16
Kroonnuus Kroonnuus TEL (056) 212 3171 DINSDAG 12 NOVEMBER 2013 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS DIE radiografie-afdeling van die Boitumelo-hospitaal het ’n hart vir mense wat met kanker gediagnoseer word. Die personeellede van dié afdeling het die woord by die daad gevoeg en altesaam R9 000 ten bate van die Nor- thern Free State Care Givers (NFSCG) met ’n pretstap vir die bewusmaking van borskanker ingesamel. Met die oorhandiging van die geld by die moderne radio- grafie-toerusting is van links, voor: dr. Sandra Els (hoof: kliniese ondersteunings- dienste), Chrisna Malan (so- nografis) en Thembi Mnguni (mamografis); agter: Lizan- ne Truter (mamografis), sr. Adri van Heerden (NFSCG) en Felicity Combrinck (voor- sitter: NFSCG). Afwesig: Lin- di Rapuleng (assistentdirek- teur: radiologie). Nog foto’s van die pretstap kan by www.kroonnuus.co.za ge- sien word. Foto: Tharine Geldenhuys Koskas verlig nood Tharine Geldenhuys DIE einde van die jaar wink. Vir sommige inwoners is dit alte lekker om ’n welverdiende vakansie te beplan, maar vir ander gaan dit broekskeur om die koskas vir die feestyd aan te vul. Kroonnuus tree die vierde agter- eenvolgende jaar as die organiseer- der van die jaarlikse Koskas-projek op. Vir dié projek word nie-bederfba- re kos vir die vier welsynsinstan- sies op Kroonstad – Vrystaat-versor- ging in Aksie (VVA), Engo (die ou Kerklik Maatskaplike Dienste), Ma- okeng/Brentpark-kinder-en-gesin- sorg en die Presidentia-jeugsorg- sentrum – ingesamel. Die Koskas is dolleeg. Verlede jaar is R110 000 se nie-bederfbare kos in die feestyd aan die geregi- streerde gesinne van die welsynsin- stansies uitgedeel. Kroonnuus doen ’n beroep op elke inwoner van die dorp om sommer nou in die kruidenierskas te kyk vir kos wat die honger mae van ons eie mense dié feestyd vol kan maak en hou. Enige nie-bederfbare kosproduk- te is welkom. Dink byvoorbeeld aan suiker, tee, koffie, pasta, soppoeier, mielie- en koekmeel, kookolie, sout, koeldrank, ontbytpap, rys en lang- lewemelk. Die sukses van die vorige Koskas- projekte lê juis daarin dat kontant nie vir die projek aanvaar word nie. Diegene wat ’n groter skenking wil gee, kan dit gerus oorweeg om ’n koopbewys van die groot super- markte vir dié doel te skenk. Elke skenking kry ’n geldwaarde en die Koskas-barometer sal tot en met die laaste uitgawe van Kroon- nuus vanjaar met die name van die skenkers op die voorblad gepub- liseer word. Vir meer inligting en om by die projek betrokke te raak bel Tharine Geldenhuys, redakteur, by 056-212- 3171 of 083-627-7017 of stuur ’n e-pos na [email protected]. Hou pretstap Hou pretstap vir NFSCG vir NFSCG Kroonnuus Kroonnuus

Kroonnuus 20131112

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Kroonnuus 20131112

Citation preview

Page 1: Kroonnuus 20131112

KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 12 NOVEMBER 2013 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS

DIE radiografie­afdeling vandie Boitumelo­hospitaal het’n hart vir mense wat metkanker gediagnoseer word.Die personeellede van diéafdeling het die woord by diedaad gevoeg en altesaamR9 000 ten bate van die Nor­thern Free State Care Givers(NFSCG) met ’n pretstapvir die bewusmaking vanborskanker ingesamel. Metdie oorhandiging van diegeld by die moderne radio­grafie­toerusting is van links,voor: dr. Sandra Els (hoof:kliniese ondersteunings­dienste), Chrisna Malan (so­nografis) en Thembi Mnguni(mamografis); agter: Lizan­ne Truter (mamografis), sr.Adri van Heerden (NFSCG)en Felicity Combrinck (voor­sitter: NFSCG). Afwesig: Lin­di Rapuleng (assistentdirek­teur: radiologie). Nog foto’svan die pretstap kan bywww.kroonnuus.co.za ge­sien word.

Foto: Tharine Geldenhuys

Koskas verlig noodTharine Geldenhuys

DIE einde van die jaar wink.Vir sommige inwoners is dit alte

lekker om ’nwelverdiende vakansiete beplan, maar vir ander gaan ditbroekskeur om die koskas vir diefeestyd aan te vul.Kroonnuus tree die vierde agter-

eenvolgende jaar as die organiseer-der van die jaarlikse Koskas-projek

op.Vir dié projek word nie-bederfba-

re kos vir die vier welsynsinstan-sies opKroonstad –Vrystaat-versor-ging in Aksie (VVA), Engo (die ouKerklik Maatskaplike Dienste), Ma-okeng/Brentpark-kinder-en-gesin-sorg en die Presidentia-jeugsorg-sentrum – ingesamel.Die Koskas is dolleeg. Verlede

jaar is R110 000 se nie-bederfbare

kos in die feestyd aan die geregi-streerde gesinne van die welsynsin-stansies uitgedeel.Kroonnuus doen ’n beroep op elke

inwoner van die dorp om sommernou in die kruidenierskas te kyk virkos wat die honger mae van ons eiemense dié feestyd vol kan maak enhou.Enige nie-bederfbare kosproduk-

te is welkom. Dink byvoorbeeld aan

suiker, tee, koffie, pasta, soppoeier,mielie- en koekmeel, kookolie, sout,koeldrank, ontbytpap, rys en lang-lewemelk.Die sukses van die vorige Koskas-

projekte lê juis daarin dat kontantnie vir die projek aanvaar word nie.Diegene wat ’n groter skenking wilgee, kan dit gerus oorweeg om ’nkoopbewys van die groot super-markte vir dié doel te skenk.

Elke skenking kry ’n geldwaardeen die Koskas-barometer sal tot enmet die laaste uitgawe van Kroon-nuus vanjaar met die name van dieskenkers op die voorblad gepub-liseer word.Vir meer inligting en om by die

projek betrokke te raak bel TharineGeldenhuys, redakteur, by 056-212-3171 of 083-627-7017 of stuur ’n e-posna [email protected].

Hou pretstapHou pretstapvir NFSCGvir NFSCG

KroonnuusKroonnuus

Page 2: Kroonnuus 20131112

2 KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013

OP Sondag 17 November om 18:30in die NG kerk Kroonstad-Noord(Klipkerk) word die Ring se Kers-sangdiens aangebied.

Stellenbosse musikante is ge-nooi om in dié besonderse kerkmet sy puik akoestiek hul uitvoe-

ring vir Kersfees te lewer. BettieKrog se koor van die Kroonheu-wel- Primêre Skool gaan ook opdie geleentheid optree. Toegang isgratis. Mense wat nie-bederfbarekos vir Kroonnuus se Koskaspro-jek wil skenk, kan dit op die dagdoen.

