13
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 10 8 April 2016 Vinkie Laerskool Fairland UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan een en elk – ons gaan almal die tweede kwartaal met groot afwagting tegemoet. Personalia Ons is bly om Adri Ballabio terug by die skool te hê na haar knievervanging. Ebbe le Roux is ook op die been na ‘n operasie, terwyl Paula van der Walt ook onder die mes was gedurende die vakansie. Lisbeth Tshabalala is ook weer terug by die werk, Lisbeth ons is bly dit gaan beter met jou! Ons dink ook aan Marelize Nel waar sy deur ‘n baie moeilike tyd gaan en vir die volgende 6 weke met verlof sal wees. Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die familie in Sy vertroostende arms toevou. Ons het gedurende die vakansie verneem van die afsterwe van een van ons ouers. Deon Bothma, pappa van Deoné (gr. 4) en Heinrich (gr. 2) is oorlede na ‘n stryd met kanker. Ons bid Belinda en gesin die vertroosting van ons Vader toe. Baie geluk aan Lillian Fouché wat haar graad verwerf het. Ons is ook trots op twee oud-leerders, Tiaan en Ruan Macdonald (seuns van Maricia) wat graad behaal het. Twee van ons personeellede het tydens die vakansie verloof geraak. Baie geluk aan Marzaan de Villiers wat aan Dwayne Daniels verloof geraak het en ook aan Reinier Louw wat aan Ané Rossouw verloof geraak het. Naskoolpersoneel Baie dankie aan al die naskoolpersoneel wat die afgelope vakansie so mooi na die leerders gekyk het. Van die personeel Baie welkom terug aan mnr. Willie. Ons wens u ‘n voorspoedige kwartaal met baie hoogtepunte toe. BELANGRIKE DATUMS VAN DIE BEHEERLIGGAAM ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 9 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected]) REDAKSIE Die jaar wou nog “ryp word in goue akkerblare”, volgens die digter, maar vanjaar het die winter ons verras met die eerste koue front wat ons teen Donderdag in alle erns getref het nie. Dit verstom my nog steeds dat ‘n mens se lyf onmiddelik rebelleer en weier om soggens op te spring en die dag tegemoet te loop. Gelukkig het mnr. Willie vooruit gedink en vroegtydig vir die leerders toestemming gegee om solank hulle wintersdrag te kan dra. Viva mnr. Willie! Ons wens julle ‘n vreugdevolle tweede kwartaal toe. Onthou dat elke blaar wat val, die belofte van ‘n bloeisel inhou. - Erika 1 KULTUUR SPORT ALGEMEEN 9 Apr. Juniorkoor: Werkswinkel 8 Apr. Netbal: o/13-toernooi (Noordheuwel) 21 Mei VVF-pretloop 24 27 Jun. Hokkie-toer: Seuns & Dogters (o/13)

Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

  • Upload
    ngokiet

  • View
    242

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 10 8 April 2016

Vinkie Laerskool Fairland

UIT DIE HOOF SE KANTOORBaie welkom terug aan een en elk – ons gaan almal die tweede kwartaal met groot afwagting tegemoet.

PersonaliaOns is bly om Adri Ballabio terug by die skool te hê na haar knievervanging. Ebbe le Roux is ook op die been na ‘n operasie, terwyl Paula van der Walt ook onder die mes was gedurende die vakansie. Lisbeth Tshabalala is ook weer terug by die werk, Lisbeth ons is bly dit gaan beter met jou!Ons dink ook aan Marelize Nel waar sy deur ‘n baie moeilike tyd gaan en vir die volgende 6 weke met verlof sal wees.Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die familie in Sy vertroostende arms toevou.Ons het gedurende die vakansie verneem van die afsterwe van een van ons ouers. Deon Bothma, pappa van Deoné (gr. 4) en Heinrich (gr. 2) is oorlede na ‘n stryd met kanker. Ons bid Belinda en gesin die vertroosting van ons Vader toe.Baie geluk aan Lillian Fouché wat haar graad verwerf het. Ons is ook trots op twee oud-leerders, Tiaan en Ruan Macdonald (seuns van Maricia) wat graad behaal het.Twee van ons personeellede het tydens die vakansie verloof geraak. Baie geluk aan Marzaan de Villiers wat aan Dwayne Daniels verloof geraak het en ook aan Reinier Louw wat aan Ané Rossouw verloof geraak het.NaskoolpersoneelBaie dankie aan al die naskoolpersoneel wat die afgelope vakansie so mooi na die leerders gekyk het.Van die personeelBaie welkom terug aan mnr. Willie. Ons wens u ‘n voorspoedige kwartaal met baie hoogtepunte toe.

