstasie Riana de Lange Eskom seuiters omstrede kontrak met die Chinese om 'n nuwe stoomketel vir die Duvha-kragstasie teverskaf, word uiteinde- lik ondersoek - weliswaar omdat die Chine- se dalk nie "swart genoeg" is nie. Die Kommissie vir Breë Swart Ekonomie- se Bemagtiging (BSEB) het in die afgelope week 'n ondersoek na Eskom aangekondig oor dié kontrak. Die hooggeregshof inJohannesburg het verlede maand die instelling van die R4 mil- jard-kontrak met die Chinese maatskappy Dongfang voorlopig bevries. BusinessDay het vroeër berig Dongfang setender was Ri miljard meer as die plaasli- ke mededingers s'n, maar is met die Gupta- verbonde Trillian Capital sebetrokkenheid by die projek aan hulle toegeken. Daar het nog dadels van enige ondersoe- ke na Eskom se tenders gekom, maar die BSEB-kommissie is vasbeslote om nou ook betrokke te raak. Indien die kommissie bevind Eskom het met die kontrak wetgewing oor swart eko- nomiese bemagtiging oortree, sal dit 'n pre- sedent skepvir alle staatsbeheerde onder- nemings (SBO's), sê Pieter Steyn, 'n direk- teur van Werksmans en voorsitter van LEX Africa, 'n alliansie van 20 regsfirmas in Afri- kalande. Die Wet op Voorkeurverkryging en bygaande regulasies is een van die regering se belangrikste inisiatie- we om transformasie van die ekonomie deur staatsbesteding te bewerkstellig. Hy sé die kommissie se onder- soeke na SBO's soos Eskom en die agentskapvir maatskaplike se- kerheid (Sassa) wys die kommissie tree onafhanklik van die regering op en dit moet verwelkom word. Die kommissie, wat verlede jaar ingestel is, het in die afgelope week 17ondersoeke aangekondig om te bepaal of ondernemings skynbemagtiging toepas ten opsigte van swart aandeelhouding en oor moontlike nienakoming van die wet. Ondersoeke word gedoen na onder meer MTN se Zakhele- en Zakhele Futhi-SEB-ske- ma, Nokia Solutions and Networks, Netcar e en verskeie SEB-verifiëringsmaatskappye. Heelwat van die ondersoeke fokus op werkertrusts en eienaarskapmodelle. Jenni Lawrence, besturende direkteur van Grant Thornt on Verification Services, sê eie- naarskapskemas vir werkers neem dikwels die vorm van trusts aan waar werknemers die begunstigdes van die trusts is. Solank die trusts aan sekere vereistes voldoen, ver- dien die onderneming SEB-punte vir stemreg en ekonomiese voordeel, maar soms sal wer- kers nooit geldelik voordeel trek uit die skema of deel in besluitneming in die on- derneming nie, sê sy. Lawrence sê die departe- ment van handel en nywer- heid plaas waarskynlik die trusts in hul huidige vorm on- der die vergrootglas omdat dit mak- lik gemanipuleer kan word. Die onderne- ming wat aan die SEB-kodes moet voldoen, kry 'n gewaarborgde voordeel in die vorm van SEB-punte terwyl die begunstigdes geen waarborg het dathulle voordeel daaruit sal trek nie. Nicolene Schoeman-Louw , 'n prokureur en besturende direkteur van die regsfirma Schoeman Louw Ingelyf, sê die nakoming van BSEB-regulasies moet deel vorm van 'n onderneming se strategie. Strukture daarvoor moet fyn deurdink word: Waarheen wil jy gaan met die struk- tuur, hoe pas dit by jou onderneming in en waar wil jy oor vyf of tien jaar wees? Dit werk slegswanneer daar 'n sperda- tum is en dit nie 'n skema is wat vir altyd aanhou nie, meen sy. "Dit is amper 'n tus- sengangerom sekere oogmerke te bereik en 'n pad met 'n sekere groep mense te loop sodatwerklike transformasie plaasvind." Die nakoming van BSEB-regulasies moet nooit 'n afsonderlike optrede weesnet om SEB-punte te verdien nie, maan sy. Haar raad aanmaatskappye wat reeds sulke werkerstrust het, is om krities oor die skemasse doel en leeftyd te wees en weer daaroor te besin. Dit is 'n ingewikkelde kwessieen behoort met professionele ad- vies benader te word. Steyn sê die kommissie se sukseshang af van hoe hy ondersoeke hanteer, die gehalte van sy adviserende mening, bevindings en aanbevelings, asook toeganklikheid. Die kommissie sê indien daar bevindings teen enigevan die maatskappye is, het hulle 30 dae om hul saak te stel voordat die kom- missie 'n finale bevinding maak. Oortreders kan strafregtelik vervolg word en boetes of tronkstraf opgelê word. Skuldi- geskan vir tot tien jaar van regeringskon- trakte uitgesluit word.

Duvha bekyk oor Chinese - ornico.co.za · Duvha bekyk oor Chinese Kommissie kyk na Eskom-kontrak vir Duvha-kr agstasie Riana de Lange Eskom se uiters omstrede kontrak met die Chinese

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Duvha bekyk oor Chinese - ornico.co.za · Duvha bekyk oor Chinese Kommissie kyk na Eskom-kontrak vir Duvha-kr agstasie Riana de Lange Eskom se uiters omstrede kontrak met die Chinese

The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 5 Terms and Conditions) without prior permission of the original publisher.

