Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Laai die toepassing (app) met die selfoon se App Store af of besoek
getsnapscan.co.za Verwysing: 1. Waarvoor die
inbetaling is / 2. Jou van
Betalings kan ook per debiet- of kredietkaart geskied.
Bankbesonderhede:NG Gemeente Tygerpoort
ABSA 632005Tjek 163 058 0060
Verwysing: Naam en Van + doel van betaling
KO N TA K
www.ngtyger.com012 809 0107/[email protected]/ngtygerpoort
Alle navrae en versoeke i.v.m.gemeentesake word slegs vanuit die kerkkantoor hanteer.
Dr. Zander vd [email protected]
Ds. Karin [email protected]
Ds. Wouter van [email protected]
13 Januarie 2019
HELDERHEID
VANDAG
N OTA S
S O N DAG P R O G R A M08:00 / 10:00 Erediens – dr. Z vd Westhuizen08:15 / 10:15 Kleuterkerk09:00 Junior groeigroepe (Opening (saam met ouers) in die kerk / Registrasie)17:30 enRoute diens – ds. W van Wyk18:30 Tiener groeigroepe (Opening (saam met ouers) in die kerk / Registrasie)
13 JANUARIE 2019
Wat beteken sekerheid? Het sekerheid altyd te doen met ‘n duidelike swart of wit antwoord oor ‘n onderwerp? Of het sekerheid te doen met helderheid? Helderheid is om iets te verstaan. Die mens kry helderheid as hy verstaan hoe iets werk of wat die verskillende kante van ‘n saak behels. As iets helder en duidelik is, kan jy jouself posisioneer. Jy kan jouself duidelik uitdruk selfs al is daar nie noodwendig ‘n swart of wit antwoord vir alles nie.
MATTEUS 5:17-20
~ Belig Reeks
RAAK BETROKKEKALENDER
Vanessa DomanHenk DreyerKriek Grundling18/01Elaine BritsTaneal de KockBertie Engelbrecht
Ria HumanMiems KleynhansTiaan MeiringDes ReedJ-T RichardsLuann SchreuderTjaka Snyman
19/01Adri AugustynNina CookeSunet DryBarend Du PlessisRynhard InggsMariessa JvVuuren
Reinhardt KramerLeonard OlivierLen OlivierMignonne RoestoffQuintin van NiekerkElsjé Viljoen
13/01Marilize de RondeLindika KempenWerner KroonUlana Krugel-VoslooRachel Pretorius
Anneke SchoemanConrad Venter14/01Riaan AgenbagHennie ColynJuan-Pierre de Villiers
16/01Corrie LouwDaleen van RooyenMarlene von Solms17/01Elize BezuidenhoutWick Burger
Annika KloppersDietrich KockLukas vd MerweHennie van Eck15/01Daleen Adendorff
Anne-Marie BlignautGerhard CoetzerHetta DiqueRetief FreysenMargaret GeelJoeye Germishuys
Charlotte HaasbroekAbrie JvRensburgWillem KrugerJeanica LouwDaan RoyffeEnkie Serfontein
VERJAARSDAEALGEMEEN
Café enRoute - Kuier lekker en geniet jou warm drankie. Wees net so vriendelik en besorg self jou gebruikte koppie weer terug by die bedieningsluik.
Morsjors - Moet asb. nie in die kerk kos eet of vloeistof drink wat op die bekleedsel of matte kan mors nie.
JAN. 15 10:00 Retreat prop. M Koch
20 09:30 de Meerpaal ds. W van Wyk
21 08:00 Kapeldiens dr. Z vd Westhuizen
30 15:00 Equestria ds. K Steyn
FEB. 01 09:30 Paul Jungnickel dr. Z vd Westhuizen
03 09:00 Pretoria-Oos ds. K Steyn
04 08:00 Kapeldiens ds. K Steyn
05 15:00 Selrose Park(nagmaal) ds. K Steyn
ANDER EREDIENSTE
Sondag 20/0108:00 / 10:00 Erediens – ds. K Steyn08:15 / 10:15 Kleuterkerk09:00 Junior groeigroepe 17:30 enRoute diens – ds. W van Wyk18:30 Tiener groeigroepe
GEBEUREGROEIGROEPE REGISTRASIESondag 13 Januarie begin al die groeigroepe weer met hul normale program. Opening en registrasie vir die junior groeigroepe vind om 09:00 in die kerkgebou plaas. Ouers woon die geleentheid saam met hul kinders by.
