4
8 VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE “Wees altyd bly in die Here! “ Fil 4:4 BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE LIDMATE LIDMATE LIDMATE LIDMATE 10 Nov Anton Smith B10 082 856 3704 Piet van Rooyen B10 082 453 8446 11 Nov Koos Lessing B04 654 7263 Aster Viljoen C14 644 2062 12 Nov Louis Bester B12 660-2052 Selenta Hamman C02 664-3322 Emmie Havenga B14 660-2349 Huibie Stavast C09 665 1111 Charl Swanepoel B17 074 762 9664 Bettie Venter C11 076 703 3259 Hanlie Venter A10 664 2222 13 Nov Amanda Brink C11 651 4004 14 Nov Quinten Bye C05 079 886 3325 David Faber C07 663 4004 15 Nov Baba Boshoff C03 664 7997 16 Nov Riaan du Plessis C09 082 443 4664 Rudi Kruger A10 082 415 4560 Rita Smaal B21 083 259 0081 André van den Berg A01 667-2273 Danie van den Heever B14 083 447 8068 Nico van der Westhuizen C13 076 780 5711 DOOPLIDMATE DOOPLIDMATE DOOPLIDMATE DOOPLIDMATE 10 Nov Rikus Steenkamp A02 082 551 3910 11 Nov Catherine Els C15 082 857 5505 MANTASHE-UITLATINGS GODSLASTERLIK EN GEVAARLIK ANC Sekretaris-Generaal Gwede Mantashe se uitlatings tydens ‘n ANC-byeenkoms in Carleton- ville, soos aangehaal in die media, is Godslasterlik, polariserend en gevaarlik. Die uitlating dat die drieparty-alliansie tussen die ANC, Cosatu en die SAKP soos die Heilige Drie-eenheid is, is ‘n vergryp aan die heiligheid van God en ‘n skandalige misbruik van godsdiens vir politieke gewin. Hierdie uitlatings is polariserend, aangesien dit goddelike sanksie wil verleen aan een party ten koste van die ander. Die stellings is ook gevaarlik, aangesien dit ‘n simp- toom is van ‘n totalitêre lewensuitkyk, waar “die party” uiteindelik oppermagtig gemaak word en alle ander sfere van die lewe daaraan ondergeskik gestel word. Die opmerking stem tot groot ontsteltenis, te meer omdat dit in lyn is met Mnr. Zuma se opmerkings enkele jare gelede dat die ANC sal regeer tot met die wederkoms en dat ‘n ANC-lidmaatskapskaart deur- gang na die hemel verseker. Ons neem ernstig aanstoot aan mnr. Mantashe se uitlating en doen ‘n beroep op hom op ‘n openbare apologie. Ons vra ook dat Mnr Zuma as leier van die ANC mnr Mantashe sal repudieer. Ons doen ‘n be- roep op alle politieke rolspelers om in die aanloop tot die 2014-verkiesing hulle daarvan te weerhou om godsdiens in te span vir kortstondige politieke gewin. Namens die Deputate Ds. Cassie Aucamp (Voorsitter) 082-3771112 GEMEENTE BRAAI—17 NOVEMBER Die diakonie Blok C nooi u hartlik uit om na afloop van die Nagmaal op 17 Nov hier by die kerk te kom braai. Ons verskaf: vuur, brood en roomys. U bring: Vleis om te braai, drinkgoed, een slaai per gesin om op gemeenskaplike slaai tafel te sit, eetgerei, kamp stoele en enige ander gerief. OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Adres: Basdenlaan 226, Lyttelton Kerkkantoor: 664 2614 / 664 0004 Kantoorure : Ma.-Do 08:00 - 13:00 Faks: 088 012664 2614 E-pos: Kerkkantoor—[email protected] Webblad: http://www.gkcenturion.co.za Attes Skriba: [email protected] Koördineerder Frans van Dyk: 664 0060/082 851 4558 Ds Maarten van Helden : 664 1384/ 072 143 1855 [email protected] Ds Gerrit Kruger: 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 347 0494/ 084 263 2055 Jaargang 38 Nr 39 10 November 2013 K K K Liturgiese Riglyne SONDAGOGGEND 9:00 Skriflesing : Fil 3:20-4:9 Teksvers : Fil 4:5b, 6a Sing Ps 71-1:1,9 Sb 12-5 Ps 130-1:2 Sb 17-1:1,2,3 Sb 17-1:4,5,6 Ps 73-2:5 Sb 13-2 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Johan Hoogenboezem Klank: Leendert Wattel SONDAGAAND 18:00 Skriflesing : 1 Korintiërs 1 en 11 HK- Sondag 12 Teksverse : 1 Korintiërs 11:1 Sing : Sb 12-5:1 Sb 12-3:1-4 Sb 3-2:1,3,5,6 Sb 5-3:1,2 Ps 148:1-5 Sb 13-3 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Susan Hoogenboezem Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Maarten van Helden Wie is nou eintlik in die middel? Laas Sondagaand hoor ons toe dat Jesus Christus die enigste én volkome Verlosser is. Niks en niemand kan of hoef Hom te help nie. In Hom is daar geregtigheid (reeds verkry op Golgota) én heiliging (nou deur die werking van sy Gees) en saligheid (wat vir ons vir seker in die toekoms wag). Lees dit weer in 1 Kor 1:30. Maar Paulus gaan verder en toon aan dat Christus méér is as net Verlosser. Hy is ook ons beste voorbeeld. Dus word elkeen wat sy voorbeeld navolg dan Christene genoem! Dus handel vanaand oor sy ampsnaam: Christus, dit beteken gesalfde! God se opdrag: WEES ONBESORG! Daar is kommer en sorg in ons harte. Daar is korrupsie en geweld en moord en verkragtings. Dit maak ons kwaad en hartseer en opstandig. Ons mag kwaad wees oor sonde en alles wat teen God se Woord indruis. God haat immers die sonde. Ons moet ook die sonde en wat verkeerd is haat. Ons moet die sonde haat wat ander mense doen EN die sonde wat ekself ook doen. Maar hierdie haat beteken nie dat ek gewelddadig mag of moet raak nie. Inteendeel, ek moet dit aanspreek, uitwys en dan weet vanweë Jesus Christus se soenverdienste aan die kruis alleen, moet ek ook onbesorg voor God wees. God sorg volkome vir al sy kinders wat opreg tot Hom nader. Hy gee sy vrede vir almal wat dit by Hom alleen soek.

