12
EKURHULENI NOord DISTRIk 14 TH NOVEMBER 2018 Graad 8 Memorandum Vak : Sosiale W etenskap Vakgebied : Geografie Datum : N ovem ber2015 Doelw it : Ontdek `n verskeidenheid inform asie van die verlede. Vaardighede : Om die inform asie van die tekste verbind m etvisuele m ateriaal(sketse, spotprente,televisie en film s),liedere,gedigte en onderhoude m etm ense,deurg m aak van m eeraseen soortgeskrew e inligtingsbron (boeke,tydskrifte,koerante Punte-toekenning : 75 Tyd : 1½ U ur NB. KOLLEGA`S DIE IS `N EKSAMENRIGLYN. AANVAAR ANDER RELEVANTE ANTWOORDE. 1 of 8 2018

Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID€¦ · Web viewword Tersiêre aktiwiteit: `n Aktiwiteit wat dienste aan die bevolking lewer / verkope of dienste Pas terme by die korrekte

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID€¦ · Web viewword Tersiêre aktiwiteit: `n Aktiwiteit wat dienste aan die bevolking lewer / verkope of dienste Pas terme by die korrekte

EKURHULENI NOordDISTRIk

14TH NOVEMBER 2018

Graad 8 Memorandum Vak : Sosiale Wetenskap Vakgebied : Geografie Datum : November 2015 Doelwit : Ontdek ̀ n verskeidenheid informasie van die verlede.

Vaardighede : Om die informasie van die teks te verbind met visuele materiaal(sketse, spotprente,televisie en films),liedere,gedigte en onderhoude met mense,deur gebruik te maak van meer as een soort geskrewe inligtingsbron (boeke,tydskrifte,koerante,webwerwe).

Punte-toekenning : 75 Tyd : 1½ Uur

NB. KOLLEGA`S DIE IS `N EKSAMENRIGLYN. AANVAAR ANDER RELEVANTE ANTWOORDE.

1 of 8

2018

Page 2: Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID€¦ · Web viewword Tersiêre aktiwiteit: `n Aktiwiteit wat dienste aan die bevolking lewer / verkope of dienste Pas terme by die korrekte

VRAAG 1 : NEDERSETTINGS

1.1. Gee die betekenis van die term nedersetting.

`n Plek waar mense lewe/ waar mense en aktiwiteite voorkom.(1x2)(2)

1.2. Onderskei tussen die volgende aktiwiteite: (3x2)(6)Primêre aktiwiteit:

Waar natuurlike hulpbronne versamel word/aktiwiteite soos boerdery (landbou),bosbou,visvangs,mynbou.

Sekondêre aktiwiteit:

Aktiwiteite wat onverwerkte materiaal in `n verwerkte bron/materiaal verander word

Tersiêre aktiwiteit:

`n Aktiwiteit wat dienste aan die bevolking lewer/ verkope of dienste Pas terme by die korrekte beskrywings. Skryf die korrekte letter in die

1.3 ANTWOORDKOLOM.

1.3.1 G1.3.2 F1.3.3 D1.3.4 E1.3.5 C1.3.6 B 1.3.7 A (7X1)(7)

1.4 Bestudeer FIGUUR 1.4 A en 1.4.B en beantwoord die volgende vrae:

FIGUUR 1.4 A

1.4.1 FIGUUR 1.4 Identifiseer 3 grondgebruiksones in die nedersetting FIG 1.4 A:

2 of 8

Page 3: Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID€¦ · Web viewword Tersiêre aktiwiteit: `n Aktiwiteit wat dienste aan die bevolking lewer / verkope of dienste Pas terme by die korrekte

Industriële sone SSG/ inkopiesentrum Ontspanningsone Residensiële area (ENIGE 3) (3x1) (3)

1.4.2 Elke nedersetting het sy eie kenmerke/ landmerke (natuurlik of mensgemaak). Daar is TWEE spesifieke verskynsels of landmerke in die bostaande nedersetting wat dit besonders maak. Noem die TWEE verskynsels. Stadion en kommunikasietorring (2x1)(2)