Kersdiens binnekort gehou

GOEIE NUUS vir lief-hebbers van klassiekemusiek is dat die ge-wilde Deo Gloria-Kerskonsert weer op30 November in dieNG kerk op Vredefortaangebied word.

Die Deo Gloria-kooronder leiding van Er-na Rademan en MarliKrüger het sedert syontstaan in 1999 nogbyna elke jaar ’n pro-gram van gewyde enKersmusiek gelewer.

Die program beloofomweer vanjaar in al-mal se smaak te valmet liedere soos dieSlawekoor van Verdi,die Hallelujakoor vanHandel, Stille Nag entalle ander geliefdeKersliedere.

Van Suid-Afrika sevoorsteklassiekekun-stenaarshetalhierop-getree. Die tenoor Sté-fan Louw tree vanjaardie eerste keer op,asook die sopraanMarguerite van Wyk.Die Randburg-manne-koor onder leidingvan Bennie Coetzeetree ook op.

Lede van die Suid-Afrikaanse Weermag-orkes verskaf instru-mentale begeleiding.

Bel Erna Rademanby 082-565-1085.

Konsertin kerk

Tharine Geldenhuys

SARIE PRETORIUS van die plaas De Rust indie distrik Kroonstad is Sondagoggend in dieouderdom van 71 jaar in die Kroon-hospitaaloorlede.

Roelf Pretorius, haar seun, sê sy het skadeaan haar longfunksie en hart gehad. Sy hetweens die siekte byna twee en ’n halwe jaartuis gebly.

Sy was by uitstek ’n diereliefhebber en ’nboervrou van formaat.

“Haar hande het vir niks verkeerd gestaannie. Kersfees sal vanjaar sonder haar beroem-de gemmerkoekies en kleinkoekies wees,” sêRoelf.

Sy het met vee geboer, met besondere aan-voeling vir brahmane.

Haar tuin en uitgebreide gesin, met diegrootmaak van talle ander kinders en diere-kinders, sal onthou word.

Die begrafnisdiens en teraardebestelling isDonderdag om 11:00 op die plaas De Rust ge-hou.

Dr. Koos Robb van die NG kerk Kroonstad-Noord het die diens gelei.

Sy word oorleef deur haar man, Boetie, seunRoelf, en dogter, Elsabé. WYLE Sarie Pretorius. Foto: Roelf Pretorius

Jana Bekker

DR PETRUS THOLWANA, a pastor atthe Apostolic Faith Mission (AMF) ofSouth Africa, Phomolong Assembly,recently received an honorary docto-rate in Theology, for divinity.

The community Tholwana servesnominated him for the doctorate.

Asked if he ever expected the nomi-nation, he saidhisnickname in collegewas Prof (short for professor).

“I had a dream that one day I wouldbe a professor and now it just happensthat I am a doctor,” he says.

Tholwana, who has been a pastorfor the past 25 years, has had an inte-resting life.

Previously he completed a three-ye-ar diploma in Theology at the AFM ofSouthAfrica Theological Institute bet-ween 1995 and 1997. Tholwana hasworked various odd jobs throughoutthe years as a storekeeper, video came-raman and plumber.

For personal enhancement he atten-ded training at the Sebokeng Collegeof Education in partnership with theLemonye Owen College in Memphisfor non-conflict resolution. He alsotrained in fitting and turning.

The list of organisations Tholwanahad been involved in over the yearsgoes on and on. This includes servingas a choir organiser, being a youth lea-

der of AFM, serving as chairman forboth Gospel Penetrators (1996) and theLethlabile Pre-School (1999).

In 2002, he was ordained as an AFMpastor.

He was the deputy chairman of theMaokengCommunity Police Forum in2006 and 2007 and was later elected ascluster chairperson of the CPF for theMaokeng, Kroonstad, Vierfontein,Steynsrus, Heuningspruit and Vil-joenskroon Police Stations.

Tholwanawas elected as a chairper-son of the AFM Regional Committeeand re-elected as chair again in 2012.

He currently still holds this positi-on, leading 27 multi-racial AFM as-semblies with 21 ordained pastors.

Family values are extremely impor-tant to him.

“If every family stuck together, wewould have a better world,” he says.

He is married to Thembi Tholwanaand the couple has three children,Mthoko (21), Bokang (16) andThato (9).

Tholwana is humbled by and he re-cognises the community for the ho-nour that was bestowed upon him.

“I am proud of the community. It isan honour that they saw (this in) me.”

Pastor honouredwith doctorate

DR PETRUS THOLWANAPhoto: Jana Bekker

Boervrou terruste gelê

Page 3: Kroonnuus 20131112

KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013 3

’n SUKSESVOLLE hondsdolheidbestrydingsveldtog is verlede week op Koppies deur die veeartseny­afdeling vandie departement van landbougehou.VolgensGretaSerfontein, koördineerder vandie veldtog,is meer as 1 000 honde en katte op Koppies en in Kwakwatsi teen hondsdolheid ingeënt. Sy bedankdie gemeenskap vir hul samewerking. Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) van Kroonstad het ookhonde en katte ontwurm en ander inentings gedoen.Kliniese gevalle in Kwakwatsi is deur dr. Victor Moren­ga, die staatsveearts van Kroonstad, gehanteer. Hier ent Willie van Zyl, dieregesondheidstegnikus, eenvan die honde in Kwakwatsi. Foto: Verskaf

Beveg hondsdolheid met hand en tand

Natneuse en kiena skou genooiTharine Geldenhuys

WOEF en kiemaakmense-lewens vol. Jou honde-vriend is jou beste vrienden is altyd bly om jou tesien.Jy kan nou jou beste

viervoetige vriend vir diehondeskou inskryf.Hondeliefhebbers word

genooi om op Saterdag 23November van 09:00 tot12:00 hul troeteldiere in dieonderskeie klasse te ver-toon.Die klasse is vir geregi-

streerde honde tot en meteen jaar, geregistreerdehonde ouer as een jaar, on-geregistreerde honde toten met een jaar en ongere-gistreerde honde ouer aseen jaar.Die een wie se hond die

oulikste toertjie kan uit-voer, kan ook ’n groot pryswen en die gehoorsaamstehond kry ’n beloning.Die inskryfgeld is R30

per klas per hond en kanbydieKroonstad-dierehos-pitaal in Truterstraat be-taal word.Aldie inskrywings staan

ook met ’n gelukstrekking’n kans om ’n prys te wen.Kosstalletjies (met ietsie

vir Woef en kie) sal die daglekkernye verkoop.Martine Waldeck se pas-

sie is haar honde. Niesommer enige honde nie,maar Chinese keeshondeen Shiba Inu’s.Sy is al jare ’n gekwalifi-

seerde honde- én perde-af-rigter en gee klasse hier op

die dorp.Daar is verskeie klasse

vir klein hondjies, asookhonde gegrond op die posi-tiewebeloningmetode,metdie ondersteuning van Eu-kanuba.Sy sê die doel van die

skou is om honde-eienaarsbewus temaakenbetrokkete kry by die ordelike han-tering en afrigting van hultroeteldiere en om ’n ge-notvolle dag saam met dieviervoetiges te geniet.“Die groot werk wat