Kommunikaatjie 10 November 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Nuusbrief GK Centurion

Citation preview

Page 1: Kommunikaatjie 10 November 2013

8

VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE “Wees altyd bly in die Here! “ Fil 4:4

BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE LIDMATELIDMATELIDMATELIDMATE

10 Nov Anton Smith B10 082 856 3704 Piet van Rooyen B10 082 453 8446 11 Nov Koos Lessing B04 654 7263 Aster Viljoen C14 644 2062 12 Nov Louis Bester B12 660-2052 Selenta Hamman C02 664-3322 Emmie Havenga B14 660-2349 Huibie Stavast C09 665 1111 Charl Swanepoel B17 074 762 9664 Bettie Venter C11 076 703 3259 Hanlie Venter A10 664 2222 13 Nov Amanda Brink C11 651 4004 14 Nov Quinten Bye C05 079 886 3325 David Faber C07 663 4004 15 Nov Baba Boshoff C03 664 7997 16 Nov Riaan du Plessis C09 082 443 4664 Rudi Kruger A10 082 415 4560 Rita Smaal B21 083 259 0081 André van den Berg A01 667-2273 Danie van den Heever B14 083 447 8068 Nico van der Westhuizen C13 076 780 5711

DOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATE

10 Nov Rikus Steenkamp A02 082 551 3910 11 Nov Catherine Els C15 082 857 5505

MANTASHE-UITLATINGS GODSLASTERLIK

EN GEVAARLIK

ANC Sekretaris-Generaal Gwede Mantashe se uitlatings tydens ‘n ANC-byeenkoms in Carleton-ville, soos aangehaal in die media, is Godslasterlik, polariserend en gevaarlik.

