3
Deel 2 van 101 September 2019 SMILE...word gesond Fil 1:9-26 1. Hoe lyk meer groei? Fil 1:9-11 ‘Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, en deur Jesus Christus sal julle geheel en al in die regte verhouding met God wees, tot sy lof en eer.’ 2. Watter rol speel swaarkry? Fil 1:12 *** +18 ‘Ek wil hê julle moet weet, broers, dat wat my oorgekom het, juis die verkondiging van die evangelie bevorder het.’***Maar wat maak dit saak? In elk geval, of dit met bybedoelings is of in opregtheid, op allerhande maniere word Christus bekend gemaak, en daaroor is ek bly. En ek sal my ook verder verbly..’ 3. Bereken wat en wie aan ons kant is. Fil 1:19-21 ‘Ek weet dat alles op my redding sal uitloop omdat julle vir my bid en die Gees van Jesus Christus my bystaan. Dit is my vurige verlange, en daarna sien ek uit, dat ek niks sal doen waaroor ek my sal hoef te skaam nie. Ek wil ook nou, soos nog altyd, met alle vrymoedigheid deur my hele wese Christus verheerlik in lewe en in sterwe, want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins.’ 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/09/Smile...word-g… · Web view2019/09/01  · In elk geval, of dit met bybedoelings is of in opregtheid, op allerhande maniere word

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/09/Smile...word-g… · Web view2019/09/01  · In elk geval, of dit met bybedoelings is of in opregtheid, op allerhande maniere word

SMILE...word gesond

Fil 1:9-26

1. Hoe lyk meer groei?Fil 1:9-11 ‘Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, en deur Jesus Christus sal julle geheel en al in die regte verhouding met God wees, tot sy lof en eer.’

2. Watter rol speel swaarkry? Fil 1:12 *** +18 ‘Ek wil hê julle moet weet, broers, dat wat my oorgekom het, juis die verkondiging van die evangelie bevorder het.’***Maar wat maak dit saak? In elk geval, of dit met bybedoelings is of in opregtheid, op allerhande maniere word Christus bekend gemaak, en daaroor is ek bly. En ek sal my ook verder verbly..’

3. Bereken wat en wie aan ons kant is.Fil 1:19-21 ‘Ek weet dat alles op my redding sal uitloop omdat julle vir my bid en die Gees van Jesus Christus my bystaan. Dit is my vurige verlange, en daarna sien ek uit, dat ek niks sal doen waaroor ek my sal hoef te skaam nie. Ek wil ook nou, soos nog altyd, met alle vrymoedigheid deur my hele wese Christus verheerlik in lewe en in sterwe, want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins.’

Kursus: Die Persoon en werk van die Heilige Gees. Die volgende 2 weke: Vervulling met die Heilige Gees. Dinsdag en Donderdag aande vanaf 19h00, Sondae vanaf 17h00 – 18h00.

Deel 2 van 10 1 September 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Page 2: kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/09/Smile...word-g… · Web view2019/09/01  · In elk geval, of dit met bybedoelings is of in opregtheid, op allerhande maniere word

Blaai om asb...

VrouebedieningDie vrouebediening nooi graag alle dames uit na hulle volgende byeenkoms op

2 September om 18h00.

Tema: Trappe na Triomf!

Kom kyk hoe ons mekaar bemoedig en versterk!

Ons visie is dat elke vrou net geloof soos ‘n klein mosterdsaadjie sal bring. Die Here Jesus sal dit laat groei en dit sal

word soos ‘n groot mosterdboom waarin daar baie voëls kan sit en nes maak.

Kontak vir Liezel by [email protected] of by die kerkkantoor by 051 451 1017 of Nadia (082 714 4245 ) vir meer inligting.

 

Deel 2 van 10 1 September 2019