Fanie du Plessis van dieDierebeskermingsvereni-ging (DBV) op Kroonstadverrig, gaan nie ongesiens

verby nie.“Daarom sal die op-

brengs van die hondeskouten bate van die DBV aan-gewend word.“Vroeër jare het Kroon-

stad selfs ’n geregistreerdetelersklub (kennel club) virhonde gehad. Hier is ge-noeg Kennel Union ofSouthern Africa- (Kusa) le-de om weer so iets te be-gin,” sê Martine.Sy en haarman, Johann,

is al jare betrokke by dieskou en teel van Chinesekeeshonde en Shiba Inu’sen by hul huis swaai drienasionale kampioenestert.

MARTINE WALDECK met twee van haar Chinese kees­enShiba Inu­honde.Martine is ’n hondeafrigter opKroon­stad wat op Saterdag 23 November ’n hondeskou by dieBloues gaan aanbied. Foto: Tharine Geldenhuys

Page 4: Kroonnuus 20131112

4 KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013

beoordeling deur gesoute beoor-delaars gekies.

kerk op Kroonstad aangebied.Die wenpotjies is ná deeglike

’n SUKSESVOLLE Potjiekosfeesis Saterdag by die Gereformeerde

Reik uit deurKoskasprojekOMrandrekkergeregte voor te bereiverg so ’n bietjie dinkwerk.

Broodkrummels en hawermoutrek ’n maalvleisgereg.

’n Pakkie soppoeier by pasta skep’n vinnige, ekonomiese ete vir ’ngroot gesin.

Dit is goedkoper om die super-mark se vars gebakte brood te koopas om die duurder gesnyde brode tekoop.

Dit verg ’n bietjie meermoeite omtapmelk te koop as om gebotteldemelk te koop.

Dit is alles goed en wel om rand-rekkerplanne met kos te maak,maar dit is bitter moeilik om die potaan die kook te hou as daar letterlikniks in die koskas is om voor te be-rei nie.

Jy kan ’n verskil maak deur diéfeestyd na die behoeftige gesinne indie gemeenskap uit te reik.

Dink ’n bietjie na: Sal ’n pak sui-ker in jou koskas werklik gemisword as jy eintlik nie suiker in joukoppie boeretroos drink nie? Diésuiker kan dalk die glimlag op ’n

kind se gesiggie plaas as hy of sy ’nbietjiemieliepapmet suiker oor kannuttig.

’n Gemeenskap waarin mense virmekaar omgee, vorm ’n sterk fonda-ment vir ’n samehorigheidsgevoelom die dorp op te hef.

Niemand weet wat môre gaan op-lewer nie.

Verlede jaar dié tyd kon ’n mensas ’n spesiale aanbieding ’n blikkievis van 400 g vir tussen R10 en R12koop.

Gister het www.pricecheck.co.zase statistieke getoon dieselfde blik-kie se goedkoopste aankoopprys virdieselfde handelsnaam sal R15wees.

Die lewe word nie goedkoper nie.Raak by jou naaste se welsyn

betrokke. Werp jou brood op diewater en dit sal na jou toe terugkom.

Raak asseblief betrokke by dieKroonnuus-koskasprojek en slaanmunt uit die publisiteit wat jy of jouinstansie deur die erkenning hier-voor kan kry.

Beskuit vir vakansieDIE vakansietyd kom na-der en niks is lekkerder as’n koppie boeretroos vroeg-oggend saam met tuisge-bakte beskuit nie.

Vul sommer nou al diebeskuitblikke vir dievakansie aan.

Bestanddele1,5 kg bruismeel5 ml sout300 g semelontbytvlokkies (soos

All Bran)10 ml bakpoeier500 ml suiker375 g margarien of botter500 ml karringmelk2 eiers300 ml kookolie

Metode:1) Smeer drie broodpanne van 23 cmx 13 cm x 7 cm.2) Sif die droë bestanddele saam.Voeg die suiker en ontbytvlokkies byen meng.3) Vryf diemargarien of botter by diemeelmengsel in.4) Klits die eiers, karringmelk en oliesaam. Voeg by die droë bestanddele.5) Knie effens. Verdeel die deeg indrie en plaas in panne.6) Sny elke broodjie in vierkante vansowat 4 cm.7) Bak beskuit teen 180 °C vir 50 tot60 minute.

8) Bedekmet nat bruin-papier as die bokors tedonker word.9) Keer die beskuit uiten laat effens afkoel.Droog dit in ’n koeloond uit.

Dibaskeiti tsa mo-kara

1,5 kg bruismeel5 ml letswai300 g All Bran10 ml bakpoeir500 ml tswekere375 g marjarine500 ml mokara2 mahe300 ml mahe

Mokgwa:1) Tshasa 3 dipane tsa borotho tsa23 cm x 13 cm x 7 cm.2) Sefa tse ommeng.Tshela tswekere leAll Bran, fuduwa.3) Pikitlella marjarine.4) Fehla mahe, mokara le oli, tshelamotswakong.5) Duba hanyenyane. E arole tse tha-ro. Kenya dipaneng.6) Seha ka thipa dibolokana tsa 4 cm.7) Baka motjehesong wa 180 metsotsoe 50-60.8) Ha di tjesa beha pampiri e soothoe metsi hodima dibaskeiti.9) Di robe dikotwana ha di bata. Diomise ka ontong.

Verkeersbeheer hier ‘belaglik’ANONIEM,Kroonstad:

WEET jul-le, ek is sokeelvol vir Kroonstad se verkeers-mense ek kan iets oorkom.

Geld die nuwe reël van eenuur-parkering net die publiek, maar niehulle nie? ’nU-draaimag jy niemaaknie,maar hullemag;wissel van baansonder om die flikkerlig aan te ska-kel geld mos net hulle.

Hulle is mos alles, maar wat sowatdrie weke gelede in Reitzstraat ge-beur het, was die grap van die jaar.’n Man is net rakelings gestamp met’nmotor se syspieëltjie toe is hier po-

lisie, verkeersmense en twee ambu-lanse op die toneel. Hoe belaglik.

Toe die mense gestaak het, washier drie polisievoertuie wat agterhulle gery het en ek sê vir julle hierwas nie meer as 30 mense nie.

In Oranjestraat het ’n bakkie uitdie parkeerplek gery en ’n aanko-mende bakkie net effens gestamp,maar glo my as julle wil, die polisie,brandweer en verkeersmense wasdaar. Die brandweer van alle mense.

Maak oop jul oë voor die volgendestemmery. Ek behoort aan geeneen,want almal maak beloftes.