BELANGRIKE DATUMS

VAN DIE BEHEERLIGGAAMADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar:9 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks)(Die koste sluit die maak van die borde uit.)Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected])

REDAKSIEDie jaar wou nog “ryp word in goue akkerblare”, volgens die digter, maar vanjaar het die winter ons verras met die eerste koue front wat ons teen Donderdag in alle erns getref het nie. Dit verstom my nog steeds dat ‘n mens se lyf onmiddelik rebelleer en weier om soggens op te spring en die dag tegemoet te loop. Gelukkig het mnr. Willie vooruit gedink en vroegtydig vir die leerders toestemming gegee om solank hulle wintersdrag te kan dra. Viva mnr. Willie!Ons wens julle ‘n vreugdevolle tweede kwartaal toe.Onthou dat elke blaar wat val, die belofte van ‘n bloeisel inhou. - Erika

1

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

9 Apr. Juniorkoor: Werkswinkel

8 Apr. Netbal: o/13-toernooi (Noordheuwel)

21 Mei VVF-pretloop

24 – 27 Jun. Hokkie-toer: Seuns & Dogters (o/13)

VAN DIE BEHEERLIGGAAM ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 9 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected]) REDAKSIE Die jaar wou nog “ryp word in goue akkerblare”, volgens die digter, maar vanjaar het die winter ons verras met die eerste koue front wat ons teen Donderdag in alle erns getref het nie. Dit verstom my nog steeds dat „n mens se lyf onmiddelik rebelleer en weier om soggens op te spring en die dag tegemoet te loop. Gelukkig het mnr. Willie vooruit gedink en vroegtydig vir die leerders toestemming gegee om solank hulle wintersdrag te kan dra. Viva mnr. Willie! Ons wens julle „n vreugdevolle tweede kwartaal toe. Onthou dat elke blaar wat val, die belofte van „n bloeisel inhou. Erika KULTUUR Laerskool Fairland Kunswedstryd Ons is tans besig met die samestelling van die prospektus vir die kunswedstryd en behoort die inskrywings teen vroeg in Mei te open. Hou asb. die Vinkie en School Communicator dop vir verdere inligting.

Page 2: Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

2

KULTUURLaerskool Fairland KunswedstrydOns is tans besig met die samestelling van die prospektus vir die kunswedstryd en behoort die inskrywings teen vroeg in Mei te open. Hou asb. die Vinkie en School Communicator dop vir verdere inligting.

DANS EN DRAMAOefentye:

JUNIORKOOROns sien uit na die werkswinkel hierdie Saterdag van 9:00-13:00 saam met Johan Bester. Sien julle almal daar!Koorgroete Juf. Melissa

SENIORKOORWelkom terug. Ons sien uit na ‘n nuwe kwartaal met nuwe uitdagings.Belangrike datums om reeds op kalenders te plaas vir optredes:20 Mei - Laerskool Helderkruin Koorfees22 Mei - NG Kerk Aasvoëlkop

Kultuur-aanhaling van die weekIf you can talk, you can sing.If you can walk, you can dance. AnonymousErika Joubert

SPORTNETBALJomo-proewe Baie geluk aan die volgende dogters wat deurgedring het van D10 na die Jomo-proewe wat op 7 April 2016 by Hoërskool Florida gehou is:o/13Mathilda Steyn Zoë Francko/12Leanne Janse van Rensburg Clarise van Dyk Caitlin RothmanElize Naude Simone van Belkum

