Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Laerskool Voorpos
12 Junie 2017
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
Laerskool Voorpos
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK • God
• Myself
• Medemens
• Tyd
• Eiendom
• Familie/skool/land
INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
• Eerlikheid
• Betroubaarheid
• Verantwoordelikheid
• Eienaarskap
• Volharding
LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue
• Regverdigheid
• Standvastigheid
• Ondersteuning
• Hulpvaardigheid
• Hoflikheid
• Gehoorsaamheid
TROTS • Wie en wat ek is
• Werkstrots (passie)
• Selfdissipline
• Doelgerig
• Trotse taalgebruiker
• Aanspreeklikheid
• Betroubaarheid
• Vriendelikheid
• Myself, my skool, my land
LIEFDE • Optimisme • Entoesiasme • Naasteliefde
• Verdraagsaamheid
• Diensbaarheid
• Waagmoed
• Empatie/
• Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK • God
• Myself
• Medemens
• Tyd
• Eiendom
• Familie/skool/land
INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
• Eerlikheid
• Betroubaarheid
• Verantwoordelikheid
• Eienaarskap
• Volharding
LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue
• Regverdigheid
• Standvastigheid
• Ondersteuning
• Hulpvaardigheid
• Hoflikheid
• Gehoorsaamheid
TROTS • Wie en wat ek is
• Werkstrots (passie)
• Selfdissipline
• Doelgerig
• Trotse taalgebruiker
• Aanspreeklikheid
• Betroubaarheid
• Vriendelikheid
• Myself, my skool, my land
LIEFDE • Optimisme • Entoesiasme • Naasteliefde
• Verdraagsaamheid
• Diensbaarheid
• Waagmoed
• Empatie/
• Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK • God
• Myself
• Medemens
• Tyd
• Eiendom
• Familie/skool/land
INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
• Eerlikheid
• Betroubaarheid
• Verantwoordelikheid
• Eienaarskap
• Volharding
LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue
• Regverdigheid
• Standvastigheid
• Ondersteuning
• Hulpvaardigheid
• Hoflikheid
• Gehoorsaamheid
TROTS • Wie en wat ek is
• Werkstrots (passie)
• Selfdissipline
• Doelgerig
• Trotse taalgebruiker
• Aanspreeklikheid
• Betroubaarheid
• Vriendelikheid
• Myself, my skool, my land
LIEFDE • Optimisme • Entoesiasme • Naasteliefde
• Verdraagsaamheid
• Diensbaarheid
• Waagmoed
• Empatie/
• Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
✓Kies om positief te wees
✓Kies om gelukkig te wees
✓Glo in jouself
✓Wees aanpasbaar
✓Wees dankbaar
My denke bepaal my geluk
JAARTEMA 2017
4
Mev Ansie Ellis
My geloof is soos ’n mosterdsaadjie.
Ek het Jesus baie lief.
Opening
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
Integriteit
Waarde van die maand
• Doen die regte ding, want dit is die regte
ding om te doen
• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my
sien nie
• Eerlikheid
• Betroubaarheid
• Verantwoordelikheid
• Eienaarskap
• Volharding
Marli
6
Mev Anèl Alcock
Sy gaan Vrydag op kraamverlof.
Ons bid vir haar ’n suksesvolle bevalling
toe en mag God u gesin seën.
Ons Groet vandag...
7
Mnr Tertius Boshoff
Assistent-Onderwyserin plek van mnr Ruan de Witt
wat ’n pos elders aanvaar het.
Verwelkoming
16 Junie 2017Vrydag, 16 Junie is ‘n skoolvakansiedag.
Jeugdag
Vories het waardes
NB!! Rooster het
verander.
Moet nie een in
huiswerkboekie
gebruik nie.
AkademieGr 7 Gr 6 Gr 5 Gr 4
12 Jun Teg Wisk (dept)
13 Jun Gesk Gesk Gesk Gesk
14 Jun EBW NW/Teg (dept)
15 Jun NW Aard PSW
Eksamenafbakening
is aan leerders gegee.
Dit is ook beskikbaar
op die webblad onder
Akademie, asook op die
Toep onder omsendbriewe.