Ons land is klaar in sy glorie in.Niemand kom hul beloftes in elk ge-val na nie.

KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459

HOOFARTIKEL Potjiefees reuse-sukses

DIE span van OM Agri op Kroonstad het met die eerste prys in die potjiekoskompetisie weggestap. Van links isThinus Haasbroek, Stephan Kitching en Charl Eloff. Foto’s: Jana Bekker

DIE Earl­gesin van Kroonstad het met hul potjie die tweede prys op die potjiekosfees gewen. Van links is AncelEarle, Elda du Plessis, Wessel Earle en Anel du Plessis.

KROONNUUS se span het die derde plek op die potjiekoskompetisie gewen. Van links is Annetjie Cloete, TharineGeldenhuys, Isabel Lamprecht en Jana Bekker.

Page 5: Kroonnuus 20131112

KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013 5

Jewish community honours priestJana Bekker

FATHER STEPHEN GILES,Catholic priest of the CatholicCommunity Church in Kroonstad,was honoured for his friendshipto the Jewish community duringa function on Wednesday, 30October.

The church inscribed him inthe Jewish book in Israel, calledThe Golden Book. “You have toqualify to be inscribed in thebook. His kindness, generosityand morals is what has made himto be inscribed in the book,” saidRabbi Moshe Silberhaft, spiritualleader to Country Communities.

Rabbi Silberhaft, who is knownas the “travelling Rabbi”, saidFather Giles has been veryhelpful and cooperative inmaintaining the Jewish memora-bilia and sights of interest, likethe memorial hall at the Kroon-stad Cemetery.

“We recently laid all thetombstones flat to preventvandalism and Father Gilesoversaw that,” Rabbi Silberhaftsaid.

As a token of the church’sappreciation for Father Giles’efforts, a certificate and a numberof books were presented to him atthe house of church member EveGoldsmith.

Rabbi Silberhaft describedFather Giles as a good gentleman,a friend and a man of God.

He said through this presentati-on, they paid tribute to FatherGiles in a modest and humbleway. Father Giles features in adocumentary made by RabbiMoshe, called “Shalom, theBeloved Country”.

Following a speech made abouthim, Father Giles said: “I don’trecognise myself, but thank youvery much.” FATHER STEPHEN GILES (left) with Rabbi Moshe Silberhaft. Photo: Jana Bekker

Page 6: Kroonnuus 20131112

6 KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013

MPHOSPHADI has achance to win theGolden Bean MusicAward with his hip­hop. He will participa­te in the award cere­mony on 23 Novem­ber in die Sand duPlessis Theatre,Bloemfontein. Youcan vote for him bysending an SMS to44730. Begin yourSMS with BHH­B.Each SMS costsR1,50. You can voteas many times asyou wish.Photo: Tharine Geldenhuys

Aiming towin awardwith yoursupport

Page 7: Kroonnuus 20131112

KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013 7

Jana Bekker

NOG voordat ’n boer van Heuningspruitgeweet het vyf van sy beeste is gesteel, hetdie veediefstaleenheid hom laat weet diediere is byna 700 km verder, op De Aar indie Noord-Kaap, gevind.Vier simmentalers en een charolais-sim-

mentalerkruising van Willie Venter is ’npaar weke gelede op sy plaas gesteel terwylhy en sy vrou, Marte-Mari, vir hul dogterse verlowing op Jeffreysbaai was.By hul terugkeer, net nadat hulle op die

O.R. Tambo-lughawe geland het, was daar’n boodskap op Marte-Mari se foon van ’noffisier van die veediefstaleenheid opOdendaalsrus.Hy het oor die beeste se brandmerke

gevra.Kort daarna het die egpaar nog ’n oproep

ontvang – dié keer van ’n polisiekapteinvan die De Aar-polisiekantoor.“Hy het gesê daar is beeste op De Aar

met brandmerke soortgelyk aan myne,” sêWillie.Willie het sy ander dogter, Leana, by hul

huis gebel en gevra sy moet die beestegaan tel.Van die 54 beeste was daar net 49.’n Dag later is Willie De Aar toe waar

die polisie die beeste aan hom gaan wyshet.“Ek was so 200 m van die beeste af toe

ek sien dit is my beeste,” sê Willie.Die beeste was op die hoewe van Ste-

faans Ockert Vermeulen, ’n man van wieWillie met lof praat.“Die persoon wat die beeste aan hom

wou verkoop, woon net ’n entjie van homaf,” sê Willie.“Dit is te danke aan hom dat ek my

beeste teruggekry het. Dit is sout van dieaarde-mense daardie,” sê Willie.Hy sê Vermeulen het selfs die beeste

met antibiotika gespuit en die polisieop De Aar het vir die beeste luserngekoop.Lede van die veediefstaleenheid op

Odendaalsrus het deur die nag gery omWillie se beeste aan hom terug te besorg.Die man wat die beeste gesteel het, was

glo veronderstel om lobola te betaal.Hy wou glo ook een van die beeste ruil

vir ’n windhond wat aan een van Vermeu-len se werkers behoort het.Vermeulen het dit gehoor, besef iets is

nie reg nie en het die veediefstaleenheidgekontak.Indien die beeste nie gevind is nie, sou

die skade tussen R30 000 en R35 000 geweeshet.Ondanks die groot skade wat die Venters

byna gely het, sien Marte-Mari die humorin die voorval raak.“Willie het nou (byna) lobola betaal,”

skerts sy.

Boer hoorbeeste isgesteel . . .en gevind

WILLIE VENTER vertel van die ronde van VaderCloete wat sy beeste gery het. Foto: Tharine Gelden-huys

KYK hoe lekker gesels Willie Ven-ter met Kroonnuus en Volksblad.Kyk die video op ons webbladwww.kroonnuus.co.za.

Page 8: Kroonnuus 20131112

8 KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013

Jana Bekker

TWEE Duitse her-dershonde is opKroonstad dood nadat

’n swerm bye hulleaangeval het.Die honde is Vry-

dagoggend by hul eie-naars se huis in Pano-

ramadeurdie bye oor-val. Die reun, Igor, isminute ná die aanvaldoodendie teef,Tessa,die volgende oggend.

LindaLouwrenshetdie oggend by die huisgekom kort nadat sygehoor het haarskoonma lê op sterwe.Toe sy by die huis

aankom, het sy gesiendie gesin se honde,Igor en Tessa, lê onderhul motor. Dit is tóédat sy die massas byegewaar.“Daar was oral bye.

Ons kar was heelte-mal toe onder diebye,” sê Linda. Sy hethaar man, Johan, watgeslaap het omdat hynagskof werk, geroepom te kom help.Linda het ook die

plaaslike “byeman”,PatWernich, gebel omte kom help. Pat het

gehelp om die hondeonder die motor uit tekry waarna hulle diediere toegegooi ennat-gespuit het.Igor is egter binne

minute nadat hulleonder diemotor uitge-trek is, dood. “Igor sehelekopwas toeonderdie bye,” sê Johan.Linda sê sy weet nie

waar die bye vandaangekom het nie. “Daarwas net skielik oralbye,” sê sy.Pat sê bye kan hitte

sien. Nadat die eersteeen gesteek het, ruikdie ander die gif. Hy sêom te verhoed dat ’nswermbye ’ndier aan-val, moet jy hulle metiets bedek.