Belangrike datumso/10 – o/13 - 15 en 16 April (A- tot D-spanne) KonkaOefentye:

DANS EN DRAMA Oefentye:

DRAMA

Ma. 14:30-15:30 gr.1 en gr. 2 15:30-16:30 gr. 3 16:30-17:30 gr.4 en gr. 5

Wo. 15:30-16:30 Solo-afrigting 16:30-17:30 gr. 6 en gr. 7

DANS

Di. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

Do. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

JUNIORKOOR

Ons sien uit na die werkswinkel hierdie Saterdag van 9:00-13:00 saam met Johan Bester. Sien julle almal daar!

Koorgroete Juf. Melissa SENIORKOOR Welkom terug. Ons sien uit na „n nuwe kwartaal met nuwe uitdagings. Belangrike datums om reeds op kalenders te plaas vir optredes: 20 Mei - Laerskool Helderkruin Koorfees 22 Mei - NG Kerk Aasvoëlkop Kultuur-aanhaling van die week (Sheree hou wat in Italic getik is asb. So! – Dankie! If you can talk, you can sing. If you can walk, you can dance. Anonymous Erika Joubert

SPORT NETBAL Jomo-proewe Baie geluk aan die volgende dogters wat deurgedring het van D10 na die Jomo-proewe wat op 7 April 2016 by Hoërskool Florida gehou is: o/13 Mathilda Steyn Zoë Franck o/12 Leanne Janse van Rensburg Clarise van Dyk Caitlin Rothman Elize Naude Simone van Belkum Belangrike datums o/10 – o/13 - 15 en 16 April (A- tot D-spanne) Konka Oefentye: 1ste Sessie: Maandag: 14:15-15:30

Dinsdag en Woensdag: 13:50-15:05 Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan

o/13A&B o/10A&B o/10C&D o/9A&B o/9C&D o/9E&F 2de Sessie: Maandag: 15:30 - 16:45

Dinsdag en Woensdag: 15:05 - 16:20 Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan

o/12A&B o/12C&D o/11A&B o/11C&D o/13C&D Geen D10-ligawedstryde 20 April - L/s Unika (weg) 4 Mei - L/s Orban (weg) 11 Mei - Cooper College (weg) 18 Mei - Curro Aurora (weg) 25 Mei - L/s Boskop (weg) JOMO-ligawedstryde 21 April - L/s Kenmare (tuis) 25 April - L/s Roodekrans (tuis) 19 Mei - L/s Helderkruin (weg) 24 Mei - Bryanston Parallel (tuis) o/9-toernooie: Curro Aurora en L/s Fontainebleau 13 April 26 April 11 Mei 25 Mei

Page 3: Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

3

D10-ligawedstryde20 April - L/s Unika (weg)4 Mei - L/s Orban (weg)11 Mei - Cooper College (weg)18 Mei - Curro Aurora (weg)25 Mei - L/s Boskop (weg)

JOMO-ligawedstryde21 April - L/s Kenmare (tuis)25 April - L/s Roodekrans (tuis)19 Mei - L/s Helderkruin (weg)24 Mei - Bryanston Parallel (tuis)o/9-toernooie: Curro Aurora en L/s Fontainebleau13 April 26 April 11 Mei 25 Mei

MINI-NETBALOefentyeBegin Maandag 7 Maarto/6-dogters Maandae, Dinsdae en Woensdae: 13:10 – 13.50o/7- en o/8-dogtersMaandae : 13:35 - 14:10Dinsdae en Woensdae : 13:05 - 13:50

RUGBYBelangrike datumsRugby-oefentye

MINI-NETBAL Oefentye

Begin Maandag 7 Maart

o/6-dogters Maandae, Dinsdae en Woensdae: 13:10 – 13.50

o/7- en o/8-dogters Maandae : 13:35 - 14:10 Dinsdae en Woensdae : 13:05 - 13:50 RUGBY

Belangrike datums

Rugby-oefentye

MAANDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:35 - 14:10 B-veld A-veld 14:10 - 15:10 B-veld A-veld 15:10 - 16:10 A/B-veld 16:10 - 17:10 A/B-veld

DINSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:10 - 13:40 B-veld A-veld 13:45 - 14:45 B-veld A-veld 14:45 - 15:45 A/B-veld 15:45 - 16:45 A/B-veld

WOENSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:10 - 13:40 B-veld A-veld 13:45 - 14:45 B-veld A-veld 14:45 - 15:45 A/B-veld 15:45 - 16:45 A/B-veld Konka- uitslae o/9 – algeheel 4de Pietersburg-Oos wen 19 - 0 Constantiapark wen 17 - 10 Saamtrek verloor 7 - 5 Kenmare verloor 7 - 5 o/10 – algeheel 6de Bryanston wen 17 - 0 Hennopspark verloor 14 - 7 Constantiapark B wen 15 - 0 Vastrap verloor 24 - 0

Page 4: Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

4

Konka- uitslaeo/9 – algeheel 4dePietersburg-Oos wen 19 - 0Constantiapark wen 17 - 10Saamtrek verloor 7 - 5Kenmare verloor 7 - 5 o/10 – algeheel 6deBryanston wen 17 - 0Hennopspark verloor 14 - 7Constantiapark B wen 15 - 0Vastrap verloor 24 - 0o/11 Impala wen 44 - 5Pietersburg-Suid verloor 22 - 12Hennopspark verloor 15 - 0Genl. Schoeman wen 7 - 01ste spanAnton van Wouw wen 22 - 5Pietersburg-Suid wen 8 - 7Proteapark wen 22 - 17Mooirivier verloor 19 - 12Pietersburg-Oos verloor 22 -1 4

Goue Leeus-proeweBaie geluk aan die volgende leerders met hul opname in die streekspanne en sterkte met die Goue Leeus-proewe:o/12 o/13Lourens Kruger Luc SinclairJuan Schoeman Luka PopovicStefan de Jong Armand BarnardZack van Niekerk Tian MullerRuben Aucamp Ian de FouwZander van Niekerk Tiaan SteenkampEthan Bester Duan Marais Zander Linde

HokkieBelangrike datumsToer (o/13-seuns en –dogters): 24 – 27 Junie (Potchefstroom)

SKAAKOefentye (1ste, 2de en 3de kwartaal)TYE DONDERDAEGr. 1(beginners) K.27 13:35 - 14:20Gr. 2 - gr. 3 (o/9) K.22 13:50 - 14:50Gr. 4 - gr. 5 (o/11) K.22 14:00 - 15:30Gr. 6 - gr. 7 (o/13) K.31 14:00 - 15:30

Skaak: Wagklas-oefentyeMaandae en Donderdae 13:30 - 14:00Dinsdae en Woensdae 13:00 - 13:30

Page 5: Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

5

INLIGTINGSENTRUMDANKIE!‘n Baie groot dankie aan so ‘n spesiale groep medialeiers en hul mammas. Dit was ‘n spesiale bederfdag wat afgeskop het met ‘n heerlike verrassing in die mediasentrum gevolg deur opregte gelukwense, drukkies en liefde! Baie dankie vir my oorspronklike ruiker blomme wat my vir seker altyd aan dié groepie sal herinner, asook my heerlike bederfgeskenk. Ek waardeer opreg dat julle my so spesiaal laat voel het met my verjaarsdag.

ATKV-LEESPROJEK, GR. 6 & 7Indien enige gr.6- of gr.7-leerder nog belangstel om in te skryf vir die opwindende leeskompetisie, moet hulle hul name voor/op Maandag 11 April by Juf. Leanie inhandig tesame met R10 inskrywingsgeld.

