1
Redaksielede: Christiaan Engelbrecht (redakteur) Vené Viviers, Tiaan Joubert, Casey Dibakwane, Mandea Oosthuizen, Gabi van der Merwe, Bets-Mari Taljaard, Stephanie Nel, Janeldi de Vries, Ayesha Cassim, Sarah-Lee le Roux, Simoné van Wyk en Zanri Hanekom Onderwyseres: Coreen Schoeman Fotograaf: Stephanie Nel Proeflesers: Janette Steyn, Marinda Niemann en Annalize Cross Deandré Cordier, DIE KLETSKOUS DIE KLETSKOUS 11 APRIL 2013 Laerskool Lydenburg Posbus 5 Tel: 013 235 2077 Faks: 013 235 1253 e-pos: [email protected] 1 De Clerq Street Lydenburg Free Delivery for orders above R50 Tel: 013 235 1372 1 De Clerq Street Lydenburg Tel: 013 235 1349 Fax: 013 235 1359 TOTAL bonjour Steers Fuel Car wash Baie mense glo dat 2013 'n rits slegte geluk en verdoemenis inhou. Hierdie vrese is so verregaande dat mense selfs besluit om nie te trou of babas in hierdie jaar te hê nie. Vrees vir die getal 13 kan so erg wees dat mense `n fobie kan ontwikkel, nl. Triskaidekafobie. Mense die wêreld oor het 'n vreemde, onverklaarbare fobie wat met die getal 13 geassosieer word. 13 word as 'n ongelukkige getal gesien in verskeie kulture, een daarvan glo dat 13 dui op die menslike vrees vir die onbekende….. Die getal 13 het by die Romeine en so ook die Wikings gespook! Sommige mense sal vandag nog nie 13 gaste om `n tafel sit nie, 'n teddiebeer sal bygesit word om die getal te verander na 14. Party mense sal nie 'n huis koop wat nr. 13 is nie of nie slaap in 'n hotelkamer met die nr.13 nie. My goeie raad aan 2013 se fobie lyers: Kry jou gedagtes positief, want wat jy dink en spreek word waar. Die jaar 2013 het absoluut niks met hekse en bygelowe te doen nie, maar dit het alles te doen met geloof en hoop en die erkenning dat ons 'n alwetende God het wat in beheer is. Hierdie jaar se gr.R’e begin hul 2013 skoolloopbaan by LSL sonder enige vrees, slegs 'n blink hoopvolle toekoms! LS LYDENBURG VOORSPEL - Simoné van Wyk gr.5ML Bl.2 Onderwysersake Bl.3 Nuwe gebeurtenisse Bl.4 Geboue & Padreëls Bl.5 Skoolsake Bl.6 Wetenskapklub & Landsdiensbyeenkomste Bl.7 Skoolaktiwiteite Bl.8 Klub 80 & Redenaars Bl.9 Something to think about Bl.10 Grade R - activities & Kumon Bl.11 Koorlegkaart vir 2013 Bl.12 Beeld se skoolkoerantkursus Bl.13 Valentynsokkie, Leiers & hul ouers in aksie Bl.14 Mediasentrum & Suiwer water Bl.15 Resensie, Gesonde kosblik, Blackberry & Spotprent Bl.16 Kompetisie, Kopkrapper, Grappe & Sêgoed Bl.17 Nuus uit die omgewing Bl.18 Buitemuurse sportprestasies Bl.19 Interhuisbyeenkoms Bl.20 Atletiek: Interlaer en MUSSA Links voor: LJ Bezuidenhout, Nathan de Lange, Werno Heyns Links agter: Frederick Sheriff, Robie Baxter en Dylan Fourie IN HIERDIE UITGAWE Net die beste vir 2013 Soos die jaar 2013 al nader gesluip het, het baie mense al dieper in hul dop gekruip uit vrees vir wat hierdie jaar mag bring.

