Click here to load reader

LWR324 – KLIMAATSVERANDERING & VERANDERLIKHEID

  • Upload
    alanna

  • View
    195

  • Download
    2

Embed Size (px)

DESCRIPTION

LWR324 – KLIMAATSVERANDERING & VERANDERLIKHEID. UITWERKING/INVLOED VAN KLIMAATSVERANDERING OP DIE LANDBOU L. De Wet. INLEIDING. Wat is KLIMAATSVERANDERING? Die Amerikaanse Meteorologiese Vereniging (AMS) definieer klimaatsverandering as “ enige sistematiese verandering in die - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

LWR324 CLIMATE CHANGE & VARIABILITY

UITWERKING/INVLOED VAN KLIMAATSVERANDERING OP DIE LANDBOUL. De WetLWR324 KLIMAATSVERANDERING & VERANDERLIKHEIDINLEIDINGWat is KLIMAATSVERANDERING?Die Amerikaanse Meteorologiese Vereniging (AMS) definieerklimaatsverandering as enige sistematiese verandering in dielangtermyn statistiek van klimaatselemente (soos temperatuur,druk of winde) wat oor verskeie dekades of langer, volgehouword.Hoe gebeur dit?Klimaat mag verander agv. natuurlike eksterne forsering, soosveranderinge in sonsuitstraling of stadige veranderinge in die aardese orbitale elemente; natuurlike interne prosese van dieklimaatsisteem; of antropogenies forsering (Pielke, 2007).

Die AMS definieer antropogeniese forsering as Mens-geindusseerd of a.g.v. menslike aktiwiteite; ook dikwels gebruik as verwysing na omgewingsverandering, skaalsgewys globaal of streeksgebonde. Die AMS definieer klimaatsisteem verder as die sisteem bestaande uit atmosfeer, hidrosfeer, litosfeer en biosfeer, wat die aarde se klimaat bepaal a.g.v. wedersyde ineraksies en reaksies op eksterne invloede (forsering). Fisiese, chemiese en biologiese prosesse maak deel uit van die interaksie tussen die komponente van die klimaatsisteem (Pielke, 2007).

INLEIDINGKlimaatsveranderlikheid is die sikliese verandering in die klimaat, sonder n verandering in langtermyn neiging. Globale verwarming (ook globale verkoeling) Verwys spesifiek na enige verandering die die globale gemiddelde oppervlaktemperatuur. Globale verwarming word dikwels misverstaan as iets wat die hele aardbol gelykvorming verwarm. Trouens, n toename in gemiddelde globale temperatuur sal ook verandering in die sikulasie van die atmosfeer meebring, wat tot meer verwarming in sekere gebiede as by ander, sal lei. Sekere areas sal selfs afkoel. globale verwarming' word nog dikwels deur die media en ander gebuik om klimaatsverandering te beskryf.

INLEIDINGKweekhuisgasees is belangrik vir lewe op aarde. Sonder kweekhuisgasse, sal die aarde se gemiddelde temperatuur -19C in plaas van +14C, of +33C kouer. Daar word geglo dat Koolstofdioksied of CO2 die mees noemenswaardige kweekhuisgas is wat deur menslike aktiwiteit vrygestel word, meestal d.m.v. brand van fossielebrandstof en dat dit die hoof oorsaak is van klimaatsverandering. Maar is dit wel so?Die hoeveelheid kweekhuisgasse in ons atmosfeer is oor die afgelope 10,000 jaar relatief stabiel, alhoewel dit nie bewys kan word nie, omdat die data lesings slegs a paar eeu gelede, in ongeveer 1850 begin het. Sekere wetenskaplikes meen die konsentrasie het begin toneem a.g.v. toename in energie-aanvraag a.g.v industrialisasie en toename in bevolkings, asook veranderende landsgebruik en mensvestigingspatrone. Maar, is dit so? Byvoorbeeld, as mens na die klimaatsregister kyk en die CO2 uitstraling gedurende die Industrialisasie periode, dan het n verkoeling, nie n verwarming, plaasgevind nie!

INLEIDINGWAT IS DIE UITWERKING/INVLOED OP DIE LANBOU? Modeleringstudies met verskillende insette:GewasseBehandelings bestuur-senariosom opbrengs te voorspelBestudeer die artikelsVan die belangrikste resultate en gevolgtrekkings: Walker & Schulze (2006) -CERES-Maize gewasmodel is aangepas,-verskillende bestuursopsies (bv. Ploeg + bemesting) +-toekomstige klimaatsenarios het die volgende resultate tot gevolg gehad:

Walker & Schulze (2006)

Fig. 2. Gemiddelde gesimuleerde graanopbrengste oor 49 seisoene by Potshini onder verskillende bestuursopsies en klimaatsenarios (Walker & Schulze, 2006 p998)Walker & Schulze (2006)

Versagtingspraktyke (vir impakvermindering)Dien anorganiese bemesing toe (volhou opbrengste oor die langtermyn.Geen noemenswaardige verskille tussen grondbewerkingspraktyke (nie waar vir werklike waarnemings nie) .Goeie plaas- en weibestur.Model resultate - Taopbrengstes, terwyl2 x CO2opbrengste (alle behandelings).2 x CO2 + 2oC verliese van grond organiese C & N (alle bemestings en grondbewerkingsbehandelings).Bewaringsbewerking + renwater harvesting (versag effekte van tydelike- en ruitelike veranderlikheid van renval).

