Upload
others
View
4
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Ds Willem Louw(018) 294 8197082 240 7549
KerkkantoorTel: (018) 294 8121
Faks: (018) 294 3900Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za
Epos: [email protected]: [email protected]
Jeugkantoor: [email protected]
Ds Okkie Cilliers(018) 297 7926083 262 6783
Uitgawe 19/2016 5 Junie 2016
Sondag 5 Junie
Maandag6 Junie
Dinsdag7 Junie
Woensdag 8 Junie
Donderdag9 Junie
Vrydag10 Junie
Saterdag11 Junie
Oggend Erediens 09:15Koffiediens 17:30
Kollektante vergadering 09:15
Manne Biduur 07:00
Uitgawe 19/2016 Bladsy 2
SENDING G E B E D S V E R S O E K E 5 Junie 2016
VERITASDs Dawie En Naomi
Liewe Gebedsvriende, Gegroet uit die Kaap waar ons so ‘n fyn misreëntjie belewe. Ons vra vandag voorbidding vir: Wycliffe in Lubumbashi in die Kongo wat nog aansterk nadat hy tifuskoors en ‘n herhaling van malaria opgedoen het. Jean-Blaise met sy voorbereiding vir sy besoek aan Pointe Noire, Biskop Eric Malangabi wat die leier van die groep pastore in Khayelitsha is wat Veritas opleiding doen. Hy sukkel ook met sy gesondheid nadat hy met diabetes gediagnoseer is.
In die Veritas program moet die deelnemers na ‘n deeglike studie van Gen 1, die verhouding tussen God, die skepping en die mens formuleer. Dit gee die Bybelse basis vir ‘n gesprek oor wêreldbeskouing. Hulle moet kan insien dat die Bybel onder meer leer: God is die skepper en Hy is nie deel van die skepping is nie;
Baie dinge wat as goddelik vereer/gevrees word is deel van die skepping (vgl. Rom 1:23-25);
Die mens is deel van die skepping, maar is beelddraer van God en verantwoordelik vir die skepping.
HOSPITAAL SENDING.Petro Zaayman
Vandag is Attie Barnard en die Gideons by die hospitaal om die pasiente te besoek en hul Bybels uit te deel. Bid asb vir : Bid asseblief vir hierdie groep. Petro is vir 'n paar dae met verlof. Bid asseblief dat sy sal rus.
MALAWI SENDINGPieter Loots
Bid asb vir: Reelings en beplanning van die Malawi uitreikspan wat 2 – 15 Julie vir Pieter in Malawi gaan besoek. Bid asb elke dag vir Pieter, wat ietweg beter voel nadat hy longont steking en malaria gelyk gehad het. Bid asseblief vir die muur van beskerming rondom hom elke dag. Baie dankie dat al die kinders so gereeld na die Bybelstudie kom. Bid dat hulle 'n voorbeeld sal wees orals waar hulle kom. Bid asseblief vir die Malawiers wat die winter baie swaar gaan kry omdat hulle nie 'n oes gehad het nie. Dat daar gewillige hande sal wees om hulle te help.
Uitgawe 19/2016 Bladsy 3
Uitgawe 12/2016 Bladsy 3
HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente op-geneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor.
GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is ’n houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor ’n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word.
GEBEDSKAMER Ds Okkie is soggens na die erediens in die ge-bedskamer beskikbaar indien iemand wil ge-sels of wil bid.
GEBEDSKRYGERS Die gebedskrygers bid elke oggend in die gebedskamer om 06:30 en Sondae word voorbidding gedoen vir die erediens om 07:30. Kontakpersoon hiervoor is Grobbie Grobler 0829663704
GEMEENTE BIDUUR Ons wil graag weer vanaf die gebedsbedie-ning se kant ‘n weeklikse gemeentebiduur aan die gang kry. ‘n Voorstel is om elke Donderdagaand om 18:30 bymekaar te kom by die konsistorie. Ons gaan bid vir: ons land/regering, Potchefstroom, nooddienste en ook ons eie gemeente se aktiwiteite en bedieninge. Kom asb en deel saam en bid saam—ook vir alles wat jy op die hart het en in gebed wil deel met medegelowiges. Kontakpersoon hiervoor is Riaan Marx 0610037813
NOODBANK Die behoeftiges wat kospakkies by ons noodbank kry het behoefte aan die volgende items: Yskaste Wasmasjien Babastootwaentjie Breekware Betel Radio Planke vir houthuis Plafonstukke (Ceiling board) Kontakpersoon: Jordi Terblanche Sel: 082 788 5907 Landlyn: 018 293 3719 As daar mense is wat die noodbank kan help met Inkopiesakke, kan hulle dit net in die kombuis laat. Ons sal dit daar kry.
MALAWI UITREIK
Almal wat op die Malawi uitreik wil gaan reserveer solank 1-15 Julie vir die uitreik en stuur asb jul besonderhede na ds Willem of die sendingkantoor. [email protected]
Uitgawe 19/2016 Bladsy 4

Uitgawe 19/2016 Bladsy 5
Biduur is dan Woensdae 17:30 by die kerk. Oggende se bid tyd is 6:00.
