15
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom

Iets is weg – wat?

  • Upload
    roscoe

  • View
    60

  • Download
    4

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Iets is weg – wat?. Ek wil by die plek kom. Die “U is nou hier kol”. U is nou hier. Ek wil by die plek kom. Om te weet waar u is:. Help dat u die kaart kan benut Plaas u binne in die prentjie, gee u perspektief Plaas u op die pad na die eindbestemming - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Iets is weg – wat?

Iets is weg – wat?

Ek wil by die plek kom

Page 2: Iets is weg – wat?

Die “U is nou hier kol”

Ek wil by die plek

kom

U is nou hier

Page 3: Iets is weg – wat?

Om te weet waar u is:

• Help dat u die kaart kan benut

• Plaas u binne in die prentjie, gee u perspektief

• Plaas u op die pad na die eindbestemming

• Verminder die risiko dat u sal verdwaal op pad na die einde

Page 4: Iets is weg – wat?

Die (her)Vorming

Sodat julle kan verstaan, en nie perspektief verloor nie

Page 5: Iets is weg – wat?

Twee stadiums

• Van val tot opstaan (bekering)

• Van ru-yster tot staalprofiel (heiligmaking – die Walsprosses)

Page 6: Iets is weg – wat?

Verloop van elke gelowige se weg

Groei, en word gevorm na beeld van

Jahshua / Adam 2

Ges

kape

na

beel

d va

n V

ader

Gev

al in

sta

tuur

geva

nge

in

gaos

Her

gebo

re

as g

eest

elik

e w

ese

- ba

ba

Gro

ei n

a vo

lwas

senh

eid

DoodB

eker

ing

Vorming / Walsing

Page 7: Iets is weg – wat?

Eerste stadium – Opstaan as nuwe mens

Adam voor val

Mens in gevalle toestand so

nutteloos soos ‘n stuk ongevormde

klei

Deur Jahshua word ons weer

lewendig en Gees vervuld

met bekering – asof ons nuut

gemaak is

Page 8: Iets is weg – wat?

Twede stadium – Wals prosses - Gemeente

Goeie staal, onbruikbare

profiel Eerste roller Finale vorm

Bruikbare profiel

Page 9: Iets is weg – wat?

Gemeente?

Goeie staal, onbruikbare

profiel

Eerste roller

Finale vorm

Bruikbare profiel

In prosses van vorming – die gemeente lid

Gemeenteraad speel ‘n groot rol(ler) hier

Na die beeld van Jahshua

Om mee te bou

Page 10: Iets is weg – wat?

Die walsprosses gaan altyd gepaart met

• Verandering van vorm

• Wrywing

• Hitte

• Slytasie

• Beweging

Page 11: Iets is weg – wat?

Moets van die Walsprosses

• Moet ruwe yster kan akkomodeer en wals tot bruikbare profiele

• Moet in stand gehou word (olie, verstellings)

• Moet bron van ruwe yster in ag neem• Moet geskoei wees op behoefte

(voorskrif) van bouer (verbruiker)

Page 12: Iets is weg – wat?

Moenies van die Walsprosses

• Moenie ontwerp word om slegs een spesifieke vorm van roumateriaal

• Moenie toelaat dat ‘n yster vassteek in die produksielyn nie

• Moenie “geleende” rollers van vreemde vorm, in homogene roller prosses invoeg nie – dit veroorsaak blokkasie en skade

Page 13: Iets is weg – wat?

U moet:

• U self sien as ru-yster in vorming, nie as die finale roller nie, dit is Jahshua se werk

• Besef dat vorming nie altyd lekker is nie, maar altyd nodig is.

• Besef dat as u ruwe vorm‘n “plat yster” was, die wals prosses ook ontwerp is om ruwe“ronde stawe” in te neem, en als na die vorm van Jahshua te rol – die rollers kan nie na u voorkeur gestel word nie, dan steek die ronde ysters daarin vas, en lei die wals (gemeente) skade.

Page 14: Iets is weg – wat?

Wees rustig, want:

• Vader meet nie hoogte in meters nie, hy meet dit aan u offer – onthou die weduwee se offer het bo al die baie in die tempel uitgestaan

• U offer word gemeet aan die mate waartoe dit uit gebrek gebring word, nie aan u statuur, u getalle, u glans of u klank nie – moenie minderwaardig voel in u aanbidding nie.

• Offers sluit in gebed, lofprysing, toewyding, heiliging, ens

Page 15: Iets is weg – wat?

Ter afsluiting

• Dogma is die blinde lid se staf – maar om sonder ‘n staf te wandel, verg ‘n goeie oog – hou die oë op Jahshua

• Te veel trek aan slegs eenkant, laat die paal omval – as almal trek, ook aan teenoorgestelde kante, staan die paal stewig

• Stop so nou en dan, en word stil – in die stilte, die koelte van die storm, het Hy beweeg.