Upload
others
View
7
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
‘n Geloofsfamilie
vat hande!
09:00 Oggenddiens
Ds Nelis Lindeque
Skriflesing
Handelinge 16:9-15
09:00 Familiediens
Ds Emile Rademeyer
10:30 English Service
Rev Chris Swart
18:30 Leefdiens
Ds Anandie Greyling
HEMELVAARTDIENSSTE
Donderdag 30 Mei 2019
09:00 en 19:00
DIENSBEURTE
Sondag 9 Junie
Doringkloof-Wes
Sondag 16 Junie
Doringkloof-Sentraal
Sondag 23 Junie
Doringkloof-Oos
LEEFDIENSTE
Sondae 18:30 – 19:30
• Waar ons fokus op hoe
ons leef.
• In wat ons glo en
• ‘n Alternatiewe
bedieningstyl.
Aan alle nuwe
lidmate,
baie welkom.
Meld asseblief na
die diens in die
ingangsportaal aan.
HUISGELOOF
Datum: 26 Mei
Tema: Gebed saam met
my kind
Teikengroep: 4 – 6 jaar
Aanbieder:Ds Chris Swart
In konsistorie
SENIOR OMGEEGROEP
Ons skuif na
30 Mei.
Hemelvaartviering om
10:00 in die saal.
Kom geniet koffie, koek
en kuiertjie na die
Hemelvaartdiens.
AVONTUURWEEK1 – 5 Julie
Supersterre vir JesusGraad 1 – 7 asook 5 en 6 jariges
baie welkom.
Inskrywingsvorms in portaal,
kerkkantoor of e pos
beskikbaar.
MAANDAG
27 Mei
Lidmaatkursus (2)
10:00 – 11:30
In die konsistorie
VROUEKAMP
Waar: Pure Joy
Konferensiesentrum
Wanneer: 13 – 15 September
Spreker: Ds Janneman van Wyk
Koste: R820
Deposito: R100
om jou plek te verseker
Muur van herinneringKontrakte en blomhouers is
beskikbaar by die kerkkantoor.
Fondsinsameling
Ondersteun asseblief die
Engelse bediening se
projek. Skenk komberse,
skoene en winterklere om
in Juniemaand te
verkoop.
Gebruik nou jou slimfoon
Vir meer info oor enige
Leefaksies:
Kontak vir Chris
083 466 2366
Reis ook saam op
Facebook en WhatsApp
NAASTES
IN
NOOD
Baie dankie
aan almal wat
so getrou
bydra!!!
NAASTES
IN
NOOD
Ons benodig
veral sop
vir die
wintermaande.
My DKFK-Musiekbediening
Ons herinner jou dat daar by die
deure ‘n aparte blaadjie is indien jy
belangstel om betrokke te raak by
musiek, kunste, of die mediaspan.
Jeuk jou vingers om te help om
videos te maak.
Kontak Elmo Pienaar by
Doppiesprojek
Baie dankie aan almal wat
koeldrankproppies en
brood “tags” vir ons bring.
Dit word opreg waardeer.
Opdatering van
Gemeentedata
Asseblief help ons om die
gemeenteprogram op datum te
bring. Vul die vorm in die
portaal in, al het niks verander
nie en plaas in blou posbus.
U hulp word opreg waardeer.
EFT-Betalings:Verwysings:· MDO vir Dankoffer
· TM vir Tiendemaand
· VB vir Vrouebediening
· BF vir Boufonds
· KB vir Kinderbediening
· VS vir Voedingskema
· NN vir Naastes in Nood
Gee asseblief enige
Lief en Leed
of
as u besoek wil word
deur aan die
kerkkantoor
@NGDFK
www.dkfk.co.za
Onthou om u
Familienuus
by die deure
te neem