Naaldwerk masjien kookgereiLaaikaste linneenige meubels gordynefietse komberseBreekgoed onpaar bordeeetgerei koppies Kontak Jordi Terblanchesel: 0827885907 Landlyn: 018 2933719
2 plaat stofie Mans tekkies, (Nrs 7 tot 9)boks vrieskassie Klere: 10 jarige seunMans winters baadjies (informeel) Klere: 13 jarige dogter
OPLEIDINGSKURSUS VIR KANSA VRYWILLIGERS WANNEER: 6-10 JUNIE 2016 TYD: 08:00-13:00 WAAR: KANSA KANTOOR JAMES MOROKALAAN 79 (OORKANT MEDICROSS) KOSTE: R150.00 (SLUIT OPLEIDINGSMATERIAAL IN) TAAL AANBIEDING: AFRIKAANS AANBIEDER: SR FRANCES MINNÉ REGISTREER BY: 018 294 8253 OF [email protected] SPERDATUM: 2 JUNIE 2016 ENGLISH COURSE FOLLOWS IN JULY
Uitgawe 19/2016 Bladsy 6
PLAASSTAL en TEETUIN benodig die volgende items : Ingelegde items soos beet, wortels, kerriebone,
tamatiekonfyr, vyekonfyt, appelskooskonfyt,heuning -----
teenette oorgetrekte hangers
Gebreide slaapkouse en serpe, warmwatersakoortreksels vetplantjies
Enige Craft items soos : pottery, houtwerk Ou mandjies
Loodglas items tweedehandse juwele Gebreide speelgoed
Laslapwerk Antieke ware en meubels
Vars eiers Kreatiewe leeritems
Tweedehandse Christelike boeke
Kom gemeente kom ons vat hande en maak hierdie karnaval die BESTE ooit !!
Kontak persoon : Alta Pothas
0832951192
Mei Verjaarsdae
Uitgawe 19/2016 Bladsy 7
Mei 1 Henk Pelser Mei 2 Alta Botes Jacooosthuizen Liané Smith Mei 3 Chris Biel Chris Heyneke
Mei 4 Marie Potgieter Willem Smith Christa Swart Daniëlle van Winkel Mei 5 Tylir Davis Buks Grobler Nadia Pieterse Mikayla vd Westhuizen Mei 6 Hein Botes
Mei 7 Mari Humpel Riaan Marx Deané Nel Alet Rusch
Mei 8 Hester Harford Wikus Pienaar Mariette Pieterse
Mei 9 Louise Botes Piet Terblanche
Mei 10 Elmien Mallo Naomi Scheepers
Mei 11 Henk Grobbelaar Leon Pieterse Marie van Staden
Mei 12 Willie Ackerman WilleEsterhuizen Dirk Visser
Mei 13 Belinda du Plessis Hannes Groenewald Naomi Haasbroek Jamien Nolte Mei 14 Naomi van Greunen Danie van Niekerk
Mei 15 Elmarie Cronje KoosEngelbrecht Fanie van Niekerk Arno van Tonder
Mei 16 JonéBibbey Marisia Craven Hetta Erasmus Handré Meyer Louw Pienaar Annelies Venter Mei 17 Lizette Barnard Chantelle pat Mei 18 Carlo Deysel
Mei 19 Marissa Pienaar Phillip Swart Mei 20 Mario Deysel Lynette Engelbrecht Fanie Fourie Jacques Pretorius Johann van Tonder Mei 21 DesdaHeyneke DJ Pretorius
Mei 22 Poppie Barnard GerritFouche Dian Smith Ben vd Walt
Mei 23 Johan Hattingh Lydia Procter
Mei 24 Juné Kirby
Mei 25 Rico Leijenaar Marilieze van Eck
Mei 26 Doynton Berry Juanita Strydom Danie Swart Marietjie van Tonder
Mei 28 Grobbie Grobler
Mei 29 Celilia Nel Mei 30 Clement Joyner Chris Pienaar
Mei 31 Lee Kurten Jeanine van Tonder Kobus Venter
Uitgawe 19/2016 Bladsy 8
Selgroep: Vroue
Waar en Wanneer: Elke Maandag aand by Kerksaal vanaf 18:15 tot 19:30Wie: Enige vrou wat behoefte aan geestelike ondersteuning wil kry en
wat saam wil gaan op vrouekampe
Skakel: Sannie 082 075 2382
Datums vir vrouekampe soos volg: * 26 tot 28 Augustus 2016 * 25 tot 27 November 2016
Kostes: R150.00 per persoon, sluit alles in. Vroue wat belangstel skakel gerus Sannie: 082 075 2382
RedakteurMari Hanekom
[email protected]: 0616140000
Alle nuusbriewe, advertensies en "ietsies" kan na die boonste e-pos gestuur word