1.4.3 Is bogenoemde nedersetting `n landelike- of stedelike nedersetting? (1) Landelike nedersetting

1.4.4 Gee EEN rede vir die ligging van die nedersetting?

Plat grond

Vrugbare grond

Beskikbare water FIGUUR 1.5 (1x2)(2)

1.5.1 Verduidelik EEn verskil tussen hoë inkomste areas en lae inkomste areas Hoë inkomste: duur standplase / ver van nywerhede / ver van SSK / aan buitewyke van stedelike gebiede/ mense met private vervoer woon daar / standplase groter / nie baie mense woon daar nie.Lae inkomste: goedkoop huise / naby nywerhede / naby SSK / standplase kleiner / baie mense woon daar / naby werk en vervoer

(2x1)(2)

3 of 8

Page 4: Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID€¦ · Web viewword Tersiêre aktiwiteit: `n Aktiwiteit wat dienste aan die bevolking lewer / verkope of dienste Pas terme by die korrekte

1.6 Bestudeer FIGUUR 1.6 en beantwoord die volgende vrae:

FIGUUR 1.6

1.6.1 Definieer die term landelike- stedelike migrasie. 1.6.2 Die beweging van mense van `n landelike nedersetting na `n stedelike

nedersetting (1x1)(1)

1.6.3 Paragraaf en veduidelik wat is STOOT- en TREKFAKTORE en 2 sosiale kwessies wat dit op die bevolking in die stedelike gebiede, het. Trek faktore is positief en trek mense na die stad. . Bv meer werksgeleenthede meer en beter dienste medici /onderwys/vervoer ens. is beter in die stad veiligheid is `n trekfaktor meer opwindende plekke om heen te gaan

Stootfaktore is negatief en veroorsaak dat mense weg te trek. natuurlike rampe armoede lae salarisse of werksverlies plaasmoorde en onrus vervelige leefstyl, veral vir die jeug ens Sosiale kwessies oorbevolking, werkloosheid, te kort aan behuising, armoede neem toe, misdaad neem toe.

(4x1)(4)

[Totale punt 30]

4 of 8

Page 5: Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID€¦ · Web viewword Tersiêre aktiwiteit: `n Aktiwiteit wat dienste aan die bevolking lewer / verkope of dienste Pas terme by die korrekte

VRAAG 2: (VERVOER)

Bestudeer die VIER figure (A-D) en beantwoord die volgende vrae:

Susan het na haar plaaslike inkopiesentrum gegaan en die volgende items gekoop.

FIGUUR 2.1

2.1 Kies enige TWEE items uit FIGUUR 2.1 wat moontlik deur internasionale handel verkry is. Skryf die alfabetletter van die item neer. A, B, of D (2x1)(2)2.2 Pas die mees geskikte tipe vervoer in FIGUUR 2.2 by die produkte in Figuur 2.1. Beantwoord deur die korrekte alfabetletter te gee bv. 5- E Gebruik elke tipe vervoer slegs een keer. (4x1)(4)FIGUUR 2.2

1. C 2. A

3. D 4. B

2.3 Kies die tipe vervoer in FIGUUR 2.2 wat die beste by die volgende stellings

pas. Skryf slegs die nommer by FIGUUR 2.2 bv. 5, in die oop spasie. (4x1)(4)

a) Vervoer produkte oor lang afstande oor die wêreld en is relatief goedkoop3 b) Vervoer ligte en waardevolle goedere 2

c) Vervoer bederfbare goedere soos gevriesde en koue kos 1

5 of 8

Page 6: Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID€¦ · Web viewword Tersiêre aktiwiteit: `n Aktiwiteit wat dienste aan die bevolking lewer / verkope of dienste Pas terme by die korrekte

d) Die goedere moet direk na die verbruikers of handelaars vervoer word. 4

2.4.1 Die algemene vorm van vervoer op land is met die pad. Noem TWEE voordele van padvervoer. Vinnig aflaai/ deur tot deur/ buigsaam/ goed vir oor korter afstande/ baie roetes/ relatief goedkoop (2x2)(4) 2.4.2 Noem TWEE nadele van padvervoer.