SANTAM KINDERKUNSKOMPETISIE Gr. 1 – 7 (OPSIONEEL)Dié kunskompetisie is al baie bekend aan ons leerders. Jayme Geeringh se kunswerk is in 2015 opgeneem in die Santam-kinderkunskalender vir 2016. Hier volg die detail as julle wil deelneem:TEMA: My geliefkoosde goed! Wys met jou kunswerk hoe dit lyk!)FORMAAT: Nie groter as A2-formaat nie (594mm x 420mm) Kleur, swart-en-wit sketse en/of skilderye. Papier of karton of skilderdoek Mag nie 3-dimensioneel wees nie. SLUITINGSDATUM: 23 Junie 2016 (Inskrywingsvorms by juf. Leanie)

WOW-SPELFEES 2016Spellyste is vir gr. 1 tot gr. 7-leerders uitgedeel. Eerste rondte is verpligtend vir alle leerders vanaf gr. 2 tot gr. 7. Waar moontlik, het die klas- en vakonderwysers dié betrokke spelwoorde in klasse laat aanleer. Tydens die eerste skriftelike rondte, word leerders vanaf ongeveer 150 leerders uitgedun na so ongeveer 25 leerders wat dan ‘n tweede skriftelike rondte in die inligtingsentrum sal aflê. Daarna word leerders verder uitgedun na so 10-15 leerders wat dan daarna mondelinge rondtes sal aflê om die uiteindelike deelnemers aan die distriks- en/of provinsiale rondtes te bepaal.Woorde word soos volg aangeleer:Gr.1: Woorde 1 – 100 skryf op Dinsdag 26 AprilGr.2: Woorde 1 – 150 skryf op Dinsdag 26 April Gr.3: Woorde 1 – 200 skryf op Dinsdag 26 AprilGr.4: Woorde 1 – 250 skryf op Donderdag 5 MeiGr.5: Woorde 1 – 270 skryf op Donderdag 5 MeiGr.6: Woorde 1 – 288 skryf op Donderdag 5 MeiGr.7: Woorde 1 – 288 skryf op Donderdag 5 MeiAl die spellyste is ook op die School Communicator beskikbaar. Spring in, leer jou spelwoorde en raak sommer woordslim! Onthou : WOW beteken: “Woorde Open Wêrelde!”

Wow-spelgroete!Leanie Taljaard

ALGEMEENVERE-KASVere-kas-tye:

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAGOggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 GesluitOns sien daarna uit om al die ou en nuwe gesiggies by die Vere-kas te sien!Vere-kasgroeteLillian Ankersmit - 082 324-5034

Page 6: Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

6

ANTI-ROMMELSTROOIPROJEKOp Maandag 1 Februarie het ons die skool se anti-rommelstrooiprojek aan die leerders bekend gestel. Ons moedig werklik ons leerders aan om al die papiere wat hul sien rondlê in die asblikke te gooi en om almal te help om ons pragtige terrein skoon en netjies te hou!Polla Pou is ook aan die leerders voorgestel en sy sê: "Gooi nou in! Gou!"Indien die leerders verlore goedere sien wat op die terrein rondlê, word hul versoek om dit in die houers vir VERLORE GOEDERE voor die Vere-kas te gaan plaas.

VERLORE GOEDEREDaar word gereeld verlore beursies, horlosies, kledingstukke, ens. by die kantoor ingehandig. Ons doen ‘n vriendelike beroep op ouers om asb. hul kinders se eiendom duidellik te merk. Dit maak dit soveel makliker om die baas te vind!

GR. R: UITBLINKER VAN DIE WEEKDie maatjies in elke graad R-klas wat werklik tydens die week uitgeblink het, se naam verskyn weekliks in die Vinkie. Dié maatjies kry ‘n pragtige sertifikaat, dra die goeiegedrag-knopie en mag ‘n draai by mnr. Willie in sy kantoor maak.Gr. R/07 : Payton Kleynhans Gr. R/08 : Abigail JacobsGr. R/09 : Lische Potgieter Gr. R/10 : Cian JonckGr. R/11 : Kayla du Preez Gr. R/11A : Ethan Duvenhage

