9
HOOPVOLLE GESINNE BOU HULLE VERHOUDINGS OP JESUS MODULE 1: GOED GENOEG VIR JESUS, IS PERFEK VIR MY… SKRIFLESING: ROMEINE 15:1-13

Hoopvolle gesinne bou hulle verhoudings op Jesus

  • Upload
    emmly

  • View
    57

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Hoopvolle gesinne bou hulle verhoudings op Jesus . Module 1: Goed genoeg vir Jesus, is perfek vir my… Skriflesing : Romeine 15:1-13 . Skryf agter op elkeen se rug…. Wat waardeer jy van elkeen van jou gesinslede ?. Skriflesing : Rom 15:1-13. Hoe aanvaar ons mekaar ?. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Hoopvolle gesinne bou hulle verhoudings  op Jesus

HOOPVOLLE GESINNE BOU

HULLE VERHOUDINGS OP

JESUS

MODULE 1: GOED GENOEG VIR JESUS, IS PERFEK VIR MY…

SKRIFLESING: ROMEINE 15:1-13

Page 2: Hoopvolle gesinne bou hulle verhoudings  op Jesus

SKRYF AGTER OP ELKEEN SE RUG…

Wat waardeer jy Wat waardeer jy van elkeen van jou van elkeen van jou

gesinslede?gesinslede?

Page 3: Hoopvolle gesinne bou hulle verhoudings  op Jesus

SKRIFLESING : ROM 15:1-13

Page 4: Hoopvolle gesinne bou hulle verhoudings  op Jesus

Jesus aanvaar die Jesus aanvaar die vissermannevissermanne

Hoekom moet ons Hoekom moet ons mekaar aanvaar? mekaar aanvaar?

HOE AANVAAR ONS MEKAAR?

Page 5: Hoopvolle gesinne bou hulle verhoudings  op Jesus

1. Verdra mekaar se 1. Verdra mekaar se swakhede (Rom 15:1)swakhede (Rom 15:1)

Hoe aanvaar ons mekaar?Hoe aanvaar ons mekaar?

Page 6: Hoopvolle gesinne bou hulle verhoudings  op Jesus

2. Dink 2. Dink eerste aand eerste aand die ander se die ander se

belange belange

(Rom 15:2)(Rom 15:2)

HOE AANVAAR ONS M

EKAAR?

Page 7: Hoopvolle gesinne bou hulle verhoudings  op Jesus

3. Eensgesindheid is ‘n loflied 3. Eensgesindheid is ‘n loflied aan God aan God

(Rom 15:5-6)(Rom 15:5-6)

Hoe aanvaar ons mekaar?Hoe aanvaar ons mekaar?

Page 8: Hoopvolle gesinne bou hulle verhoudings  op Jesus

4. Dien mekaar 4. Dien mekaar (Rom 15:8)(Rom 15:8)

Hoe aanvaar ons mekaar?Hoe aanvaar ons mekaar?

Page 9: Hoopvolle gesinne bou hulle verhoudings  op Jesus

HOE AANVAAR ONS MEKAAR?

5. Seën 5. Seën mekaar mekaar

(Rom 15:13)(Rom 15:13)