2
4 KONTAKNOMMERS : Varsproduktemark en gebak : Vleis Jean Strydom 083 572 4886 Groente en Vrugte Fanie Viljoen 082 950 2720 Plaas-deli Carien Craig 082 789 6370 Koeke, klein koekies, terte Hannetjie Jordaan 072 062 2538 Poedings Hannie Roos 072 277 4530 Brood en Beskuit Carien Craig 082 789 6370 Koeksisters Dirk Fourie 082 877 2247 Etes: Braaivleis Willy Wilken Warmbrakke Marietjie Craig 013 744 1728 Kerrie en Rys Annemarie vHeerden 083 258 1925 Hamburgers Johan Coetzee 082 446 2303 Ontbyt Stephan van Eeden 083 393 7981 Pannekoek Hein le Roux 082 457 2301 Teetuin Prins Ferreira 082 782 4562 Koeldrank Christo Bouwer 079 508 3714 Ander: Handwerk Marzanne Styger 073 482 8750 Speletjies Louis Pienaar 082 878 1743 Kindertafel Ivette Malan 082 783 0078 Vermaak Pretdraf Ciska Bouwer 079 508 3714 Garageverkope Fransien Taljaard 084 602 1338 Boeke Anneke Engelbrecht 084 513 6091 Korporatiewe verkope Thea Rix 082 771 2889 Ruil ’n das Tania Botes 082 055 9824 Aankope Susan Geldenhuys 013 744 1925 Bejaardes Annelize van Eeden 083 393 7981 BOEKETAFEL : Bruikbare boeke/DVD’s/CD’s GARAGEVERKOPE : Huishoudelike items, klere en skoene DASSE : Hou jou beste dasse wat jy nie meer dra nie en kom ruil by die basaar vir ’n ander een. BEJAARDES : Bydraes om bejaardes te bederf BRAAIVLEIS : Braaiers en verkopers HAMBURGERS : Mense om te help met maak en verkoop KORPORATIEWE VERKOPE : Iemand om Bestellings te neem vir vetkoek en maalvleis (21 Aug. Afgelewer) by sy werkplek. Kontak Thea Rix. HOUT : Hout om rakke te bou en iemand om dit te help bou. TROLLIES: Kontakte by supermarkte wat vir ons ’n klompie trollies kan huur vir die basaar. VERMAAKLIKHEIDBESTUURDER: Iemand wat bereid sal wees om die verhoog program vir Vrydagaand en Saterdag te organiseer. Spreuke 16:3 Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk. Bid asb. saam met ons vir die basaar. Nie net vir die finansies nie, maar dat ons gemeente saam sal werk en nuwe bande gesmee sal word. Koeverte vir kontant donasies is vandag uitgedeel. Gooi dit asb. in die boks wat daarvoor uitgesit is of bring na die Kerkkantoor. By voorbaat dankie! Inskrywingsvorms is op die tafels buite. Nou is jou kans! ALLE basaarlyste en vorms is buite die deure uitgesitreg om te voltooi. In die volgende uitgawe van “Die GAWIE” Lees meer oor “Oom Koeksister” ons eie KOEKEDOOR! Jy staan ’n kans om ’n fiets ter waarde van R30 000 te wen. Kom vind uit hoe. ffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffff 1 Benodighede vir ons Iets vir die kleinspan GAWE mense se GAWE stalletjies op op p. 4 kontaknommers p.2 op p. 4 Nelspruiters kan nou reeds die datums 21 Augustus en 28 en 29 Augustus met rooi op hul kalenders omkring. NG Nelspruit-Suid hou basaar en die gemeente is vuur en vlam dat hierdie basaar sommer ’n GAWE affêre gaan wees. Dr. Jean Strydom, die GAWE Basaar se koördineerder, is opgewonde oor die groot entoesiasme wat onder gemeentelede heers. Hy is oortuig dat elke gemeentelid hierdie jaar so gaaf sal wees om hul gawes te bring. Op 21 Augustus sal daar al lekker Kerriemaalvleis- vetkoeke by besighede afgelewer word. Voorafbestellings sal geneem word. (Berig volg op p.4) Op 28 en 29 Augustus gaan daar volstoom basaar gehou word. Weens die druk skoolprogram sal verkope reeds Vrydag by die meeste stalletjies begin. Besoekers wat eers Saterdag kan kom, hoef egter glad nie bekommerd te wees dat daar nie genoeg voorraad vir twee dae sal wees nie. NG Suid se basaar is al bekend as ’n lekker . Vrydagaand sal geen uitsondering wees wanneer die braaivleisvure aan- gesteek word nie. Saterdagoggend vroeg is daar weer ’n Pretdraf en lekker ontbyt voor die inkopies en speletjies begin. Dr. Jean was feitlik onherkenbaar in sy lang baard. Hy vertel DieGAWIE Basaarkoerant van NG Nelspruit Suid Uitgawe 1 ffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffff dat die manne van NG Suid op 2 Augustus gedaag sal word om hul baarde te groei in die gemeente se eerste baardgroeikompetisie. Die doel hiervan is om die manne geleentheid te gee om die basaar by nuuskieriges te bemark. Dis sommer ’n GAWE plan. Dr. Jean is vol vertoue dat die manne die skeermesse sal wegpak die maand. As sameroeper van die vleistafel, slyp Dr Jean ook reeds sy messe om die vleis te bewerk. Skenkings van vleis, wors, wild, plaashoenders, ens. word afgewag. Ons wens die gemeente voorspoed toe met hul GAWE basaar.