Die uitlating dat die drieparty-alliansie tussen die ANC, Cosatu en die SAKP soos die Heilige Drie-eenheid is, is ‘n vergryp aan die heiligheid van God en ‘n skandalige misbruik van godsdiens vir politieke gewin.

Hierdie uitlatings is polariserend, aangesien dit goddelike sanksie wil verleen aan een party ten koste van die ander.

Die stellings is ook gevaarlik, aangesien dit ‘n simp-toom is van ‘n totalitêre lewensuitkyk, waar “die party” uiteindelik oppermagtig gemaak word en alle ander sfere van die lewe daaraan ondergeskik gestel word.

Die opmerking stem tot groot ontsteltenis, te meer omdat dit in lyn is met Mnr. Zuma se opmerkings enkele jare gelede dat die ANC sal regeer tot met die wederkoms en dat ‘n ANC-lidmaatskapskaart deur-gang na die hemel verseker.

Ons neem ernstig aanstoot aan mnr. Mantashe se uitlating en doen ‘n beroep op hom op ‘n openbare apologie. Ons vra ook dat Mnr Zuma as leier van die ANC mnr Mantashe sal repudieer. Ons doen ‘n be-roep op alle politieke rolspelers om in die aanloop tot die 2014-verkiesing hulle daarvan te weerhou om godsdiens in te span vir kortstondige politieke gewin.

Namens die Deputate

Ds. Cassie Aucamp (Voorsitter) 082-3771112

GEMEENTE BRAAI—17 NOVEMBER

Die diakonie Blok C nooi u hartlik uit om na afloop van die

Nagmaal op 17 Nov hier by die kerk te kom braai. Ons verskaf: vuur, brood en roomys. U bring: Vleis om te braai, drinkgoed, een slaai per gesin om op gemeenskaplike slaai tafel te sit, eetgerei, kamp stoele en enige ander gerief.

OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk Centurion

Adres: Basdenlaan 226, Lyttelton Kerkkantoor: 664 2614 / 664 0004 Kantoorure : Ma.-Do 08:00 - 13:00 Faks: 088 012664 2614 E-pos: Kerkkantoor—[email protected] Webblad: http://www.gkcenturion.co.za Attes Skriba: [email protected] Koördineerder Frans van Dyk: 664 0060/082 851 4558 Ds Maarten van Helden : 664 1384/ 072 143 1855 [email protected] Ds Gerrit Kruger: 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 347 0494/ 084 263 2055

Jaargang 38 Nr 39 10 November 2013

KKKK

Liturgiese Riglyne SONDAGOGGEND 9:00

Skriflesing: Fil 3:20-4:9 Teksvers: Fil 4:5b, 6a Sing Ps 71-1:1,9 Sb 12-5 Ps 130-1:2 Sb 17-1:1,2,3 Sb 17-1:4,5,6 Ps 73-2:5 Sb 13-2 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Johan Hoogenboezem Klank: Leendert Wattel

SONDAGAAND 18:00

Skriflesing: 1 Korintiërs 1 en 11 HK- Sondag 12 Teksverse : 1 Korintiërs 11:1 Sing: Sb 12-5:1 Sb 12-3:1-4 Sb 3-2:1,3,5,6 Sb 5-3:1,2 Ps 148:1-5 Sb 13-3 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Susan Hoogenboezem Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Maarten van Helden

Wie is nou eintlik in die middel? Laas Sondagaand hoor ons toe dat Jesus Christus die enigste én volkome Verlosser is. Niks en niemand kan of hoef Hom te help nie. In Hom is daar geregtigheid (reeds verkry op Golgota) én heiliging (nou deur die werking van sy Gees) en saligheid (wat vir ons vir seker in die toekoms wag). Lees dit weer in 1 Kor 1:30. Maar Paulus gaan verder en toon aan dat Christus méér is as net Verlosser. Hy is ook ons beste voorbeeld. Dus word elkeen wat sy voorbeeld navolg dan Christene genoem! Dus handel vanaand oor sy ampsnaam: Christus, dit beteken gesalfde!

God se opdrag: WEES ONBESORG!