‘n Kompetisie vir leerders in graad 7wat ’n besondere aanleg
in wiskunde het.
Baie sterkte aan die 17 gr 7’s watMaandag 12 Junie aan die
Wiskunde-in-Aksie kompetisiedeelneem.
Ons hou vir julle styf duim vas!
Baie geluk aan
Jeané Thomas, Marli Swart, Ulrich Potgieter en Dieter Olivier
Hulle eindig tweede en wen ’n dag saam met loots by die Randse
lughawe.
TEGNOLOGIE OLIMPIADEVories behaal ’n 2de plek
Leerders het op 2 Junie aan die 1ste rondte van die Tegnologie Olimpiade deelgeneem. Die leerders dring nou deur na die 2de rondte wat in die 3e kwartaal sal plaasvind.
Sterkte aanMichan Homan;Anne-Karine de Koning; Hugard Moolman; Regardt Jordaanvir die volgende rondte!
NW/TEG OLIMPIADE – GR 5
Sterkte aan die Vories watvandag gaan deelneem!
• Tenielle Human• Schalk Willem Breytenbach• Lian Pieterse
GEEN Juniorkooroefening hierdie week nie.
GEEN Seniorkooroefening
hierdie week nie.
Daar sal wel Woensdag,
21 Junie 2017 oefening wees.
OPTREDE: Donderdag, 22 Junie 2017
KOOR
14
Onthou indien u in die Rooimier wil adverteer, kontak die kantoor en een van ons redaksielede sal u kontak!
Alle berigte moet vandag ingegee word.
ROOIMIER
Kaartjieverkope het 5 Junie geopen by
Sharlene Swanepoel in die kantoor.
Slegs kontant verkope.
Ongelukkig geen besprekings of
elektroniese betalings nie.
OPTREDES: 14 – 17 Augustus om 19:00
DROOMVERKOPER
Mini-tennis
Mini-tennis oefening
Graad 2 Dinsdae 13:30
Graad 3 Dinsdae 14:00
Cornelia du Plooy en Inus Daneel sal die
oefeninge aanbied.
Bring jou raket saam indien jy een het.
BULLETJIEDAG BY LOFTUS
BULLETJIE AFSLUITING
Die spesiale geleentheid vir elke Bulletjie!
Wanneer: 24 Junie 2017
Waar: Voorpos se rugbyveld
Tyd: 10:00 vir 10:30
Kom geniet ’n bring en braai!
Die bykosse sal voorsien word.
Netbal uitslae25 Mei
vs Laerskool Northridge
o/10 A – Wen
o/10 B – Wen
o/11 A – Wen
o/11 B – Wen
o/12 A – Verloor
o/12 B – Gelyk
o/13 A – Verlooro/13 B – Verloor
BAIE GELUK o/11 A en
o/11B span wat LIGA- en
DISTRIKWENNERS is
Rugby Uitslae6 Junie
vs Laerskool Die Poort
o/9 A – Verloor
o/9 B – Verloor
o/10 – Verloor
o/11 – Verloor
o/13 B – Verlooro/13 A – Verloor BAIE GELUK aan die
o/13A wat
LIGAWENNERS is
SkaakSkaakoefening elke Maandag en Woensdag direk na skool tot 15:00 in Mnr Lotter se klas.
Distrik finaal12 Augustus (Saterdag)Dogtersspan, o/11 en o/13 span kwalifiseer om deel te neem.
Gauteng Top Skole19 Augustus (Saterdag)
LANDLOOP 2017
Ons eerste landloop oefening is die 19 JUNIE 2017. Almal is welkom om saam te kom
oefen. Ons oefen Maandae tot Vrydae van 14:00 tot 14:45 in die parkie oorkant die
skool.