STERRE VAN DIE WEEK Gr. 1/18 Michelle Williams Gr. 1/22 Cara Naude Maya Adendorff Genevieve du ToitGr. 1/24 Alexi Oberholzer Gr. 1/25 Waylon Mengel Duan Marais Danika StraussGr. 1/26 Aninke Auckamp Gr. 1/27 George Pienaar Elri Coetzer Liam PretoriusGr. 2/14 Dané Forrester Gr. 215 Xander van Wyk Declan Daniell Caiden BouwerGr. 2/16 Milan Janse van Vuuren Gr. 2/17 Leo Janse van Rensburg Stephan Minnaar Morné McCarthyGr. 2/21 Jana Novella Gr. 2/23 Tayla Burgers Luke Rymer Sebastiaan BowmanGr. 3/12 Anieke le Roux Gr. 3/13 Kayley Sanderson Jaco van der Walt Carmeron McCallGr. 3/28 Liam Fourie Gr. 3/29 Morné Gordon Lomé Robberts Joané VorsterGr. 3/45 Mila Viljoen Gr. 3/46 Lenandi Swanepoel Cara Oosthuizen Rudi Schüssler

ALLERGIEëOns doen ‘n dringende beroep op ouers om asb. die kantoor in kennis te stel indien u kind ‘n ernstige allergie het en stuur asb die epipen of medikasie, duidelik gemerk met u kind se naam en nood-kontaknommer ook kantoor toe indien nodig.

SNOEPIEDie snoepie verskaf nie alleen heerlike eetgoed aan die kinders nie, maar lewer ook ʼn ander diens. Verskeie “platters kan bestel word. Sien op die School Communicator onder Bronne/Algemeen die wye verskeidenheid van disse wat beskikbaar is.

Page 7: Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

7

BEWYS VAN BETALINGNeem asb kennis dat die skool nie langer van ‘n faksmasjien gebruik maak nie. E-pos asb bewys van betaling aan Verna by [email protected] of [email protected]

EREKLEURE: WAPEN EN KOORDDie spesiale skoolwapen wat jy mag dra as jy erekleure verwerf het, is nou te koop by juf. Leanie in die in die inligtingsentrum.

LAPELWAPENSLet asb. op die beleid in terme van die dra van lapelwapens op die skool se kleurbaadjies. SLEGS lapelwapens wat deur die skool toegeken word, bv. Toppresteerder, Medialeier, Voorsitter, ens. mag op die baadjie gedra word. Geen toekennings van eksterne organisasies word toegelaat nie.

BIDGROEPIEKom bid lekker informeel en vinnig saam as jy klaar kinders afgelaai het op ‘n Woensdagoggend. (7:30 -8:00). Ons wil graag in die lapa vir ons skool, die kinders, personeel en werkers bid.Vir enige inligting sms Kirsti 083 463-6600.

JG OOSTHUIZEN-FONDS (Beseerde Hoërskool Lindenseun)Vrywillige bydraes kan gemaak word aan:JG OosthuizenFNB Fluid SpaarrekeningRekeningnommer: 623 969 813 60Tak: Hyde ParkTakkode: 255 805

TOUCH RUGBYSondagmiddag touch rugby vanaf 15:30 op Laerskool Fairland se sportvelde. Alle pappas en seuns welkom.

VRIENDE VAN FAIRLAND SPENS‘n Groot dankie vir elke leerling wat ‘n pakkie van die huis af gebring het vir die OMGEE-WEEK!!!Ons spens se rakke is nie meer leeg nie!! Ons behoort vir so 3 maande geen aankope van sommige items hoef te doen nie. Baie dankie aan elke onderwyser/es wat hulle klasse so mooi aangemoedig het, dit help as Juffrou of Meneer die leerlinge motiveer en herinner. As enige iemand dalk vergeet het of nog iets wil skenk, is hulle baie welkom. Ons het min van die volgende items ontvang:1. SOPPOEIER2. CREMORA/MELKPOEIER3. PROVITA’S4. GESIGSEEP5. TOILETPAPIERSpensgroeteIrene Aucamp

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBANDSPORTKARATELienka Jordaan, gr.2, het op Saterdag 5 Maart aan die Suid-Gauteng kampioenskape deelgeneem vir die Tenshinkan Karatefederasie van Suid-Afrika.Sy behaal ‘n eerste plek vir haar kata (7 – 8 jr. dogters), oranjebelt, asook ‘n eerste plek vir haar kumite (7 – 8 jr. dogters), oranjebelt.Baie geluk Lienka! Ons is trots op jou!