Daar is kommer en sorg in ons harte. Daar is korrupsie en geweld en moord en verkragtings. Dit maak ons kwaad en hartseer en opstandig. Ons mag kwaad wees oor sonde en alles wat teen God se Woord indruis. God haat immers die sonde. Ons moet ook die sonde en wat verkeerd is haat. Ons moet die sonde haat wat ander mense doen EN die sonde wat ekself ook doen. Maar hierdie haat beteken nie dat ek gewelddadig mag of moet raak nie. Inteendeel, ek moet dit aanspreek, uitwys en dan weet vanweë Jesus Christus se soenverdienste aan die kruis alleen, moet ek ook onbesorg voor God wees. God sorg volkome vir al sy kinders wat opreg tot Hom nader. Hy gee sy vrede vir almal wat dit by Hom alleen soek.

Page 2: Kommunikaatjie 10 November 2013

2

ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE

Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00

Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30

KOLLEKTES VANDAG VOLGENDE WEEK

Tydens erediens: Barmhartigheid Barmhartigheid

By die deure: Kerkkas Kerkkas DIENSBEURTE: Ouderling: Jan vd Walt Diaken: Etienne Grobler NUWE INTREKKERS Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion

EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516

VERGADERINGS: 11 Nov—Bedieningskommissie 19:00 14 Nov —Kerkraad & Diakonie 19:00 NAGMAAL: Die laaste Nagmaal vir die jaar vind plaas op 17 November 2013 waarna ‘n gemeente-ete olv Diakonie Blok C sal volg.

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600340417

O ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaar

“Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is ...” Mat 5:3

Die siek lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra en ons vertrou dat hulle gesondheid vinnig sal verbeter

∗ Jeanette van der Bijl (B14—654 1161) sterk tuis aan na ‘n operasie.

∗ Lenie Myburg (B17—654 1142) sterk tuis aan na ‘n operasie.

Lidmate wat gedurende die komende week ‘n operasie/behandeling gaan ontvang word gevra

om hul inligting aan die kerkkantoor deur te gee. MEELEWING: Ons dink aan Rassie en Joey Erasmus (B20—664 2522) wie se kleinseun die afgelope week in ‘n motorongeluk oorlede is.

BYBELSTUDIE: Woensdagoggend 6:00 Bybelstudie in saal 9:00 Ds Maarten se groep in kerksaal 9:00 Ds Gerrit se groep in konsistorie

Almal welkom!

Aanbid dien getuig

7

Vakansieprogram vir die Jeug 9-13 Desember 2013

Tema: Gewortel in Christus Waar: By die Kerk Tye: 07:30 – 16:00 (Halfdag en Voldag opsies) Wat doen die jongspan: ‘n Volledige program is vir die sewe dae voorberei deur ‘n professionele span. Konstruktiewe kind-wees op ‘n Christelike manier.

Ouderdomme: Alle jong mense en hul vrien-de van alle kerke (3 -16 jaar) Kostes per kind: R40 Halfdag R60 Voldag

Vir verdere navrae: kontak: Juanita (Organiseerder), by: [email protected]

Vir belangstelling om betrokke te raak of vir donasies: kontak Anél by: [email protected] of 082 567 3643.

Alle inskrywings sluit

24 November 2013

PPPPRESIDENTRESIDENTRESIDENTRESIDENT KRUGER KINDERHUIS KRUGER KINDERHUIS KRUGER KINDERHUIS KRUGER KINDERHUIS

Die President Kruger Kinderhuis in Pretoria-Moot en die Reddersburg Kinderhuis is kinderhuise onder die Gereformeerde Kerke van Suid Afrika se sorg.

Behalwe vir geldelike bystand in kerkverband, maak die diakonie ook maandeliks ‘n bydrae tot die koste van die kinderhuise, waar ons ‘n verteenwoordiger op die bestuur van President Kruger Kinderhuis het.

Daar is 63 kinders in die Kinderhuis en almal word op ‘n gereformeerde grondslag opgevoed en onderrig.