Swerm bye eis twee honde

TWEE Duitse herdershonde is dood nadat ’n swerm bye hulle getakelhet. Hier is Johan Louwrens by een van die honde. Foto: Jana Bekker

Jana Bekker

KORT duskant 500 mense is in Oktober opKroonstad enomgewing inhegtenis geneem.Al-tesaam490mense isweensmisdrywevasgetrek.Vandie artikelswaaropbeslag gelê is, is 18,53 kgdagga, 74 Mandrax-tablette, drie selfone, sel-foontoerusting, ’n rekenaar, rekenaartoebeho-re, 20 000 Fbrandstof, 84 190 Fdranken15messe.Die groeppolisiehoof, brig. ApaphiaModise, hetdie lede vir hul goeie werk geprys. Sy sê sy hoopmisdadigers besef misdaad is nie lonend nie.

Oortreders vas

Page 9: Kroonnuus 20131112

KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013 9

Gesinsdag gehou’n GESINSDAG metmeer as genoeg vir diekinders te doen wordopSaterdag30Novem-ber van 10:00 af op dieSentrale Volkskool serugbyveld gehou.

Dié dagword aange-bied deur die AGS-Ko-ningstad in samewer-king met die SentraleVolkskool en Kroon-heuwel- PrimêreSkool.

Die kaartjies kosR10 per persoon ensluit waterkaskena-des, vlugbal, gesig-verf, raakrugby en an-der aktiwiteite in.Worsbroodjies en

koeldranke sal te koopwees. Braaiers enhoutword gratis voor-

sien. Mense moet huleie vleis bring.Die kaartjies is voor

of op 25 November by

die skool te koop. Rignavrae aan Anna by056-212-5731 of Kokkieby 056-212-5702.

Page 10: Kroonnuus 20131112

10 KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013

DIE talentvolle Rozanne Pie­naar, ’n leerling aan die Afrikaan­seHoërskool (Rooies) op Kroon­stad, presteer puik op vele terrei­ne. Sy het onder meer in dieNasionale Afrikaans­ekspo ne­ge goue medaljes in die katego­rie musiek en liriek gewen en isook die kategoriewenner vir mu­siek en liriek: eie komposisieaangewys. Voorts is sy ook aan­gewys as een van 10 finaliste indieATKV­Crescendo­kompetisiewat van 1 tot 6 Desember in dieWes­Kaap plaasvind. Rozannehet drie liedjies vir dié kompetisieingeskryf. Foto: TinkieHattingh

Wys talent opvele terreine

DIE Afrikaanse Hoërskool (Rooies)se dux­leerling vir 2013 is JohanéPotgieter. Sy het die jaar onderskei­dings in sewe van haar agt vakke ’ngemiddeld van 87,13% gehand­haaf. Foto: Tinkie Hattingh

Rooies sedux­leerling

Dié Rooie blink oral uitTINETTE BRÜMMER isas die Afrikaanse Hoër-skool (Rooies) seveelsydigste meisie vir2013 aangewys.Sy het talle eerbewyse

ontvang wat die volgendeinsluit:) Kultuurpenning aanhaar geskenk deur DieVoortrekkers.) Akademie: behaal 80%en meer in ses vanhaar vakke, 70% tot79% in drie vakke en60% tot 69% in eenvak.) Kultuur: NasionaleAfrikaans-ekspo: verha-lende skryfkuns – ’n gouemedalje.) Debat: Neem aan dieATKV-debat se streekuit-dunrondes (Noord-Vry-staat en Vrystaat) deel.) Koor: Lid van diegemengde, sowel as die

meisiekoor.) Behaal ’n tweede plekin die SASCE in dieFezile Dabi-streek.)Matric achiever: Neemaan die Fezile Dabi-streekronde deel.) Redenaars: Neem aandie ATKV-streekrondedeel.) VCSV: Deelname aandie Rooies se VCSV-be-drywighede.) Die Voortrekkers: AHSse gr. 12-spanleier enPresidentverkenner.) Olimpiades: Wiskunde:Amesa-deelname enHarmony-wiskunde setweede ronde.) Leierskap: leerling-raadslid.) Die Voortrekkers:kommandojeugleier.) Koor: koorkaptein vandie skoolkoor.) VCSV: kringleier. TINETTE BRÜMMER Foto: Tinkie Hattingh

Louise vir veelsydigheid vereerLOUISE DE JONGE is opdie Afrikaanse Hoërskool(Rooies) se prysuitdeling asdie skool se veelsydigstesportvrou aangewys.Sy het die Deon Strauss-

wisseltrofee ontvang virdie leerling wat die begin-sel ’n gesonde liggaamhuisves ’n gesonde ver-stand uitleef.) Atletiek: Moqhaka-sko-lebyeenkoms: eerste plekspiesgooi; tweede plek dis-kus.) Fezile Dabi-kampioen-skappe: tweede plek inspiesgooi.) Vrystaatkampioenskap-pe: deelname in spiesgooi.

) Hokkie: Rooies se eerstespan.) Fezile Dabi se o.18A-span.) Noord-Vrystaat seo.18A-span.) Swem: Noord-Vrystaat-interhoër: deelname virRooies se swemspan.) Tennis: Rooies se tweedespan en Kroonstad se o.19-span.) Tweekamp: Noord-Vry-staatkampioenskappe:deelname.) Akademie: Sy behaal80% en meer in twee vak-ke, 70% tot 79% in vyf vak-ke en 60% tot 69% in eenvak. LOUISE DE JONGE Foto: Tinkie Hattingh

Page 11: Kroonnuus 20131112

KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013 11

Page 12: Kroonnuus 20131112

12 KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013

JANA VAN RHEEDE VAN OUDTSHOORN(links) en Suné van derWalt, tennisspelers vandie Primêre Skool Kroonheuwel, was dieKroonstreek­ligawenners in die o.10B­afdeling.

Foto: Verskaf

RUAN CRONJÉ van die Sentrale Volkskool isná streng keuring in die Vrystaatse o.13B­krie­ketspan ingesluit. Foto: Verskaf

JANNIE VAN NIEKERK het op die AfrikaanseHoërskool (Rooies) se prysuitdeling die JohanMyburgh­wisseltrofee vir die beste sportman in’n sportsoort buite skoolverband ontvang. Diésport is jaggeweerskiet. Hy beklee ’n derdeplek op die nasionale ranglys vir junior skuts.Jannie het ’n bronsmedalje in die ope afdelingvan die Suid­Afrikaanse junior jaggeweerkam­pioenskappe ontvang. Foto: Tinkie Hattingh

Ontvang trofee vir syprestasies as skut

Speel vir Vrystaat

Wen Kroonstreek­liga

Page 13: Kroonnuus 20131112

KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013 13

PERSOONLIKE

DIENSTE

SPYSENIERING

& LOKALE

1401

FME WEDDING &PARTY PLANNER

Onthaal, dekor, spyseniering, kerse,tafels en stoele, stoeloortreksels,

kandelare, 'underplates',breekware, tafeldoeke, rooitapyt,

ens.Skakel 079 515 8814.