Kletskous Mei 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Laerskool Lydenburg Koerant

Citation preview

Page 1: Kletskous Mei 2013

Redaksielede: Christiaan Engelbrecht (redakteur) Vené Viviers, Tiaan Joubert, Casey Dibakwane, Mandea Oosthuizen, Gabi van der Merwe, Bets-Mari Taljaard, Stephanie Nel, Janeldi de Vries, Ayesha Cassim, Sarah-Lee le Roux, Simoné van Wyk en Zanri Hanekom

Onderwyseres: Coreen Schoeman Fotograaf: Stephanie Nel Proeflesers: Janette Steyn, Marinda Niemann en Annalize CrossDeandré Cordier,

DIE

KLETSKOUS

DIE

KLETSKOUS

11 APRIL 2013 Laerskool Lydenburg Posbus 5 Tel: 013 235 2077 Faks: 013 235 1253 e-pos: [email protected]

1 De Clerq Street Lydenburg

Free Delivery for orders above R50

Tel: 013 235 1372

1 De Clerq StreetLydenburg

Tel: 013 235 1349Fax: 013 235 1359

TOTAL bonjour

SteersFuel

Car wash

Baie mense glo dat 2013 'n rits slegte geluk en verdoemenis inhou. Hierdie vrese is so verregaande dat mense selfs besluit om nie te trou of babas in hierdie jaar te hê nie.Vrees vir die getal 13 kan so erg wees dat mense `n f ob ie kan on tw i kke l , n l . Triskaidekafobie. Mense die wêreld oor het 'n vreemde, onverklaarbare fobie wat met die getal 13 geassosieer word. 13 word as 'n ongelukkige getal gesien in verskeie kulture, een daarvan glo dat 13 dui op die menslike vrees vir die onbekende….. Die getal 13 het by die Romeine en so ook die Wikings gespook! Sommige mense sal vandag nog nie 13 gaste om ̀ n tafel sit nie, 'n teddiebeer sal bygesit word om die getal te verander na 14. Party mense sal nie 'n huis koop wat nr. 13 is nie of nie slaap in 'n hotelkamer met die nr.13 nie. My goeie raad aan 2013 se fobie lyers: Kry jou gedagtes positief, want wat jy dink en spreek word waar. Die jaar 2013 het absoluut niks met hekse en bygelowe te doen nie, maar dit het alles te doen met geloof en hoop en die erkenning dat ons 'n alwetende God het wat in beheer is.Hierdie jaar se gr.R’e begin hul 2013 skoolloopbaan by LSL sonder enige vrees, slegs 'n blink hoopvolle toekoms!

LS LYDENBURG VOORSPEL

- Simoné van Wyk gr.5ML

Bl.2 Onderwysersake

Bl.3 Nuwe gebeurtenisse

Bl.4 Geboue & Padreëls

Bl.5 Skoolsake

Bl.6 Wetenskapklub & Landsdiensbyeenkomste

Bl.7 Skoolaktiwiteite

Bl.8 Klub 80 & Redenaars

Bl.9 Something to think about

Bl.10 Grade R - activities & Kumon

Bl.11 Koorlegkaart vir 2013

Bl.12 Beeld se skoolkoerantkursus

Bl.13 Valentynsokkie, Leiers & hul ouers in aksie

Bl.14 Mediasentrum & Suiwer water

Bl.15 Resensie, Gesonde kosblik, Blackberry & Spotprent

Bl.16 Kompetisie, Kopkrapper, Grappe & Sêgoed

Bl.17 Nuus uit die omgewing

Bl.18 Buitemuurse sportprestasies

Bl.19 Interhuisbyeenkoms

Bl.20 Atletiek: Interlaer en MUSSA

Links voor: LJ Bezuidenhout, Nathan de Lange, Werno HeynsLinks agter: Frederick Sheriff, Robie Baxter en Dylan Fourie

IN HIERDIE UITGAWE Net die beste vir 2013

Soos die jaar 2013 al nader gesluip het, het baie mense al dieper in hul dop gekruip uit vrees vir wat hierdie jaar mag bring.