Die volgende fondsinsamelings word aan u bekendge-stel :

Hartklop Musiekfees

15 Maart 2014 vind die Hartklop Musiekfees ten bate van die kinderhuise plaas te Moreleta NG Gemeente ouditorium. Kunstenaars wat gaan optree is: Bobby van Jaarsveld, Riana Nel en Bok van Blerk.

Kaartjies is baie bekostigbaar en kan bespreek word by www.itickets.co.za. Kom ondersteun asseblief hierdie groot projek. Vertel al u vriende en familie om ook ‘n heerlike aand saam met ons te kom geniet.

SMS’e

U kan die woord PKK sms na # 41092 om ’n donasie van R25 aan die Kinderhuis van u selfoonrekening te skenk.

Sakgeld

Die kinders word gelukkig, meestal, tydens vakansies uitgeplaas en daarvoor benodig hulle ‘n ekstra sak-geldjie.

Die diakonie samel dan ook altyd hierdie tyd van die jaar geld in om vir die kinders van sakgeld te voorsien.

Lidmate en kinders word gevra om die volgende twee weke, ’n koevert met ‘n geldjie daarin, in die blou gemerkte houers by die deure plaas.

Hierdie geld word aan die Kinderhuis oorbetaal as sakgeld en mag nie vir iets anders gebruik word nie.

Hierdie fondsinsameling vervang nie enige van die kollektes nie.

Page 3: Kommunikaatjie 10 November 2013

6

BIBLOS

Die Biblos Bybelverspreidingsprojek het ten doel om sover moontlik aan diegene met wie ons daagliks kontak het (bv. sekuriteitswagte, huis- en tuinhulpe, petroljoggies, versorgers en ander volgens behoefte) ‘n Bybel in sy/haar moedertaal/taal van voorkeur te voorsien. Daar is ‘n besondere behoefte in hierdie verband. Deur die projek is reeds meer as 900 Bybels vanjaar in ons omgewing versprei. Ons mik-punt is om ten minste 1 000 Bybels te versprei. Indien u belangstel om deel te neem aan die Biblos Bybelverspreidingsprojek, kontak die kerkkantoor vir meer inligting. Fondse vir hier-die doel kan in die kerk se bankrekening inbe-taal word onder verwysing “Biblos”.

Uitreik na HEFSIBA - MOSAMBIEK

DOEL VAN UITREIK:

• Besoek studente wat geborg word

• Nagaan en opgradering van rekenaars

• Behoefte lys sal nog bepaal word

WANNEER: 29 Junie 2014 tot (ongeveer) 8 Julie 2014

KOSTES:

• Brandstof: R10 000 (per voertuig)

• Verblyf: Gemiddeld van R350 per persoon per nag (vir ongeveer 6 nagte); verblyf by Hefsiba is gratis

• Kos: self voorsien

• Ons sal ook by Malawi meer oorslaap vir 2 aande.

SKAKEL: Attie van der Walt (082 4935328) vir verdere inligting

BYBELS TE KOOP BY DIE KERKKANTOOR

Afrikaans, Engels, Tsonga, Venda, Sepedi (Noord-Sotho), Zulu, Xhosa,

Siswati, Ndebele, Tswana,

Sesotho (Suid-Sotho)

AANVULLENDE PSALMBOEK

2012 Nuut-goedgekeurde Liedere

van die GKSA 2009-2012

By die kerkkantoor beskikbaar @

R20,00

3

ALETHEIA MINISTRY—SUNDAY AT 11:00

Scripture: Jeremiah 1

Verse: Jeremiah 1:11 Music : Christine van Helden Technician: Marcel Wilson Preacher: Rev Maarten van Helden

IS THE GLASS HALF EMPTY OR... IS IT HALF FULL? Jeremiah is not one of those popular prophets. He is actually known as the prophet who preaches condemnation more than others. The question of our verse then comes as a surprise. Its all about what you see. Do you see white or black? Do you see the present or the future. Is it dark or bright? Or can you see it all through the eyes of the Lord just like His prophets?

You are all invited to share with us in worship and afterwards have a nice cup of tea!