Abraha & Savage (2006) 2. Abraha & Savage (2006)Gebruik CropSyst, n gewassisteem simulasiemodelDaaglikse weerdata is ge-genereer vir die langtermyn (deur gebruik van ClimGen) vanaf historiese weerdata en daarnagebruik as insette in die model,om die potensile impak van klimaatsverandering op die graanopbrengs van mielies te assesseer. Die volgende resultate is verkry (maar LW data is ge-genereer)

Fig. 4.Kumulatiewe waarskynlikheidsverspreiding van mielie opbrengstes onder (a) basiese klimaat, (b) ekwivalente verdubbeling van [CO2]Scenario A, (c) ekwivalente verdubbeling van [CO2], 2C toename in die gemiddelde daaglikse lugtemperatuur tesame met 10 (20%) toename in daaglikse reenvalScenarios B en C, (d) ekwivalente verdubbeling van [CO2], 4C toename in gemiddelde daaglikse lugtemperatuur tesame met 10 (20%) toename in daaglikse reenval vir vroee, plaaslike en laat aanplantingsdatumsScenarios D and E.

Versagtings:Vroe aanplantingsdatums (almal opbrengstes).4 oCopbrengstesAanbeveling vir lg: ander bewerkings aanpassingstegnieke gesoek moet word of

Abraha & Savage (2006) Positive EffectsNegative EffectsOnbeperkte H20 & 2 x CO2(toename) + TaveopbrengsOnbeperkte H20 & 2 x CO2 + Tgem(toename)opbrengs

2 x [CO2] + (2 oC + Ta) opbrengs2 x [CO2] + (4 oC + Ta) opbrengs

10% & 20% in reenvalgeen opbrengsn skuif na n ander hor TT-behoefte gewasse.Model het nie (negatiewe) effekte van peste, siektes of onkruid op opbrengstes gesimuleer nie,maar huidige kulturele praktykeen huidige varieteite gebruik (as aanames).

Abraha & Savage (2006) Van Jaarsveld & Chown (2000)3.Van Jaarsveld & Chown (2000)Klimaatsverandering en sy impakte op verskeie sektore in SA ekonomie is geanaliseer & tot gevolg gekom dat:Die natuurlike hulpbronsektore is van mening dat klimaatsverandering gepaard sal gaan met:Noemenswaardige impakte op water hulpbronne & biodiversiteitDie produksiesektore meen die effekte is:Beperk of dataanpassings maklik onderneem kan word om negatiewe invloede teen te werk.

Van Jaarsveld & Chown (2000)Kommersile aspekteVoorspellingsReval nie konsekwentTa meer konsekwentAriede (droog) & NE (natter) streke sal waarskynlik: VerdampingstemposstresvloedeSW streke:Wintere frontale & orografiese renvalGraslandeMindste geraak = ryp

Savanna van 20% in voerproduksieLewende hawe ongeraakMielies & Kommersile BosbouKompetisie tussenTa & H2O en[CO2] bemestingseffekte & nuwe weerstandbiedende kultivars Voorspellings vanaf Natuurlike Hulpbronne en Dienste is meer kommerwekkend:10% in H2O afloop/kwatenre opvangsgebied is waarskynlik teen 2015 en 2060 in W-SA.

Van Jaarsveld & Chown (2000)BiodiversiteitsimpakteSA 7 huidige biome kan40%2 x CO2 kan Karoo biome44% van plante &80% van dierespesies veranderingVerandering in gemeenskappe (strukture & funksies)

Bedreigings vir menslike gesondheidTwee hoof parasitiese siektes:Malaria (verdubbeling)Schizosomiasis (Weswaartse verspreiding)HIV/Aids vervolg

Van Jaarsveld & Chown (2000)OPSOMMINGSA gaan waarskynlik Klimaatsverandering in die volgende dekades plaasvind en die uitwerking op biodiversiteit gaan dramaties wees. Nietemin, daar moet nog vele kwantitatiewe navorsing gedoen word aangesien baie onbeantwoorde vrae bly bestaan.Van Jaarsveld & Chown (2000)Jones & Thornton (2003)4.Jones & Thornton (2003)Hoof impakte van KV gaan op die armer gemeenskappe in Afrika en Suid-Amerika wees. n Derde order Markov model is deur hulle ontwikkel en getoets vir mielies. Die resultate het baie verskil en is afhanklik van die huidige ekonomiese omstandighede. Alternatiewe produksiesisteme moet gevind word, al is mielies:Die hoofgewas vir baie onder die broodlyn lewe.Hoogs droogtebestand.Se produksie aan die afdraende, veral waar water beperk is. Jones & Thornton (2003)