PERSOONLIK

1460

EGSKEIDINGS VINNIGAFGEHANDEL.

Spaar duisende rande.Onbestrede drie weke.078 799 6578 alle ure.

Derdepartyeise vinnig afgehandel.

TE KOOP

BOUMATERIAAL

1610

KLEIBAKSTENEIS BETER -

BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,

Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte in

Kroonstad en omgewing10 000 bakstene.018 292 1615

www.bertsbricks.co.za

KLERASIE

1615

HOT SPOT:(oorkant Clicks).GROOT WINTER-UITVERKOPING!Kom loer gerus.Vir meer inligting

skakel Sylvia 082 908 9555.

ALLERLEI

1655

30% AFSLAGOP ALLE BLINDERS:

Top Carpets056 212 5507.

ALLERLEI TE KOOP:Kinderhoutmeubels,

kombuiskas,yskas en stofie te koop vir R1 000.

Skakel 072 913 5227.

BELLO MIA ENHOUSE OF DÉCORHillstraat 20 Hill StreetNuwe adres!Oorkant Paint ShopKom kyk na al die silwerbakke,kandelare, glase, ens. vir jou huis.Lekker geskenke vir elkegeleentheid. Verhuring vandekor vir funksies ook. Die mooistekindergeskenke en klere vir kleu-ters, babas en kinders.Tandekrale en snoesigelangoorhasies vir troostye ook hierbeskikbaar.Skakel 082 554 5852.

DRARAK VIRTOYOTA LWB-BAKKIE.

Skakel 084 300 2053.

MUURDEKORin 'n oogwink.

Verskeie muurplakkers virkinderkamers, skuifdeure, kombuis,ens. Top Carpets. 056 212 5507.

SHOES:Green Cross, Crocs, Aerosoft, Rock

Spring, Tsonga, Paradise,Young Clinic, Pierre Cardin,

health shoes, fashion shoes, etc.Available at Shoetique(langs ou Cyril Smiedt).Vir meer besonderhedeSylvia 082 908 9555.

SPLINTERNUWE WIDEXClear 220-gehoorstuk, R7 000.Pasiënt oorlede voor ontvangs.

Waarde R13 000. Skakel074 400 1739.

TROETELDIERE

1660

MINIATUUR-WORSHONDJIESTE KOOP teen R800. Skakel

056 631 0339.

GESOEK OM

TE KOOP

1675

EK IS OP SOEK NA:GOEIE TWEEDEHANDSE

'TREADMILL' ENOEFENFIETS. Skakel 082 550 7624.

TE KOOP GEVRA:Enige elektriese en

handgereedskap asookhoutwerkgereedskap en

-toerusting, meubels, yskaste,antieke goedere en enige anderartikels. Skakel 056 212 5418

of 076 168 1921.

EK KOOPTWEEDEHANDSEBREEKWARE,

eetgerei en ornamente.Soek Royal Albert-teestel.Skakel Jenny 083 290 0255.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

BOUWERK &

KONSTRUKSIE

1801

BOUWERK: Aanbouings, herstel enopknapping - kraakvry gewaarborg.Verf en teël. Afdakke. Waterdigting

vir dakke. 072 396 8231.

TUIN &

BESPROEIING

1825

OM GRASSNYDIENSTE:Gratis kwotasie.

Skakel Orton 082 729 6000.

GESIFTE, ONKRUIDVRYEkraalmis: R40 vir 50 kg.Skakel 083 923 3642om reëlings te trefvir bestellings.

OU TUINDIENSTE/TUINUITLEGTE terug in die dorp.

Skakel Pieter 072 420 8484 ofWillem 061 078 3460

vir kwotasie.

ALLERLEI

1845

AIR ENGINEERING CCCompany Reg number:CK 2013/063/8468/4

Refrigeration and AirconditioningContractors

Repairs, Installations & Services.Contact John: 079 8311 677

BOBAASHUISOPPASDIENS:Gaan u weg?

Ek kyk na u huis, diere en tuin.Skakel 076 155 7601.

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 14: Kroonnuus 20131112

14 KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013

• General builders• Plumbing and

electrical problems• Blocked drainsFree quotations

BEST PRICES056 212 6102 /061 457 3413

BUILDING

CONTRACTORS

EMM SURE LEKKENDE DAK?Skakel die spesialiswaterdigter.Gratis kwotasie. Meer as 22 jaar

ondervinding. 10-jaar-waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052.

MAAK EN RESTOUREERvan houtmeubels, boekrakke,biltongkaste, koffietafels,

bedkassies,bedkopstukke ens.

Skakel Dave Jordaan 082 573 9927.

MIGHTY & DR PLUMBING:Building, welding,

plumbing, geysers, gutters, paving,drains, leaking roof repairs, tiling,

painting.Low, low prices.Managing director:

Daniels. 073 361 1552.

SKUUR EN HERSTELVAN HOUTVLOERE.

Dawie082 558 8741.

WAS VAN MATTE,sitkamerstelle enkantoorstoele.Top Carpets.056 212 5507.

TAXIDIENSTE:Vir u en u pakkies.Skakel 076 215 2914.

STEELWORXBUILDINGSHOP FITTINGPLUMBINGGATE MOTORJohan: 082 452 2458

056 212 [email protected]

Trendy WendyTrendy WendyOns vervaardig:

PophuiseStoor- en

huishulpkamersasook

hondehokke!Skakel

058 303 1680

VERVOER &

BERGING

1870

HARNO VERVOER4- en 8-ton-trok beskikbaar vir dieverwydering van bourommel enalgemene vervoerwerk.Skakel 073 157 7248.

JEF'S ALGEMENE VERVOEREN NUTSMAN

Verwydering van bourommel,takke en enige iets uit erwe, ens.

Skakel 083 494 5877.Faks: 056 212 1322.

VAKANSIE

& REIS

SELF CATERING

2626

PE BEACHFRONTSelf-catering accommodation.Fully equiped two-bedroom

apartments.R650 per night.

Lillian 079 982 2979or 041 581 0623.

VOERTUIE

MOTORS TE KOOP

3025

WIT MERCEDES te koop.Model 250D - 300 000 km.Elegance: 1996. Leersitplek.

Goeie toestand.R32 000.

Skakel 072 856 1536.

EIENDOMME

SAKEPERSELE

3215

PERSELE TE HUUR:Skakel

082 908 9555.

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

ROOMS AND FLATSTO LET.Contact

082 908 9555.