GAWIE - NG Nelspruit Suidngnelspruitsuid.co.za/Docs/DieGawieVol1.pdf · Braaivleis Willy Wilken Warmbrakke Marietjie Craig 013 744 1728 Kerrie en Rys Annemarie vHeerden 083 258 1925

  • Upload
    others

  • View
    9

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GAWIE - NG Nelspruit Suidngnelspruitsuid.co.za/Docs/DieGawieVol1.pdf · Braaivleis Willy Wilken Warmbrakke Marietjie Craig 013 744 1728 Kerrie en Rys Annemarie vHeerden 083 258 1925

4

KONTAKNOMMERS:

Varsproduktemark en gebak:

Vleis Jean Strydom 083 572 4886

Groente en Vrugte Fanie Viljoen 082 950 2720

Plaas-deli Carien Craig 082 789 6370

Koeke, klein koekies, terte Hannetjie Jordaan 072 062 2538 Poedings Hannie Roos 072 277 4530

Brood en Beskuit Carien Craig 082 789 6370

Koeksisters Dirk Fourie 082 877 2247

Etes:

Braaivleis Willy Wilken

Warmbrakke Marietjie Craig 013 744 1728

Kerrie en Rys Annemarie vHeerden 083 258 1925

Hamburgers Johan Coetzee 082 446 2303

Ontbyt Stephan van Eeden 083 393 7981

Pannekoek Hein le Roux 082 457 2301 Teetuin Prins Ferreira 082 782 4562

Koeldrank Christo Bouwer 079 508 3714

Ander:

Handwerk Marzanne Styger 073 482 8750 Speletjies Louis Pienaar 082 878 1743 Kindertafel Ivette Malan 082 783 0078 Vermaak

Pretdraf Ciska Bouwer 079 508 3714

Garageverkope Fransien Taljaard 084 602 1338

Boeke Anneke Engelbrecht 084 513 6091

Korporatiewe verkope Thea Rix 082 771 2889

Ruil ’n das Tania Botes 082 055 9824

Aankope Susan Geldenhuys 013 744 1925

Bejaardes Annelize van Eeden 083 393 7981

BOEKETAFEL: Bruikbare boeke/DVD’s/CD’s GARAGEVERKOPE: Huishoudelike items, klere en skoene DASSE: Hou jou beste dasse wat jy nie meer dra nie en kom ruil by die basaar vir ’n ander een. BEJAARDES: Bydraes om bejaardes te bederf BRAAIVLEIS: Braaiers en verkopers HAMBURGERS: Mense om te help met maak en verkoop KORPORATIEWE VERKOPE: Iemand om Bestellings te neem vir vetkoek en maalvleis (21 Aug. Afgelewer) by sy werkplek. Kontak Thea Rix. HOUT: Hout om rakke te bou en iemand om dit te help bou.

TROLLIES: Kontakte by supermarkte wat vir ons ’n klompie trollies kan huur vir die basaar.

VERMAAKLIKHEIDBESTUURDER: Iemand wat bereid sal wees om die verhoog program vir Vrydagaand en Saterdag te organiseer.

Spreuke 16:3 Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou

voornemens geluk.

Bid asb. saam met ons vir die basaar. Nie net vir die finansies

nie, maar dat ons gemeente saam sal werk en nuwe bande

gesmee sal word. Koeverte vir kontant donasies is vandag uitgedeel. Gooi dit asb. in die boks wat daarvoor uitgesit is of bring na die Kerkkantoor. By voorbaat dankie!

Inskrywingsvorms is op die tafels buite. Nou is jou kans!

ALLE basaarlyste en vorms is buite die deure uitgesit—reg om te voltooi.

In die volgende uitgawe van

“Die GAWIE”

Lees meer oor “Oom Koeksister” ons eie KOEKEDOOR!