JOU VOORBEREIDING VIR DIE HEILIGE NAGMAAL Ons het die afgelope paar sonde ’n hele paar lidmate gedoop. Die babatjies is passief by hulle doop, want hulle verstaan nog nie. Die volwassenes is aktief by hulle doop, want hulle moet eers belydenis van hulle geloof doen voor hulle gedoop word, maar God is altyd aktief, letterlik in Sy almagtige teenwoordigheid, verbondsmatig werksaam by die doop. Watter verantwoordelikheid het ek dan as ek gaan Nagmaal vier? Elkeen wat gaan nagmaal vier het ’n geweldige verantwoordelikheid. Ons moet ons voor die tyd verootmoedig en ons sonde en ellende voor God bely. Ons moet opnuut nadink oor ons sonde en besef dat ons voor God skuldig staan. Dan moet ons bid-dend voor God daaroor berou betoon. Ons moet erken en bely dat ons sondig is, maar dat ons van harte glo dat Jesus Christus vir ons, in ons plek, aan die kruis betaal het. “Hoe meer jy erns maak met jou selfverootmoediging ter voorbereiding van die nagmaalsviering, hoe aktiewer sal jou geloofslewe groei, hoe ’n groter verlange na die nagmaalsviering sal daar in jou posvat. Naderhand kan jy die tyd byna nie meer afwag tot die volgende nagmaal nie!” (Smit.1982:40) Kom ons elkeen berei ons weer opnuut en met baie erns voor vir die viering van die heilige nagmaal. Kom ons bid en bely ons sondes voor God. Kom ons juig ook van-weë die verlossing in en deur Jesus Christus. Kom ons bring steeds, opnuut en met groot erns aan God die eer vir die groot genade vir die betekenis en gebruik van die heilige Nagmaal.

ds. Gerrit

Page 4: Kommunikaatjie 10 November 2013

4

ADVERTENSIES

BLOM ‘N BLAAR skenk elke Sondag die ruikers in die kerk. Ondersteun hulle en bestel ruikers vir enige ge-leentheid plaaslik & oorsee. http://www.simplyflowers.co.za/(663 5955)

OPPI STOEP - Basdenlaan 190, Lyttelton Manor. Konferensiefasiliteite, B/b gastehuis, Funksieareas, Ooievaarstee, Troues, Werkswinkels, Kombuistee, ver-jaarsdagpartytjie. Skakel Johan: 082 498 6314

www.oppistoep.mobi /[email protected] Faks 0866333454

KINDEROPPASSERS Lus vir ‘n aandjie uit?

Enige aand van die week. Skakel Hanneke: 0769022290/

Esmarie: 0746209957 Soek werk: 50 jarige blanke man. Gekwalifiseerde Elektrisiën, betrokke by boukonstruksie, projek bestuur-der, met ondervinding in bouwerk, elektries, loodgieter, houtwerk. Onmiddelik beskikbaar. Rassie Erasmus 0828950967.

Soek werk: 49 jarige blanke dame. Ondervinding in PA, sekretarieel, administratief, finansiering, bankwese, en data verwerking. Kontakpersoon, Petro Erasmus 0790397788.

Plaas u Langspeelplate, solo7’s en musiekkassette op CD; Plaas u video’s op DVD (geen redigering). Plaas u 35mm skyfies en 35mm fotonegatiewe op cd. Kontak Tjaart vd Walt 0828242933 vir ‘n kwotasie.

Agtergrondmusiek (live background music) by u funksie of restaurant gedurende November en Desember, skakel Tjaart vd Walt 0828242933.

VAKANSIEHUIS beskikbaar Suidkus, Natal, Munster. Tot 14 Des 2013. Ten volle toegerus Bettie Viljoen 082 926 5350.

Gevriesde plaashoenders te koop @ R39.00 per kg. Slag gemiddeld 2kg per hoender uit. Jaco 082 854 1430 of by [email protected]

FAMILIE FIETSE CENTURION – Verkope van fietse, onderdele, parte en toebehore. Werkswinkel dienste/herstelwerk ook beskikbaar. Centurion Crescent Shop-ping Centre, h/v Lenchen Noord/Suid & John Vorster. Ons ruil ook 2de handse fietse in. Tel: 012 663 3839/ 079 859 7907 Kersvreugde Konsert 2013 olv Lorraine du Toit Havemann. Vrydag 22 Nov om 19:00 te GK Centurion. Prys R120pp. Kaartjies beskikbaar by die deure.