Page 8: Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

8

RUITERKUNSMia Moore, gr. 2, het ‘n roset verower by die “Hope Riding School” se ruiterkunsskou vir die suksesvolle voltooiing van die baan. Baie geluk Mia!

KULTUURATKV-REDENAARSDie ATKV het die volgende inligting aan ons deurgegee rakende die eerste dondte van die kompetisie. Ons sprekers neem op Vrydag 29 April te Helpmekaar Kollege deel. Gr. 1 - 3 (11:30 - 15:00)Gr. 4 - 5 (11:30 - 15:00)Gr. 6 - 7 (11:30 - 15:00)Die registrasie van die sprekers vind 30 minute voor die aanvang van die kompetisie plaas. Sprekers neem in volle skooldrag deel en is self verantwoordelik vir vervoer na en vanaf die skool. Baie sterkte aan al ons sprekers wat deurgedring het na hierdie rondte toe.

Baie geluk aan almal wat deurgedring het. Ons glo en vertrou dat dit sommer baie goed sal gaan. Sterkte met die finale voorbereiding en afronding van jul toesprake.RedenaarsgroeteErika Joubert

ADVERTENSIESRESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOLBespreek jou MUSIEKLES NOU vir 2016!! Resonanze Project Musiekskool bied lesse aan te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek programmering. Kontak Anthea 081 351 7491 // [email protected], Berario Ontspannings Sentrum.

ERVARE TUTOR BESKIKBAAROm jou kind met Engels, Afrikaans en Wiskunde te help. Individueel of in klein groepies.Vir tuis onderrig van Gr 4 – 7 leerders. Kontak Chrissie (0763302754)

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND

SPORT KARATE (Foto 1) Lienka Jordaan, gr.2, het op Saterdag 5 Maart aan die Suid-Gauteng kampioenskape deelgeneem vir die Tenshinkan Karatefederasie van Suid-Afrika.

Sy behaal „n eerste plek vir haar kata (7 – 8 jr. dogters), oranjebelt, asook „n eerste plek vir haar kumite (7 – 8 jr. dogters), oranjebelt.

Baie geluk Lienka! Ons is trots op jou!

RUITERKUNS Mia Moore, gr. 2, het „n roset verower by die “Hope Riding School” se ruiterkunsskou vir die suksesvolle voltooiing van die baan. Baie geluk Mia!

KULTUUR

ATKV-REDENAARS Die ATKV het die volgende inligting aan ons deurgegee rakende die eerste dondte van die kompetisie. Ons sprekers neem op Vrydag 29 April te Helpmekaar Kollege deel. Gr. 1 - 3 (11:30 - 15:00) Gr. 4 - 5 (11:30 - 15:00) Gr. 6 - 7 (11:30 - 15:00) Die registrasie van die sprekers vind 30 minute voor die aanvang van die kompetisie plaas. Sprekers neem in volle skooldrag deel en is self verantwoordelik vir vervoer na en vanaf die skool. Baie sterkte aan al ons sprekers wat deurgedring het na hierdie rondte toe.

AFDELING A Graad 1 - 3

AFDELING B Graad 4 - 5

Eben van Graan Mia Marais Luané Human Maria Kotzé Jessica Janse van Rensburg Juan van der Merwe Josiah Ströh Andries de Kock Nicola Bredenkamp Ezaan Husselmann Carla Janse van Rensburg Inge Schoeman

AFDELING C Graad 6 - 7

Mathilda Steyn Michél Croucamp Charlie de Kock Lize-li Smit Adam Botha Dené Potgieter Baie geluk aan almal wat deurgedring het. Ons glo en vertrou dat dit sommer baie goed sal gaan. Sterkte met die finale voorbereiding en afronding van jul toesprake. Redenaarsgroete Erika Joubert

Page 9: Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

9

HALFDAGPOS BESKIKBAARHalf day admin post available, Monday to Friday 09:00 to 13:00.Requirements: Must be bilingual (English and Afrikaans) and computer literacy is compulsory.Email detailed CV to [email protected] for attention Minke Saayman on or before 22 April 2016.