Jy staan ’n kans om ’n fiets ter waarde van R30 000 te wen. Kom vind uit hoe.

ffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffff 1

Benodighede vir ons Iets vir die kleinspan GAWE mense se GAWE stalletjies op op p. 4 kontaknommers p.2 op p. 4

Nelspruiters kan nou reeds die datums 21 Augustus en 28 en 29 Augustus met rooi op hul kalenders omkring. NG Nelspruit-Suid hou basaar en die gemeente is vuur en vlam dat hierdie basaar sommer ’n GAWE affêre gaan wees.

Dr. Jean Strydom, die GAWE Basaar se k o ö r d i n e e r d e r , i s opgewonde oor die groot entoesiasme wat onder gemeentelede heers. Hy is oortuig dat elke gemeentelid hierdie jaar so gaaf sal wees om hul gawes te bring. Op 21 Augustus sal daar al lekker Kerriemaalvleis-vetkoeke by besighede a f g e l e w e r w o r d . Voorafbestellings sal geneem word. (Berig volg op p.4)

Op 28 en 29 Augustus gaan daar volstoom basaar gehou word. Weens die druk skoolprogr am sal verkope reeds Vrydag by die meeste stalletjies begin. Besoekers wat eers Saterdag kan kom, hoef egter glad nie bekommerd te wees dat daar nie genoeg voorraad vir twee dae sal wees nie. NG Suid se basaar is al bekend as ’n lekker

. Vrydagaand sal geen uitsondering wees w a n n e e r d i e braaivleisvure aan-gesteek word nie. Saterdagoggend vroeg is daar weer ’n Pretdraf en lekker ontbyt voor die inkopies en speletjies begin. Dr. Jean was feitlik onherkenbaar in sy lang baard. Hy vertel

DieGAWIE Basaarkoerant van NG Nelspruit Suid Uitgawe 1

ffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffff

dat die manne van NG Suid op 2 Augustus gedaag sal word om hul baarde te groei in die gemeente se eerste baardgroeikompetisie. Die doel hiervan is om die manne geleentheid te gee om die basaar by n u u s k i e r i g e s t e bemark. Dis sommer ’n GAWE plan. Dr. Jean is vol vertoue dat die manne die skeermesse sal wegpak die maand.

As sameroeper van die vleistafel, slyp Dr Jean ook reeds sy messe om die vleis te bewerk. Skenkings van vleis, w o r s , w i l d , plaashoenders, ens. word afgewag. Ons wens die gemeente voorspoed toe met hul GAWE basaar.

Page 2: GAWIE - NG Nelspruit Suidngnelspruitsuid.co.za/Docs/DieGawieVol1.pdf · Braaivleis Willy Wilken Warmbrakke Marietjie Craig 013 744 1728 Kerrie en Rys Annemarie vHeerden 083 258 1925

2

gaaf

VLEISMARK Wat is nodig? Verkoopspan Pakkers 17 + agterkwarte Wors Skaapvleis/ Vark Wildvleis / wors Plaashoenders Biltong Droë wors Kontant donasies KONTAK: Dr Jean Strydom 083 572 4886

NG Nelspruit Suid het ongetwyfeld die beste koeksisterbakker in die land! Oom Dirk Fourie raak al aan 80, maar van rus weet hy nie. Oom Dirk (082 877 2247) benodig die volgende bestanddele:

2 x 30 eiers 8 x 2.5 kg meel (20kg) 10 x 2.5kg suiker

(25kg) 18 liter olie 1 kg Stork bakmargarine

PANNEKOEKE Om seker te maak almal kry Pannekoek, gaan Hein (0824572301) en Peggy le Roux 10 emmers deeg aanmaak. Hiervoor benodig hul: 40 kg Koekmeel 1,5 kg bakpoeier 1 kg Sout 27 dosyn Eiers 5 liters Asyn 12 liters Olie 6 pakkies Kaneel WEES GAAF EN KOM HELP BAK SATERDAG! Jy is welkom om jou eie pan te bring. Skryf jou naam op die lys, asb.