Versagtings:Meer beleide vir markontwikkeling Vir nuwe en huidige gewasseen lewendehawe produkte; Teel van droogte-betande gewasse;Gemodifiseerde plaasbestuurspraktyke En verbeterde infrastrukture vir Buite-plaas bestuursgeleenthede.Jones & Thornton (2003)Gbetibouo & Hassan (2005) Gbetibouo & Hassan (2005)Het n Ricardian (empiriese) model (alhoewel hulle dit meet noem) benadering gebruik om die ekonomiese impak van klimaatsverandering op hoof SA veldgewasse ( mielies, koring, sonneblomme, sorghum, sojabone en grondbone) te voorspel Resultate het aangedue dat:Veranderinge in temperatuur n groter invloed as veranderinge in presipitasie gewys. Dit beteken dat teling vir hitte-bestandheid, eerder as droogte-bestandheid benodig word. Besproeiing is n effektiewe aanpassings meganisme vir droogte toestande. Ta verhoging het nettoinkomste positief beinvloed.

KlimaatveranderlikeKlimaatScenarioWinterSomerBeide seisoeneGeen aanpassing

Met aanpassing

Geen aanpassing

Met aanpassing

Geen aanpassing

Met aanpassing

Temperatuur+2 oC-112626631247Reenval-5%-426-134-227Gbetibouo & Hassan (2005) -Tabel 3 Impak van veranderende temperatuur op reenval op gewasse netto inkomste in persentasie (%)Table 3 Impak van netto inkomste is gunstig in al die seisoene indien aanpassing (bv. Besproeeing) toegepas word. Geen aanpassing het gelei tot negatiewe inkomste %s. Die effekte is ook groter met temperatuur in teenstelling met die van reenval.Gbetibouo & Hassan (2005)

Fig. 1.Verspreidingseffekte met n toename in temperatuur van 2 C en 5% afname in reenval oor Suid Afrikaanse provinsies. Figuur1 wys gunstige effekte van klimaatsverandering is ondervind in VS, NK, Limpopo, NW & WC. (almal is koel en droog, behalwe Limpopo). Negatiewe effekte is deur OK, Gauteng, KZN, Mpumalanga (almal is warm en nat) ondervind.Liggings en seisoene het gewasreaksie tot klimaatsverandering beinvloed. Verhoging in Ta, was+ in somer,maar negatief in die wintermaande.Nietemin, daar moet nog heelwat navorsing en analise gedoen word. Defnitiewe skuiwings in plaaspraktyke en patrone sal in verskillede streke vereis word, bv.

Gbetibouo & Hassan (2005) Verskuiwings in gewasalmanake, groeiseisoene,Verskillende gewasse enVerdwyning van sekere veldgewasse vanaf sekere streke. Aanpassing mag volgens verskillende we geskied:Bv. Opvoeding van boere t.o.v. kennis van klimaatsveranderingEn deur meer effektiewe plaasbeplanning. Gewasversekering enVerbeterde monitering en voorspelling van weer sal ook behulpsaam wees.

Gbetibouo & Hassan (2005) GEVOLGTREKKING

Hou by die feite.Wetenskap beteken kennis, nie n (onbewysbare) teorie nie. Onseker aanames. n Wetenskaplike feit kan bewys word deur n eksperiment wat waarneembare resultate kan toon en dan moet die eksperiment ook herhaalbaar wees. Teorispekulasiesfilosofie n wetenskapfilosofie = n geloof. n Geloof is n godsdiens, en dus moet ons versigtig wees om in die waarheid te bly en nie mislei word nie, bv.

Evolusie (makro-) is n geloof, n teorie wat nie bewys kan word nie. Evolusie meen die mens het vanaf ape ge-evolueer, Maar as dit so was, dan is die mens nie in God se beeld geskape nie. Verder, daar bestaan geen oorgangsvorms om te bewys dat die mens vanaf ape gekom het of selfs dt enige ANDER dier vanaf enige ander dier gekom het nie (onthou, ons verwys hier na makro, nie mikro-evolusie of aanpassing). Dit is daarom n teorie wat onbewysis en wat slegs as n geloof of godsdiens geklassifiseer word. Dit is NIE wetenskap nie. Dit neem meer geloof om te glo in (makro-) Evolusion teorie as in die Skepping soos dit in die Bybel voorkom. Die Bybel is redelik en daar is baie bewys daarin vir die wetenskap (bv. Argeologiese bewyse). Die Bybel vertel die skepping is in ses dae voltooi en dat ELKE dier volgens sy SOORT geskep is (nie vanaf n vorige dier ge-evolueer nie).Ons mag maar hierdie glo as n feit omdat ons nog geen oorgangsvorms vanaf enige een dier na n ander toe of vanaf enige dier na die mens , al teegekom het nie.

GEVOLGTREKKING

Dus, as ons wil weet wat is waar, moet ons na al die bewyse en feite kyk, en dan besluit wat ons wil glo, maar ons sal almal saamstem, dit moet op die waarheid gebasseer wees. WAT IS DIE WAARHEID?Truth is true, whether you believe it or not.Truth does not require belief in order to be true,But it deserves to be believed. (Doug Powell)OOK:Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie (John 14:6)

GEVOLGTREKKING