Publication

RAPPORT SAKE24

Page

2

Date

Sun 13 Aug 2017

AVE (ZAR)

60701.53

Duvha bekyk oor ChineseKommissiekyk naEskom-kontrak virDuvha-kragstasie

Riana de Lange

Eskom se uiters omstrede kontrak met dieChinese om 'n nuwe stoomketel vir dieDuvha-kragstasie te verskaf, word uiteinde-lik ondersoek - weliswaar omdat die Chine-se dalk nie "swart genoeg" is nie.Die Kommissie vir Breë Swart Ekonomie-

se Bemagtiging (BSEB) het in die afgelopeweek 'n ondersoek na Eskom aangekondigoor dié kontrak.Die hooggeregshof in Johannesburg het

verlede maand die instelling van die R4 mil-jard-kontrak met die Chinese maatskappyDongfang voorlopig bevries.BusinessDay het vroeër berig Dongfang

se tender was Ri miljard meer as die plaasli-ke mededingers s'n, maar is met die Gupta-verbonde Trillian Capital se betrokkenheidby die projek aan hulle toegeken.

Daar het nog dadels van enige ondersoe-ke na Eskom se tenders gekom, maar dieBSEB-kommissie is vasbeslote om nou ook

betrokke te raak.Indien die kommissie bevind Eskom het

met die kontrak wetgewing oor swart eko-nomiese bemagtiging oortree, sal dit 'n pre-sedent skep vir alle staatsbeheerde onder-nemings (SBO's), sê Pieter Steyn, 'n direk-teur van Werksmans en voorsitter van LEXAfrica, 'n alliansie van 20 regsfirmas in Afri-kalande.

Die Wet op Voorkeurverkryging enbygaande regulasies is een van dieregering sebelangrikste inisiatie-we om transformasie van dieekonomie deur staatsbestedingte bewerkstellig.

Hy sé die kommissie se onder-soeke na SBO's soos Eskom endie agentskap vir maatskaplike se-kerheid (Sassa)wys die kommissietree onafhanklik van die regering op endit moet verwelkom word.Die kommissie, wat verlede jaar ingestel

is, het in die afgelope week 17ondersoekeaangekondig om te bepaal of ondernemingsskynbemagtiging toepas ten opsigte vanswart aandeelhouding en oor moontlikenienakoming van die wet.

Ondersoeke word gedoen na onder meerMTN se Zakhele- en Zakhele Futhi-SEB-ske-ma, Nokia Solutions and Networks, Netcareen verskeie SEB-verifiëringsmaatskappye.

Heelwat van die ondersoeke fokus opwerkertrusts en eienaarskapmodelle.Jenni Lawrence, besturende direkteur van

Grant Thornton Verification Services, sê eie-naarskapskemas vir werkers neem dikwelsdie vorm van trusts aan waar werknemersdie begunstigdes van die trusts is. Solankdie trusts aan sekere vereistes voldoen, ver-

dien die onderneming SEB-puntevir stemreg en ekonomiese

voordeel, maar soms sal wer-kers nooit geldelik voordeeltrek uit die skema of deelin besluitneming in die on-derneming nie, sê sy.Lawrence sê die departe-

ment van handel en nywer-heid plaaswaarskynlik die

trusts in hul huidige vorm on-der die vergrootglas omdat dit mak-

lik gemanipuleer kan word. Die onderne-ming wat aan die SEB-kodes moet voldoen,kry 'n gewaarborgde voordeel in die vormvan SEB-punte terwyl die begunstigdes geenwaarborg het dat hulle voordeel daaruit saltrek nie.

Nicolene Schoeman-Louw, 'n prokureuren besturende direkteur van die regsfirmaSchoeman Louw Ingelyf, sê die nakomingvan BSEB-regulasies moet deel vorm van 'nonderneming se strategie.

Strukture daarvoor moet fyn deurdinkword: Waarheen wil jy gaan met die struk-tuur, hoe pas dit by jou onderneming in enwaar wil jy oor vyf of tien jaar wees?

Dit werk slegswanneer daar 'n sperda-tum is en dit nie 'n skema is wat vir altydaanhou nie, meen sy. "Dit is amper 'n tus-senganger om sekere oogmerke te bereik en'n pad met 'n sekere groep mense te loopsodat werklike transformasie plaasvind."Die nakoming van BSEB-regulasies moet

nooit 'n afsonderlike optrede wees net omSEB-punte te verdien nie, maan sy.Haar raad aan maatskappye wat reeds

sulke werkerstrust het, is om krities oor dieskemasse doel en leeftyd te wees en weerdaaroor te besin. Dit is 'n ingewikkeldekwessie en behoort met professionele ad-vies benader te word.

Steyn sê die kommissie se sukseshang afvan hoe hy ondersoeke hanteer, die gehaltevan sy adviserende mening, bevindings enaanbevelings, asook toeganklikheid.Die kommissie sê indien daar bevindings

teen enige van die maatskappye is, het hulle30 dae om hul saak te stel voordat die kom-missie 'n finale bevinding maak.

Oortreders kan strafregtelik vervolg worden boetes of tronkstraf opgelê word. Skuldi-geskan vir tot tien jaar van regeringskon-trakte uitgesluit word.