Die mannebediening is hier aan die werk. Wat het hul nodig? GROENTE, GROENTE, GROENTE!! En dan natuurlik nog groente! Pampoene, eiervrug, boontjies en wat jy ook al kan skenk. As jy ’n kontak het vir nog iemand wat kan help om groente te kry... ASSEBLIEF! V R U G T E ! V R U G T E ! VRUGTE! Dis die Laeveld—bring die oes! KONTAK: Fanie Viljoen 082 950 2720

PLAAS DELI Kobus en Carien Craig (082 789 6370) en vriende is al hard besig om in te lê en heerlike pesto’s en ander deli items voor te berei. As hierdie jou forte is, kontak hulle. Hulle benodig nog: Tuisgebakte brode

van alle kleure en geure

500g en 1kg verpakte beskuit— enige soort

Bevrore etes soos hoenderpasteie, lasagnes, boboties, ens. (Klein of groter bakkies)

Plaaseiers en heuning, blomme

KOEKSISTERS

POEDINGS, KOEKE EN TERTE

Die Elim groep behartig weer die poedingtafel. Kontak Hannie Roos (072 277 4530) as jy kan help met die volgende: Mooi klein poedings in

plastiek roomysglase verpak.

K l a a r g e b a k t e poedings om te vries in kleiner houers ( m a l v a p o e d i n g , brandewynpoeding, ens.)

Enige ander poedings of donasies

Hannetjie Jordaan (072 062 2538) staan gereed om 100 koeke en 50 terte en dosyne klein koekies te ontvang en hopelik selfs meer. Heerlike tuisgebakte koeke wat mooi versier is. Kom spog met jou gunsteling resep en deel die resep selfs met die gelukkige persoon wat jou koek koop. Verpak asb. koeke en terte in houers soos dié een. Kontak Hannetjie.

Alle verpakking en houers is beskikbaar by Lowveld Packaging en Bakers Bin.

Die koektafel benodig ook die volgende bestandele: 5 x 2.5kg Koekmeel 3 x 2.5 kg Suiker 8 x 500g Bakmargarine (Stork) 8 x 1kg Versiersuiker 1 blik Kakao 6 blikke Tertappels 8 liter Melk 5 dosyn eiers 4 x750ml bottels olie

Alma en Prins Ferreira en hul span se koffie is al so gewild, dat hul eie gebak nie meer voldoende is nie. Help hulle deur ‘n ekstra kaaskoek, melktert, pip-permentcrisptert, wor-telkoek, cupcakes, of enige iets wat jy kan vir hulle te bak. Reël en bevestig asb. met Alma by 082 410 3789. Kom hou jou lyf kelner of stuur jou tieners om te kom help bedien. Dis ’n GAWE plek vir jou kind om betrokke te raak! Skakel Alma sommer van-dag nog!

3

ffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffff

KUNS EN HANDWERK Dit is spitstyd vir hekel en breipenne om te klap en hamers en sae om te

wys wat hul kan doen. MENEER wanneer laas het jy lekker houtwerk gedoen? Daar is nog genoeg tyd om ‘n paar artikels te maak voor die basaar. Die kinders en tieners moet ook vir ons iets bring om te verkoop asb.,

Dink aan waslappe, mooi vatlappe, handdoeke, teemusse, tafeldoeke, lapservette, kussings, voorskote, truie, kinderklere. PINTEREST is vol wonderlike idees of kom loer in ons idees houer by die deure. Die wat hou van herwin kan vir ons skinkborde en fotorame maak van palette. Kleiner skilderye en ander kuns is ook welkom. Kleiner geskenke verkoop die beste.

Ons wil ook graag die jaar die kinders bietjie meer bederf met: Houtspeelblokke, draadkarre, propgewere, hout karretjies, hout swaarde, ketties, gewone hout gewere. (enige ander idees ook welkom.)

Laat weet Marzaan Styger (073 482 8750) of Thea Bam (083 404 9621) asb. wat jy gaan maak dat hul kan verseker dat daar is nie te veel van een item nie.

KINDERTAFEL Ivette Malan (082 783 0078) met die lawwe pruik op, is sommer al in die regte stemming vir die basaar. Sy neem die jaar die Kindertafel waar. Sy het baie items nodig vir soettand kinders. Skakel haar asb. mammas. Meld jouself aan en jy sal sien hoe GAAF Ivette en die ander mammas is. Neem sommer ‘n diensbeurt waar en kuier lekker. Ivette het ook heerlike resepte en oulike idees vir lekkers en pakkies vir die tafel. Kry dit by haar en begin woeker. Sy reël ook ’n Super 8 inter Kleuterskole toutrekkompetisie. Sy is reg vir aksie. Dalk het jy al ’n sms gekry van haar. Nou is die tyd om haar te kontak!

jjjjjjj

Ja! Die foefie slide sal die jaar nog hoër en lekkerder wees, MAAR ons kort hulp by die speletjies, Wie het vir ons ‘’n battery aangedrewe “four wheeler” ? Bring jou idees na Dr. Jean of Ds. Louis. Ons kort volwasse toesig by van die speletjies, maar die tieners sal ook ingedeel word om te help. Hou dus jou kind se naweek oop, asb. ALL HANDS ON DECK!