WOONSTEL TE HUUR:2 slk, 2 onderdak-

parkering. Plessey-meter,veilige toegang metelektroniese hekke.

Rivieruitsig. R2 700 p.m.Onmiddellik beskikbaar.

082 550 7624/072 378 4048.

2-SLK-WOONSTEL:Afdak. Veilig.Eie parkering.

Skakel 078 471 6738.

TUINWOONSTELLE

TE HUUR

3265

SUIDRANDNetjies gemeubileerdeeenmantuinwoonstel.

Dadelik beskikbaar.Skoonmaakdienste 3 keer per week.

W en l ingesluit.Veilige parkering.

R1 900 p.m. Wasgoed ekstra.Tel. 072 309 9886.Geen kansvatters.

HUISE TE KOOP

3275

NETJIESE UITGEVERFDE3-slk-huis te koop. Fowlerstraat 26.Ruim woonhuis. Prys verlaag. Skakel

082 908 9555.

HUISE TE HUUR

3270

1-SLK-HUIS te huur:Werthstraat 13C. Plessey-meter.Water uitgesluit. R1 900 p.m.

Skakel 076 138 9778.

DRIE-SLAAPKAMER-huis te huur.

Goeie area, stil omgewing.Hulshoffstr. 4. Beskikbaar

1 Desember. Huur: R3 500 p.m.Deposito vooruit betaalbaar.Geen troeteldiere. Navrae:Johan de Beer 076 472 6521.

DRIE-SLAAPKAMERhuis met2 badkamers te huur.Senekalstraat 18.Weer beskikbaar.

Presidensia. Naby skole.R4 500 p.m. 083 625 9962.

EIENDOMME GESOEK

OM TE KOOP

3301

IF YOU WOULD LIKE TOSELL YOUR HOUSEfor under R300 000,

please contact 072 634 2111.Cash buyer.

DORPSHUISE

TE HUUR

3325

PRAGTIGE MEENTHUIS:2 slaapkamers,

oopplansitkamer, kombuis.Nuwe Suidrand.

Skakel 082 789 2389.

2-SLK-MEENTHUIS met 1 badka-mer, grondvloer. Veilige kompleks.Sentraal geleë. Dubbelonderdakpar-

kering. Skakel 082 550 3880.

WILGERPARK: MEENTHUIS.Beskikbaar van 1 Februarie 2014.Nuwe matte, teëls, uitgeverf,pragtige tuin, grondvloer,

motorafdak. Veilige kompleks.Basiese huis plus heffing.

Koopkrag.Wilna Crous

083 399 0339 (bedags).

WERK

ALGEMEEN

3680

TYDELIKE PROMOSIEWERK:Soek dinamiese, netjiese persoonwat maklik kommunikeer met

mense. R200 per dag.Skakel 082 550 7624.

DOEN ADMIN. WERKVANAF JOU HUIS.SMS naam en adres vir

volledige info na071 511 6597.

KROONSTADSales clerk/administrator

Store supervisorCasual packers

General assistantsCashiers

Please send CV directly [email protected] date: 13 Nov. 2013Crown Fresh Fruits 'n Veg.

Funded by NDA

OP SOEK NA PASSER ENMASJINEERDERmet ondervinding.

Stuur CV na 086 742 8682 of e-posna

[email protected]:

22 November 2013.

GESOEK

3601

VERHUIS NA KROONSTAD:KROEGDAME SOEK WERK.

Goeie ondervinding.076 703 5504.

I'M LOOKINGFOR DOMESTIC WORK.Also available to sleep in.

Contact 079 599 4012.

I'M LOOKING FOR DOMESTICWORK. Also available to sleep in.

Contact 084 813 3964.

BETROUBARE ENNETJIESE HUISHULP

beskikbaar 3 dae per week.Skakel 071 940 5782.

REGSKENNISGEWINGS

& TENDERS

SAKELISENSIES

4015

Land Use ManagementScheme:Mr DD Bedelu

MOQHAKA LAND USEMANAGEMENT SCHEME

Notice is hereby given toall whom it may concernthat in terms of clause7.2.2 of the Moqhaka LandUse Management Scheme,Mr DD Bedelu intendsapplying to theMunicipality of Moqhakafor permission to conducta restaurant on erf 229,Station Street, Kroonstadsituated in a transportzone.Any objection, with thegrounds thereof, must belodged with the MunicipalManager, PO Box 302,Kroonstad 9500 and theapplicant at theunder-mentioned address,within 14 days of thepublication of theadvertisement in thepress.Particulars and plans (ifany) may be inspectedduring normal office hoursat the address of theapplicant.

APPLICANTMr DD Bedelu504 FairweatherHeightsBrand StreetKroonstad9500

BOEDELKENNIS-

GEWINGS

BOEDELS:

LIKWIDASIE EN

DISTRIBUSIE4205

122. BOEDEL WYLEBASTIAAN CROUS STEYNKENNISGEWING

Kennisgewing dat dieeksekuteurs se eerste enfinale likwidasie- endistribusierekening terinsae lê.

In die boedel van wyleBASTIAAN CROUSESTEYN.Boedelnr. 12644/2012Identiteitsnr 280717 5011085, wat gewoonlik woo-nagtig was te plaas GOLI-ATSKRAAL, KROONSTADen wat op 2012-10-11gesterf het.Die eerste en finalelikwidasie- en distribusie-rekening in bogenoemdeboedel sal ter insae lê bydie kantoor van die Mee-ster van die Hoë Hof Vry-staat ProvinsialeAfdeling Bloemfontein en'n afskrif daarvan by diekantoor van die Landdrosvir die distrik vanKROONSTAD vir 'n tydperkvan 21 (een en twintig)dae vanaf die datum vanhierdie publikasie.

ANDRIES STEYN,CATHARINA JACOMINASTEYN EN CATHARINA DEJAGEREksekuteurs Testamentêr,HSL Du Plessis Prokureurs(Prokureur vanEksekuteurs),Adres: Kerkstraat 16B,Kroonstad 9500.

_

122 BOEDEL WYLEET ODENDAAL,BOEDELNOMMER3097/2013.

KENNISGEWING

In die boedel van wyleEDWARD TIMOTHEUSODENDAAL,identiteitsnommer 3407135013 088, gebore op 13Julie 1934,wat buite gemeenskap vangoedere getroud was metJANNIE JOHANNESODENDAAL,identiteitsnommer 3609100011 084,laaste adresThesenslaagte, distrikKroonstad, ProvinsieVrystaat, oorlede op28 Maart 2013,boedelnommer 3097/2013,MeesterskantoorBloemfontein.Ingevolge Artikel 35 (5)van Wet 66 van 1965,word hierby kennis gegeedat die gewysigde eersteen finale likwidasie- endistribusierekening inbogemelde boedel terinsae lê vir persone watdaarby belang het vir 'nperiode van een-en-twintig(21) dae vanaf 15 Novem-ber 2013 ten kantore vandie Meester van die Hoog-geregshof, Bloemfonteinen die Landdros,Kroonstad.q.q Eksekuteurp/a NAUDè-THOMPSONING.Cross-straat 98Posbus 932Kroonstad9500.Tel. 056 212 3280/9.