Daar is ook ‘n groot tekort aan leiers by hierdie groep.
Opening en registrasie vir die tiener groeigroepe vind om 18:30 plaas na afloop van die enRoute diens (om 17:30). Ouers woon die geleentheid saam met hul kinders by.
Christa 012 809 0107 [email protected]
GESINSKAMP15-17 Februarie | De VoetpadkloofInskrywingsvorms wat ook al die inligting bevat, is by die infotoonbank/kerkkantoor beskikbaar. Skryf voor 15 Januarie in sodat ons jou plek verseker kan bespreek.(Daar is slegs beperkte plek nog beskikbaar)
Riana 012 809 0107 [email protected]
INSIG KURSUSDieper | Wyer | Verder
Hierdie kursus is geskep met die doel dat elke lidmaat in NG Tygerpoort verdiep in die INSIG van hulself, God, die Bybel, die kerk en die uitleef van hul roeping.Woensdae: 6 Feb - 13 Mrt19:00 - 20:00enRoute TeaterDaar is ‘n geleentheid om voor die kursus (vanaf 18:00) in die kapel stil te word. Skryf asseblief in vir die kursus by die inligtingstoonbank of die kerkkantoor om jou plek te verseker!Kursusboek - R50
WOLKEDANS21 & 22 Februarie | enRoute TeaterDie splinternuwe musikale dramastuk open by enRoute Teater voor dit by die Stellenbosch Woordfees se Kyknet Fismerteater opgevoer word. Die stuk is geskep en word opgevoer deur Zander van der Westhuizen, Pierre Breytenbach en Leon Gropp. Die nuutgeskrewe musiek en teks onderstreep die diep worstelinge van ‘n hedendaagse karakter en neem die gehoor op ‘n intellektuele reis.
Kaartjies beskikbaar by ngtyger.com of die inligtingstoonbank.Ouderdomsbeperking 2-13 (TAAL).
INDIEPTE BYBELSTUDIE25 Januarie | 09:00 - 10:00 | KapelDs. Wouter gaan eenkeer per maand bybelstudie- groepleiers toerus deur ‘n spesifieke boek se inhoud indiepte te bespreek. Groepleiers wat belangstel, moet die lys by die infotoonbank invul en solank die voorgeskrewe boek (Genesis 1 - 11) @R100 ook te bestel.
Emsie 012 809 0107 [email protected]
KleingroepeAlle kleingroepe in die gemeente se inligting is op www.ngtyger.com beskikbaar.
Daar is baie geleent- hede om betrokke te raak in die gemeente. Besoek gerus ngtyger.com vir meer inligting. Ons het jou nodig!
Dankie!Tygerpoort-gemeente het soveel dankies gekry vir bydraes gelewer in 2018. Ons lig ‘n paar uit en wil hiermee elke lidmaat bedank vir hul bydraes en gebede.
BOSCHKOP PRIMARY• Kospakkies aan behoeftige
gesinne die afgelope Kerstyd.• ‘n Braai vir die kinders en
onderwysers. • Salarisse van drie personeel-
lede wat uit die Borg-‘n-onderwyserprojek betaal word.
PAUL JUNGNICKEL TEHUIS Ons volgehoue ondersteuning en die betaling van ‘n inwoner se verblyf.
CMR SILVERPARK • Al die kospakkies wat ontvang is.• Skenking van tweedehandse klere
en huisware.• Finansiële bydraes.
HULPFONDS• Al die kospakkies wat ontvang is.• Skenking van tweedehandse klere
en huisware.• Finansiële bydraes.
VOLGENDE SONDAE
EREDIENSHULP
Lynette Breytenbach
Thea le Roux
13 Jan.
20 Jan.
Mariana Smit
Charlotte JvVuuren
KWARTAALGIDSE R30 BY INFOTOONBANK TE KOOP OF LAAI AF
VAN DIE WEB