ISRAEL TOER 2014 Kom toer saam met Ds Maarten van Helden na Israel, Jordanië en Sinaï. Ons doen Bybelstudie op die plekke waar dit gebeur het! Kom geniet 2 weke op reis saam met medegelowi-ges.

Datum: 3-17 Julie 2014

Kontak: Ds M van Helden - 0721431855 -

[email protected]

GEVRIESDE PASTEIE: Wildsvleis Cornish, Kerrieskaap, Peppersteak, hoender en sampioen. 400g bakkies @ R40 en 600g bakkies @ R60. Bestel voor 18 November, aflewering 2 Des. Daleen Niesing by GK Rhk 012 661 8604/ 082 373 1803 e-pos : [email protected]

BESOEK AAN DS RAJESH

GK Rietvallei beplan om in Februarie 2014 weer vir Ds. Rajesh in Indië te gaan besoek. Die komitee by GK Rietvallei, wat Ds. Rajesh en die gereformeerde bediening in Indië ondersteun, het dit goed gedink om ook ander belangstellendes wat Ds. Rajesh ondersteun saam te nooi op die reis.

Ons beplan om die gemeente in Varanasi te besoek en ook die gemeente in Surat wat nog baie klein en in sy begin skoene is.

Indien u belangstel om saam te gaan, laat ons asseblief weet voor of op Maandag 25 November. U sal u eie reiskoste moet dra.

Stephan Venter 084 870 8787

Soek werk: Betroubare tuinier soek werk vir Ma, Wo en Vrydae. Jan Nel 082 379 5935/Hettie 073 405 0490

5

ELANDSPOORT- EN TEESKINKBEURTE Kos moet verkieslik die Sondag vooraf in die vrieskas geplaas word, sodat die wyksuster kan kontroleer of alles ingekom het. Sit asseblief Sondag 2 rye kop-pies en 1 houer elk suiker, koffie en melk reg vir die Engelse erediens net daarna. Tee Elandspoort A4 Laurette Snyman 10Nov Vr.15 Nov B18 Adele Erasmus 10Nov Vr.15 Nov B19 Annesta Wannenburg10Nov Vr.15 Nov B20 Hannelie Grobler 10Nov Vr.15 Nov B2 Riana van Jaarsveld 17 Nov Vr. 22 Nov B3 Riana van Jaarsveld 17 Nov Vr. 22 Nov B9 Rika Pretorius 17 Nov Vr. 22 Nov C4 Alta van Rensburg 17 Nov Vr. 22 Nov A1 Susan du Plessis 24 Nov Vr. 29 Nov Elize van der Berg 24 Nov Vr. 29 Nov B1 Rita van der Vyfer 24 Nov Vr. 29 Nov Renette Adamson 24 Nov Vr. 29 Nov A6 Elma Labuschagne 24 Nov Vr. 29 Nov Heidi van der Walt 24 Nov Vr. 29 Nov

Centurion Christelike Laerskool

te Clubview benodig die dienste van ‘n opvoeder vanaf Januarie 2014

Pos: Afrikaans en Engels vir Gr 5-7 Vereistes: Sterk Christelike beginsels Toepaslike kwalifikasie Registrasie by SACE Aanbeveling: Toepaslike ondervinding Rekenaargeletterdheid Stuur verkorte CV na [email protected] voor of op 22 No-vember 2013. Vir meer inligting aangaande die skool skakel 012 654 7577 of besoek ons webwerf by www.lscenturion.co.za

BEROEPENUUS BEROEPE ONTVANG · Ds RA Bain van Cachet na Kimberley. · Dr DJ de Kock van Krokodilrivier na Phalaborwa. · Ds PT Masase van Promosa na Boskop.

BEROEPE BEDANK · Ds RA Bain van Cachet na Heidelberg. · Ds HJ Briel van Petrusburg/Boshof na Newcastle.