17
Kinderspeletjies Jaco Jacobs Take out a green and red (pen/kokie/pencil/fine liner). You are allowed to use colours to take notes.

Kinderspeletjies Jaco Jacobs

  • Upload
    others

  • View
    13

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

KinderspeletjiesJaco Jacobs

Take out a green and red (pen/kokie/pencil/fine liner).You are allowed to use colours to take notes.

Page 2: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

• Titel van gedig?

• Versreëls?

• Assonansie en Alliterasie?

Ken jy die volgende poëtiese terme?

Page 3: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Titel van gedig = naam van gedig

Page 4: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Versreëls = Lyntjies in ‘n gedig wat saam ‘n strofevorm. Nommer altyd jou versreëls in GROEN.

Page 5: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Alliterasie: Die herhaling van konsonantein een versreël.

• Hoe dui ‘n mens alliterasie aan?

“Sannie sê sy sal sewe sakke sout”(s-alliterasie)

Page 6: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Assonansie: Die herhaling van vokale in woorde in een versreël.

• Hoe dui ‘n mens assonansie aan?

“af, af, af en af gaan al die ligte”(a-assonansie)

Page 7: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk?

• Nommer die versreëls in groen aan die linkerkant.

• Hoeveel versreëls het die gedig?

• 24 versreëls (remember to always write the number and what it is (verse lines)

• Maak ‘n blokhakie met rooi aan die linkerkantvan elke strofe.

• Hoeveel strofes het die gedig?

• 2 strofes

Page 8: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Kinderspeletjies

Ek haat dit as my oupa sê:“Kom luister hier, ou seun.

Ek wil vertel van toe ek jonk was…Ag, waar’s daai dae heen?

In my tyd het ons jongklomp noggoed geweet van speel…”Dan maak ek my solank gereed

om my morsdood te verveel.“Die speletjies wat ons gespeel het,

sal jy nooit, ooit kan raai nie.

Vandag se kinders weet mos nie

van vroteier of blikaspaai nie.

Bok-in-die-hok en tol gooi

ken julle sekerlik ook nie.

Al ooit gehoor van driebeenspringof middelmannetjie?”

Toe hy laas week weer begin praat

oor kennetjie en kat-en-muis,sê ek: “Oupa, kan ek oupa dalk

my nuwe PlayStation wys…?”Raai wat…Hy het heeltemal opgehou

om van die goeie ou dae te vertel.Hy’s voor die TV vasgenael, vasberade

om ‘n nuwe High Score op te stel!

Jaco Jacobs

Titel123456789

10111213141516

1718192021222324

Digter

Strofe 1

Strofe 2

Page 9: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Kinderspeletjies

Ek haat dit as my oupa sê:“Kom luister hier, ou seun.

Ek wil vertel van toe ek jonk was…Ag, waar’s daai dae heen?

In my tyd het ons jongklomp noggoed geweet van speel…”Dan maak ek my solank gereed

om my morsdood te verveel.“Die speletjies wat ons gespeel het,

sal jy nooit, ooit kan raai nie.

Vandag se kinders weet mos nie

van vroteier of blikaspaai nie.

Bok-in-die-hok en tol gooi

ken julle sekerlik ook nie.

Al ooit gehoor van driebeenspringof middelmannetjie?”

Toe hy laas week weer begin praat

oor kennetjie en kat-en-muis,sê ek: “Oupa, kan ek oupa dalk

my nuwe PlayStation wys…?”Raai wat…Hy het heeltemal opgehou

om van die goeie ou dae te vertel.Hy’s voor die TV vasgenael, vasberade

om ‘n nuwe High Score op te stel!

Jaco Jacobs

123456789

10111213141516

1718192021222324

Strofe 1

Strofe 2

Voorbeeld van assonansie:“Bok-in-die-hok en tol gooi”

Voorbeeld van alliterasie:“Hy’s voor die TV vasgenael,

vasberade”

Page 10: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Write the following English translations above the Afrikaans words:

Reël 2: my old boy

Reël 4: those days

Reël 8: stone-dead

Reël 8: to be bored

Reël 23: sitting spellbound

Reël 23: determined

Reël 24: “hoë telling”

Page 11: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Strofe 1Funksie van dubbelpunt: ‘n Verduidelikingvolg van wat die oupa sê wat die seun haat.

Oupa se direktewoorde.

Getting ready to be bored to death by grandpa.

Page 12: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Strofe 1 (vervolg)Oupa se direktewoorde.

Speletjies wat oupa gespeelhet as kind.

Page 13: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Watter speletjie is dit?

1. Vroteier

2. Blikaspaai

3. Bok-in-die-hok

4. Tol gooi

5. Driebeenspring

6. Middelmannetjie

7. Kennetjie

8. Kat-en-muis

Spinning tops

Dodgeball with tennisballs

Man-in-the-middle

Hide and seek with a can of stones

Three-legged race

Rotten egg

Cat-and-mouse game

Tipcat with short stick

Page 14: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Formele assessering:21 – 29 April 2016

Kies een van die speletjies en bereiinstruksies voor waar jy vir die klas

kom verduidelik hoe om die speletjiete speel.

Jy moet ons vertel, nie aflees nie. Wees kreatief

Page 15: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Strofe 2Speletjies wat oupa gespeelhet as kind.

Seun se direktewoorde.

Page 16: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Hoe verskil die speletjies wat oupa en sykleinseun speel?

Oupa se speletjies in sy jong dae: Kleinseun se speletjies vandag

Page 17: Kinderspeletjies Jaco Jacobs

Memorandum: Kinderspeletjies1. Kinderspeletjies2. A) speel – verveel

B) raai nie – blikaspaai nieC) vertel – stel

3. A) Alliterasie – “Hy’s voor die TV vasgenael, vasberade”B) Assonansie – “Bok-in-die-hok en tol gooi”

4. As jy vir iemand wegkruip.5. As sy oupa hom van sy jongdae vertel.6.7. A) Onwaar, hy haat dit of dit verveel hom.

B) Waar, Hy is vasgenael voor die TV.8. Ja, Die oupa se speletjies word buite gespeel en die

kleinseun s’n word in die huis gespeel.