JUSTINE VELSORGPRODUKTESy is kosbaar, sy is waardevol, ‘n vrou na haar man se hart, sy is ‘n Justine Vrou! Justine is een van Suid-Afrika se premier velsorgprodukte, en lewer meer as 40 jaar spesiale velsorg vir Suid-Afrikaners. Die velsorgprodukte is spesiaal ontwerp vir die Suid-Afrikaanse klimaat en het vele bewyse van tasbare voordele. Justine kompeteer met internasionale produkte. Kontak gerus vir Marlene by 083 701 3586 of [email protected] vir Justine produkte soos Tissue-olie, "Anti-Aging" produkte en daardie spesiale skoonheidsproduk vir die spesiale vriendin. Die eerste 5 bestellings kry 5% afslag!

JG OOSTHUIZEN-FONDS (Beseerde Hoërskool Lindenseun) Vrywillige bydraes kan gemaak word aan:

JG Oosthuizen FNB Fluid Spaarrekening Rekeningnommer: 623 969 813 60 Tak: Hyde Park Takkode: 255 805 TOUCH RUGBY Sondagmiddag touch rugby vanaf 15:30 op Laerskool Fairland se sportvelde. Alle pappas en seuns welkom.

Page 10: Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

10

ADVERTENSIES HOU ASB. DIESELFDE GROOTTE SHEREE!

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL Bespreek jou MUSIEKLES NOU vir 2016!! Resonanze Project Musiekskool bied lesse aan te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek programmering. Kontak Anthea 081 351 7491 // [email protected], Berario Ontspannings Sentrum. ERVARE TUTOR BESKIKBAAR

Om jou kind met Engels, Afrikaans en Wiskunde te help. Individueel of in klein groepies. Vir tuis onderrig van Gr 4 – 7 leerders. Kontak Chrissie (0763302754)

Page 11: Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

11

HALFDAGPOS BESKIKBAAR Half day admin post available, Monday to Friday 09:00 to 13:00. Requirements: Must be bilingual (English and Afrikaans) and computer literacy is compulsory. Email detailed CV to [email protected] for attention Minke Saayman on or before 22 April 2016.

Page 12: Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

12

JUSTINE VELSORGPRODUKTE Sy is kosbaar, sy is waardevol, „n vrou na haar man se hart, sy is „n Justine Vrou! Justine is een van Suid-Afrika se premier velsorgprodukte, en lewer meer as 40 jaar spesiale velsorg vir Suid-Afrikaners. Die velsorgprodukte is spesiaal ontwerp vir die Suid-Afrikaanse klimaat en het vele bewyse van tasbare voordele. Justine kompeteer met internasionale produkte. Kontak gerus vir Marlene by 083 701 3586 of [email protected] vir Justine produkte soos Tissue-olie, "Anti-Aging" produkte en daardie spesiale skoonheidsproduk vir die spesiale vriendin. Die eerste 5 bestellings kry 5% afslag!

Page 13: Laerskool Fairland - lsfairland.files.wordpress.com · Ons harte gaan uit na Erika Joubert met die afsterwe van haar pappie. Mag die Hemelse Vader jou en die ... Mathilda Steyn Zoë

13

JUSTINE VELSORGPRODUKTE Sy is kosbaar, sy is waardevol, „n vrou na haar man se hart, sy is „n Justine Vrou! Justine is een van Suid-Afrika se premier velsorgprodukte, en lewer meer as 40 jaar spesiale velsorg vir Suid-Afrikaners. Die velsorgprodukte is spesiaal ontwerp vir die Suid-Afrikaanse klimaat en het vele bewyse van tasbare voordele. Justine kompeteer met internasionale produkte. Kontak gerus vir Marlene by 083 701 3586 of [email protected] vir Justine produkte soos Tissue-olie, "Anti-Aging" produkte en daardie spesiale skoonheidsproduk vir die spesiale vriendin. Die eerste 5 bestellings kry 5% afslag!