Liga bepalings vir die seisoen:
28 Julie Midstream College
4 Augustus Laerskool Queenswood
11 Augustus Curro Hazeldean
19 Augustus AGN Kampioenskappe by TUT
9 September SA Kampioenskappe in Potchefstroom
Regard Jv Rensburg (Seuns 0/10) 18de
• JM Maritz Francois BoshoffNathan Short
Stephanie Verschoor Anja Landman Joné Bester
•JM Maritz (Seuns 0/9) 1ste•Francois Boshoff (Seuns 0/9) 8ste•Nathan Short (Seuns 0/9) 26ste•Stephanie Verschoor (Meisies 0/11) 4de•Anja Landman (Meisies 0/11) 18de•Joné Bester (Meisies 0/13) 23ste
Vir meer besonderhede:- AGN Atletiek se webtuiste: www.agn.co.za- AGN Kantoor: [email protected]
Tel: +27 (0)12 327 4930/1/2
http://www.agn.co.za/mailto:[email protected]
Kaskar wenners...10... Gr4L - Mev Katie vd Berg met R330 per leerder
9... Gr3V - Mev Elria Venter met R350,34 per leerder
8... Gr1S - Mev Anné-marie v Rensburg met R382,73 per leerder
7... Gr4P - Mev Marzaan de Bruyn met R383,85 per leerder
6... Gr7L - Mnr Niël Hopkins met R395,00 per leerder
5... Gr2V - Mev Magda Huisamen met R402,75 per leerder
4... Gr2P - Mev Carli Liebenberg met R465,82 per leerder
3... Gr3L - Mev Lynette Naude met R527,75 per leerder
2... Gr 2S - Mev Nicolene Niemann met R580,75 per leerder
Kaskar klaswenners...WENNERS:
Graad 3P Mev ANNELIE LOMBARD Met R598,75 per leerder!
Kaskar
Inbetaling soos op 12 Junie 2017
Totale Bedrag:
R202 484Jaar Bedrag
2016 213 212
2015 206 894
2014 210 106
2013 157 861
2012 132 259
2011 131 691
2010 104 738
13
& 1
4 J
un
20
17
08:3
0 t
ot
14:0
0
Sko
ols
aa
l Daar gaan oulike en opvoedkundige boeke verkoopword.
Bring GENOEG geld saam !!!!!
Ouers is ook
baie welkom!
Moet dit nie mis
nie!!!
Vorie Voorlopers
Graad 7L
Mnr Niël Hopkins
Vorie Voorlopers...
Mnr Kemp
KlaspositiewesWoensdae gewone klere
Jaden
Skoolbesoek 100% - Rooi
Dit is om jou te leer om getrou te wees en om ‘n sin vir verantwoordelikheid aan te leer.
Leerders word gelukgewens deur
Verjaarsdae
34
BELANGRIKFidget Spinner – Word beskou as speelgoed en word nie by die skool toegelaat nie.
Geen warmwatersakke, ook nie sakkies wat met elektrisiteit verwarm word nie.
Wintersdrag bykomstighede: Dieselfde reëlings soos verlede jaar geld ook nou: Wynrooi handskoene & serpe word toegelaat. Geen geel, swart, grys of ander kleur serpe nie.
Geen musse of komberse nie.
Geen tekkies.
Baie dankie vir u samewerking.
BELANGRIK
Vanaf 18 April sal alle omsendbriewe wat sonder ’nskeurstrokie is, elektronies uitgestuur word aanleerders wat op die skrywe (no 020 van 2017) souitgedui het.
Maak asseblief seker u kontakbesonderhede op datum is. U kan veranderings of alternatiewe versoeke rig aan:
Onthou asseblief om die skool se TOEPASSING (App) af te laai in Google Play Store. Baie inligting word op hierdie platform deurgegee. Indien u ‘n Apple-foon het kan u dit op die rekenaar besigtig by
www.voorpos.my-auto.co.za
Nuut op die TOEP is groepe. Ons versoek dat u asseblief by die toepaslike groepe aansluit. Heelwat inligting gaan op die platform gekommunikeer word.
TOEPASSING (APP)
http://www.voorpos.my-auto.co.za/
Facebook – Like & volg ons nuwe blad.
Ons deel graag foto’s en prestasies op die blad!
Laerskool Voorpos - Amptelik
Skoolgeldkaarte moet ASSEBLIEF 8 Junie terug wees.
Baie dankie vir u ondersteuning en
samewerking
Skoolgelde is vooruitbetaalbaar.
U kan maandeliks betaal.
Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees.
Skoolgeldkaarte vir Junie is reeds uit.
Skoolgeldkaarte
Ge
da
gte
vir
So
nd
ag