Verkeersknope/ lugbesoedeling/ baie padongelukke gebeur/ geraas/ stresvol op bestuurders/ petrolpryse is hoog/ verkeersopeenhopings/ tolpaaie (2x2)(4)

2.5 Vervoerkwessies in Suid- Afrika.

2.5.1 Watter vevoerprobleem word deur bostaande figuur geïllustreer?

Verkeersopeenhoping/verkeersknoop (1)

2.5.2 Watter negatiewe effek het die vervoerprobleem in bostaande figuur? Verduidelik 3 negatiewe gevolge. (3x2)(6)

BesoedelingOngelukkePendelaars verloor hul werkPendelaars laat vir werkPadwoedeNoodvoertuie kan nie betyds by hul bestemming kom nie.

2.5.3 Watter tipe voertuig kom die meeste in die figuur voor?

Private motors (2)

2.5.4 Hoe sal die hoeveelheid pendelaars die probleem beïnvloed?

Dit sal die problem vererger. (2x1)(2)

6 of 8

Page 7: Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID€¦ · Web viewword Tersiêre aktiwiteit: `n Aktiwiteit wat dienste aan die bevolking lewer / verkope of dienste Pas terme by die korrekte

2.6. Publieke vervoerstrategieë

2.6.1 Die volgende figure stel verskillende publieke vervoerstrategieë voor. Indien jy die burgermeester van die Ekhurhuleni Metro was, in watter TWEE strategieë sou jy belê. Gee TWEE redes vir jou keuse. (4x1)(4)

A B

C D

E

A. Fietsry: Besoedel nie, vat min spasie, goedkoop en gesond

B Snel busvervoer: vining, gemaklik, lae kostes

C Parkeer- en –ry: parke wat motors met publieke vervoer verbind

D Motor vry sones: Geen karre word daar toegellat nie, inkopies is

veiliger en meer aangenaam.

E Bus-en fiets lane: hierdie lane bevorder goeie verkeersvloei vir busse en maak fietsry baie veiliger

Durban Hawe7 of 8

Page 8: Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID€¦ · Web viewword Tersiêre aktiwiteit: `n Aktiwiteit wat dienste aan die bevolking lewer / verkope of dienste Pas terme by die korrekte

2.7.1 Watter natuurlike verskynsel maak Durban die hoof invoer en uitvoer-ligging?

Hawe (1x2)(2)2.7.2 Verduidelik die verskil tussen invoer en uitvoer. (2x2)(4)

Invoer: produkte wat van ander lande gekoop word Uitvoer: produkte wat aan ander lande verkoop word 2.7.3. Wat is handel?

Die oordrae van eienaarskap van goedere of dienste van een persoon na

`n ander of van een land na `n ander. (konsep) (1x1)(1)

2.7.4 In `n paragraaf van ongeveer 6-8 reëls, bespreek die belangrikheid van handel. Maak melding van die volgende punte in jou antwoord. Ekonomiese voordele van handel.Waarom is dit nodig om goedere van ander lande te koop? Waarom is vervoer nodig?Hoe kan vervoer help met `n groot vrag?

Wanneer lande goedere verkoop, verdien hulle valute/geld. . Hul raak ekonomies sterker/ meer stabiel/ ontwikked. . `n Land koop goedere/of dienste/vaardighede wat hy nie het nie/ wil hê . Geen land kan sonder handel bestaan nie. .Sonder vervoer is handel nie moontlik nie vervoer kry die produk van een punt na `n ander. Groot produkte word per trein of skip (vragverhoueringskip) vervoer. (5x1)(5)

(leerders moet al vier bogenoemde punte bespreek en nog een feit by enige punt om vol punte te verdien)

[Subtotaal 45 punte]

[Groottotaal 75 punte]

8 of 8

Page 9: Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID€¦ · Web viewword Tersiêre aktiwiteit: `n Aktiwiteit wat dienste aan die bevolking lewer / verkope of dienste Pas terme by die korrekte

9 of 8