HERSTEL VAN STOWE,YSKASTE, VRIESKASTE,

WASMASJIENE.Skakel Hendrik072 806 4421.

JJ STAALWERKEVervaardiger van: Staalhekke,

diefwering,afdakke, heinings en

sleepwaens. Jack 082 466 9158.

Page 15: Kroonnuus 20131112

KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013 15

SKOLENUUS/SCHOOLS NEWS

DIE Rooies (Afrikaanse Hoërskool) se o.15C­krieketspan het die Goudveld­liga gewen. Diespan is van links, voor: PC van Rooyen en JacoPotgieter; middel: Engeli Nel (tellinghouer),Piet de Wet (afrigter), Riaan Knoetze (kaptein)en Regardt van Tonder; agter: Divan Daniels,André Oelofse, JP Pretorius, Wicus Buitendag,Kobus Joubert en Corrie Grundlingh. Foto: TinkieHattingh

DIE Afrikaanse Hoërskool (Rooies) se o.15­krieketspelers wat in die Fezile Dabi­span inge­sluit is, is van links, voor: Waldo Smit en JeanréAckerman; agter: Armand Holtzhauzen enDylan Stiemmie. Foto: Tinkie Hattingh

LEERLINGE van die Sentrale Volkskool op Kroonstad is ingesluit in dieKroon­tennisspanne. Van links is, voor: Paul Zietsman (o.12), DJ Lieben­berg (o.10), BurgerMarais (o.10) enHJKleynhans (o.10); middel: EmmaSchutte (o.10), Anri Kleynhans (o.10), LanelOlivier (o.10) en JoretOlivier(o.10); agter: LeanéMarais (o.14), LezanneGeldenhuys (o.14) enWilmaCrous (o.14). Foto: Verskaf

Speel krieket vir dieFezile Dabi­span

Stof die res in liga uit

Ingesluit in Kroon­tennisspanne

Besoek ons bywww.kroonnuus.co.zavir nuus en foto’s.

Page 16: Kroonnuus 20131112

16 KROONNUUS, DINSDAG 12 NOVEMBER 2013

Haar kollega Klarissa Nel is ’n ge-bore Kroonstadter en het ná haarstudie aan die Potchefstroom-land-boukollege (Pampoenboere) terugge-keer om ’n onderwyspos in landbou-bestuurspraktyk aan die Bloues teaanvaar.

“Die fietsrygogga het gebyt nadatek so vier jaar gelede vir die grapsaam met vriende aan ’n wedrendeelgeneem het,” vertel Nel.

Sy het onder meer al die Trans-Ba-viaanswedren twee keer gery. Dieroete strek oor 230 km van Willow-more tot Jeffreysbaai en word in24 uur voltooi.

Shone het die wedren in 3:33 vol-tooi en Nel se tyd was 3:20.

die see voltooi.As Kovsie-student het sy in Marjo-

lein se huiskomitee gedien en ookself aan elke sportsoort deelgeneemwat die kampus kon bied.

Shone is al 24 jaar ’n onderwyseraan die Bloues en haar vakgebied isrekenaartoepassingstegnologie. Syvertel tennis is haar gunsteling-sportsoort. Sy het sowat ’n dekadegelede opgehou fietsry, maar het nie-temin in dié tyd vier Comrades-ul-tramarathons voltooi.

“Fietsry was nog altyd vir my lek-kerder as hardloop, maar ek sal hardvir die Ysterman moet oefen. Dit be-hels 180 km fietsry, 42 km hardloopen 4 km in die see swem,” sê Shone.

TWEE onderwysers van die Hoër-skool Kroonstad (Bloues) het on-langs aan die Ofm Classic-fietswed-ren deelgeneem.

Marita Shone het die 106 km as ’noefenlopie beskou, aangesien syhaar ingeskryf het vir die Ysterman-kompetisie wat in April 2014 in PortElizabeth aangebied word.

Dit is moeilik om dié petite ma vandrie oor haar sportprestasies te laatpraat.

Vir Shone is die verskillende ek-streme sportsoorte wat sy al aange-pak het niks eienaardigs nie.

Sy het Kilimandjaro in 1999 ge-klim, het 25 valskermspronge agterdie rug en het al 100 skubaduike in

Laat speke in Classic singMARITA SHONE en Klarissa Nel het die Ofm Classic­fietswedren suksesvol voltooi. Foto: Anne-Lize Jansen van Vuuren

ROBBIE LE ROUX van die Afrikaan-se Hoërskool op Kroonstad is op dieskool se prysuitdeling met die trofeevir die veelsydigste sportman vandie jaar vereer.

Robbie het die AHS-wisseltrofeevir die beste sportman of sportvrouvir ’n sportsoort binne skoolverbandmet minder deelnemers op provin-siale vlak vir menseredding ontvang.

Sy prestasies is soos volg:

HokkieRooies se o.16-spanFezile Dabi se o.14-A-spanMenseredding

) Op die Vrystaatkampioenskappehet hy sewe eerste plekke behaal eneen Vrystaatrekord verbeter.) Op die Suid-Afrikaanse kampioen-skappe het hy twee eerste plekke(individuele nommers) behaal, dieSuid-Afrikaanse rekord in die 100 m-gekombineerde wisselslag verbeter,en twee tweede plekke en twee der-de plekke behaal.

Robbie is die victor ludorum in syouderdomsgroep vir:Swem

) Noord-Vrystaat-interhoër:Hier het hy agt eerste plekke be-

haal en drie Noord-Vrystaat-rekordsverbeter.

Hy is ook junior victor ludorum:) nasionaal vlak 3:

Hier het hy ’n bronsmedalje in die200 m-wisselslag (seuns 13 jaar), eenvierde plek, een vyfde plek en een ses-de plek behaal.Tennis

) Rooies se o.15A-span – Noord-Vry-staatligawennerTweekamp

) Noord-Vrystaat-kampioenskappe:Hier het hy ’n eerste plek behaal.

Die Noord-Vrystaatspan is na dieSuid-Afrikaanse kampioenskappegenooi.) SA Tweekamp-kampioenskappe:

Hier het hy ’n silwermedalje in syouderdomsgroep ontvang.

Veelsydigheid beloon

ROBBIE LE ROUX Foto: Tinkie Hattingh

FRANCO FRONEMAN het die Leroc In­gram­wisseltrofee vir die beste sportman ofsportvrou in ’n sportsoort binne skoolver­band met meer deelnemers op provinsialevlak ontvang. Dit was vir gholf. Dit is op dieAfrikaanse Hoërskool (Rooies) op Kroon­stad se prysuitdeling oorhandig. Hy was dieSuid­Afrikaanse kampioen in die netto af­deling op die Suid­Afrikaanse gholfkampi­oenskappe vir seuns o.17. Foto:TinkieHattingh

Ontvang trofee